Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: DE CARAÏBEN IN HET NEDERLANDS
Re: DE CARAÏBEN IN HET NEDERLANDS [boodskap #49133] Do, 30 Augustus 2001 22:08 na volgende boodskap
Leo Camerlynck  is tans af-lyn  Leo Camerlynck
Boodskappe: 35
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Leo Camerlynck schreef in berichtnieuws ...
> Informatie in het Nederlands vindt u op
>
> http://www.fortunecity.com/victorian/updike/456/id29.htm
>
> wat SURINAME betreft
>
> http://www.fortunecity.com/victorian/updike/456/id28.htm
>
> wat DE NEDERLANDS ANTILLEN betreft
>
> http://www.fortunecity.com/victorian/updike/456/id27.htm
>
> wat ARUBA betreft.
>
> Maar bijkomende informatie over het gebied in het Nederlands is steeds
> welkom op het e-mail-adres
>
> ora...@hotmail.com
>
> Leo Camerlynck
>
Kongres oor Rassisme [boodskap #49148 is 'n antwoord op boodskap #49133] Vr, 31 Augustus 2001 08:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tosca  is tans af-lyn  Tosca
Boodskappe: 35
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Ek het vanoggendoor die nuus (So tussen die slaap deur) gehoor dat daar 'n
kongres oor Rassisme vandag begin in Durban. Kan iemand my meer vertel?

Tosca
**********************************
Re: Kongres oor Rassisme [boodskap #49159 is 'n antwoord op boodskap #49148] Vr, 31 Augustus 2001 11:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Tosca wrote:

> Ek het vanoggendoor die nuus (So tussen die slaap deur) gehoor dat daar 'n
> kongres oor Rassisme vandag begin in Durban. Kan iemand my meer vertel?
>

Was daar nie in jou lokale koerante berigte oor hoe hulle
in Switzerland sit en argumenteer oor wat op die agenda
geplaas gaan word of nie? Die grootste hot potato: óf
Zionisme 'n vorm van rassisme is of nie? Wat het hulle
toe besluit? Ek weet dat die VSA gedreig het om dit van
die konferensie te onttrek as Zionisme as rassisties
bespreek gaan word, en het gehoor dat Colin Powell
nie gaan nie as gevolg van die argumente. Nou net hoor
ek op die oggend-radionuus dat ons minister John
Manley ook nie gaan nie, om dieselfde rede.

Gloudina
Re: Kongres oor Rassisme [boodskap #49181 is 'n antwoord op boodskap #49148] Vr, 31 Augustus 2001 19:27 Na vorige boodskap
Bas Jansen  is tans af-lyn  Bas Jansen
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
In article , @home.com wrote:

> Tosca wrote:
>
>> Ek het vanoggendoor die nuus (So tussen die slaap deur) gehoor dat daar 'n
>> kongres oor Rassisme vandag begin in Durban. Kan iemand my meer vertel?
>>
>
> Was daar nie in jou lokale koerante berigte oor hoe hulle
> in Switzerland sit en argumenteer oor wat op die agenda
> geplaas gaan word of nie? Die grootste hot potato: óf
> Zionisme 'n vorm van rassisme is of nie? Wat het hulle
> toe besluit? Ek weet dat die VSA gedreig het om dit van
> die konferensie te onttrek as Zionisme as rassisties
> bespreek gaan word, en het gehoor dat Colin Powell
> nie gaan nie as gevolg van die argumente. Nou net hoor
> ek op die oggend-radionuus dat ons minister John
> Manley ook nie gaan nie, om dieselfde rede.

En ik kan nie loop nie!

Bas (lekker die sherry... hik!)

--
'Ich erhobe mich. Um nicht der Zukunft zu verfallen.'
Vorige onderwerp: Verbeel ek my ?
Volgende onderwerp: Kapitalisme en Sosialisme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 11:42:45 MGT 2024