Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
3830 resultate gevind
1 Forum: Rekenaars & selfone «» Gepos op: Do., 28 Oktober 2004 19:07 «» deur: Afrikaner
Re: Webtuistes
… rude nie. As ek nie kritiek kon vattie, wat soek ek 'hie:-) Max, as ek gedink het dat daardie plek oulik was, sou ek die url daarvan nie (menige kere al) vergeet het nie, maar heel spoggerig die url onder aan my naam geskryf het. DD http://adviser.2ya.com/ > > Ek stem met Sterrenkijker saam! > > Begin 'n "portal". Vir tuisnywerhede. Kleuterskole. "Handymanne". Hoere. > Watookal. Laat die mense jou per maand betaal en in ruil kry hulle 'n bladsy > op jou site. &…
2 Forum: Rekenaars & selfone «» Gepos op: Do., 28 Oktober 2004 08:10 «» deur: Max
Re: Webtuistes
…". Vir tuisnywerhede. Kleuterskole. "Handymanne". Hoere. Watookal. Laat die mense jou per maand betaal en in ruil kry hulle 'n bladsy op jou site. Daar's maar 'n klein persentasietjie mense wat 'n website kan maak, DD. Nie almal is so rekenaargeletterd nie. En van dié wie wel kan, is daar maar 'n klein persentasietjie wat 'n mooi professionele site kan maak. Kortom, Frika wil nie werk nie, hy soek 'n site wat hy kan laat lê en geld maak, maar dit gaan hy nie maklik regkry nie. gr Max…
3 Forum: Veiligheid & wapens «» Gepos op: Wo., 27 Oktober 2004 12:56 «» deur: PietR
Re: Vuurwapens
… met die polisie te doene het. Lyk my hulle soek die skelmste mense uit en maak hulle politici en polisiemanne. Gloudina se Utopia! "Annette" skryf in boodskap news:clno14$1p0$1@ctb-nnrp2.saix.net... > :))) Watter soort poepol is 'n polisieman in Duitswes in die eerste > plek?:)) > -- > Groetnis > Annette > "Suidwester" wrote in message > news:417f509d.0@news1.mweb.co.za... >> Die groot vraag is natuurlik of hierdie wettig-…
4 Forum: Kos & resepte «» Gepos op: Di., 26 Oktober 2004 10:51 «» deur: Frika
Resepte
As julle vinnige 'n resep soek vir vanaand se ete gaan kyk gerus hier : http://www.resepte.za.cx
5 Forum: Sport & ontspanning «» Gepos op: Di., 26 Oktober 2004 09:51 «» deur: Ferdi Greyling
Re: Bulle!
On Mon, 25 Oct 2004 11:58:34 +0200, "Riaan" wrote: Sipho soek net die sport uit waar geld betrokke is, dit gaan nie om > transformasie nie. Maak van Rugby 'n 100% amateur sport en Sipho verloor > onmiddelik alle belangstelling. Meer Siphos in die Oos-Kaap speel actually rygby as Kose in Pretoria.
6 Forum: Sport & ontspanning «» Gepos op: Di., 26 Oktober 2004 07:52 «» deur: PietR
Re: Bulle
…maklik om na die tyd foute te soek. Dink jy Rassie moes eers op die veld gewees het na laasweek se gevaarlike hoogvat op Neil de Kock? Na regte moes hy 'n rooikaart gekry het en dan was die Vrystaat nie eers in die eindstryd nie! Ekself het vele dinge gesien wat Vrystaters gedoen het [soos die bal te vertraag in losskrums] en eintlik met moord weggekom het.........MAAR dis rugby en die slim ou gaan sulke dinge regkry. 'Cowboys don't cry!' "Frika" skryf in boodskap news:clkpc9$3cu$1@ctb-…
7 Forum: Sport & ontspanning «» Gepos op: Ma., 25 Oktober 2004 09:58 «» deur: Riaan
Re: Bulle!
