Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
241 resultate gevind
1 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: Wo, 12 Desember 2018 06:41 «» deur: Inligting
Geologie
…ika. Groot dele van Mosambiek is sonder bepaalde kenmerke en laagliggend omdat dit 'n vlakte is wat maar onlangs uit die see verrys het. Dit is swak gedreineer met volop vlak mere naby die kus. Dit is goed bebos en die grond is vrugbaar vir mielies, kassawe, suikerriet en sisal. Deur M.S. TALJAARD, D.SC. Universiteit van Stellenbosch Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967 Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk…
2 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: Di, 11 Desember 2018 05:40 «» deur: Inligting
Gans
…eendvoëls (Anatidae) behoort. Hulle word volop aangetref in vleiagtige gebiede. Soorte sluit in: die dwerggans, 'n mooi klein voëltjie, kleiner as 'n eend. Dit het nie dieselfde gewoontes as 'n gans nie. Kry voedsel onder water, het 'n wit gesig en groen kastaiingkleurige lyf; wildemakou, 'n reuse-gans wat soms sy nes in bome bou; Nylgans (of kol- of berggans) is die algemeenste, wit, rooi en swart vlerke, opvallend in sy vlug. Soms bou hulle in pare in bome, of in groepe op rotslyste. Bron: …
3 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: So, 09 Desember 2018 06:57 «» deur: Inligting
Euforbia
… groen blare en blomme. Baie van die struike en bome bevat melksap soos die melkboom (E. dregeana). Die wilde kasterolie (Ricinus communis) is volop dwarsdeur Suid-Afrika. 'n Struikagtige plant met handvormige blare. Die blomare dra manlike blomme met talle geel meeldrade bo en vroulike meeldrade onder. Die vrug is 'n groen kapsule en van die saad word olie verkry. Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967 Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk…
4 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: Di, 27 November 2018 06:20 «» deur: Inligting
Buffel
…word. Verkies bebosde gebied waar daar volop weiding en water is. 'n Uiters gevaarlike dier om te jag weens sy onvoorspelbare geaardheid en aggressiwiteit. Die groot soort is gemiddeld 5 voet hoog by die blaaie, terwyl die Kongolese dwergtipe 'n voet laer is. Omdat hulle maklik beessiektes versprei, is 'n aansienlike hoeveelheid buffels destyds onder toesig uitgeroei. Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967 Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk…
5 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: So, 25 November 2018 10:24 «» deur: Inligting
Boom
… Varings en boomvarings, mos en orgideë is volop waar die reënval voldoende is. Eie aan Tafelberg en sy omgewing is die pragtige silwerbome. Europese bome soos die dennebome, eikebome, populiere en wilgerbome wat eeue gelede ingevoer is, groei vryelik hoewel nie altyd so weelderig soos in hulle vorige vogtige tuiste nie. In die 19de eeu is Australiese akasias ingevoer, hoofsaaklik om die sand van die Kaapse Vlakte te bind. Dat 'n groot deel van Suid-Afrika, wat nou betreklik kaal is, eens bosbedek was…
6 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: So, 25 November 2018 09:48 «» deur: Inligting
Bokmakierie
Die bokmakierie of kokkewiet (Telophorus zeylonus) is een van die bosfiskale, maar groter en manhaftiger. Het sy naam gekry van die duet wat die onafskeidbare mannetjie en wyfie fluit. Grysgroen met geel bors, swart keel en geel merke op stert. Word volop naby Kaapstad aangetref, maar word ook so ver noord as die Limpopo gevind. Sien Fiskaal. Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967 Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
