| |
3830 resultate gevind |
| 1 |
Forum: Nuus «»
Gepos op: Wo., 28 April 2010 11:48 «»
deur: Daun Johnson
Re: 'Apartheid achtervolgt Z-Afrika'
…rt, wordt eens serieus.
>
‘Swartes soek ’n wit baas’
2010-04-22 21:49
Mnr. Andile Makhanda was hom uit ’n bak water nadat die myn se water
afgesny is omdat die bestuur nie die rekening betaal het nie.Foto:
Felix Dlangamandla
Wit en swart werkers is verenig in hul veroordeling van ’n
swartbemagtigingsmaatskappy wat hulle die laaste tyd nie betaal het
nie. Elise Tempelhoff berig oor die werkers by die Grootvlei-myn se
hartroerende lot.
’n Humanitêre krisis speel hom aan die …
|
| 2 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 20 Junie 2009 20:43 «»
deur: bihvn...
Die (beter en/of) nuwe (Mev. en) President C Niehaus om te verhoog ? Vorentoe... wenk (Inisiatief) (lank)
…blou-groen lig te verhoog.
Vir die ((skep), soek, vind, ondersteun en/of) verdere verhoging,
van Aangename uitkomste,
(plas(e), kleinhoewe(s), dorp(e), sted(e), metropolitaanse sub-struktur
(e) en/of) provinsie(s).
Ten doel daarvan,
om te verhoog,
om meer as 'n post-rubikon,
(alkohol vrye, vegetaries, en/of beter en/of nuwe argument
(ondersteuned))
gemeenskap te funksioneer,
en/of
om gesamentlike verkeer te verhoog.
Voor, tydens en/of na,
besluit ((is), is en/of) gaan word,
om daar van, (verder as), en/…
|
| 3 |
Forum: Rekenaars & selfone «»
Gepos op: Do., 05 Maart 2009 10:29 «»
deur: Daun Johnson
Re: Dave - Foto Edit
…
(transparent) te maak.
So, jy soek 'n program (sommiges sal 'n bygevoegde plugin daarvoor
benodig) wat die foto kan uitsny en die agtergrond uitvee.
'kay.., nou weet jy waarvoor om te soek. Kliek nou hier en kyk hulle
deur. Dit is gratis en verniet programme.
http://graphicssoft.about.com/od/pixelbasedwin/tp/freephotoe dw.htm
NS.
Jy wil egter nie net die agtergond uitvee (en deurskynend maak!) nie.
Jy sal ook dan die kontras, kleurhelderheid, skerpheid en rande van
die foto moet …
|
| 4 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 25 Februarie 2009 15:23 «»
deur: Ferdi
Re: Taxi episode
…
Maar aan die plus-kant het Zuma al gese hy soek net een termyn. Nou,
mag verander mense en wie weet wat dink hy in jaar 4, maar aan die
ander kant soek hy dalk net daai BMW's en die erkenning eerder as mag
om actually te regeer.
Dan kyk mens bietjie wyer om hom en sien dat die ANC om hom (SAKP en
Cosatu saam aan die voorpunt!) 1. Manto gefire het en 'n no nonsense
Barbara Hogan asgesondheidsminister aangestel het. Eerste goed wat sy
gedoen het, was om die Vigs-probleem en vrot hospitale te erken en te
se…
|
| 5 |
Forum: Geloof & kerksake «»
Gepos op: Do., 12 Februarie 2009 12:20 «»
deur: Torreke[1]
Re: Vir Jottie - oor die bestaan van God
… vraag aan Dave of hy ander godsdienste ondersoek het,
> aan
> die orde stel.
> Die Bybel sê die afgode is die mens se skepping na die beeld van die
> mens...
> Nietzsche het gesê: God is deur die mens geskep omdat hy 'n behoefte gehad
> het aan iemand sterker as hy... En daarby gevoeg: God is dood! Ons het
> hom
> doodgemaak, want ons is nie meer primitief nie - ons weet nou van beter! -
> ons het god nie meer nodig nie.
Ek voel Nietzsche het nogal 'n …
|
| 6 |
Forum: Troeteldiere «»
Gepos op: So., 10 Augustus 2008 11:46 «»
deur: bouer
Manx katte
…abbits)
genoem.
