Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
3830 resultate gevind
1 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 04 Mei 2003 12:31 «» deur: AJ
Re: Nationale ramp???
… van hulle nie, maar ek sal ook nou nie gaan soek vir iets wat kon gebly het nie "DD" skryf in boodskap news:fev9bv0foao2onmpcs8af3fvv1n0dhc1ck@4ax.com... > On Sun, 4 May 2003 13:37:32 +0200, "AJ" wrote: > >> Ek het maar net gesê hoe ek voel oor dit wat hy geskryf het. > > >>> Somtyds ondersteun mense nie eens dít wat hulle 'hoor hoor' nie. >>> Miskien is jyu tóg een van Kosie se aanhangers. Steeds moet >>> jy besluit of die …
2 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 04 Mei 2003 12:10 «» deur: DD
Re: Nationale ramp???
…n. Maar wanneer iemand iets onredeliks doen, soek ek àltyd in my gedagtes vir hom of haar 'n rede/verskoning daarvoor. Of jy of enige leser my daarvoor gaan verkwalik voel ek zero. Ek is ek. En iets sê toe vir my: sê nou net hy is een van die baie familielede in die land wat die smart van familiemoord deur swartes gesmaak het. Want daar was moord in hom toe hy dit gedoen het. 'n Normale mens is tog nie sò nie! Hy het gegaan om hulle plat te ry! Miskien het hy dit net gedoen omdat sy vrou en kinders in …
3 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 04 Mei 2003 10:02 «» deur: Suidwester
Cassinga en Swapo
…bo's! So antie, vertel jy my nou of dit vir jou aanvaarbaar is dat 'n groep politici kan besluit om die wapen op te tel en siviele mense te vermoor in die proses? Orals word gepraat van die blanke mense wat om verskoning moet vra vir wat hulle aan swart mense gedoen het in die apartheidsera, maar wat van die ANC en Swapo se eie vergifnis wat hulle moet soek onder hul eie mense vir wat hulle aan hulle gedoen het? Of is dit by jou ook maar net 'n geval van die oorwinnaar is altyd reg…
4 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 04 Mei 2003 08:17 «» deur: Annette
Vakbonde in SA
…ker, wonder ek wat die kleurlingledetal daar soek. 5) Consawu - is verlede maand gestig - 2003 - en hul doel is om die 50% van die werkers wat nie aan unies behoort nie, te betrek. Hulle beweer hulle het 450 000 lede - onder andere die visbedryf, vir wie hulle tot nou toe nog niks beteken het in die stryd van die nou skieklike permitlose vissermanne wat nou nie eers kan visvang vir eie gebruik nie, wat nog as bron van inkomste. Hulle is bereid om saam met al die ander unies, behalwe Solidariteit, te …
5 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 03 Mei 2003 05:33 «» deur: Vusi
Re: Vrae oor apartheid
…'n meer indirekte en geslepe wyse gedoen - soek jy voorbeelde hiervan? skryf in boodskap news:3EB2845B.2040302@rogers.com... > > Suidwester wrote: > > > As die mense oor die >> algemeen tussen hul eie mense wil bly, hoekom dwing die politici hulle in 'n >> ander rigting? > > Word dit in die huidige SA gedoen? Maak die > huidige SA regime wette oor wáár mense moet bly > en met wie hulle moet sosialiseer? Wat…
6 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 02 Mei 2003 14:16 «» deur: Suidwester
Re: Vrae oor apartheid
…algemeen, dat mense van die onderskeie rasse soek sy eie meeste van die tyd nie? Hier by ons in Namibië vind ons na 13 jaar van onafhanklikheid dat eintlik nie veel van die groot integrasie gekom het wat die politici so gepropageer het nie. As 'n man 'n groot huis wil hê, dan moet hy groot geld verdien. Dis die realiteite van die lewe. So daar is definitiewe [soos altyd maar] finansiële skeiding tussen groepe, maar dit het niks met ras te doene nie. Tog vind ons dat mense 'van kleur' met professionele …
7 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 02 Mei 2003 07:23 «» deur: Annette
Die skaam trotse Afrikaner
