Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuus: Saterdag
Nuus: Saterdag [boodskap #50111] Sa, 15 September 2001 05:14
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die Vrystaat, Natal en Transvaal wat moet warm kry kry nou 'n bietjie koud.
Die Sedoos hier het so kwaai gewaai hierdie jaar, dat dit die stormweer tot
daar onder in die hoëveld geblaas het - nou is dit hulle beurt om die
oortromings en ongerief te hanteer.
Onthou julle die goeie ou dae as WP en NTvl teen mekaar rugby gespeel het?
Die koerante was gewoonlik vanaf die vorige Dinsdag vol van bespiegelings en
opsweep en breg.
Nie meer deesdae nie - gisteraand net 'n vae piep hier in Argus.- seker
omdat die wedstryd in Pretoria is.
Annette
Vorige onderwerp: Re: 'n Kanadese perspektief
Volgende onderwerp: FAQ?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 03:56:58 MGT 2024