As jy 'n Manx-kat het en jy soek hom, is dit die beste om op oogvlak
(joune, nie die kat s'n nie) te soek. Hulle hou daarvan om hoog te
sit.
Hulle word soms beskryf as 'n katsoort vir mans omdat hulle beskou
word as die katte wat die meeste soos honde optree. Hulle kan geleer
word om balle terug te bring, is meestal mal daaroor om in 'n motor te
ry en is mal oor water.
Hulle kan maklik geleer word om aan 'n leiband te loop en kom
aangehardloop as jy hul naam roep of fluit. Hulle leer ook…
|
| 7 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 30 Julie 2008 09:27 «»
deur: Daun Johnson
Re: 39 web views last 40 minutes
…hoor asb van julle.
Ek is nie baie keen op P2P nie. Ek dink dit is soek na virusse en
Trojans. En mi is geen viruskiller regtig waterdig nie.
Ek soek na wat ek wil hê op soekmasjiene en download gewoonlik
deur Rapidshare. Presies soos jy sê, ek het onlangs 'n kitaar album
afgelaai en slegs twee musiekstukke behou. Die res uitgevee.
Ek verkies dus om individueel af te laai.
Op die oomblik konsentreer ek op musiek uit Dean Marin se dae.
Die 'That's Amore' tipe musiek wat lekker luiste/kuier musiek is…
|
| 8 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 03 Julie 2008 17:22 «»
deur: Jottie
Re: Vir die "useful idiots"
…saamstem nie.
> Jim
Nou ja toe, gaan soek vir jou 'n plekkie waar jy jou eie land,
kultuur, taal, godsdiens, grondwet, regstelsel, opvoedingstelsel,
sosiale sisteem, media, vermaak, reklame, ens, ens kan hê en hou op
kla oor iemand anders s'n as jy nie bereid is om dit met hulle te deel
nie! Jy gaan redelik ver soek want moenie dink jy gaan vandag se tyd
sommer iemand anders se landjie loop afvat nie... daai era is verby my
tjom. Kom by, dit is nie meer die 17de eeu nie!
Terloops Riaan, hierdie …
|
| 9 |
Forum: Nuus «»
Gepos op: Ma., 23 Junie 2008 16:37 «»
deur: Daun Johnson
Re: Uit Beeld - vergiffenis vra
…. Dit is byvoorbeeld waarom julle asiel gaan soek het in
ander lande net na die stasiebom, waar mense van alle rasse wat
huiwaarts gekeer het na 'n harde dag se werk, vermoor is deur julle
meelopers. Dit is toe julle gaan asiel soek het, toe die gemors wat
bomme geplak het onder die Wimpy tafels, waar die mense wat die
stasiebom vrygespring het, hul gesinne heen geneem het.
Julle het seker 'n sticker van mugabe agetr op julle kar né:-(
Maar jy sien slegs dat niehaus, wat soos julle geveg het om …
|
| 10 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 20 Junie 2008 12:19 «»
deur: Torreke[1]
Re: Enigiets soortgelyk ooit in SA gebeur?
… verbaas dit my nie dat jy my agter die deur soek waar jy staan
nie.
Want 'n antwoord vir wat ek gesê het, het jy nie.
Nou gryp jy maar na strooihalms in die lug
Kom ek herhaal vir jou wat ek gesê het en dan soek jy antwoord daarvoor:
"Sy't jou reeds vertel wat sy van jou Christelikheid dink.
En so "in die lug" terselfdertyd 'n klap na my adres gerig,
en alle ander Afrikaanse "predikante" wat nou nie soos Beyers Naude preek
nie
- net so asof predikante veronderstel is om …
|
| 11 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 15 Februarie 2008 15:25 «»
deur: Jim Again
Re: Wat is die verskil tussen 'n mens en 'n dier?
…) wat op die berg Sinai woon, sou
moes gaan soek en uitroei. Buitendien het hase en dassies
nie hande nie. Die Israeliete sou baie lank geneem het om
ál die spesies diere uit te roei wat die Berg Sinai as hulle
habitat gehad (aangeraak) het.
Jer. 27: 6 : "En nou het Ek al hierdie lande gegee in die
hand van Nebukadnesar, die koning van Babel, my die-
naar ; ja, selfs die wilde diere van die veld het Ek aan
hom gegee om hom te dien."
Amplfd Bible : "And now I have given all …
|
| 12 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 11 Februarie 2008 19:32 «»
deur: Torreke
Re: Wat is die verskil tussen 'n mens en 'n dier?