…en apaties geword. Vir diegene wat na lig soek, is daar nou by wyse van spreke 'n helder gloeilamp. Dit is die boek van Hermann Giliomee, The Afrikaners: Biography of a people, wat pas by Tafelberg verskyn het. Daarin kan belangstellendes die jongste stand van ons kollektiewe kennis oor die Afrikaners se geskiedenis op 'n verrassend objektiewe en onideologiese wyse aangebied, lees. Sonder dat die skrywer dit eksplisiet so stel, blyk dit tog dat daar - naas die onbetwisbare vrot kolle - ook verskeie …
8 Forum: Boeke, tydskrifte & koerante «» Gepos op: Wo., 30 April 2003 21:48 «» deur: Kwarantyn
Storieman
Ek wnder of iemand nog die Storieman kassette onthou van 'n klompie jare gelede? Ek is op soek na 'n stel om te koop vir my aanstaande eerste kleinking. As iemand dit het of iemand ken wat dit wil verkoop, skryf gerus direk aan my. Dankie! Henry
9 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 30 April 2003 12:52 «» deur: Anoniem
Re: Ai, ons liewe Manto
…nog al die Nazis uit wat oop en bloot sit en funksioneer nie? En enigiemand wat sê dat 'n minister van gesondheid "verantwoordelik" is vir die dood van mense met Aids soek ook net hulle eie verheerliking. Daar is maniere om jou opinies publiek te maak oor publieke gesondheidsbeleide, maar om te doen wat die Duitser in die vliegtuig gedoen het, is uiters laakbaar en behoort gestraf te word. Gloudina…
10 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 29 April 2003 18:50 «» deur: Elaine
Re: Opsoek na n enkel meisie.
…so dat jou deursnit SA man 'n 'boerenooi' soek. Iemand wat nie sy "authority" bevraagteken nie, en wat agter hom sal aanloop. Dis jammer, maar waar. Die nuwe generasie mans is bietjie beter, en begin aanvaar dat ons meer as net kokke is. Toe my suster getroud is, het haar predikant vir haar gesê sy moet die beste kok in die kombuis wees, die beste gasvrou vir haar man se vriende, en die grootste slet in die bed! Van die man se "verpligtinge" is daar nie eers gepraat nie. Dis …
11 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 29 April 2003 11:17 «» deur: Suidwester
Re: Opsoek na n enkel meisie.
…iets verskriklik! As 'n man 'n trouvrou soek dan gaan haal hy op 'n plaas eerder as om die skeefgetrapte dorpsmeisies tot troue te roep. Die plaaskinders, manlik of vroulik, haal myns insiens die grootmenslewe veel beter voorbereid vir 'n verantwoordelike lewe as die stadskinders wat grootword met ouers wat omtrent nooit by die huis is nie. "Elaine" skryf in boodskap news:3eae46b0.0@news1.mweb.co.za... > Jy's op die verkeerde plek, hier's nie boere nooiens nie. Probeer Landbou > …
12 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 28 April 2003 07:16 «» deur: Suidwester
Re: Suidwester se Chinese probleem
…skattie, dan pas ek en jy bymekaar. Jy soek hard daarvoor en sal nie meer kan hanteer nie? Ongelukkig sal jy maar by die pinkie moet hou want in jou stel ek nie belang nie! "Katryn" skryf in boodskap news:1sdlav0epvd5ghvp7l18qo0hbj4320r8iv@4ax.com... > "Suidwester" wrote: > >> Waar kom jy aan die naam Dickie? > > Dis die geverafrikaniseerde vorm van "Dickey". > 'n Dickey is o.a 'n klein voëltjie of 'n donkie. > In jou geval dus 'n verwysing…
13 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 27 April 2003 05:25 «» deur: Annette
Re: Opsoek na n enkel meisie.
…soek na 'n meisie met mooi enkels:)) Annette "DD" skryf in boodskap news:ocomav8m86k07lsgbdgk9dbampvo5v7mnm@4ax.com... > On Sun, 27 Apr 2003 13:57:47 +1000, "Marthines" > wrote: > >> Ek bly tans in Australia en is op soek na n boere nooi, tussen 20 en 40. Ek >> is37. >> > > Nou waarom soek jy nie liewer in Australië nie, Martines? > Daar's Ausie girls, daar's Abbo's by die hope. > In Suid Afrika is die mooiste meisies te wêreld. > …
14 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 27 April 2003 04:52 «» deur: DD
Re: Opsoek na n enkel meisie.
