#scsa is op undernet [boodskap #46475] |
Fri, 13 July 2001 21:24 |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
kom gesels tog ek en Dani is daar
--
--------------------------------------
|
|
|
Re: #scsa is op undernet [boodskap #46481 is 'n antwoord op boodskap #46475] |
Fri, 13 July 2001 21:36 |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
wie is Dani??
en gesels waar??????
Gr.Rico
"Tobie" skryf in boodskap news:9inooj$i97$2@ctb-nnrp1.saix.net...
> kom gesels tog ek en Dani is daar
>
> --
> --------------------------------------
>
|
|
|
Re: #scsa is op undernet [boodskap #46487 is 'n antwoord op boodskap #46481] |
Fri, 13 July 2001 21:58 |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
op undernet irc........................ Dani = Danielle ;-)
sy is nie nou daar nie, moes haar motor gaan haal :-(
--
--------------------------------------
http://www.om.org/main.htm
--------------------------------------
"Rico" skryf in boodskap news:9inpb1$l8d$1@news1.xs4all.nl...
: wie is Dani??
: en gesels waar??????
|
|
|
Re: #scsa is op undernet [boodskap #46499 is 'n antwoord op boodskap #46487] |
Fri, 13 July 2001 22:15 |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
oke, ek weet nie of ek daarop kan kom nie, maar ek gesels altyd op kletskas
van msn
Gr.Rico
"Tobie" skryf in boodskap news:9inqpk$ioi$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> op undernet irc........................ Dani = Danielle ;-)
> sy is nie nou daar nie, moes haar motor gaan haal :-(
>
> --
> --------------------------------------
> http://www.om.org/main.htm
> --------------------------------------
> "Rico" wrote in message
> news:9inpb1$l8d$1@news1.xs4all.nl...
> : wie is Dani??
> : en gesels waar??????
>
|
|
|
|
Re: #scsa is op undernet [boodskap #46578 is 'n antwoord op boodskap #46487] |
Sun, 15 July 2001 06:46 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Tobie, miskien moet ons konsensus bereik waar die meeste van ons wil praat
en watter tyd.
Ek het niks gemeld of belowe nie, want Vrydagaande om 11nm is die tyd vir my
weeklikse uurtjie se gesels met vriende in Europa.
Ek het Mirc gehad, maar vind dit 'n bietjie frustrerend, veral met die wat
vreeslik graag wys watter geluide en kleure hulle kan maak.
Ek het MSN afgelaai - maar nog nie veel gebruik nie, om met iemand te kan
praat wat tou opgegooi het met ICQ.
Ek laat dit aan julle slimmes oor om 'n plek en tyd te kry waar ons lekker
kan saamgesels, en dan sal ek met graagte saamspeel.
Annette
Tobie skryf in boodskap news:9inqpk$ioi$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> op undernet irc........................ Dani = Danielle ;-)
> sy is nie nou daar nie, moes haar motor gaan haal :-(
>
> --
> --------------------------------------
> http://www.om.org/main.htm
> --------------------------------------
> "Rico" wrote in message
> news:9inpb1$l8d$1@news1.xs4all.nl...
> : wie is Dani??
> : en gesels waar??????
>
|
|
|