…p. Maar nog meer tragies as iemand mensheid soek in dinge soek soos
"bloos", "bleek word" en haar kroontjies, of hoe?
Ek glo nie eintlik in die siel-liggaam onderskeiding nie. Dié voorstelling
is afkomstig uit die voor-Christelike Griekse filosofieë van Plato en
Aristoteles, soos jy waarskynlik weet.
Dit beteken egter nie dat ek nie in 'n voorsetting van die lewe na die
liggaamlike sterwe glo nie, maar die voorsetting van die lewe ("ewige lewe")
is in Christus …
|
| 13 |
Forum: Humor & grappe «»
Gepos op: Di., 22 Januarie 2008 09:30 «»
deur: PietR
Re: Jan Spies Stories
…ek twyfel. Jy sal moet by die
SAUK gaan soek.
"Jonas" skryf in boodskap news:c3976135-0670-425c-ba86-da2862fee353@i72g2000hsd.google groups.com...
Hier's een van Jan Spies se stories. Ek het dit so geniet, maar nou's
ek opsoek na klank en/video-opnames van Spies se vertellings - kan
iemand my 'n verwysing(s) gee.
Spies het eens sy stories op die SAUK se Afrikaanse radiostasie vertel
- so hulle behoort daaroor te beskik. Maar is daar 'n uitgewer,
watookal waar ek die goed kan …
|
| 14 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 06 Desember 2007 15:41 «»
deur: Jottie
Re: Nuusgroep moderator, (Sielkundige(s)) en/of Omie...
…
>
>> Gaan bedel in Georgia - ons soek jou nie hier nie
>
> Enige een wat kan help, sal inniglik waardeer word.
Hier is 'n ou wat in die buurt rondloop. Hy klop nooit aan enige
spesifieke deur nie en oor die algemeen ignoreer die meeste
mense hom. Niemand weet werklik wat hy soek nie want
alhoewel dit lyk of hy mens verstaan, praat hy 'n taal wat
niemand anders verstaan nie.
Al wat ons van hom weet is dat hy met 'n lee spaarvarkie
onder sy arm rondloop en donasies soek en dat die …
|
| 15 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 29 November 2007 06:28 «»
deur: PietR
Re: Baie stil
…die ou storie van die Duitsers wat die Hereros omtrent
uitgeroei het en nou soek die Hereros vergoeding vanuit Duitsland.
Duitsland hou voet by stuk en skenk geld aan die land vir ontwikkeling wat
die Hereros insluit. Maar nie sommer kontant nie. Lê 'n projek met
meriete voor, en hulle finansier hom. En is die Hereros ontevrede? Hulle
soek kontant in die hand want hulle struggle. Dis einste daai groot
vrekmaak baie jare gelede wat vandag nog veroorsaak dat hulle sukkel om aan
die werk te kom…
|
| 16 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 17 November 2007 09:08 «»
deur: PietR
Re: Jotti en Namibië
…. Dis tog 'n
willekeurige aksie om werk te soek en as die werkgewer 'n vergoeding
aanbied, is dit die werker se reg om te sê nee dankie, as hy voel die geld
is te min. Die enigste plek waar onmin behoort te ontstaan, is as die
werklading waarvoor die ou aangestel is, verhoog en hy kry nie meer geld
nie.
Die trick is om die regte balans te handhaaf waarby alle partye voel
hulle kry 'n regverdige deel van die koek. En dit is slegs moontlik as
elke ou presies weet waar hy in die big scheme of things …
|
| 17 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 26 September 2007 11:59 «»
deur: Ferdi
De Klerk oor ANC leierstryd
…nie. Hierdie groep
bepleit vernuwing en soek na leiers wat dit kan help verseker, sonder
om die appelkar omver te gooi en sonder om die ANC te laat skeur.
Die stryd tussen hierdie faksies word toenemend in die openbaar gevoer
en word alhoemeer venynig. Op 24 Augusts het die Mbeki-beheerde
nuusbrief ÂANC Today die linkervleuel beskuldig van sameswering met
die regterkant van die politieke spektrum, wat uit die DA en die
meeste blankes bestaan. As gevolg hiervan, sê ÂANC TodayÂ, het hulle
Â…
|
| 18 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 14 September 2007 09:16 «»
deur: Torreke
Re: Spesifiek vir Suidwester, maar almal is welkom om hulle eirtjie te lê
…dit wat jyself kan genereer nie. Gaan soek hierdie tipe mens en jy sal hulle vind in topbestuur, groot sportpersoonlikhede. Mense wat hulle eie 'geluk' kweek om bo uit te kom deur harde werk....daar's nie tyd om daaroor te teoretiseer nie!