On Sun, 27 Apr 2003 13:57:47 +1000, "Marthines" wrote: > Ek bly tans in Australia en is op soek na n boere nooi, tussen 20 en 40. Ek > is37. > Nou waarom soek jy nie liewer in Australië nie, Martines? Daar's Ausie girls, daar's Abbo's by die hope. In Suid Afrika is die mooiste meisies te wêreld. Los ons meisies hier. DD
15 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 27 April 2003 03:57 «» deur: Marthines
Opsoek na n enkel meisie.
Ek bly tans in Australia en is op soek na n boere nooi, tussen 20 en 40. Ek is37.
16 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 25 April 2003 20:32 «» deur: Katryn
Re: Troue
…rote: > On Fri, 25 Apr 2003 12:26:48 +0200, "Elaine" > wrote: > >> :-)) dankie, ek het die idee gekry en dankie vir jou hulp. Ek het iemand >> gekry wat jou sal trou waar jy wil... > > > Dankie vir die aanbod Elaine, maar as jy slegs 'n titseltjie sou weet > van die afgelope maande se drama, sou jy nie nog sò aanbod maak nie. ROTFL! So veelwywery is nou wettig in SA? En waarom moes Elaine iemand vir jou soek? Lyk my ek het erg baie om op te vang, hier…
17 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 25 April 2003 15:05 «» deur: Suidwester
Re: Chinese probleem
…julle spul die Irakese oorlog stukkend en soek sensasie agter elke kluit. Maar, dan werk party mense vir 'n lewe? "Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3eb32faf.18896075@news.saix.co.za... > On Fri, 25 Apr 2003 12:26:52 +0200, "Suidwester" > wrote: > > > He, he... > OK Ek sien. Haai nee, ek het dit nog nie agtergekom nie> > Snaaks dat jy my ken! Waar het ons ontmoet? > Ek kan nie onthou dat ek jou ooit ontmoet het nie! > > > Suid…
18 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 25 April 2003 10:26 «» deur: Elaine
Re: Troue
:-)) dankie, ek het die idee gekry en dankie vir jou hulp. Ek het iemand gekry wat jou sal trou waar jy wil, maar die mens sit in jhb, nou moet ek iemand in die vaal driehoek soek. Daar's klaar familie twis oor die hele ding... E "DD" wrote: > > Bedoelende jy kan dus kosmos helder oordag > pluk want dit is nie beskermd nie. > > DD
19 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 23 April 2003 19:40 «» deur: Quintin
Re: Chinese probleem
…finansiële en > wapenbystand gesoek het in die buiteland, het veral Rusland en China > mildelik gegee en die skeptici het altyd die mening gehuldig dat dié twee > lande nie sonder rede help nie. Suidwester, Hierts, maar laat so 'n onderwerp vir my regop sit. Die kerngedagte is vars. Ons het nie die vermoe om die suksesse van die Sowjet strategie rakende bevrydingsoorloe te meet nie, maar die Sjinese (wat 'n soortgelyke 'instruksie' van die Internasionale ontvang het), is mos nog steeds met …
20 Forum: Rekenaars & selfone «» Gepos op: Wo., 23 April 2003 04:20 «» deur: Joeboy
Re: Wat is die beste opsie vir 'n Intenet konneksie??
… > dit baie duur, want sy swem nou regtig nie in die geld nie. Kan julle my > so 'n bietjie inlig oor hoe die sake staan? > > Ek sal dit baie waardeer > Dankie > A. Hi Ek gebruik Telkom vir n ISP, die R80pm word sommer in die foon rekening ingesluit. Die diens is OK, maar ek kannie wag dat my plaaslike sentrale ADSL-diens kan gee nie (dink nie dit is wat jou ma soek nie). As sy meestal net email gaan gebruik, sal daar ander ISP's wees wat minder per maand kos. Joeboy…
21 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 22 April 2003 14:05 «» deur: W
Daai klong
… hy is nie almal se koppie tee nie, hy is 'n kort dikgat wat te veel sweet en is maklik om nie van te hou nie. As jy 'n rede soek om nie van te hou nie, is daar baie. . Maar ek laaik hom, hy kan sing. En hy is 'n bondel energie, laat my nogal aan Eddie Eckstein van Impi (en die Bats) in sy jong dae dink. Hy sal enige paartie in top spoed sit. En hy is skreeusnaaks en so skerp soos 'n lemmetjie. Hy korswel die hele tyd met sy gehoor en het 'n antwoord op alles. Hy gaan nog 'n rukkie met ons wees, reken ek…
22 Forum: Nuus «» Gepos op: Vr., 18 April 2003 14:17 «» deur: Stone
Re: Nuus 17/4
…glo, veral as mens duidelik kan sien hulle soek net sensasie. Glo my as sy wit was sou Marike ook nie wou hê Willem moes met haar trou nie. skryf in boodskap news:3E9EA4B9.8060306@rogers.com... > > Annette wrote: > > >> Willem de Klerk - In die hofsaak is sy naam genoem, oa dat hy gereeld, >> sonder sy ma se goedkeuring, van haar woonstel gebruik gemaak het tydens >> haar afwesigheid. Wat dit met die moord te doen het weet ek nie. > > > Was …
23 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 17 April 2003 13:33 «» deur: Suidwester
Re: 'n Linkse Kanadees...
