Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
3830 resultate gevind
1 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 01 Oktober 1998 00:00 «» deur: brya...
Re: nuwe AFRIKAANS ng tuisblad - opgedateer - kom kyk!
…nuwe tuisblad: 1) info oor gereelde besoekers 2) Moontlike riglyne vir die nuusgroep 3) Wat nuusgroepe is en hoe om dit te gebruik(vir nuwe mense...) 4) 'n Vorm wat deur die gereelde besoekers hier ingevul kan word om sodoende die nodige inligting aan ons te stuur.  Menings, slagspreuke, idiome, sêgoed ens. 5)  Gasteboek wat liefs deur almal geteken moet word(asseblief!) 6)  SA soek enjins en SA koerante op die Net.  ook internasionale enjins en koerante. Ek het alles …
2 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 29 September 1998 00:00 «» deur: Henri Burger
Re: SA 'vredesoperasie' in Lesotho
…beplan gewees het), jy moeilikheid loop soek nie. Verskeie waarnemers het opgemerk dat dit duidelik is dat die SA troepe nie 'n benul het van skarebeheer nie, daarom skop hulle burgerlikes op straat. Die vraag is wie verantwoordelikheid moet dra vir die Weermag se patetiese optrede. Die Minister, die Hoof, die Hoof van intelligensie, of wie? Maar hulle dink nie dis 'n mislukking nie! Die Sunday Times se spotprent het dit baie goed opgesom"- Siphiwe Nyanda wat aankondig "The operation was a …
3 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 29 September 1998 00:00 «» deur: brya...
Re: SA 'vredesoperasie' in Lesotho
… ek in 'n vorige berig aan jou genoem het, besoek maar net die Mail & Guardien se 'online' koerant by http://www.mg.co.za/ en volg die "news" skakel. Daar is talle berigte oor dit waarna jy soek. Hulle argief is ook goed. Jy kan enige koerantartikel tot omtrent vier maande terug trek. Die M&G is ook baie pro-ANC en dit was verrassend om te sien hoe hulle ook negatief teen die inval was in hul beriggewing. Bryan -- ************************************************** Personal website: …
4 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 29 September 1998 00:00 «» deur: Henri Burger
Re: Mandela by Harvard
…en binnesenter. Dit was duidelik in die S12, teen Boland en ook Saterdag. > Op die laaste twee weke se spel behoort 'n welverdiende eindstryd tussen > Griekwas en N-Tvl te wees. Ek meen, en hoop ook so. Vir Griekwas se part hoop ek hegter Natal wen teen die Bulle, want dis die enigste manier wat hulle 'n tuis eindstryd kan kry, en wen. Maar moenie SWD weggooi nie! Ons soek nog 'n geleentheid om '74 se 97-0 teen die Leeus te wreek! Groete Henri Burger, Tzaneen. RSA (e-mail: remove 'sukikaki…
5 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 28 September 1998 00:00 «» deur: G.B.
Re: Hoe het tye verander
… om die stukke as "stoepstories" te beskryf. Maar as die stories, vol drinkery, fornikasie en kleinhuisie- gepraat nou die stof is waarvan deesdae se Afrikaner-stoepstories bestaan, dan het ek maar min moed vir Afrikaans en die Afrikaner. In alle geval, soek self die brief nou onlangs waar iemand anders, nie ek nie, haar aangeval het oor haar vermenging van idiomatiese uitdrukkings. Gloudina…
6 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 26 September 1998 00:00 «» deur: Henri Burger
Re: SA 'vredesoperasie' in Lesotho
…het as julle Weermag nie kom moeilikheid soek het nie, so loop vra hulle. Wie bly oor? SADEK, wat geen bron van inkomste het nie, so elke lidland dra sy eie onkoste. Die versekeringsbedryf? Hulle sê klaar SASRIA-dekking is nie van toepassing in Lesotho nie, want daar was nie 'n oorlog situasie in Lesotho nie. Tot die Weermag dit in een kom staan en verander het nie. So, wie bly oor? SA, ek en jy. Of die sakemanne vat die regering hof toe. Wil jy wed? Ek sit 6 bottels van my kosbare Roodeberg op! Groete…
7 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 24 September 1998 00:00 «» deur: G.B.
