Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
3830 resultate gevind
1 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 16 November 2001 07:15 «» deur: Piet Pompdonkie
Geen gevegdonkie nie
…1A8DB20@home.com... >> Tinkerbell wrote: >> Met 'n liefdesdriehoek sou ek dalk saam kon leef >> maar hierdie ding trek nou lelik skeef >> Ons baklei dalk almal oor 'n oom met 'n HOUTkierie >> ek vra myself watse faait is dit hierrie > Nee, Tinkerbell, as die Pompdonkie is wie ek dink > hy is, dan is hy worth fighting for. > Tant Hessie. Maar natuurlik Hessie jong is ek 'n oulike klong Maar 'n faait is nie wat ek soek net 'n los geluk om die hoek Piet …
2 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 15 November 2001 10:13 «» deur: T de Wet
Re: Daar oorkant die spruit
…daai donkie praat! hy hoor wat hy wil en soek wat hy wil maar van ta' hessie s witperd is hy ook nie 'n vul My pa het eenkeer van iemand wat minder fluks was, verwys as "Dooie-perd-se-vul" Thys oppie Bos skryf in boodskap news:3BF2FCE0.646C5B9@home.com... > Piet Pompdonkie wrote: > >> Antie lyk my jy wil my traai >> Antie Antie dis tog so fraai >> Maar voor ek groet en finaal waai >> Wonder ek wat rym met waai? >> >> Piet Spruitdrifdonkie >…
3 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 14 November 2001 22:56 «» deur: pop
Re: Iets lekker lafs
…Rickman is nie. Ek is te lui om dit op te soek op die net . . . iemand???? Patricia skryf in boodskap news:2lxI7.8764$8s4.38045@news.indigo.ie... > Nou kom ek maak julle so bietjie jaloers. Ek is self 'n bewonderaar van > Alan Rickman, of hy nou die good guy of die bad guy is. Groot was my > verrassing toe ek agterkom hy is 'n gereelde besoeker hier in Dublin. Een > van die hoofstrate in Dublin is Grafton Straat wat net 'n loopstraat is, nie > oop vir verkeer nie. Dis een van my …
4 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 14 November 2001 22:51 «» deur: Piet Pompdonkie
Re: Tinkerbell o Tinkerbell - Piet & Tinker
…> maar om jou op 'n plaas te moet loop soek > vat eenvoudig net die koek Tinkerbell o Tinkerbell Jy vat die koek, sowaar o hel As jy dan nie met my wil stry Soek jy straks 'n lekker vry? > Ek gooi my handjies in die lig > die woordjie 'pomp' laat my soms vlug > seker het my ma > klas gegee,in goed gedra > Sien jy die onskuld in my oë? > Lig jou kop...hul sit hierbo. Jy hou jou ordentlik, dit sien ek So asof dit jou tot eer sal strek En ek kyk jou lankal in die oë Fier en reguit, …
5 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 14 November 2001 07:29 «» deur: Kinky[1]
Re: Tinkerbell o Tinkerbell - Piet & Tinker
….Pietertjie van my > As ek jou wil hê...sal jy my moet kry > Ek sal nie skop > Ek sal nie skree > Solank jy my jou plaas sal gee. Kinky: Tinkie, Tinkie, jy krap in my slaai donkieman is my skelmpie sou ek raai jy kan die plaas maar kry ek soek weer net daai vry Los nou jou lawwe rympies my ding dit gaan jou tog nerens bring ek weet wat ek wil weet en dit sal jou wel laat sweet verstaan jy nou mooi Tinkerbella? hy is myne - hierdie ou fêlla vir hom sal ek faait dis vir hom wat ek laaik…
6 Forum: Nuus «» Gepos op: Wo., 14 November 2001 05:49 «» deur: Annette
Nuus 14/11
…in die moeilikheid beland. Die duikeenheid soek nog na hom, maar daar word aanvaar dat hy verdrink het. 2) Dit is vreeslik warm hier in die Kaap - dus gaan die mense in die VSA 'n vreeslike koue winter hê:)) 3) Ons weet alweer nie waar ons Prez ronddwaal nie - ek dink nie hy is in SA nie:))) 4) Mad Bob Mugabe is nog steeds besig met sy streke. Hy gaan nie internasionale monitors toelaat by die verkiesing volgende jaar nie en hy het 'n verdere 1000 blankes gelas om die land binne 3 maande te verlaat. 5…