7 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: So, 25 November 2018 07:23 «» deur: Inligting
Bobbejaantjie
…klein draadagtige Kaapse plante met bolagtige blomme en grasagtige blare. Kom voor in sanderige grond naby die kus. Blom in winter. Bobbejaantjie tubeflora is 'n skaars witterige soort. Die dieppienk of ligpers bobbejaantjie plicata word volop aangetref. 'n Pragtige klein pers bobbejaantjie hiematis met breë blare is ook algemeen so ver suid as Vishoek. Sien Iris. Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967 Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk…
8 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: So, 25 November 2018 06:41 «» deur: Inligting
Blomme
…Ertjie) met hulle honderde groepe, is oral volop. Malvaceae (sien Hibiskus) bevat hoofsaaklik struike en bome. Labiatae (sien Salie), die geurige kruidfamilie is wyd versprei; so ook die scrophylariaceae (sien Nemesia). In die halfwoestyn van die Karoo en ander sanderige gebiede groei baie vetplante van die familie Aizoaceae wat die grootse vygie-groep insluit; die familie Crassulaceae (sien Crassula) en die familie Euphorbiaceae bestaande uit die reusagtige melkbos en ander melksapplante. Die nara, die…
9 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: Sa, 24 November 2018 18:27 «» deur: Inligting
Bleshoender
'n Bleshoender. Die bleshoender (familie Rallidae, vroeër Turnicidae) is 'n watervoël wat feitlik volop in Suid-Afrika aangetref word. Groot en roetswart met wit bek. Die ouer voëls het rooi knop op die voorkop. Dit is 'n lawaaierige voël en 'n sterk vlieër. Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967 Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
10 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: Do, 28 Junie 2018 05:59 «» deur: Jan die Man
Re: "Die Hanswors" deur S.J. Pretorius
…nlassin. Gee meer inligting. Kontraste is volop: * die mense se spot teenoor die hanswors se pyn; * misvorming vs. sy behendigheid in die sirkustent; * diere aanvaar hom, maar nie mense nie; * hy word gehaat en vermy, maar is 'n aanwins vir die sirkus. Dit bevat 'n retoriese vraag: "Met klere wat gedurig gaar is, wat doen die vent met sy salaris?" Teen die einde word dit duidelik dat hy briewe met sy ma gewissel het, en moontlik sy geld aan haar gestuur het (die boggelvroutjie - let…
11 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa, 01 November 2008 10:34 «» deur: PietR
Re: Sarah Palen en Tina Fey
…nie. Die Demokrate daarenteen, het volop talent en sal eenvoudig net beter administreer. Die arme Amerikaners. In vandag se koerant berig hulle dat een in vyf verbande op huise nou meer is as wat die markwaarde van die huis is. Is hierdie ding ook besig om in SA te gebeur? Gloudina ----Ek dink wêreldwyd is die mense besig om hulleself in skuld in te leef en as jy krediet môre moet stop, dan val alles plat. Die mense leef gewoon bo hulle…
12 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr, 31 Oktober 2008 20:13 «» deur: bouer
Re: Sarah Palen en Tina Fey
…dat die Republikeine so uitgespeel is, dat hulle eenvoudig nie meer die mannekrag het om die administrasie van die VSA goed te administreer nie. Die Demokrate daarenteen, het volop talent en sal eenvoudig net beter administreer. Die arme Amerikaners. In vandag se koerant berig hulle dat een in vyf verbande op huise nou meer is as wat die markwaarde van die huis is. Is hierdie ding ook besig om in SA te gebeur? Gloudina…
13 Forum: Sport & ontspanning «» Gepos op: Do, 14 Augustus 2008 06:56 «» deur: PietR
Re: Olimpiese Spele