…is. Die mense wat robbe mag oes doen aansoek vir 'n konsessie om robbe te mag oes en so 'n konsessie kan iets wees soos 180 000 welpies en 30 000 bulle. Die jaar-oud welpies word met knuppels vrekgeslaan op die kop en die bulle word geskiet. Uit 'n welpie word so ongeveer R20 gemaak vir sy vel en uit die bul se vel en vleis word so R150 gemaak en die penis in gedroogde vorm is by die R4 000 per kilogram werd. Nou sit jy maar daar in jou flêtjie en besluit jy maar hoekom doen jou Kanadese …
24 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 16 April 2003 13:25 «» deur: Anoniem
Re: 'n Linkse Kanadees...
…is, vir ses weke na Afghanistan kan gaan as hy bereid is om dit te doen en aan- soek daarvoor doen. Die skepe in die Persiese Golf is daar deels as gevolg van die aksie in Afghanistan. Die Kanadese soldate verbonde aan die Amerikaanse en Britse magte is daar as gevolg van 'n langstaande kontrak. Maar daar was baie mense hier in Kanada wat geagiteer het vir hulle terugroeping. Gloudina…
25 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 15 April 2003 16:21 «» deur: Sterrenkijker
Re: Boegoe
…Dankie, Annette! Ek sal dan ook eens op soek gaan na die kaktus! Norbert (uit Vlaandere) On Tue, 15 Apr 2003 16:04:38 +0200, "Annette" wrote: > Veels geluk Sterrenkyker.Dit is 'n wonderlike verjaarsdag - ek het myne 1 > maand en 1 week lank gevier. > > Die kaktus -storie - daar was vele artikels daaroor, o.a. in Die Huisgenoot > van so 'n week of twee gelede. So hulle is reg daardie mense. - Dis die > produk wat nou gekweek en verbou word vir grootskaalse uitvoer na die >…
26 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 13 April 2003 19:17 «» deur: Elaine
Re: Wapens van massa-vernietiging
Ja, ek het weer gehoor die wapens waarna almal gesoek het is gekry - in Noord Korea. Glo 'n skrikwekkende wapen. Ek sal 'n web site gaan soek daarvoor. Groete Elaine "Q" wrote: > > Ons kan ontspan. Die wapens is gevind. Blykbaar toe al die tyd in Sirie. > Sorry, verkeerde land aangeval, kom ons probeer weer. > > http://www.sky.com/skynews/article/0,,30000-1087336,00.html > > Q >
27 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 13 April 2003 13:02 «» deur: NoS...[2]
Re: Drome - Vir Elaine
… jy op enige van die twee gaan kyk watter boeke daar is en die een wat jy soek, se uitgwer ISBN nommer en so aan afskryf en die plaaslike CNA vra om dit te bestel. On Sun, 13 Apr 2003 13:57:40 +0200, "Elaine" wrote: > Nie met die beste wil in die wêreld sal jy my so ver kry om Kalahari.net te > gebruik nie. Maar dankie in elk geval :o) > > E > > "Ferdi Greyling" wrote in message > news:3e9b2f90.5423343@news.saix.co.za... >> Try www.kalahari.net >…
28 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 11 April 2003 09:28 «» deur: Suidwester
Re: Frankryk/Duitsland/Rusland...is dit nie snaaks nie?
