| #scsa is op undernet [boodskap #46475] |
Vr., 13 Julie 2001 21:24  |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
|
Senior Lid |
|
|
kom gesels tog ek en Dani is daar
--
--------------------------------------
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: #scsa is op undernet [boodskap #46578 is 'n antwoord op boodskap #46487] |
So., 15 Julie 2001 06:46  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Tobie, miskien moet ons konsensus bereik waar die meeste van ons wil praat
en watter tyd.
Ek het niks gemeld of belowe nie, want Vrydagaande om 11nm is die tyd vir my
weeklikse uurtjie se gesels met vriende in Europa.
Ek het Mirc gehad, maar vind dit 'n bietjie frustrerend, veral met die wat
vreeslik graag wys watter geluide en kleure hulle kan maak.
Ek het MSN afgelaai - maar nog nie veel gebruik nie, om met iemand te kan
praat wat tou opgegooi het met ICQ.
Ek laat dit aan julle slimmes oor om 'n plek en tyd te kry waar ons lekker
kan saamgesels, en dan sal ek met graagte saamspeel.
Annette
Tobie skryf in boodskap news:9inqpk$ioi$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> op undernet irc........................ Dani = Danielle ;-)
> sy is nie nou daar nie, moes haar motor gaan haal :-(
>
> --
> --------------------------------------
> http://www.om.org/main.htm
> --------------------------------------
> "Rico" wrote in message
> news:9inpb1$l8d$1@news1.xs4all.nl...
> : wie is Dani??
> : en gesels waar??????
>
|
|
|
|