Re: Hoe het tye verander
…tik). En ek het al gemerk dat iemand vertel dat hy digbundels van Nel soek in SA en dit nie kan vind nie. As mense oor jou prosa skryf, dan merk hulle die algemene onhandigheid met die Afrikaanse taal op, en merk hulle ook op dat jy jou aanstel as arbiter van die Afrikaanse taal en letterkunde. So sit dit nou maar in jou pyp en rook dit. Tant Alie >…
8 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 22 September 1998 00:00 «» deur: Leendert van Oostrum
Re: Ware Suid-Afrikaners
…uot;huistoe" gaan. 'n Meer geldige vergelyking met settelaars en voortrekkers, sou ek sê, moet mens gaan soek by die SA boere, nyweraars, handelslui, ens. wat vestig in plekke soos Mosambiek, Zambië, Kongo, ens. Daardie ouens loop 'n duidelike risiko, wat dit myns insiens heeltemal anders maak as die geval van 'n rekenaarprogrammeerder wat sy loopbaan in downtown Houston gaan bevorder. Soos ons ook gesien het toe baie van hulle onlangs uit die Congo moes vlug, en alles agterlaat. Groete, Leendert…
9 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 22 September 1998 00:00 «» deur: bi...
Re: Mandela word Companion of the Order of Canada
…maak my siek. Dit maak my rasend van woede want dit is skynheilig en agterbaks. Mandela is nou n groot pikkewyn in Kanada maar Suid Afrika het nou net vir Lesotho ingeval. Dit word skaars genoem. Ek soek my moeg na inligting daaroor in die internationale pers maar al wat ek hoor is van die wonderlike party wat hulle vir Madiba hou. As dit die vorige regering was wat Lesotho bestorm het sou dit uitgeskree wees op elke voorblad. En by the way Gloudina, wie dink jy gee om waar jy sit? Billy…
10 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 22 September 1998 00:00 «» deur: bi...
Re: Mandela word Companion of the Order of Canada
…maak my siek. Dit maak my rasend van woede want dit is skynheilig en agterbaks. Mandela is nou n groot pikkewyn in Kanada maar Suid Afrika het nou net vir Lesotho ingeval. Dit word skaars genoem. Ek soek my moeg na inligting daaroor in die internationale pers maar al wat ek hoor is van die wonderlike party wat hulle vir Madiba hou. As dit die vorige regering was wat Lesotho bestorm het sou dit uitgeskree wees op elke voorblad. En by the way Gloudina, wie dink jy gee om waar jy sit? Billy…
11 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 20 September 1998 00:00 «» deur: brya...
Re: Nasionale simbole
Hi Ek is op soek na tuisblaaie op die Net waar mens inligting kan kry oor die nasionale voëls, insekte en bome van elke land. Die naaste wat ek kon kry was 'sites' met volksliedere. Iemand al op so iets afgekom? Groete Bryan -- ************************************************** Personal website: http://www.TheOffice.net/brynie -----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==----- http://www.dejanews.com/rg_mkgrp.xp Create Your Own Free Member Forum
12 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 19 September 1998 00:00 «» deur: G.B.
Re: Moet ons moed hou of duim vas hou?
…verloor en dan ander werk moet soek (nes in Kanada), maar hulle pleeg nie selfmoord nie. Om alles wat nou met witmense gebeur, te blameer op die teenwoordige regering (wat, onthou, veelrassig is) is 'n rassistiese en dom ding, net soveel as wat dit in die ou SA dom en rassisties sou gewees het vir nie-blankes om alles op die blankes te blameer. (Hulle het dit natuurlik nie gedoen nie.) Gloudina…
13 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 16 September 1998 00:00 «» deur: Henry van Zyl
Hoe vlieg die dae daarheen....