Van die suksesvolste mense in die geskiedenis was kinderlik afhanklik van God, Michelangelo, Leonardo da Vinci, Desederius Erasmus, Isaac Newton, Abraham Lincoln, Koos de la Rey!
Natuurlik het jy weer hierdie een uitgevee! - soos altyd …
|
| 19 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 14 September 2007 08:36 «»
deur: PietR
Re: Spesifiek vir Suidwester, maar almal is welkom om hulle eirtjie te lê
…dit wat jyself kan genereer nie. Gaan soek hierdie tipe mens en jy sal hulle vind in topbestuur, groot sportpersoonlikhede. Mense wat hulle eie 'geluk' kweek om bo uit te kom deur harde werk....daar's nie tyd om daaroor te teoretiseer nie!
Van die suksesvolste mense in die geskiedenis was kinderlik afhanklik van God, Michelangelo, Leonardo da Vinci, Desederius Erasmus, Isaac Newton, Abraham Lincoln, Koos de la Rey!
Natuurlik het jy weer hierdie een uitgevee! - soos altyd wanneer …
|
| 20 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 14 September 2007 08:24 «»
deur: Torreke
Re: Spesifiek vir Suidwester, maar almal is welkom om hulle eirtjie te lê
…dag toe die mens begin om verskonings te soek vir hul verkeerde optred, toe gaan alles agteruit. 'n Moord is 'n moord en diefstal bly diefstal, uit watter hoek jy daarna kyk.
Ouers wat kinders maak, het een moerse verantwoordelikheid teenoor daardie kinders en een van dit is nie bloot om die kind te laat doop en aanneem en dan sal alles outomaties net reg wees nie. Die ouer is daar om die wette van samespel neer te lê vir die kinders en sien dat hierdie reëls nougeset toegepas word…
|
| 21 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 13 September 2007 14:25 «»
deur: PietR
Re: Spesifiek vir Suidwester, maar almal is welkom om hulle eirtjie te lê
…dag toe die mens begin om verskonings te soek vir hul verkeerde optred, toe gaan alles agteruit. 'n Moord is 'n moord en diefstal bly diefstal, uit watter hoek jy daarna kyk.
Ouers wat kinders maak, het een moerse verantwoordelikheid teenoor daardie kinders en een van dit is nie bloot om die kind te laat doop en aanneem en dan sal alles outomaties net reg wees nie. Die ouer is daar om die wette van samespel neer te lê vir die kinders en sien dat hierdie reëls nougeset toegepas word…
|
| 22 |
Forum: Geloof & kerksake «»
Gepos op: Sa., 01 September 2007 19:02 «»
deur: shiloluna...
Drie eenheid is valse godsdiens
…my, o HERE, na die
welbehae in u volk, besoek my met u heil,5 dat ek kan aanskou die
geluk van u uitverkorenes, dat ek bly kan wees in die blydskap van u
volk, my kan beroem met u erfdeel.6 Ons het gesondig, saam met ons
vaders; ons het verkeerd gedoen, goddeloos gehandel."
Christus se uitverkorenes is dan ook die enigste wat gered sal word.
Jesaja 65:9 "En Ek sal 'n nakroos uit Jakob laat voortkom en uit Juda
die erfbesitter van my berge; en my uitverkorenes sal dit erflik in
besit neem en my …
|
| 23 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 08 Junie 2007 08:25 «»
deur: duif
Die Groep
…gaan skuil.
(Miskien is ek verkeerd, en soek sy wel na die deur:-)
> Jim Again is 'n vark en hy probeer dit nie wegsteek nie.
>>> Ek geniet nogal van die ou se plasings, seker maar omdat hy ook regs oorhel
Ek moes hom nie hier ingesluit het nie. Hy is nie deel van die groep
nie. En in teendeel met wat jy sê, is my probleem nie met sy
regsgesindheid nie. Ek is meer regsgesind as wat vele mense sou aflei,
wat ek spreek my nie dikwels daaroor uit nie.
