Verbeel ek my ? [boodskap #49112] |
Thu, 30 August 2001 11:55 |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Verbeel ek my of is dit hoe meer die ouens in Zimbabwe hulle self skuldig
maak aan rassisme ( swart teen wit hierdie keer) hoe stiller is ons vriendin
Gloudina en oom Ferdi.
Moet seker iest uit te maak het met die "feit" dat swartes mos nooit in
hulle lewens rassisties kan wees nie.
Of wat se ek ou tannie wat net soos wat oom Eugene van sy perd afgeval het,
ook van haar anti-rassistiese perd afgeval het.
|
|
|
Re: Verbeel ek my ? [boodskap #49136 is 'n antwoord op boodskap #49112] |
Thu, 30 August 2001 23:54 |
boer...
Boodskappe: 191 Geregistreer: May 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee ou maat,jy verbeel jou nie,jy is heeltemal reg.Die stilswye is eintlik
onverdraagbaar.
Miskien moet die ou antie se liefkoosde onderwerp (die aap fetus in tutu se
tuin)eers betrek word by die gebeure in Zim en teen ons boere hier ter plaatse.
Boertjie
Riaan wrote:
> Verbeel ek my of is dit hoe meer die ouens in Zimbabwe hulle self skuldig
> maak aan rassisme ( swart teen wit hierdie keer) hoe stiller is ons vriendin
> Gloudina en oom Ferdi.
>
> Moet seker iest uit te maak het met die "feit" dat swartes mos nooit in
> hulle lewens rassisties kan wees nie.
>
> Of wat se ek ou tannie wat net soos wat oom Eugene van sy perd afgeval het,
> ook van haar anti-rassistiese perd afgeval het.
|
|
|
Re: Verbeel ek my ? [boodskap #49138 is 'n antwoord op boodskap #49136] |
Fri, 31 August 2001 01:19 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Boer...@eskom.co.za wrote:
> Nee ou maat,jy verbeel jou nie,jy is heeltemal reg.Die stilswye is eintlik
> onverdraagbaar.
> Miskien moet die ou antie se liefkoosde onderwerp (die aap fetus in tutu se
> tuin)eers betrek word by die gebeure in Zim en teen ons boere hier ter plaatse.
> Riaan wrote:
>
>> Verbeel ek my of is dit hoe meer die ouens in Zimbabwe hulle self skuldig
>> maak aan rassisme ( swart teen wit hierdie keer) hoe stiller is ons vriendin
>> Gloudina en oom Ferdi.
Ten eerste, Boertjie, dink jy jy het die woord "onverdraagbaar"
daar in die regte sin gebruik? Wou jy nie eintlik "ondraaglik" sê
nie? Onthou, woorde het betekenisse, selfs in Afrikaans.
Ek het onlangs lank en uitvoerig oor Zimbabwe en dinge
op hierdie nuusgroep gepraat. As jy dit nie gelees nie, haal
die skille van jou oë af ( ook die balke.)
Vir Ferdi kan ek nou nie eintlik praat nie. Hy is seker maar
moeg vir al die ditjies en datjies waaroor op hierdie nuusgroep
gepraat word meeste van die tyd.
Tant Hessie, wat onlangs die groot vraag gevra het-
oor honderd jaar, wie se naam sal meer stink - Mugabe
s'n of P.W. Botha en die ander apartheidsvarke s'n.
|
|
|
Re: Verbeel ek my ? [boodskap #49139 is 'n antwoord op boodskap #49112] |
Fri, 31 August 2001 04:54 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Mugabe se optrede regverdig apartheid.
skryf in boodskap news:3B8EE74A.F6523E9A@home.com...
Boer...@eskom.co.za wrote:
> Nee ou maat,jy verbeel jou nie,jy is heeltemal reg.Die stilswye is eintlik
> onverdraagbaar.
> Miskien moet die ou antie se liefkoosde onderwerp (die aap fetus in tutu se
> tuin)eers betrek word by die gebeure in Zim en teen ons boere hier ter plaatse.
> Riaan wrote:
>
>> Verbeel ek my of is dit hoe meer die ouens in Zimbabwe hulle self skuldig
>> maak aan rassisme ( swart teen wit hierdie keer) hoe stiller is ons vriendin
>> Gloudina en oom Ferdi.
Ten eerste, Boertjie, dink jy jy het die woord "onverdraagbaar"
daar in die regte sin gebruik? Wou jy nie eintlik "ondraaglik" sê
nie? Onthou, woorde het betekenisse, selfs in Afrikaans.
Ek het onlangs lank en uitvoerig oor Zimbabwe en dinge
op hierdie nuusgroep gepraat. As jy dit nie gelees nie, haal
die skille van jou oë af ( ook die balke.)
Vir Ferdi kan ek nou nie eintlik praat nie. Hy is seker maar
moeg vir al die ditjies en datjies waaroor op hierdie nuusgroep
gepraat word meeste van die tyd.
Tant Hessie, wat onlangs die groot vraag gevra het-
oor honderd jaar, wie se naam sal meer stink - Mugabe
s'n of P.W. Botha en die ander apartheidsvarke s'n.
|
|
|
Re: Verbeel ek my ? [boodskap #49146 is 'n antwoord op boodskap #49139] |
Fri, 31 August 2001 07:52 |
Captain Dread
Boodskappe: 2 Geregistreer: August 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Geen vorm van rasse haat en apartheid is regverdig. Die optrede van geen
persoon regverdig dit ook nie.
