Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: 'n Kanadese perspektief
Re: 'n Kanadese perspektief [boodskap #50088] Vr, 14 September 2001 18:36 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Kwarantyn wrote:

> 1973 - Gordon Sinclair:
>
> TRIBUTE TO THE UNITED STATES
> This, from a Canadian newspaper, is worth sharing.
> America: The Good Neighbor.

Wêreld, jy haal darem nou iets aan wat amper drie dekades
gelede geskryf is. Gedurende die einde van die Vietnam-
oorlog, Gedurende die Nixon-skandaal. Toe daar werklik
anti-Amerikaanse sentiment was. Toe "the ugly American"
'n idiomatiese uitdrukking geword het. (Gordon Sinclair
is al baie jare gelede ook dood.)
In die afgelope jare, veral gedurende die hoogs suksesvolle
administrasie van Bill Clinton, was daar baie min anti-Amerikaanse
sentiment in die wêreld, myns insiens. Dis alleen die regse
Republikeine wat hulle neuse opgetrek het vir Bill Clinton se
vredemaak-pogings in die Middel-Ooste, en wat bomaanvalle
op Bin Laden se kampe bestempel het as pogings om die aandag
af te trek van die Monica Lewinsky storie.

Gloudina
Re: 'n Kanadese perspektief [boodskap #50110 is 'n antwoord op boodskap #50088] Sa, 15 September 2001 04:45 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dit is duidelik dat Clinton nie suksesvol was nie. wrote in
message news:3BA24F54.336CB7A9@home.com...
Kwarantyn wrote:

> 1973 - Gordon Sinclair:
>
> TRIBUTE TO THE UNITED STATES
> This, from a Canadian newspaper, is worth sharing.
> America: The Good Neighbor.

Wêreld, jy haal darem nou iets aan wat amper drie dekades
gelede geskryf is. Gedurende die einde van die Vietnam-
oorlog, Gedurende die Nixon-skandaal. Toe daar werklik
anti-Amerikaanse sentiment was. Toe "the ugly American"
'n idiomatiese uitdrukking geword het. (Gordon Sinclair
is al baie jare gelede ook dood.)
In die afgelope jare, veral gedurende die hoogs suksesvolle
administrasie van Bill Clinton, was daar baie min anti-Amerikaanse
sentiment in die wêreld, myns insiens. Dis alleen die regse
Republikeine wat hulle neuse opgetrek het vir Bill Clinton se
vredemaak-pogings in die Middel-Ooste, en wat bomaanvalle
op Bin Laden se kampe bestempel het as pogings om die aandag
af te trek van die Monica Lewinsky storie.

Gloudina
Vorige onderwerp: Nuus vir die verlangendes
Volgende onderwerp: Nuus: Saterdag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 10:36:58 MGT 2024