My probleem is ook nie met sy verwronge …
|
| 24 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 10 Maart 2007 07:52 «»
deur: PietR
Re: De la Rey....
…die Afrikaner nie maar nog altyd 'n redder nie? Iemand wat hulle
toestand kan kom verlig. Daar was vele in die geskiedenis, De Wet, nou De
la Rey van wie doerie tyd nie veel geweet het nie, Verwoerd, Naas Botha,
ens. In die rugby soek hulle steeds en nou moet De la Rey maar instaan
want die volk se rugby het g'n redder wat vir hulle die wonderwerk kan bring
nie.
"Deneile" skryf in boodskap news:esrs7i$hpd$1@wblv-ip-nnrp-1.saix.net...
> Die Afrikaner soek vir 'n nuwe Generasie De La …
|
| 25 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 27 Februarie 2007 10:08 «»
deur: Daun Johnson
Re: Herrese uit die dood
…Zelda le Grange nie saam met Mandela in Mosambiek nie.
>> Waarom was daar geen weermagvlug geskeduleer na Maputo gedurende hierdie tyd
>> nie?
>
> Waarom val 'n kat altyd op sy pote?
>
> Waarom onthou mens altyd die goeie antwoorde op pad terug huistoe na
> 'n onderhoud?
>
> Soveel moeilike vrae...
en waarom vind mens altyd iets eers op die lááste plek waar jy
daarvoor soek?
Scroll af vir die antwoord
Maklik jou stupid - omdat jy dan ophou soek…
|
| 26 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 19 Februarie 2007 08:00 «»
deur: Torreke
Re: Oom Paul
… by die engele, die heiliges of êrens elders soek?
Die HK antwoord: Nee, maar hulle verloën met die daad die enigste Heiland
Jesus ofskoon hulle met die mond in Hom roem. Want een van twee, of Jesus
is geen volkome Saligmakare nie, of dié wat in Hom glo moet in Hom alles hê
wat vir hulle saligheid nodig is.
Hierdie standpunt is in lyn met Jesus se uitspraak "Ek is die Weg en die
Waarheid en die Lewe..." en wat Handelinge leer dat daar geen ander naam in
die hemel of op die aarde gegee is …
|
| 27 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 18 Februarie 2007 19:00 «»
deur: Torreke
Re: THE FACTS ABOUT RACE AND RACISM
…l. Ek is daarvan
bewus dat jy probeer bewyse soek vir
die leer van die uitverkiesing, wat ek
aanneem jy aanhang.
Ek hoef nie bewyse te soek nie! Die leer van die uitverkiesing is gewoon
die Bybelse leer van verlossing - Ou Testament en Nuwe Testament!
Nou dis seker
OK om te "glo" in die "uitverkiesing"
maar dan begin jy probleme ontwikkel
in die Nuwe Testament.
G'n stuk nie - Ou Testament en Nuwe Testament is eeenstemmig daaroor!
Ek sal gewoon NOOIT saamstem met hoe jy Ou Testament …
|
| 28 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 14 Februarie 2007 14:16 «»
deur: Torreke
Re: Oom Paul
…uit haar
> skrywes gewas nie.
>
Dit skeel my geen bloue duit of ek erkenning daarvoor by haar of enigiemand
anders kry nie! Ek soek altyd eerste fout by myself! - en as ek dit kry,
erken ek dit en soek vergifnis daarvoor by wie ek te na gekom het!
'n Mens doen mos nie wat Jesus van jou vra om daarmee erkenning van mense te
kry of dat hulle dieselfde aan jou moet doen nie, of hoe?
'n Mens doen dit omdat Christus deur sy Gees in jou hart is! - omdat dit die
regte ding is om te doen! - en basta…
|
| 29 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 10 Februarie 2007 07:30 «»
deur: Vuur
Re: Beeld--- Opname van Mbeki se beloftes en hoe afrikaners voel
…tussen agtuur saans en
middernag, versoek ons u om gedurende hierdie tyd binne te bly en u
alarmstelsel te aktiveer."
Geen vleisbraai meer in jou tuin gedurende die vakansieaande nie.
Nee, binne opgesluit in jou eie tronk - anders word jy soos Jan van
Rooyen van Faerie Glen tot parapleeg geskiet.