… jy wil, kan jy allerhande motiewe daaragter soek; dalk kry ook. Oor die komende winter word ook druk bespiegel. La Nina (El Nino se opvolger) gaan glo verantwoordelik wees vir 'n baie kwaai winter. Ten minste volgens die Old Farmer's Almanac. Die koerant is meer omsigtig. Gister berig ons plaaslike koerant dat die komende winter koud of warm en nat of droog gaan wees. Gewis 'n raak voorspelling, wat elke moontlikheid dek! Verlede winter was hier in Pennsylvania glo alles behalwe winter, en van my …
14 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 15 September 1998 00:00 «» deur: Riaan
Re: Ware Suid-Afrikaners
… 'n klomp wyse ou manne wat 'n beter lewe elders gaan soek. En dit is presies wat nou gebeur, die tegnologie help maar net hier en daar so bietjie uit, en die afstand 'n bietjie verder. Hoekom erken hy nie eerder dat die land onder sy beheer ligjare agteruit gegaan het nie. Oom Kaspaas wrote in article ... > Vir eenmaal is hy dalk reg....... wat dink u van die duisende > Afrikaanssprekende Suid-Afrikaners wat na die buiteland verkas het? > Verraaiers of papbroeke - of dalk baie wys? >…
15 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 15 September 1998 00:00 «» deur: Not Anonymous
Re: Kan iemand my vertel.........
…nuwe boodkappe af te laai. Doen 'n gewone soek vir "free newsservers' of so iets. As jy nie regkom nie, mail my en ek sal vir jou die naam van myne gee. Dit werk heel goed. groete diaan Hans de Jager wrote in message ... hoe die hef hier in die vurk steek ???? My ISP is in Windhoek en gebruik blykbaar 'n stelsel van Deja om nuusgroepe te hanteer. Dis nou 15 September en die senddatums van boodskappe op hierdie NG strek van êrens in Augustus tot vandag toe. Met vanmiddag se aflaaisessie peul …
16 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 14 September 1998 00:00 «» deur: hb...
Re: Trompie en die Boksombende
…die Kaap, en wil hotnosvis koop. Die verkoper bespeur die koper se ongemak toe hy met 'n omhaal van woorde probeer verduidelik wat hy soek, en sê, "Menee bedoel hotnosvis? Moenie warrie nie, ons koep nog boerewôs!" > Is hierdie boeke uit die eerste reeks, nl Trompie, Trompie die onnut, Die einste hulle, maar omnibusse 1&2 is uit druk uit, en ons kon net 3,4&5 kry, soos jy sê, teen baie billike pryse. Groete Henri Burger, Tzaneen.RSA (e-mail: hen...@pixie.co.za…
17 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 14 September 1998 00:00 «» deur: Henry van Zyl
Re: Ware Suid-Afrikaners
…l. Dan hoef hy minstens nie baie ver te gaan soek vir antwoorde nie. 'n Mens se liefde vir jou land word nie gemeet aan bly of ry nie. Daar is ook meer kategorieë as die drie wat Oom Kaspaas in sy wysheid numereer. Ek wonder ook waarom Oom Kaspaas net verwys na "Afrikaanssprekende Suid-Afrikaners" wat die land verlaat het. Tel diegene wat ander tale praat, dan nie? Of is dit ook weer 'n soort verskuilde rassisme? Oom Kaspaas wrote: > Mandela het in Mauritius verklaar dat 'ware Suid-…
18 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 14 September 1998 00:00 «» deur: Bryan
Re: Die nuwe millennium (Was: Dis Heerlike lente!)
… Des van daardie jaar eers voltooi. Ek verwelkom die partytjie in die jaar 2000 omdat 'n partytjie altyd lekker is, maar ons vier dan maar die begin van die 2000ste jaar en nie die einde daarvan nie... Nou soek ek nog 'n paar koue biere... dan sien ek kans vir Darwin en sy ewolusie teorie! (of is dit nou ...andersom?) :o) Bryan ************************************************************ ******** Remove 'KAAP' in front of @ to reply Visit my website at: http://www.TheOffice.net/brynie…
19 Forum: Sport & ontspanning «» Gepos op: Do., 10 September 1998 00:00 «» deur: Nico
Rugby onthaal
Kan iemand my dalk help: Ek is op soek na die woorde van Rugby onthaal. Dankie Nico
20 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 07 September 1998 00:00 «» deur: Gideon
Bevryding en teologie (was: WEEN GELIEFDE LAND)
…t. Dis alleen sy geloof Hmmm.... wel... Ek soek miskien nou vir moeilikheid en ek weet hierdie is nou nie eintlik Soc.Culture.South-Africa.Afrikaans.Religion (of so iets) nie, maar miskien sou dit 'n interessante een wees om so 'n bietjie te gesels oor die geloofsregverdiging van geweld om 'n ideologiese doelstelling te bereik. 'n Paar geskiedkundige en huidige nuuswaardige dingetjies wat dalk bespreek kan word is: 1. Die kerklikes in die ANC en ander bevrydingsorgainisasies was (is?) aanhangers van …
21 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 06 September 1998 00:00 «» deur: Olympus
Re: Wat is die goeie dinge in RSA
Soos altyd - blind vir die waarheid - kloof woorde om eie stoksienigheid te verbloem. Groete ou grootman. Edwin wrote in message ... > En jy meen 95% is nie 'n veralgemening nie....? "Tell me another one...!" > > Dit lyk in ieder geval nie asof daar enige goeie rede is vir jou om nog 'n > toekoms in SA te soek nie.