7 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 13 November 2001 12:14 «» deur: Tinkerbell
Re: Tinkerbell o Tinkerbell - Piet & Tinker
…el? > As jy my regtig wil kom sien > Soek dan net by 'n plaas of tien > > Jy sal my sommer gou herken > Ek sal jou hart onmiddellik wen > Om my te onderskei tussen die klomp > Soek jy die een met die grootste pomp... > Piet Tinkerdonkie O Pietertjie van my met 'n boerseun sal ek nooit nie stry maar om jou op 'n plaas te moet loop soek vat eenvoudig net die koek Ek gooi my handjies in die lig die woordjie 'pomp' laat my soms vlug seker het my ma klas gegee,in goed gedra …
8 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 13 November 2001 08:17 «» deur: Kekkelbek
Re: DIE LEGENDE VAN Tant Hessie Ples
…soek nou die dag 'n baie mooi kaartjie vir my dogter se gesin, by wie sy gaan bly in Duitsland. Die een vang my oog omdat dit hangemaakte goed op het. Alles wat ons vir hulle koop, maak ons seker dit sê "Made in South Africa". Ek draai hom toe om, agter op staan: Printed in Germany. Ons lag toe te lekker... Lou skryf in boodskap news:3BEF7656.27CC2728@lous.zzn.com... > > > Streepmuis wrote: >> >> Ja, dit was so - maar gelukkig vir ons is die wetenskap nie stagnant…
9 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 09 November 2001 08:45 «» deur: Piet Pompdonkie
Re: Die pompdonkie en die villanelle
…te kan voortbring. Behep met vorm? Ek soek daai Streepmuis, lyk of sy in goeie vorm kan wees. En vir Kinky! Ons twee kan kinky rympies vir mekaar skryf. En Annette is so naais, en Pop maak al vier my bene lam... En dan lui Tinker nog my klokke ook. Baie dankie virrie villanelle-inligting - ek sal so bietjie later goed daarna kyk, ek sikkel so biekie met allie terme en moet ook eers 'n paar joppies oppie plaas afhannel. Het jy dalk Dylen Thomas se villanelle? Sal ook graag 'n snaakse een wil sien.. Piet …
10 Forum: Nuus «» Gepos op: Do., 08 November 2001 17:19 «» deur: Grahame
Re: Nuus 3/11
…- as julle klaar is met kortbroek, die KP soek 'n leier hier. Grahame Annette skryf in boodskap news:9sdoe2$12tq4g$1@ID-92016.news.dfncis.de... > Ag kom nou, kom nou, kalm bly!! Ons is al laaaaankal gewoond aan die > bergies:))) > Nee man, jy sien mos nou wat met die NNP gebeur het net omdat die mense van > Kaapstad vasgeskop het oor die straatnaamdebakel:)) > Ek kan verstaan hoekom julle klomp daar onder in Transvaal so jaloers is - > dit is omdat julle daar so sonder…
11 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 07 November 2001 20:58 «» deur: davie davis[1]
Re: Ierse Nuus
On Wed, 07 Nov 2001 19:31:00 GMT, Streepmuis wrote: > > Aaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaargh!!!! > > Okay - ek gaan nou. :-) Jy't belowe jy sou al weg wees! Wat soek jy nog daar :-)
12 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 07 November 2001 18:08 «» deur: Waaierstertmuis
Re: AWB
On Wed, 7 Nov 2001 11:40:46 +0200, "Annette" wrote: > :)))) Ons moet daai ding op een van ons bote kry wat Afghanistan toe gestuur > gaan word:))) Ai, dis tyd dat ek weer nuus kyk. So, is julle nou ook betrokke in die oorlog? Hoe en wanneer het dit gebeur? Of is dit net 'n decoy sodat die struik nie vir Benny daar by julle moet gaan soek nie? :-))))
13 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 07 November 2001 09:20 «» deur: me & bobby magee[1]
Re: Donkielimeriek 2, net vir kinky mense
>> Jy herinner my vreeslik aan iemand met wie se ghoens ek in my >> jongdae op sandduine gespeel het... > > > Bingo. Oe, hoe lekker kry ek nou!! > Ja-nee, Boet, soort soek soort! Nou giggel ek darem self so in my enigte...