'n Mens kan nie anders nie as om tot die gevolgtrekking te kom dat ons
hier te doen het met gedrag wat ooreenstem met die plaasaanvalle van
die afgelope dekade. Dit is aanvalle op gesinne waar diefstal …
|
| 30 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 03 Februarie 2007 05:45 «»
deur: Nomen Nescio
Believe it 'cause it's true. Corné en Twakkie in the house. Guy.
…
Dis Satragaand en ek en Ali Baba is op soek na Diaz Tavern. Ons stop
langs so Coloured bra met dreads oorkant die Kasteel, obviously uit ons
bracket uit verdwaal. "Sorry bra, weet jy waar..." begin Ali. "Ja, dis
die plek," reken die ou. Sien, die dude reken ons soek obviously vir
Corné en Twakkie wat by Distri-X speel. Oh well...
Ons pull in. Moerse stage en ligte en als. Hier gaan obviously iets
fokken serious gebeur. Na 'n geronddraaiery kry ons eindelik sitplek
somewhere in die …
|
| 31 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 01 Februarie 2007 10:22 «»
deur: Torreke
Re: SPESIALE SEËN AAN DIE WIT LIBERALISTE...
…met jou voer... Toe
kom ek agter jy soek net 'n maatjie om in die sandput saam met jou te speel.
En elke keer wat ek opstaan om te loop, dan probeer jy my terugsleep.
Nie meer nie!
>
>> Haal jou bril af, blaas 'n bietjie wasem op hom en dan vee jy hom skoon
>> met jou sakdoek. Dan behoort jy goed genoed te sien wat ek wel gesê het.
> ----JY maak stellings ipv om jou opinie te lug. Ek dink sy wen....jy
> duidelik nie.
Haal weer jou bril af, blaas nog 'n bietjie wasem daarop …
|
| 32 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 31 Januarie 2007 10:00 «»
deur: Vuur
Re: SPESIALE SEËN AAN DIE WIT LIBERALISTE...
… nog nooit van siener se goed gelees nie , maar het al daarvan
gehoor by sy kerk.
Ek kan sien dat die ANC nou is soos n klomp honde wat bekly oor n
been , ek dink dis net tyd voor hulle eimand dood van gesag.Ek dink
dit's moontlik dat Zuma die fonk gaan wees wat die kryt vat gaan laat
bars.
Dis dalk n goeie idee dat ons , onself gereed kry vir die sports wat
kom.
Die here warskuu ons met rede, ons moet gereed wees, paraat.
Ons moet nie moelikhied soek nie, maar ons moet gereed wees as dit ons
nou kom …
|
| 33 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 27 Januarie 2007 09:11 «»
deur: Schorsch
"Aanranding deur Metro Polisie"
…toe
daar laat stop. Daar het hy gesê hy soek haar selfoon. Sy het toe
net Rencia se ou selfoon by haar gehad, want haar selfoon is in om
reggemaak te word. Hy het haar toe weer geslaan en gesê hy soek 'n
beter selfoon. Nadat hy haar toe weer 'n paar keer geslaan het, het hy
maar Rencia se selfoon en haar beursie gevat en vir haar gesê as sy
nie vinnig wegry nie skiet hy haar net daar dood. Gelukkig het sy toe
weggejaag huis toe en van daar af het hulle vir Freddie en my Ma
gebel. Die ambulans het ook …
|
| 34 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 25 Januarie 2007 06:56 «»
deur: PietR
Re: SPESIALE SEËN AAN DIE WIT LIBERALISTE...
… jy was nie die
> hooker nie ne.
-----Jy soek vir 'n faait, of hoe? As jy die breinselle gehad het om die
argument met Torreke te verstaan, sou jy besef het dit het oor die kerk en
sy doen en late gegaan. Toe het die storie bygekom. Hoekom moet ek in
elk geval die hooker wees.....soek jy een om te spyker? Is jy sê
desperaat. Kan jy nie 'n kringspier kry daar by julle nie?
> Ne - Gedink 'n Dot Com man soos jy vlieg so nou en dan SA toe met sy
> private jet en koop vir jou hier 'n paar…
|
| 35 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 18 Januarie 2007 15:47 «»
deur: bouer
Re: Afrikaner Kalvinisme
…om
ekskuse vir die apartheidswetgewing te soek
by ou dinge wat die Engelse en die Nederlanders
gedoen het. Die apartheidswetgewing was
ekstreem en barbaars en hoe gouer Afrikaners
soos ek en jy dit erken en verantwoordelikheid
daarvoor neem, hoe gouer sal die Afrikaner sy
selfrespek weer kan herwin.