…probleem met onderwater hokkie? Sipho soek net die sport uit waar geld betrokke is, dit gaan nie om transformasie nie. Maak van Rugby 'n 100% amateur sport en Sipho verloor onmiddelik alle belangstelling. Maar net nog 'n voorbeeld van die swartes se magsvergryping aan dit wat hulle nie voor gewerk het nie ... My groot vriend Vigs het 'n turbo nodig "Suidwester" skryf in boodskap news:417cba76.0@news1.mweb.co.za... > > "Joeboy" wrote in message > news:clfms0$5af$1@ctb-…
8 Forum: Geloof & kerksake «» Gepos op: So., 24 Oktober 2004 15:06 «» deur: Afrikaner
Re: Hart en Siel - God Particle.pdf (0/1)
… what?' Seker gaan ek jou nou verslae laat as ek sê dat die artikel waarna ek verwys het so oud is as 6 Desember 2001. (BBC News). (!!!!!!) Ek is nie lus om te gaan Google nie, sa as jy wil, kan jy daarna gaan soek. Bes moontlik het ek dit ook op 14 Sept geskryf. Miskien 'n dag of twee vroeër, maar waarskynlik dieselfde dag. Jy vra of ek dit weer kan plaas. Natuurlik, en ek heg dit sommer hieraan. Jy sal moet Acrobat Reader hê om dit te lees, want soos ek sê, het ek dit gePDF. Dave…
9 Forum: Geloof & kerksake «» Gepos op: Sa., 23 Oktober 2004 10:01 «» deur: Afrikaner
Re: Vir Basjan [vraag oor kerk]
… knoppie. Een wat jy kan druk onder 'n boom, in die veld, op die strand, in 'n huis, in 'n winkel, in 'n ......... En jy hoef nie 'n rekenaar fundi of programmeerder te wees om daai delete knoppie te druk nie. Of 'n bofin erens te gaan soek om dit vir jou te doen nie. As jy weet waar op die keybord van die lewe dit is nie. Want almal het nie qwerty keyborde nie. As jy nie weet nie, sal iemand jou tog moet vertel dat dit gedoen kan word. En as hy dan 'n 'donation' skakel het, is dit steeds willekeurig. DD…
10 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 18 Oktober 2004 13:00 «» deur: bouer
Re: In Dutch..........
"Max" skryf Is jy gatvol vir Basjan en soek nou > nuwe maatjies? Basjan het aangekondig dat hy die draad wil staak en ek respekteer dit. Gloudina
11 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 18 Oktober 2004 12:11 «» deur: Max
Re: In Dutch..........
"@rogers.com" > Ek dink die heer a deemter begin hier bietjie die kluts > kwytraak. Hy wiegel en wankel van links na regs. Hy is definitief nie die enigste nie... Is jy gatvol vir Basjan en soek nou nuwe maatjies?