14 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 06 November 2001 19:09 «» deur: Inga Van Meerbergen V[1]
Re: KKNK - akkommodasie
…definitief ook volgende jaar na die Kunstefees gaan. Soek nog steeds vir akkommodasie. Hoekom is jy so negatief oor die Kunstefees? Wat sou jy kon aanbeveel om naartoe te gaan instede van die Kunstefees? Enige raad is welkom. Ek het al baie in Suid-Afrika gereis maar seker nog nie alles in julle wonderlike land gesien of besoek nie. Groete uit Vlaanderen, Inga "david" skryf in boodskap news:3be8b284_3@batman.vip-za.com... > moenie julle tyd mors om dit by te woon nie >…
15 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 06 November 2001 12:50 «» deur: Kekkelbek
Re: toets
en ons soek toe al die tyd na 'n man op die ng wat die donkie moes wees... G'n wonder ons kon hom/haar nog nie vastrek nie ;) Die naam is nogal misleidend. Net 'n man kan so iets uitdink! ;) skryf in boodskap news:3BE7D75A.BFF6CE41@home.com... Piet Pompdonkie wrote: > La donki la grande fornicatoré Moet ek dus aanneem dat jy die hele tyd vroulik is. La grande Hessie de la Helsdingen
16 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 06 November 2001 10:32 «» deur: Kobus Pietersen
Re: Raad van Frikkie
…Bakery woon op grondvlak net langs 'n regte klomp terte. :-) Ou Moir's en Buamanns is altyd in die omgewing op soek na 'n lekker vars koekie. Maar dis nie altyd groot pret nie, want elke keer as iemand die Dairy Belle in die ingangs Hall lui dan Knorr ou Husky die hond! Bo-op die yskas het ek vir my so 'n klein melkerytjie ingerig. It's not inside, it's on top, want ek is bang die koeie Fries!!!! >>> In article , Kontiekie Ekspedisie wrote: >>> PS. Ek het 'n General Electric yskas…
17 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 06 November 2001 06:58 «» deur: Drom[1]
Van die Net gegaps 4
…'n beriggie in die Hoekie vir Eensames. Sy soek 'n man wat haar nie sal slaan nie, nie sal rondloop nie en nog seksueel aktief is. 'n Paar dae later lui haar voordeurklokkie. Sy maak op en daar voor haar is 'n man sonder arms of bene. "Ek is hier in verband met jou advertensie," se hy. "Ja?" antwoord sy. "Ek het nie arms nie," se hy, "so ek kan jou nie slaan nie." "Ek sien so," se die dame. "Ek het ook nie bene nie, so ek kan ook nie rondloop nie…
18 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 05 November 2001 10:54 «» deur: Annette
Koornaam.
Ons koor soek 'n nuwe naam. Enige van julle slim mense hier wat kan help? Ons was bekend as Die Tygerbergse Stadskoor/ Tygerberg Civic Choir - maar nou bestaan daar nie meer 'n Tygerberg Stad nie. Ons is 120 lede - en ons repertoire is baie wyd, so ons kan nie iets soos kantate,hemels, klasiek, volks of ritmies in ons naam hê nie. Annette
19 Forum: Kos & resepte «» Gepos op: So., 04 November 2001 03:45 «» deur: Kinky[1]
Re: Annette, help asseblief
…y: Mag ek dalk n bietjie help? Ek het gaan soek na n resep vir jou Rico, maar ek het nie een gekry nie, toe maak ek maar n potjie pap gisteroggend en skryf die "resep" neer! :-)) Jy sien ons het met die maak van pap grootgeword en dan ontwikkel mens n "gevoel" vir die hoeveelhede daarvan. Goed, probeer die vir n stywerige pap en dan verminder jy die water/mieliemeel na gelang van jou voorkeur: Onthou egter die geheim van mieliepap is dat dit genoeg sout moet inhê en baie goed …
20 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 03 November 2001 15:37 «» deur: Liezl
Re: Ek hoor glo
…wat nou al 'n maand lank > daar werk soek. > Annette Hi Annette Ek is effens ver van London af, maar ek kan jou verseker dat hulle daar makliker sal werk kry as by die huis. Dit hang natuurlik ook af hoe selektief hulle wil wees, want as jy nie bang is vir vuil hande nie is daar oral werk. Party werke is nie eers so erg nie. Mens word byvoorbeeld heel goed betaal vir supermark rakke pak deur die nag. Ek wil nou nie voorstel dat dit al hulle ambisies in die lewe is nie, maar dis erens om mee te …
