Re: 'n Kanadese perspektief [boodskap #50088] |
Fri, 14 September 2001 18:36 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Kwarantyn wrote:
> 1973 - Gordon Sinclair:
>
> TRIBUTE TO THE UNITED STATES
> This, from a Canadian newspaper, is worth sharing.
> America: The Good Neighbor.
Wêreld, jy haal darem nou iets aan wat amper drie dekades
gelede geskryf is. Gedurende die einde van die Vietnam-
oorlog, Gedurende die Nixon-skandaal. Toe daar werklik
anti-Amerikaanse sentiment was. Toe "the ugly American"
'n idiomatiese uitdrukking geword het. (Gordon Sinclair
is al baie jare gelede ook dood.)
In die afgelope jare, veral gedurende die hoogs suksesvolle
administrasie van Bill Clinton, was daar baie min anti-Amerikaanse
sentiment in die wêreld, myns insiens. Dis alleen die regse
Republikeine wat hulle neuse opgetrek het vir Bill Clinton se
vredemaak-pogings in die Middel-Ooste, en wat bomaanvalle
op Bin Laden se kampe bestempel het as pogings om die aandag
af te trek van die Monica Lewinsky storie.
Gloudina
|
|
|
Re: 'n Kanadese perspektief [boodskap #50110 is 'n antwoord op boodskap #50088] |
Sat, 15 September 2001 04:45 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dit is duidelik dat Clinton nie suksesvol was nie. wrote in
message news:3BA24F54.336CB7A9@home.com...