…die dag kom dat iemand daarvoor gaan kom soek, dan kan jy dit bêre op 'n plek waar dit nie maklik gevind sal word nie. Hoeveel jaar is SA nou al aan die gang na Mandela? Jy het absoluut geen clue van hoeveel snaakse goete was daar en is nog geen woord oor gesprak nie! En sal ook nooit nie behalwe met uiterste toeval. Dat jou begrip seker maar sover strek as die tyd wat dit vat om 'n koerantstorie te skryf is duidelik, want jy probeer die proses om 'n kernwapen te ontwikkel gelyk stel aan 'n …
29 Forum: Rekenaars & selfone «» Gepos op: Do., 10 April 2003 19:35 «» deur: Sterrenkijker
Re: Gratis E-Posadres
…0:23:15 +0200, Frikkie wrote: > Ek is opsoek na gratis e-pos diesverskaffers wat d.m.v.pop algelaai > kan word deur outlook. Waar kan ek gaan kyk. Asseblief net nie Yahoo > of Hotmail nie. Onbeperkte spasie sal baie help. > > Groete > Frikkie Hallo, Frikkie! Ek weet nie of dit hier is wat jy soek nie, maar ek het 'n gratis e-pos account by ananzi.co.za en kan daar met Outlook e-pos aflaai. Oplaai gaan slegs via jou eie ISP of langs hulle tuisblad (d.w.s.: hulle gee geen voorskrifte …
30 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 10 April 2003 13:37 «» deur: Suidwester
Re: Frankryk/Duitsland/Rusland...is dit nie snaaks nie?
… maar met elke geleentheid probeer geselskap soek, al moet jy lieg ook? Jy karring aan oor die apartheidsvarke maar as mens jou in 'n hoek druk oor die konsep self, dan verdwyn jy soos 'n stink poep! Ek persoonlik dink dat 'n weghol-lafaard soos jy het geen reg om eers enigiets te sê te hê oor enigiets wat in Suider-Afrika aan die gang is. Lafaards sit stil en dril van vrees in hul wegkruip-bunkers soos Saddam! skryf in boodskap news:3E956159.5040405@rogers.com... > > Suidwester wrote: > &…
31 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 08 April 2003 11:26 «» deur: Elaine
Re: Vreemde drome
Niks wat regtig van hulp is nie. Meestal mense want dink die dooies probeer met ons praat deur ons drome, dat drome die toekoms voorspel, dat ek allerhande herbs en kristalle moet gebruik, of andersins baie complicated goete. Miskien soek ek verkeerd? E "Annette" skryf in boodskap news:b6u84b$92m5s$1@ID-92016.news.dfncis.de... > Daar was in die onlangse S'Camto 'n artikel oor drome - en ek is seker daar > is 'n klomp webbladsye oor drome beskikbaar. > Annette
32 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: Ma., 07 April 2003 23:52 «» deur: Anoniem
" drome is ook wonde " deur BREYTEN BREYTENBACH
…skryf so sy klein, geheime briewe soggens soek ons die rofies ink in die spieël om dit weg te kan bêre in argiewe maar die wonde genees nie die donkerste bloed bly blom boorde van revolusies oor die laken of die borreling van liefde in tuine van wonde wat nie genees nie selfs die dowe mag drome droom soos die malle sy briewe mag fluister en die blinde na die wind mag kyk die pyn kneus ons alles 'n inniger kleur - hoe groen was die voëls in die tuine van my jeug, hoe ryp en geverf was die son en die …
33 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 07 April 2003 22:16 «» deur: mar...
Re: Max du Preez is van sy kop af!!!
…. > Enige witnerf wat by die ANC toevlug soek leef in 'n wêreld van ontkenning > en vermyding. > Die verwelkoming kan baie warm en aangenaam wees - maar wat sê jy vir jou > kinders wanneer hulle nie beurse of werk kan kry nie? "Gaan soek 'n ou oom met 'n bril en skop sy maermerrie." Presies dieselfde ding wat 'n mens vir hulle sê as hulle kla oor die gate in die straat of die vuil oorvol hospitale ens ens. Die ooms wat ons oumas en oupas oortuig het dat die lewe vir ons ewiglik …
34 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 07 April 2003 03:20 «» deur: Vusi
Re: Max du Preez is van sy kop af!!!