As jy enige mense wil vind om te blameer
vir hierdie barbaarse wetgewing, soek dit liewers
in die VSA, waar dit tot 1964 nog onwettig was
vir 'n "wit" en "swart" paar om in Maryland…
|
| 36 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 18 Januarie 2007 04:42 «»
deur: Jonas
Van Melle - Oom Diederik leer om te huil
…tig, vol krag en werklus nog.
Hy is op huisbesoek en ry nou ook by oom Diederik aan. Dat by nie al
eerder, spesiaal vir hom, gekom. het nie, sou oom Diederik hom vroeër
seker kwalik geneem het, maar nou traak dit hom min. Daar is nog 'n
ouderling by ook. Ook dit kan oom Diederik weinig skeel. Hy is wel
helder van gedagte, maar hy is so kragteloos, so deur en deur swak, en
tegelyk so sorgeloos dat by sommer dae aanmekaar sit sonder om hom oor
iets to bekommer. Hy dink ook weinig. Hy is soos 'n spieël waarin…
|
| 37 |
Forum: Geloof & kerksake «»
Gepos op: Ma., 15 Januarie 2007 09:34 «»
deur: PietR
Re: Torreke en sy kerk
…ons so
'meelewend' geword het en 'n rede soek vir alles wat mens verkeerd gedoen
het. Die reëls van die spel het te vaal geword.....
> 1) Wat die kerk se ommekeer oor die "kinders van Gam" en ander sake
> betref: Die kerk en sy standpunte is netso onderhewig aan sonde en foute
> as die individuele lidmate - vgl. my ander pos daaroor.
-----Maw die opvoeding en die opleiding van die grootkoppe in die kerk het
hulle niks gehelp om perspektief oor …
|
| 38 |
Forum: Prosa & poësie «»
Gepos op: Do., 11 Januarie 2007 23:37 «»
deur: bouer
" Bok van Blerk... " deur KOOS KOMBUIS
…van woorde om mekaar se standpunte; ons soek
gemeenplase en gerieflike hoeke vanwaar ons mekaar kan afskiet. Ons bou
blokhuise in die lug. Of altans: ek bou blokhuise in die lug. Maar die
goed wil nie bly staan nie.
"Ek weet niks van De la Rey nie," bieg ek. "Ek weet net hy was
'n generaal in die een of ander oorlog. Ek is mal oor jou song, maar
ek is bang dit sweep die volk op tot oorlog. En ons kan juis nie nou
'n oorlog bekostig nie. Net soos destyds, is ons hopeloos
outnumbered."…
|
| 39 |
Forum: Geloof & kerksake «»
Gepos op: Di., 02 Januarie 2007 07:14 «»
deur: Torreke
Re: Geloof
…die mens oor die algemeen 'n vertroosting soek vir hulle foute en
> probleme. Dis soveel makliker om vir 'n mens te sê wie se kind dood is
> in 'n ongeluk, dat dit die Here se wil was, as om vir hom te vertel dat
> eintli is hy as ouer verantwoordelik want eerstens het hy nie sy kind
> ordentlik leer bestuur nie, en tweedens, het hy hom nie geleer om drank
> verantwoordelik te gebruik nie en derdens het die snuiter te vinnig gery.
> O, en moenie vergeet nie, hoekom het jy …
|
| 40 |
Forum: Geloof & kerksake «»
Gepos op: Di., 19 Desember 2006 08:40 «»
deur: PietR
Re: Geloof
…. Net soos ek ook g'n
bewys het nie. Jy soek egter die maklike uitweg. Ek sê daar moet 'n
wetenskaplike verklaring wees. Ons weet nog nie, maar die dag gaan kom dat
ons weet en dan gaan jy sê dat dit net is omdat God die mens so slim gemaak
het, dis waarom hy sy ontstaan kon uit-figure. Dis 'n eindelose argument.
As dit kom by 'n man se geloof, is daar omtrent niks wat hom kan omdraai
nie. Kyk maar hoe glo die spul Stormers en Sharks hulle spanne en hulle
wéét hulle is nie goed genoeg …
|