21 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 03 November 2001 14:37 «» deur: davie davis[1]
Re: Ek hoor glo
On Sat, 3 Nov 2001 08:04:24 +0200, "Annette" wrote: > Dat die kinders wat deesdae na London gaan vir werk nou vind dat werk > skielik baie skaars is. Ek weet van drie kinders wat nou al 'n maand lank > daar werk soek. > Annette > > Ek weet van mense wat in SA al langer na werk soek. DD
22 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 03 November 2001 06:04 «» deur: Annette
Ek hoor glo
Dat die kinders wat deesdae na London gaan vir werk nou vind dat werk skielik baie skaars is. Ek weet van drie kinders wat nou al 'n maand lank daar werk soek. Annette
23 Forum: Humor & grappe «» Gepos op: Sa., 03 November 2001 04:23 «» deur: Anoniem
Re: Van die Net gegaps 2
…tion, wanting > to buy a ticket to Pittsburg. > only a Freudian slip Luister, ou Drom, ek wil nou nie vir jou ontmoedig van op hierdie AFRIKAANSE nuusgroep te pos nie. MAAR as jy dit nodig vind om in Engels te pos met 'n Amerikaanse scenario, dan soek jy moeilikheid. En ons op hierdie nuusgroep is nie ten gunste van stupid grappe wat derogatief teenoor vroumense is nie. Tannie hou jou dop. Oppas vir jou. Tant Hessie van die Derde Republiek se komitee vir hanskakie en hans-amerikaner bestryding…
24 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 02 November 2001 05:58 «» deur: Annette
Re: Piriet/Kies
…sukkel gewoonlik nie om 'n ander woord te soek as ek klaar een het nie. Maar dit was nogal interessant om van die piriet-kieste te lees. Annette skryf in boodskap news:3BE218EA.54A7FBD3@home.com... > 'n Mens ondervind baie keer die volgende: jy kom 'n woord > of 'n feit of 'n naam teen wat vir jou totaal onbekend is, en > dan kom jy dieselfde dag weer dieselfde woord/feit/naam > teen. Dit laat jou dan 'n bietjie van 'n deja vu gevoel kry. > Vroeg vanoggend moes ek in die …
25 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 01 November 2001 19:08 «» deur: davie davis[1]
Re: bedienden arbeiders of werknemers.
…bediende zeggen we niet wel > hulp. > Ik neem aan dat men in België met een bediende huishoudelijke hulp bedoelt > > Het vakantiegeld in NL wordt door de werkgever betaald en bedraagt 8% van > het loon. > Wat is de gemiddelde betaling in ZA van een bediende..hulp? > > grt emmy Emmy as jy werk soek sal jy 'n aansoekvorm moet invul. Moet nie wilde vrae op die nuusgroep vra nie. Ek stuur vir jou 'n aansoekvorm maar waarsku jou voor die tyd om nie koffie en suiker te steel nie. DD…
26 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 01 November 2001 11:04 «» deur: lou[2]
Re: Aan die Nasionaliste
Land-myn as jy my vra - twee sulke eggo's werk nei in een party nie - en dan is daar nog Pieterjie Marais sin ook. Davie Davis wrote: > > En daar sê die anc vandag dat hulle nie werklik vreeslik belangstel in > samewerking met die (eens magtige) nasionaliste nie. > Ook is dit jammer dat die klomp progge Tony Leon se vol van homself > houding verdra. Ek dink hy en Van Schalkwyk moet vir hulle self elk 'n > werk by 'n myn of so iets gaan soek.
27 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 31 Oktober 2001 18:50 «» deur: davie davis[1]
Re: Aan die Nasionaliste
En daar sê die anc vandag dat hulle nie werklik vreeslik belangstel in samewerking met die (eens magtige) nasionaliste nie. Ook is dit jammer dat die klomp progge Tony Leon se vol van homself houding verdra. Ek dink hy en Van Schalkwyk moet vir hulle self elk 'n werk by 'n myn of so iets gaan soek.
28 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 31 Oktober 2001 14:55 «» deur: Annette
Kaapse Kerfeeslied.