…vore. Enige witnerf wat by die ANC toevlug soek leef in 'n wêreld van ontkenning en vermyding. Die verwelkoming kan baie warm en aangenaam wees - maar wat sê jy vir jou kinders wanneer hulle nie beurse of werk kan kry nie? "Plato" skryf in boodskap news:3e90668b.0@news1.mweb.co.za... > In Rapport skryf Max du Preez: > > ANC lyk steeds na beste tuiste vir nie-rassige politiek > MAX DU PREEZ > > > Nege jaar ná Suid-Afrika se bevryding van minderheidsoorheersing is die…
35 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 06 April 2003 17:40 «» deur: Plato
Max du Preez is van sy kop af!!!
…van minderheidsoorheersing is die sterkste soeke steeds na 'n lewensvatbare voertuig vir waarlik nie-rassige politieke deelname. Dit is 'n verdoemende refleksie op elkeen van die opposisiepartye dat die regerende ANC vandag steeds lyk na die beste tuiste vir mense wat nie raspolitiek wil bedryf nie. Daar wás eens die United Democratic Movement wat onder leiding van sy twee stigters, Bantu Holomisa en Roelf Meyer, juis dié belofte ingehou het. Maar omtrent ál die UDM-parlementslede wat sterk voel oor nie-…
36 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 04 April 2003 02:54 «» deur: Anoniem
Re: Die waarde van kunsfeeste
… dit gekoop het en dit toe later ook op 'n rommel- verkoping gesit het, waar ek dit toe opgetel het, vir een dollar. Enigiemand wat nie hierdie skildery van Picasso ken nie, behoort dit te soek en kennis daarmee te maak. Dis een van die beste skilderye in die wêreld. Volgens die boek wat ons het, is dit in die besit van Lady Aberconway, in London en is in 1901 geverf, toe hy een-en-twintig was. Gloudina…
37 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 03 April 2003 22:47 «» deur: Anoniem
Re: Irak se gif
… SA. En as mens nou wil praat van mense wat slaafs 'n bog regime aan die bewind gehou het vir dekades en dekades, dan hoef mens nie veel verder te soek as SA in die sewentiger- en tagtigerjare nie. So hou op om te praat van die "Amerikaners" wat sus of so is. Anders begin ek praat van die "Afrikaners" wat sus of so is. En daarvan sal jy sekerlik nie hou nie. Gloudina…
38 Forum: Humor & grappe «» Gepos op: Do., 03 April 2003 17:24 «» deur: Annette
Grappie
Gehoor vandag: Tannie kom van die winkel af terug, blaas-blaas met die sakke vol inkopies. Sy is taamlik-taamlik geset - soos in vierkantig. Omie - ou vrou, jy klink en lyk nou nes 'n dorsmasjien. Tannie word vies maar sê niks. Die aand in die bed soek Omie weer sy gebruiklike toenadering. Tannie: Ek wonder nou net of dit die moeite werd is om die dorsmasjien op te start vir net een mielie. Annette
39 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 03 April 2003 09:41 «» deur: Suidwester
Re: simple afrikaans - ontbyt
…inderdaad soiets soos met "breakfast": >> - "Ont-" dui op die oorgang van ?n toestand nie(X) na toestand X. >> >> - "-Byt"staan hier vir "eet". >> Vóór die ontbyt is daar toestand nie(X)=nie("Op dié dag het jy geëet."); >> ná die ontbyt is daar toestand X=("Op dié dag het jy geëet."). >> >> >> >> :-bvb-: > > Soek die antwoord in Nederland. (ontbijt…
40 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 03 April 2003 08:43 «» deur: Max[1]
Re: simple afrikaans - ontbyt
…van mekaar >> afhaal? > > Ek sou sê, dis inderdaad soiets soos met "breakfast": > - "Ont-" dui op die oorgang van ?n toestand nie(X) na toestand X. > > - "-Byt"staan hier vir "eet". > Vóór die ontbyt is daar toestand nie(X)=nie("Op dié dag het jy geëet."); > ná die ontbyt is daar toestand X=("Op dié dag het jy geëet."). > > > > :-bvb-: Soek die antwoord in Nederland. (ontbijt…
Bladsye (96): [ «    42  43  44  45  46  47  48  49  50  51  52  53  54  55  56  57    »]

Tyd nou: Ma. Des. 22 10:05:59 UTC 2025