22 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 06 September 1998 00:00 «» deur: Errol Back-Cunningham
Re: Afrika Renaissance
…, wrote: | Hy sit in die tronk in SA, en hulle soek hier | in Kanada na sy trawante.( Ek hoop nie jy het | ook geraamtes in jou kas nie.) Hy is die | Suid-Afrikaanse Mengele. | | Iemand wat nie langs die gifpotte van die | apartheidsregime wou sit nie. | | | My neus is skoon, ou tante, hoekom is JY so behep met hom? Jy noem hom omtrent in elke tweede plasing - is hy vire jou een of ander kult figuur? Johan Vat dit rustig, dan geniet jy die lewe meer…
23 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: Sa., 05 September 1998 00:00 «» deur: G.B.
Gedigte deur PHILIP DE VOS
… 'n tolbos, 'n hardloop- spring- en hol-bos. Soek jy hier dan is hy daar - weggewaai tot wieweetwaar: oor die berg en oor die rant weggewaai tot annerland Hallo walvis hoesie water? Nat, ou pellie, sien jou later! Skilpad kan nie sing nie Skilpad kan nie spring nie Stom en stadig stap hy aan waar sy skilpadpad mag gaan. Die liedjie van my rietfluit my gonnie-piet- verdriet-fluit het niks het niks van die ret-tet-tet van die luister-hoe-ek- skree-trompet, het niks het niks van die rom-tom-tom van die …
24 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 05 September 1998 00:00 «» deur: Edwin
Re: Wat is die goeie dinge in RSA
En jy meen 95% is nie 'n veralgemening nie....? "Tell me another one...!" Dit lyk in ieder geval nie asof daar enige goeie rede is vir jou om nog 'n toekoms in SA te soek nie. Olympus wrote in message ... > Jy moet net asseblief nie so veralgemeen nie. Sê dit soos dit is - 95% van > die swart SuidAfrikaners lewer geen bydrae nie anders as om te steel, te > moor en te verkrag en hulle lewer GEEN produksie nie. Die enigste werk wat [knip]
25 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 05 September 1998 00:00 «» deur: G.B.
Re: Afrika Renaissance
e...@dot.com (Johan ) writes: > | Onthou vir ou Wouter > | Basson > > As jy nie weet waar hy is nie, hoe moet ons. En wie de hel is hy nou > eintlik - ek het nog nooit sy naam gehoor nie Hy sit in die tronk in SA, en hulle soek hier in Kanada na sy trawante.( Ek hoop nie jy het ook geraamtes in jou kas nie.) Hy is die Suid-Afrikaanse Mengele. Iemand wat nie langs die gifpotte van die apartheidsregime wou sit nie.
26 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 04 September 1998 00:00 «» deur: G.B.
Re: 32 (was: PW BOTHA may get jail term.)
…eids- kompleks het en dan 'n aggressie-forum soek om aan hulself te bewys dat hulle manne is. Ons het hier in Kanada die geval gehad waar een hele bataljon van valskermsoldate vol van sulke mense gesit het. Hulle is na Somalia gestuur, waar hulle sulke ernstige wandade aangevang het dat dit 'n smet op die hele Kanadese militere opset gelaat het. Die regiment is nou ontbind…
27 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 04 September 1998 00:00 «» deur: G.B.
Re: 32 (was: PW BOTHA may get jail term.)
…t; > (Ons spot nou met hom agter sy rug-dis eintlik baie lelik) > nomad@rest.oasis Friend Frikkie inderdaad, die ou hanskakie. Met vriende soos Fred Rundle. Waar kruip ou Fred Rundle uit? En ek wonder waar kom Fred Rundle se geld vandaan. Baie van die ekstreme regses in Europa kry geld uit Alberta hier in Kanada. Die ruiter in die Nag soek kuber-kommandante om boodskappe aan Frikkie-rsaboy oor te dra…
28 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 03 September 1998 00:00 «» deur: crunch (()) :c 8 |]]
Re: 32 (was: PW BOTHA may get jail term.)