"Jonas" schrieb im Newsbeitrag
news:9mn5aq$g51$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Mugabe se optrede regverdig apartheid.
> skryf in boodskap news:3B8EE74A.F6523E9A@home.com...
> Boer...@eskom.co.za wrote:
>
>> Nee ou maat,jy verbeel jou nie,jy is heeltemal reg.Die stilswye is eintlik
>> onverdraagbaar.
>> Miskien moet die ou antie se liefkoosde onderwerp (die aap fetus in tutu
> se
>> tuin)eers betrek word by die gebeure in Zim en teen ons boere hier ter
> plaatse.
>> Riaan wrote:
>>
>>> Verbeel ek my of is dit hoe meer die ouens in Zimbabwe hulle self
> skuldig
>>> maak aan rassisme ( swart teen wit hierdie keer) hoe stiller is ons
> vriendin
>>> Gloudina en oom Ferdi.
>
> Ten eerste, Boertjie, dink jy jy het die woord "onverdraagbaar"
> daar in die regte sin gebruik? Wou jy nie eintlik "ondraaglik" sê
> nie? Onthou, woorde het betekenisse, selfs in Afrikaans.
> Ek het onlangs lank en uitvoerig oor Zimbabwe en dinge
> op hierdie nuusgroep gepraat. As jy dit nie gelees nie, haal
> die skille van jou oë af ( ook die balke.)
> Vir Ferdi kan ek nou nie eintlik praat nie. Hy is seker maar
> moeg vir al die ditjies en datjies waaroor op hierdie nuusgroep
> gepraat word meeste van die tyd.
>
> Tant Hessie, wat onlangs die groot vraag gevra het-
> oor honderd jaar, wie se naam sal meer stink - Mugabe
> s'n of P.W. Botha en die ander apartheidsvarke s'n.
>
|
|
|
Re: Verbeel ek my ? [boodskap #49155 is 'n antwoord op boodskap #49112] |
Fri, 31 August 2001 11:15 |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
As jy dit nie gelees nie, haal die skille van jou oë af ( ook die balke.)
Bedoel jy nie dalk haal die balk UIT jou oog nie ?
Tant Hessie, wat onlangs die groot vraag gevra het-
oor honderd jaar, wie se naam sal meer stink - Mugabe
s'n of P.W. Botha en die ander apartheidsvarke s'n.
Die antwoord is eenvoudig: Mugabe s'n natuurlik
|
|
|
Re: Verbeel ek my ? [boodskap #49175 is 'n antwoord op boodskap #49146] |
Fri, 31 August 2001 16:34 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die idealistiese wêreld waaraan jy dink bestaan nie - jammer. Mugabe se
optredes is reeds rassisties.
Waarvan praat jy my ou?
Kan ek jou nie dalkies aanAntie Tottie en haar agter(uit)tyer voorstel nie -
julle kan mekaar lekker truie brei met julle wolharsnert.
"Captain Dread" skryf in boodskap news:9mnfl9$ie5$03$1@news.t-online.com...
> Geen vorm van rasse haat en apartheid is regverdig. Die optrede van geen
> persoon regverdig dit ook nie.
>
>
> "Jonas" schrieb im Newsbeitrag
> news:9mn5aq$g51$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Mugabe se optrede regverdig apartheid.
>> skryf in boodskap news:3B8EE74A.F6523E9A@home.com...
>> Boer...@eskom.co.za wrote:
>>
>>> Nee ou maat,jy verbeel jou nie,jy is heeltemal reg.Die stilswye is
> eintlik
>>> onverdraagbaar.
>>> Miskien moet die ou antie se liefkoosde onderwerp (die aap fetus in
tutu
>> se
>>> tuin)eers betrek word by die gebeure in Zim en teen ons boere hier ter
>> plaatse.
>>> Riaan wrote:
>>>
>>>> Verbeel ek my of is dit hoe meer die ouens in Zimbabwe hulle self
>> skuldig
>>>> maak aan rassisme ( swart teen wit hierdie keer) hoe stiller is ons
>> vriendin
>>>> Gloudina en oom Ferdi.
>>
>> Ten eerste, Boertjie, dink jy jy het die woord "onverdraagbaar"
>> daar in die regte sin gebruik? Wou jy nie eintlik "ondraaglik" sê
>> nie? Onthou, woorde het betekenisse, selfs in Afrikaans.
>> Ek het onlangs lank en uitvoerig oor Zimbabwe en dinge
>> op hierdie nuusgroep gepraat. As jy dit nie gelees nie, haal
>> die skille van jou oë af ( ook die balke.)
>> Vir Ferdi kan ek nou nie eintlik praat nie. Hy is seker maar
>> moeg vir al die ditjies en datjies waaroor op hierdie nuusgroep
>> gepraat word meeste van die tyd.
>>
>> Tant Hessie, wat onlangs die groot vraag gevra het-
>> oor honderd jaar, wie se naam sal meer stink - Mugabe
>> s'n of P.W. Botha en die ander apartheidsvarke s'n.
>>
>
|
|
|