…die top hande in die wêreld was. Langafstandtalete was volop, ens. Ockert Britz is een van die min mans wat nog oor 6m in paalspring kon kom, ens. ens. Die presteerders is egter besig om te verdwyn want die nuwe regering sorg nie vir hulle nie....oor hulle velle wit is en dan gaan hulle na 'n ander land toe en neem namens hulle daar deel. Soos SA se top diskus- man wat nou 'n Fin is; hul top vroueverspringer, het 'n Turk geword, ens…
14 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di, 27 Mei 2008 14:49 «» deur: Torreke[1]
Re: Afrikaners is plesierig, dit kan jul wel glo
… M 47 2004\01 OOS KAAP EC COFFEE H F 66 1995 VOLOP ZN COMBRINCK J 57 2002 BONNIVALE ZN COMBRINCK LM 87 1987 CHRISSIESMEER MP CONWAY DIANE (BRITISH TOURIST) F 59 2002\10 ROYAL HOTEL PILGRIM REST MP CORDIER DINA (DUTCH FARMER) F 57 2000\08 EBENHAUZER WESSELBRON FS CORDIER PETRUS JOHANNES MARTINUS M 58 2000\08 EBENHAUZER WESSELBRON FS CORNELESSEN ANDRE M 19 1997\01 EMMERENTIA JOHANNESBURG GA CORNELIUS DR.JP M 78 2004\04 HEKPOORT MAGALIESBURG GA COSTA ANDRE M 9 1998\11 WYNBERG CAPE TOWN SC COSTA MICHEAL M 11…
15 Forum: Wiele «» Gepos op: Do, 17 Januarie 2008 07:58 «» deur: Torreke
Re: Vrae aan Suidwester
… "Raider" (3liter en op) het nie. Volop krag om lekker te ry en te sleep - suinig op brandstof - 10 tot 11 km per liter. Die nuwe "shape" het baie meer beenruimte agter as die ouer ontwerp. Dit het dieselfde ruimte binne as 'n SUV en byna dieselfde rygemak as die Fortuner wat daarop gebasseer is. Enigste verskil in die onderstel is dat die bakkie bladvere agter het (natuurlik om vrag te kan dra) en die Fortuner kronkelvere wat onafhanklik van mekaar werk. Ek dink dit lyk vir jou of…
16 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma, 10 September 2007 07:06 «» deur: Riaan
Re: George Bush se Irak
…stem met jou saam dat die Moslem geloof nog baie kak gaan veroorsaak in die wereld. Gaan kyk gerus na die stukkie. &eurl=http%3A%2F%2Fsouthafricasucks%2Eblogspot%2Ecom%2F Interesant dat Europa ook stadig maar seker begin agterkom dat jy jou eie moet beskerm. En geen land doen dit so in die ope soos Denemarke op die oomblik nie. Dit vat baie lank vir sommige mense om die waarheid te sien, en ontslae te raak van die breinspoel gedagtes wat elke dag so volop deur die media in hulle koppe ingeprop word…
17 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo, 11 Julie 2007 11:34 «» deur: Peter H.M. Brooks
Observatory in Afrikaans - banned by Wikipaedia
…er's square waa' die ou semeterie was en nou volop met spoeke en tokolosies is, is daa' ook 'n 'Spur' lekker vir sy spareribs en 'n Indian take-away saam met die Pie shop. Maa' die lekkerste plek om 'n daait te smaak is die Pie Shop ommie hoek van Main Road waa' die pasties, daaltjies, en pies die beste innie Kaap is. In Obs itself,daa's ook 'n aantal bars om te suip en jol. Die 'Cool Runnings' vir die jongens en daa' by die Pepper Tree Square is mos 'n plekkie virrie laa'nies wat 'A Touch of Madness' ('n…
18 Forum: Geloof & kerksake «» Gepos op: Ma, 22 Januarie 2007 18:07 «» deur: Daun Johnson
Re: Uitverkiesingsleer - was Re: Torreke en sy kerk
…omming: Slegs een plek het jy en ek 'n 100% verskil in siening. Dit is jou siening oor uitverkiesing teenoor my absolute geloof in 'n regverdige God wat niemand wat na Hom gaan sal verwerp nie. En dat almal geroep is. Onthou jy die kaartjies wat volop was in ons kinderjare - prentjie van Hom wat klop aan 'n deur met die woorde 'Ek klop en as jy oopmaak, sal Ek ingaan' Daarin glo ek steeds soos 'n kind. Die verskil in siening hieroor is vir my geen uitnodiging tot 'n stryery nie…
19 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di, 16 Januarie 2007 10:12 «» deur: Jonas