… in strooi, vuil en taai. Die Hemel se Kind soek vir jou en vir my Want saam meddie somer kom Kersfees so bly. Die Gardens blom pragtag en Tafelbaai blink, In plaas van te drink moet ons lofstem opklink! Sing Ad'liestraat-shoppers, ons stad se hart klop, En ou Leeukop het weer sy kofia'tjie op. Sing saam innie steakhouse, sing saam oppie strand Van Jesus ons Koning, die Heer van ons land! O kom soos die herders van lank-lank gelee Vergeet alle worries - net Jesus maak free, Hy sêen ons met snoek en …
29 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 30 Oktober 2001 10:55 «» deur: Patricia
Re: Lekker chat
…hier aan die Ierse kus moes kom maak en toe kort daarna gesink het. Die bemanning het wel oorleef en pogings word aangewend om die Amerikaanse kaptein op te soek wat blykbaar nog leef. Dan is daar 'n klein winkeltjie\poskantoor\nuusagentskap op die eiland Inch wat sy deure na meer as 100 jaar moes sluit, die eiland en sy mense is dus nou sonder winkel en kan slegs met die res van die wereld kommunikeer deur na die hoof eiland te kom! En dis dit! Vertel ons bietjie wat is nuus in SA seblief…
30 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 29 Oktober 2001 23:50 «» deur: Danielle
Profeet Frikkie
…ek het iets baie belangriks gemis. > @home.com is seker maar ook `n gratis verskaffer en sy het al klaar die > stukkie viir die @ gesteel. > Wys jou mos nou man. Wel, ek (en 2.95 miljoen ander Amerikaners) gebruik almal @home, en sommige gebruik selfs hulle @work diens. Moet ek bekommerd begin raak, en 'n ander gratis verskaffer probeer soek wat net so vinnig (100 x vinniger as die gewone dialup konneksie) is as @Home wat ek nou al vir meer as 4 jaar gebruik? Ai, dit sal 'n ramp wees…
31 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 29 Oktober 2001 16:43 «» deur: Tjaart Riekert
Re: Lekker chat
…het gaan soek, maar helaas, ek sukkel nog! Boonop het my ander helfte vanuit London laat weet dat hy moet oorbly vir twee dae! En met ons werk dit so - hy het die verstand en ek die houding dus 'n goeie verstandhouding - ek glo julle het daai een al baie gehoor, maar met ons is dit baie waar woorde! So nou is ek werklik 'gestuck' - grasweduwee en weet nie hoe om die wit boks te laat werk nie! "Max" skryf in boodskap news:9rjv36$3jh$5@azure.nl.gxn.net... > Patricia, or may I say …
32 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 29 Oktober 2001 16:08 «» deur: Max
Re: Lekker chat
…cia, mooi dat jy die kappie gekry het! Gaan soek nou bo in jou menu'tjies tot jy "Accounts" kry, en dan sit jy jou naam daar in. _________________________________________________________ "Tjaart Riekert" >  ê - en daar kry ek dit toe reg!  Baie dankie aan almal wat konstruktiewe >  kommentaar gelewer het, tog moes sy toe weer ook haarself inwurm! >  Snaaks, ek het nie eers name genoem nie, maar sy het dadellik gereageer, as >  die skoen jou …
33 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 29 Oktober 2001 15:55 «» deur: Max
Re: Nigerian Letters
…Gloudina, moenie altyd een of ander klip soek nie... Watse probleem het jy met witmense? Jy's 'n toprassis! ___________________________________________________________ Ek hoop dat julle almal bewus daarvan is dat twee mense in Stellenbosch in hegtenis geneem is in verband met hierdie soort "fraud." Glo 'n lokale prokureur en 'n Australiër wat op 'n tydelike paspoort in SA is. So pasop, Kekkel, as jy van "Nigeriërs" praat in verband met hierdie soort oortredings. Ons het al 'n hele …
34 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 29 Oktober 2001 05:54 «» deur: Danielle
Credo Mutwa
…, gepubliseer > in Oktober 1964. Ek gaan soek toe inligting oor hierdie Credo Mutwa, want ek het nog nie van hom gehoor nie. Ek sien dat mense daardie boek wat jy genoem het, wel 5 sterre gegee het op Amazon. Miskien moet ek dit ook kry om te lees. Hier is 'n interessante brokkie oor hom: http://www.dispatch.co.za/1999/06/07/southafrica/PROPHET.HTM Prophet sees Mbeki winning buffalo battle JOHANNESBURG -- President-designate Thabo Mbeki will have a golden opportunity to transform the country into…