…dat Frikkie nou so naarstiglik soek na programmeerders daar in PE.....8>)). -- nomad@rest.oasis wrote in message 6slde2$gsr$1@nnrp1.dejanews.com... > In article , > "nomad" wrote: >> Ongelukkig kan Frikkie nie aan hierdie debat verder deelneem nie want hy >> praat nie met vlugtelinge nie! >> >> {{{8c: )) >> >> nomad@rest.oasis >> > > > Hehehehe :)Is jy nou sy spreekbuis? > > > > -Gideon- > >…
29 Forum: Musiek & liriek «» Gepos op: Wo., 02 September 1998 00:00 «» deur: hen...
Re: Afrikaanse musiek
… wat die tyd aanstap, begin die meeste mense soek na dit wat hulle eie is. Moenie verbaas wees as hulle oor 10 jaar by jou huis aankom en 'Sprokie vir 'n stadskind' vir jou speel, en aan jou probeer verduidelik hoe 'cool' Koos Doep eintlik was nie, of dat 'Skipskop' die beste Afrikaanse liedjie is wat ooit geskryf was nie, al verstaan hulle nie eintlik die sosiale kommentaar nie. Maar dit help nie die ouens kla net nie, daar moet na ander maniere gekyk word. Die Klein Karoo Kunstefees is een so 'n opsie. …
30 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 02 September 1998 00:00 «» deur: Frikkie Potgieter[2]
Port Elizabeth
`n Friend van my is DRINGEND op soek na iemand in die Port Elizabeth omgewing wat klasse kan aanbied in Pastel 4.1. As U belangstel stuur asseblief `n E-Mail. Frikkie
31 Forum: Geloof & kerksake «» Gepos op: Ma., 31 Augustus 1998 00:00 «» deur: Colin McElroy
Re: Psalm 23
…van my wat op die oomblik sterwend is. Ek soek al 'n paar dae lank na die regte vers, woorde om aan haar te pos. Willemien Henry van Zyl wrote: > Die volgende anoniemeEngelse gediggie op die Internet raakgeloop - en > dit toe in Afrikaans vertaal - kyk onder: > "In pastures green"? Not always; sometimes He, > Who knoweth best, in kindness leadeth me > In weary ways, where heavy shadows be. > And "by still waters" ? No, not always so; > Ofttimes…
32 Forum: Boeke, tydskrifte & koerante «» Gepos op: So., 30 Augustus 1998 00:00 «» deur: Errol Back-Cunningham
Re: F.A. Venter se boeke
…of |Dolf van Niekerk nie. | |Is dit nie tyd dat van die Afrikaanse departemente by SA Universiteite |Afrikaanse letterkundige lyste ensomeer beskikbaar maak op die net nie |?!?! | |Afrikaanse klassieke letterkunde het 'n baie swak teenwoordigheid op |die net. Of soek ek net nie raak nie. Gloudina is in daardie opsig |die een wat vir die grootste volume letterkunde varantwoordelik is. | | | |Johan |Vat my kop toe en dra self die gevolge ....! Johan Vat dit rustig, dan geniet jy die lewe meer…
33 Forum: Ruil, koop & verkoop «» Gepos op: Do., 27 Augustus 1998 00:00 «» deur: Jaco Slabbert
Internet Boekwinkel
As jy enige boeke of sagteware oor die internet wil koop, besoek http://www.afrikaner.co.za/gaudium/boeke.htm Die tipe boeke en sagteware is onbeperk, ons het 'n soek masjien om jou produk op te spoor. Groete Jaco Slabbert E-pos: ca...@lantic.co.za
34 Forum: Sport & ontspanning «» Gepos op: Wo., 19 Augustus 1998 00:00 «» deur: Mr Nobody
Rugby Tickets
Boys, Ek is DRINGEND op soek na vier kaartjies vir Saterdag se game... en ek het harde kontant. Bel my op 083 225 9229 as jy het. Thanks Dirk
35 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 19 Augustus 1998 00:00 «» deur: Leendert van Oostrum
Re: Leaving or staying.