Van Melle - Oom Karel neem sy geweer saam
… van te praat nie. Vroeër was daar van alles volop, leeus ook en buffels, seekoeie, alles. Nou kan jy ure ry sonder om iets te gewaar. Dis triestig soos 'n huis sonder mense; soos 'n dooie stad. En jy hoor niks. Saans ook nie. Hy het ook daaraan meegewerk om dit so te maak. Maar 'n uitroeier was hy darem nooit nie, daaroor kan hy ten minste tevrede voel. Net ongedierte, die het hy altyd geskiet as hy die kans kry. Maar die bos self is nog mooi. Hy kan urelank ry sonder om 'n spoor van mense te sien…
20 Forum: Geloof & kerksake «» Gepos op: Vr, 05 Januarie 2007 06:23 «» deur: PietR
Re: Geloof
… nie. ----Hier in ons land en sy gemeenskap, volop. Ons het 'n koerant wat alle egskeidings en die redes waarom die mense skei publiseer. Daar by julle in die RSA skei en spyker die dominies ook lustig en beland orals in die koerante. Dis algemeen, hoekom het jy bewyse nodig? > 2) My kerk het nooit gesê dat liefde oor die kleurskeidslyn sonde is nie, > wel dat liefde tussen enige twee mense sonder 'n permanente verbintenis > soos die huwelik sonde is. ----Ja? So die ontugwet van die RSA…
21 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di, 31 Oktober 2006 20:57 «» deur: Nou....@gmail.com
Re: I ees a Kop deur Flip de Juur
…nog maar het beste voor een mens dat hij zich aan eten en drinken te goed doet en volop geniet van alles wat hij moeizaam heeft verworven. En ook dat, zo heb ik ingezien, is in de hand van God. 25 Want wie, zegt hij, kan zich te goed doen en genieten zonder dat ik ermee instem? 26 Aan een mens die hem behaagt geeft hij wijsheid, kennis en vreugde, maar een zondaar legt hij een kwellende bezigheid op: een zondaar moet bezit vergaren voor een mens die God behaagt. Ook dat is enkel lucht en najagen van wind…
22 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa, 13 Mei 2006 19:17 «» deur: Schorsch
Ouders van dader vol onbegrip - was: Racistische moord Antwerpen....
…en Lieve Van Suijs zoeken thuis in Wilrijk volop naar antwoorden op hun vele vragen. ,,We weten zelf van niets'', zegt de vader na een hazenslaapje. De afscheidsbrief van hun zoon kregen ze nog niet onder ogen. Voorlopig mogen ze ook geen contact met hem hebben. De ouders proberen via de krantenartikels te reconstrueren wat er gebeurd is. ,,Hij moet zijn verstand verloren zijn. Maar dan nog kunnen we niet genoeg benadrukken hoe verschrikkelijk we dit vinden voor de familie van de slachtoffers.'' Vader …
23 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma, 20 Februarie 2006 21:28 «» deur: bouer
Re: Blair by Hammanskraal
…'n openbaring om te besef dat mens selfs vir die swartste swarte kan sien bloos. As jy 'n onderwyser is, is daar volop kanse om jou studente te sien bloos. Wat 'n belaglike storie is dit hierdie dat die nageslagte van "Adam" witmense was. Dit is 'n hele industrie dié, en ongelukkig gee die internet vir hierdie klomp verfomfaaides vrye teuels om hulle "teoriëe" die wêreld in te stuur. Gloudina…
24 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do, 16 Februarie 2006 10:59 «» deur: Torreke
Re: Blair by Hammanskraal
…vir Suid-Afrika) lê in die trope waar daar volop natuurlike voedsel was, waar dit warm en bedompig is, waar tropiese siektes soos malaria, slaapsiekte en bilharzia (om net enkeles te noem) hoogty gevier het. Met ander woorde die omstandighede in Europa het mense gedwing en dit vir hulle moontlik gemaak om kreatief te dink, terwyl omstandighede in Afrika mense nie gedwing het nie en die klimaat en siektes ontwikkeling geinhibeer het. Is jy seker ons voorouers sou beter gevaar het as hulle in …