35 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 29 Oktober 2001 05:51 «» deur: davie davis[1]
Re: Skoolkinders
…darem my trots. Jy is nie my tipe nie. Na jy my lank wou oortuig het dat ek Piet Pêrrekar (of so iets) van Minnesota is, en jouself lekker poppey gemaak het gaan jy maar net voort met dieselfde pogings. Na jy my probeer oortuig het dat ek die pompende mens is sien ek dat jy nou weer die arme Thys daarvan beskuldig. As jy op die lys afgaan en almal beurtelings beskuldig gebeur dit dalk dat nog dat dit 'n nuwe donkie is wat weiveld soek... en jou raakgesien het. Dán is sy smaak ook nog power. DD…
36 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 29 Oktober 2001 03:25 «» deur: Annette
Re: Kaapstad
…Grahame, vir wat soek jy skoor so vroeg in die week?:))) En hoekom is jy so vreeeeeeslik ernstig oor iets wat duidelik as 'n grap gepos is? O ja, mmmmm, jy het iets kleins vergeet - die twee oseane:))) Annette Happiness is a state of Mind. Grahame skryf in boodskap news:9rign5$5js$1@ctb-nnrp2.saix.net... > Ofskoon ek self baie lief is vir die Kaap, dink ek dat Sweetpea se > beskrywing van die mense aldaar grens aan self-beheptheid, veral as > Johannesburg dan nou kwansuis as die …
37 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 28 Oktober 2001 21:32 «» deur: Tjaart Riekert
Skoolkinders
… onnodige verdere debat soos byvoorbeeld hierdie skrywe van my. Ek wil nie in 'n hengse debat betrokke raak hier nie. Ek wil maar net ook my se se en ek weet ek het nie kappies op my e's gesit nie (ek weet nie hoe nie) maar ek wil nou beslis nie daaroor uitgetrap word deur die skooljuffrou nie Ek is lankal klaar met skool en wil nie meer soos 'n kind behandel word nie, maar eerder soos 'n grootmens wat geselskap soek en wil lekker chat en nuus van haar land wil hoor, hier waar ek myself in Dublin bevind…
38 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 28 Oktober 2001 13:56 «» deur: Anoniem
Re: Nostradamus
… die implikasie agter in jou ou klein koppie is altyd dat as jy keer nie, jy die prooi sal word van seksuele aanslagte vanuit die land van die "basters, nè? Don't flatter yourself. Dit is bekand dat mense wat die neuroses openbaar wat jy openbaar, gewoonlik aan seksuele disfunksie ly. Dis bekend dat die mense wat aan die neuroses ly waaraan jy ly, gewoonlik latente gevoelens van homoseksualisme openbaar omdat hulle voel dat vroumense hulle verag en hulle by mans "approval soek." Tant Hessie…
39 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 27 Oktober 2001 18:22 «» deur: Frikkie Potgieter
Re: Nostradamus
…en kie.nie, so waar wil julle verder gaan soek. WIE word die ergste getref deur "aids".... Ek vra mar net????? Kom ons kyk net na "aids". Is daar `n teenmiddel. NEE, moenie glo wat die medies vir julle vertel van middels wat nie van `n swanger vrou "aids" na die baba oorgedra kan word nie. Strond man, iemand maak geld. Die bloed word dan direk van die moeder na die baba versprei. nog `n breinspoel waaraan julle glo en sêlfs petisies sal teken om die middel wettig te…
40 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 27 Oktober 2001 13:50 «» deur: VeldMuis[1]
Re: Vir DD - was Re: Dubbel antwoorde en posstukke
… jy hierdie lees? >> 01010011 01110100 01101111 01110101 01110100 01100101 >> 01001011 01100001 01100010 01101111 01110101 01110100 01100101 >> 01110010 > > Kinky: Nou boggle my mind! Danielle, hoe lees dit? > Gee dan net die leidraad dat ek ook kan saamspeel! > :-) ha hà Danielle, nou weet ek waarom soek die Veldmuis my CD's deur vir 'n Hex Editor! En êrens ìs 'n Binary Converter, laat ek dit net kry! ;-) RE 'ek sien jou hoor!'. Jy's vlymskerp vroumens! :-))) DD…
Bladsye (96): [ «    55  56  57  58  59  60  61  62  63  64  65  66  67  68  69  70    »]

Tyd nou: Wo. Des. 24 05:02:11 UTC 2025