12 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 16 Oktober 2004 17:25 «» deur: Ellie
Re: Josephine's Mill ( Nuweland)
…is mal oor die biltong, en hy haal toe n kaartjie uit sy sak (soos n baseball kaart) met al die besonderhede van biltong, en hoe dit verpak word en hoe dit lyk. Hy se toe hulle soek darem nie biltong van passasiers wat van Europa kom nie, hulle weet dis die mense wat van S.A. kom wat dit inbring. Ek vra toe hoekom kan mens nie die vakuum verpakte biltong inbring nie, toe weet hy nie. Hy se ek moet nie eers probeer nie, die honde snuffel dit uit, vakuum verpak of de not . . . wat ek betwyfel. Ellie…
13 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 15 Oktober 2004 07:20 «» deur: basjan[1]
Re: VSA debat
… op, ten koste van die toekoms? Dit is vir my die groot kruksvraag, die moeilike toffie. Moet mens bereid wees om 'n generasie "op te offer" vir die voordeel van die generasies van die toekoms? Hoe pas "sustainable management" in die menslike konteks? Ek soek nie moeilikheid nie, ek praat net graag hieroor en hoor ander se gedagtes. Basjan PS - die string raak nou so lank dat ons dalk 'n nuwe moet begin, my ou nuusleser begin nou sukkel om so dwars oor die skerm te skuif…
14 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 13 Oktober 2004 20:30 «» deur: basjan[1]
Re: VSA debat
…op die >> tyd van verdrukking (7 jaar) en dalk selfs van toepassing is slegs op > Jode? >> Wie weet? > > O. Lekker skuiwergat. 'n Skuiwergat impliseer 'n uitkoms uit 'n moeilike situasie. Dit is nie 'n moeilike situasie nie, eintlik meer van 'n "non-issue". Tannie sal aan my doen soos die Stones sê: "You make a grown man cry" - en dit alles uit frustrasie! Tannie skuifel hier rond op soek na moeilikheid. Die logika en sinvolle opvolg ontbreek... Basjan…
15 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 12 Oktober 2004 20:55 «» deur: basjan[1]
Re: VSA debat
…definieer > > Jy probeer wegskram van wat ek vra. Ek merk egter > op dat jy elke keer jou vrou se geloof in verband met > die wegraping inbring. Kan jy dan vir my verduidelik > wat sy glo? Sy glo dat die wegraping simbolies beskryf is. Ek glo dit is letterlik. Vir die Christen het die volmaakte toestand (deur vergifnis) in Christus op aarde al begin en word dit voortgesit in die ewigheid by Hom. Ek soek nie volmaaktheid of "'n nirvana" enige ander plek nie. Basjan…
16 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 12 Oktober 2004 20:01 «» deur: bouer
Re: VSA debat
…wat sy glo? Jy dink ek probeer sonde soek. Ek is egter baie ernstig in my belangstelling. Dis seker omdat ek ongeveer as 'n dissipel van William Blake belangstel in wat hy "Jerusalem" noem, 'n staat where everything wil appear as it is, holy. . Ek is ook geinteresseerd in die Katolieke priester Teilhard de Chardin se beskrywing van die "omega-punt." Ek is dan ook duidelik geinteresseerd in wat die Buddhiste beskryf as "enlightenment" en die staat van Nirvana. Gloudina…
17 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 12 Oktober 2004 06:36 «» deur: PietR
Re: Vraag aan Ferdi: re Zuma
… Hierdie byvoordele is ook deel van die omkoop. > > Die aanklag is ook dat hy die omkoopgeld sou ontvang het om beskerming > te gee in wapen-aankoop-kontrakte, maar Zuma was nerens klaarblyklik > in 'n posisie om sulke beskerming te gee nie. Die adj-pres werk nie > daarmee nie. ------Maar as Adj. pres kan hy dalk op 'n paar knoppe druk wat sal kak as hy sê kak? > > Dit sal ons dan laat presies waar ons begin het. -------'n Korrupte ou wat verskonings soek vir sy omkoopbaarheid…
18 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 12 Oktober 2004 00:53 «» deur: bouer
Re: VSA debat
…Altizer is dit erns oor die INKARNASIE, soek hy in alle erns wat dit beteken om die "Gees van God" geinkarneer te sien in die ondermaanse "wêreld." In die proses dui hy aan dat dit alleen is wanneer mense hierdie term "God" ( wat so baie mense so ligweg gebruik en so baie mense politiek mee speel) opgee en die inkarnasie van die gees in Christus ernstig opneem en probeer navolg, dat die betekenis en die krag van die "inkarnasie" werklik besef en gepraktiseer word…
19 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 11 Oktober 2004 12:00 «» deur: P_65
Eise se eise
…kan gebeur. Van Zyl en ander inwoners soek reeds sakegeleenthede elders om seker te wees van hulle inkomste. "Ek is baie bang vir die toekoms. Die ekonomie van die gebied is reeds verlam." Mnr. Mashili Mokono, grondeisekommissaris in Limpopo, het teen druktyd nie Beeld se vrae beantwoord oor hoe die grondeise in die twee gebiede gehanteer sal word nie. 'n Komitee is verlede week saamgestel uit boere en grondeisers om oplossings te vind oor hoe die grondeise in die gebied gehanteer moet word. …
20 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 09 Oktober 2004 06:03 «» deur: PietR
Re: Lewenskostes....en ons kla?