25 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr, 25 November 2005 13:38 «» deur: bouer
Re: Lui wurms en die geskiedenis
…nie meer maklike baantjies vir wit boeties is nie. Julle kla dat daar nie meer werkreservering is nie. Sover ek kan uitmaak het alle witmense wat enigsins opgelei is in SA volop werk. Dis alleen daardie mense wat nie ambagte ken nie, wat sonder werk sit en dan probeer na Europa of Noord-Amerika uitwyk om daar nagwagte of handearbeiders te gaan wees. Jy wil hê dat 'n handjievol wit mense spesiale bevoordeling kry in 'n land wat oor die tagtig persent nie-blank is. Daardie dae is verby. Gloudina…
26 Forum: Kos & resepte «» Gepos op: Wo, 09 November 2005 13:58 «» deur: PietR
Re: Wat is die verskil...
…bly ek in 'n plek waar volop vleis is!! "Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:4376cf92.423023305@news.saix.co.za... > On Tue, 8 Nov 2005 16:33:20 -0000, "Suidwester" > wrote: > > > gemaalde droë vrugte verwys. Ek het ook nog nooit 'n pasty geëet of >> gesien >> wat gemaalde droë vrugte in het nie. Is vleis dan nie die >> basisbestanddeel >> van enige vleispasty nie? > > Hier in SA elke Kersfees le die hele Woolworths en P&P…
27 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo, 05 Oktober 2005 13:21 «» deur: PietR
Re: Gloudina [en Kanada] se robbe...
… private losie die rugby gaan sit en kyk met volop drank en biltong? Wat van die aaklige gedagte dat die vrou alweer te veel geld uitgee op die huis en waarom moet sy een keer in drie maande haarkapper toe gaan terwyl daar niks is wat na haar kyk op die plaas nie? Vir wat wil sy goed lyk..vir wie. So een keer 'n week moet sy in die donker net reg draai as die baas lus is en as sy lus verby is, dan slaap hulle. Utopia! G'n bleddie wonder julle's sulke bitterbekke nie! Kry 'n ware man om jou uit te…
28 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: Do, 08 September 2005 11:39 «» deur: bouer
Re: " Anatomieles " deur LUCAS MALAN
…om te sê dat ek > iets heeltemal anders voor my geestesoog gesien het, as toe ek later sien > dis 'n les in anatomie en het niks met mielies te make nie! > > Ek hou van hierdie eentjie, G. Ja, ek het gewonder of ek nie 'n strepie tussen die twee woorde moes plaas nie, maar dit was nie so in die oorspronklike nie. Nou laat jy my ook dink aan die ding as 'n mielie, en dis nogal 'n prikkelende prentjie, veral die proses van afstroping. En die verorbering daarna. Met volop botter. Gloudina…
29 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa, 03 September 2005 19:44 «» deur: bouer
Re: Gevolge van Katrina
…in 1963. Toe ek vir die eerste keer op Adams College begin skoolhou het, was dit 1954 en 1955. Die plek was toe nog 'n Amerikaanse sendelingstasie, met volop Amerikaners daarop. Hulle het almal so teen Verwoerd gepraat, maar nooit 'n woord gerep oor wat in hulle eie land aangaan nie. Ek weet nie hoekom nie. Toe ek eers hierdie dinge van die VSA uitvind, toe begin mens besef dat enige mens in SA wat die swartes wou afsonder, goeie lesse kon reg in die VSA self. En in Kanada, met hulle reserwes. Gloudina…
30 Forum: Sport & ontspanning «» Gepos op: Di, 26 Julie 2005 16:27 «» deur: bouer
Re: Die oplossing vir rugby
…reg onthou was hulle Universiteitskolleges. > Min van die blanke onderwysers het grade gehad....waar kom jou swart > gegradueerdes vandaan? Wel, ou Suidwester, dis net hier waar jy jou grondelose onkunde bewys. Want voor jou geliefde apartheidsvark- vaders die universiteite van SA vir swartes gesluit het, was daar volop gegradueerdes van universiteite soos Wits en Kaapstad en Rhodes, en dan was daar ook nog Fort Hare. En baie van die swart onderwysers het ook in die buiteland gestudeer. Gloudina…