…. Ek dink jy moet aanvaar dat eerlikheid, sin en respek (al drie in die gewone sin) baie skaars items is in 'n onbegrensde groep soos hierdie. Daar is, vir die meeste deelnemers, geen nadeel aan verbonde om oneerlik, onsinnig, of disrespekvol te wees nie. Ek dink mens moet aanvaar dat daar 'n groot hoeveelheid kaf is om te sif as jy korrels soek. Individuele agendas is baie na aan die oppervlak maar op 'n metavlak is daar tog veel te leer oor dinge wat Afrikanergemoedere gaande maak. Groete, Leendert…
36 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: Di., 18 Augustus 1998 00:00 «» deur: G.B.
"Bitterbessie Dagbreek" deur INGRID JONKER
BITTERBESSIE DAGBREEK Ingrid Jonker Bitterbessie dagbreek bitterbessie son 'n spieël het gebreek tussen my en hom Soek ek na die grootpad om daarlangs te draf oral draai die paadjies van sy woorde af Dennebos herinnering dennebos vergeet het ek ook verdwaal trap ek in my leed Papegaai-bont eggo kierang kierang my totdat ek bedroë weer die koggel kry Eggo is geen antwoord antwoord hy alom bitterbessie dagbreek bitterbossie son
37 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 17 Augustus 1998 00:00 «» deur: bi...
Re: kernreaktors
…altyd n paar insidente waar die kernbelaaide water ontsnap. As hulle nie met water verkoel word nie gaan hulle so duur wees dat die hele ding finansieel n totale gemors kan wees. Heelparty ander lande het al ondersoek ingestel en probeer om die kleiner kernstasies te bou maar hulle het besluit dat dit nie n goeie idee is nie. Dus verstaan ek glad nie hoekom dit juis nou beplan word nie. Ek is nie gewoonlik op soek na geheime komplotte nie maar hier is vir my iets wat nie sin maak nie. Billy…
38 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 17 Augustus 1998 00:00 «» deur: Errol Back-Cunningham
Re: this place is a right giggle!
…:16 GMT, "nice@times" wrote: |Ek soek nou al maande lank 'n plekkie op die net om my bene te strek en te |lag . . .en ek het dit hier gevind!! | |AANGENAME KENNIS AAN ALMAL!!!! | |Verskoon maar my skrif en spelling - dit is nou al baie jare lank wat ek |laas 'n woord in Afrikaans skryf. |Moet erken, dis nogals lekker . . . | |www.huisgenoot.com was sover my lewenslyn. |Het enige iemand hier ander voorstelle vir 'n goeie afrikaanse lees. Ek |moet erken ek buig my hoof in skaamte vir my …
39 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 16 Augustus 1998 00:00 «» deur: nice@times
this place is a right giggle!
Ek soek nou al maande lank 'n plekkie op die net om my bene te strek en te lag . . .en ek het dit hier gevind!! AANGENAME KENNIS AAN ALMAL!!!! Verskoon maar my skrif en spelling - dit is nou al baie jare lank wat ek laas 'n woord in Afrikaans skryf. Moet erken, dis nogals lekker . . . www.huisgenoot.com was sover my lewenslyn. Het enige iemand hier ander voorstelle vir 'n goeie afrikaanse lees. Ek moet erken ek buig my hoof in skaamte vir my nalatigheid ten opsigte van my moedertong. Vaatjie
40 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 14 Augustus 1998 00:00 «» deur: eyespy
Re: (dis) Lekker (sonder Gloudina) in die nuwe SA
…tog asseblief vanaand weer in jou middernagtelike mymeringe met jouself in die spieel na jou woordeboek en soek 'n ander woord op. Gloudina (die naam herrinder my aan 'n verbleikte groen handdoek wat ek gehad het), ek is veeltalig. Ek is nie Afrikaans *of* Engels nie. Ek is beide. En meer. > Buitendien is jy 'n slegte speller My hart bloei vir jou, Gloudina. En ek vra nederig om verskoning omdat ek jou oud genoem het. Ek sien nou dat ek verkeerd was. Jy's 'n kind. In 'n ou vrou se lyf…
Bladsye (96): [ «    78  79  80  81  82  83  84  85  86  87  88  89  90  91  92  93    »]

Tyd nou: Sa. Jan. 10 08:24:31 UTC 2026