| werwe oor rekenaars en die internet? [boodskap #43920] |
Di., 12 Junie 2001 16:00 |
Voetleuce
Boodskappe: 127 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Leuce:
Ek nooi enige iemand met 'n webwerf van enigsins verband hou met rekenaars
of die internet om die werf aan my (ofte wel aan die Open Directory Project)
te "submit" by http://dmoz.org/World/Afrikaans/Rekenaars/. Maar dit moet in
Afrikaans wees. Dit kan kommersieel wees of persoonlik, en dit kan oor
enige iets handel wat te doen het met rekenaars en die internet. Of as jy
van een weet wat ek nog nie gesien het nie, kom vertel my daarvan.
Dankie!
|
|
|
|