31 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do, 21 Julie 2005 06:49 «» deur: PietR
Eko-jag in Afrika
… te probeer terugvat na die tye toe toe daar volop wilde diere was. Baie manne omhein hulle plase wildwerend en dan begin hulle om teeldiere aan te koop en binne 'n paar jaar het jy 'n paradys. Mens sou dink almal sou daarmee gelukkig en voldaan wees? Nie so nie! Nie in Afrika nie. Dis sekerlik die enigste plek in die wêreld waar die mense van die regering verwag om vir hulle huise te bou en vir hul daaglikse bestaan in te voorsien. Hierdie 'kultuur' maak dat hulle wild, enige wild, sien as …
32 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do, 30 Junie 2005 20:37 «» deur: bouer
Afrikaner- tronkvoëls
…- Herman Bosman en JM Coetzee - albei volop Afrikaanse bloed in hulle are gehad het. JM Coetzee was nou wel Engelssprekend in die huis. ( Sy ma was 'n SA Duitser en sy pa 'n Afrikaner.) Maar ek dink hy het Afrikaans foutloos gepraat, en het ten minste een Afrikaanse boek van Wilma Stockenström in Engels vertaal. As ek reg onthou, het hy ook sy eerste boek, "Dusklands" eers in Afrikaans geskryf. Dis natuurlik ook werd om te noem dat ten minste twee van die beste Afrikaners wat in SA …
33 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr, 17 Junie 2005 06:42 «» deur: PietR
Re: Steel en jou gewete
…baie betaal vir 'n werker waarvan daar volop is? Dis mos vraag en aanbod. Dis hoe die ekonomie werk. Dit gee jou egter nie die reg om jou salaris aan te vul deur van jou werkgewer te steel nie! "Spencer" skryf in boodskap news:RZlse.8011$U4.1106541@news.xtra.co.nz... > Wens ek kon - maar my moontlikhede is so beperk. My werkgewer weet dit en > buit dit ook uit. Eintlik gebruik ek die papier maar vir werk. Wat vir my > 'n groter probleem is, is die aflaai van musiek op die …
34 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma, 09 Mei 2005 13:21 «» deur: PietR
Re: Doof, balhorig of moedswillig
… wit gestolde vet bo-op. Dié twee het ons volop in ons 'rat-packs' gekry...en daarmee saam sulke klein blikkies kondensmelk en los lekkers en poeding. Die het ons dan maklik geruil by dié vol fiemies ouens vir hulle 'bullybeef' en 'braised steak'. So 20km verder en jy gaan 'lê' in die veld vannag, dan maak ons daai 'bullybeef' en 'braised steak' op 'n vlam warm en meng dit met pap of rys, of watookal beskikbaar is, soos 'dog biscuits' wat seker die voedsaamste ding op aarde is. Jy breek hom …
35 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So, 13 Februarie 2005 16:25 «» deur: bouer
Re: Affirmative action and black empowerment in SA - The reality of non-discrimination
…Ghandi en Nelson Mandela 'n verhoog gegee het voor die hele wêreld. Sover ek kan sien, het elke wit man wat sy sout werd is volop werk in SA. Dis net julle patetiese soort wat gedink het julle het die reg om om die vleespotte te sit, en wat nou dink julle is van julle regte ontneem. En ek dink nie dit help juis om te emigreer nie. Sover ek kan sien hier in Kanada doen baie van die ouens wat so vinnig geemigreer na 1994joppies wat baie minder belangrik is as wat hulle in SA gedoen het. Gloudina…
36 Forum: Kos & resepte «» Gepos op: Di, 11 Januarie 2005 19:13 «» deur: Swart Simon
Re: Eiervrug vir beginners
"Annette" skryf in boodskap news:crunlh$kls$1@ctb-nnrp2.saix.net... > Wat dwing jou om jouself so te martel?:) So, wat stel jy voor - boerpampoen met volop suiker? Swart Simon
37 Forum: Emigrasie & buiteland «» Gepos op: Di, 04 Januarie 2005 13:50 «» deur: PietR
Re: Expat OZ: Alles OK?