…nie! Ek het net gesê laat hy byvoeg en soek vir vergelykende salarisse. Ek is heel gelukkig met die feit dat ek dink die algemene lewenskoste in SA/Nam is veel goedkoper as wat ons dink in vergelyking met oorseë. Ek het darem so 'n paar virende daar en ons gesels daaroor. Ja, die mense in bv die VSA se salarisse is groter, maar hulle benodig dit! Miskien moet mens ook huispryse bygooi en dan sal jy sien waarom hulle sulke bedrae verdien. Jong mense wat London toe gaan om te gaan 'plak' en…
21 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 08 Oktober 2004 08:00 «» deur: PietR
Re: Lewenskostes....en ons kla?
…wat's fout met jou? Laat jy soek! "Chris" skryf in boodskap news:pan.2004.10.08.07.35.58.92039@netscape.net... > On Fri, 08 Oct 2004 08:58:05 +0200, Suidwester wrote: > >> Ek lees 'n baie interessante stuk oor die lewenskostes van oraloor die >> wêreld en dit bring 'n mens so 'n bietjie terug aarde....ons kla so effe >> met >> die witbroond onder die arm! Kyk self: Alles in SA Rand..... >> SA Japan…
22 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 06 Oktober 2004 19:47 «» deur: bouer
Re: VSA debat
…kleinood begrawe is en mens moet soek totdat jy dit vind. (2) Die ander groep, waaraan jy blykbaar behoort, dink aan jou persoon as iets wat apart staan van "God" en wat dan die mag het om ja of nee te sê vir die inwoning van die Heilige Gees. Maar eintlik is dit miskien maar haarklowery. Jy sal opmerk dat ek niks kan sê teen jou manier van glo en doen in jou private teologiese raamwerk nie. Waar ek wel beswaar maak, is as jy begin …
23 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 06 Oktober 2004 18:44 «» deur: Plato
Re: VSA debat
… die werk van Cloninger en die VMAT2 geen wat > hy die "God gene" noem. > Elkgeval... > So alles was maar net daar van altyd af? Ek weet nie so mooi nie jong. Maak nie saak hoe mens daarna kyk nie iets was aan die begin. Noem dit wat jy wil maar jy hoef nie te vêr te soek nie. Baie maklik, begin en einde. Tyd... Dit mag wel oor en oor gebeur, maar begin was daar beslis. Ek vat byvoorbeeld die "wat is, was en sal weer wees" deel van die Bybel letterlik op... Groete Plato…
24 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 03 Oktober 2004 09:32 «» deur: Afrikaner
Re: Hy het 'n punt beet
… kar agter myne geparkeer sien, na hom begin soek. En hom in 'n systraat gekry, sowat 'n blok daarvandaan. Toe ek die kaartjie so half onder sy neus druk, en vra of hy dit geskryf het, en hy dit bevestig, het ek hom vertel dat hy nòu saam met my na my kar stap. Die mense vir wie hy op daardie oomblik besig was om 'n kaartjie te skryf, het dit geniet:-) By my kar gekom het hy my gewys waarvoor die kaartjie is, en so hoflik gevra dat ek 'n beswaar gaan indien. ek ook noem dat hy gesien het dat die lisensie…
25 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 02 Oktober 2004 09:33 «» deur: PietR
Re: VSA debat
…en die Gautengers gooi geld rond en soek enige reël om te oortree! Maar dis alles persepsie..... "basjan" skryf in boodskap news:cjlpk8$9c2$1@solaris.cc.vt.edu... > > "Suidwester" wrote in message > news:415e4b67.0@news1.mweb.co.za... >> Julle spul 'plestieke' doer in die land van die silikoon en hamburgers >> sit > > Oom Suidwes, hier moet ek objeksie aanteken! Die tyd wat ek in Amerika > spandeer het, het my gewys dat die Hollywood-…