… dat die mense jou sal pla. Wilde diere is volop en die land is 'n fotograaf se paradys. Ek weet nie wat hul storie werklik is nie, want hulle is finansieel en beroepsgewys vooruitstrewend in Australië, maar sê hulle het nie gewaag om na hul ou plaas hier by ons te gaan kyk nie want dan het hulle nie teruggegaan nie! Nog 'n ding, hulle boer baie meer intensief daar by julle en mens staan verstom die produksie wat hulle doen op 'n relatiewe klein stukkie grond. Nou, as 'n ou Suidwesboer wat gewoond …
38 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do, 23 Desember 2004 09:51 «» deur: PietR
Re: Rassisme omgedraai?
…nog. Sand is mos nou een ding wat ons volop en gratis het. Wat jy doen, is om die sand te meng met so 3% sement en gooi dit droog in die sak in. Jy pak die mure met die sandsakke en sodra jy sekere stadiums bereik, dan spuit jy die mure van beide kante nat en die spulletjie set. Voila! Jy het 'n 9"+ muur wat jou fantastiese isolasie gee teen die hitte en die wind en die weer en dit kos 'n fraksie van die prys van 'n steenmuur. Dis afgekeur! Hoekom? Swapo hou nie van dinge wat soos die…
39 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo, 29 September 2004 19:52 «» deur: bouer
Re: Afrikaans to be Scrapped in Schools in 2005 (Media Report)
…daar was) Ja, en dat dié konfederasie op 'n baie demokratiese manier hulle sake behartig het, met volop integrasie van die opinies van vroue in hulle besluite. Ek weet nie of ons van dieselfde konfederasie praat nie, maar daar is vandag 'n Eerste Nasie reserwe in Brantford naby Toronto, waar die Six Nations heen verskuif het nadat die Amerikaners die Britte in die Amerikaanse Vryheidsoorlog verslaan het, en dié ses nasies, wat aan die kant van die Engelse geveg het, hulle heenkome wou vind. Gloudina…
40 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di, 21 September 2004 15:03 «» deur: bouer
Re: SA tien jaar van nou
…blankes in Afrika en so min in > die res van Afrika? As jy verby die een kan kom dan kan ons gesels... Ek wonder hoeveel jy van die res van Afrika weet. Weet jy enigiets van die Noord-Afrikaanse lande? Weet jy ook dat daar volop infrastruktuur in Noord- Afrika was op 'n tydstip toe selfs die Romeine net begin het om infrastruktuur in Europa te skep. Ek dink jy praat meeste van die tyd oor dinge wat clichés in jou kop is. Net soos jy die woord "westerling" as 'n cliché gebruik. Gloudina…
Bladsye (7): [ «    1  2  3  4  5  6  7    »]

Tyd nou: Di Sep 17 10:36:36 MGT 2024