26 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 01 Oktober 2004 21:22 «» deur: Ellie
Re: Kleinkinders
…za... As jy nie 'n peanut soos ek se reaksie soek nie, stuur email! Cheers Plato Ellie wrote: > Gloudina, vertel bietjie van jou kleinkinders. Is hulle slim soos hulle > ouma? Sien jy hulle dikwels? Is jy streng met hulle, of bederf jy hulle. > > Hoekom ek vra, my vriendin se ma (wat ek skat is so jou ouderdom, die > vriendin en haar ouers woon hier) se haar kleinkinders word baie anders > groot as wat haar eie kinders (in die Vrystaat) grootgeword het, of wat haar > suster…
27 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 01 Oktober 2004 21:20 «» deur: Ellie
Re: Tigh Mor
…ei, iemand het my vertel dat daar n kasteel is, maar ek het nooit uit kon vind watter land nie, maar nou se Joeboy dis dalk Skotland. Dankie vir die moeite elk geval Ellie "Plato" skryf in boodskap news:-aqdnRmk0LRbfsHcRVn-jA@is.co.za... http://en.wikipedia.org/wiki/East_Timor Is die dalk wat jy soek? Groete Plato Ellie wrote: > Wie weet iets van Tigh Mor. Is dit n distrik, n kasteel of n berg? Ek kan > nie n duidelike antwoord kry as ek n google doen nie. > > Ellie >…
28 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 01 Oktober 2004 05:00 «» deur: Plato
Re: Kleinkinders
…jy nie 'n peanut soos ek se reaksie soek nie, stuur email! Cheers Plato Ellie wrote: > Gloudina, vertel bietjie van jou kleinkinders. Is hulle slim soos hulle > ouma? Sien jy hulle dikwels? Is jy streng met hulle, of bederf jy hulle. > > Hoekom ek vra, my vriendin se ma (wat ek skat is so jou ouderdom, die > vriendin en haar ouers woon hier) se haar kleinkinders word baie anders > groot as wat haar eie kinders (in die Vrystaat) grootgeword het, of wat haar > suster se …
29 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 01 Oktober 2004 04:58 «» deur: Plato
Re: Tigh Mor
http://en.wikipedia.org/wiki/East_Timor Is die dalk wat jy soek? Groete Plato Ellie wrote: > Wie weet iets van Tigh Mor. Is dit n distrik, n kasteel of n berg? Ek kan > nie n duidelike antwoord kry as ek n google doen nie. > > Ellie >
30 Forum: Veiligheid & wapens «» Gepos op: Wo., 29 September 2004 18:35 «» deur: Afrikaner
Re: Minister van Sekuriteit is verbaas
…t; Jip! > >>> Jy ken jou wette! Sovêr sien jy darem meer as 50% van my spelfoute... > >>> Hier is nog een iewers in die tex, kan jy hom sien? > >>> Groete >>> Plato > >> 2. sover en teks >> DD en "kan jy hom sien" moes gewees het 'kan jy dit sien'. So, die een was toe drie:-) Sorry Plato, ek wil nooit in my lewe 'n Gloudina wees nie, maar toe ek sien dat sy soek en dit nie vind nie, het ek haar maar gewys waar dit is:-))) DD…
31 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 29 September 2004 07:03 «» deur: G...[2]
Re: Afrikaans to be Scrapped in Schools in 2005 (Media Report)
…lto:ab...@frell.theremailer.net Fritsie, jy soek moes nou moeilikheid. Moenie dat die oom kwaad word nie! Jy sal self die dominee nodig hê as ons met jou klaar is, om jou te begrawe, ja. Wat 'n robbies! Hieronder die volledige kop van die boodskap: --- Path: ctb-nnrp2.saix.net!ctb-nntp1.saix.net!newshosting.com!nx01.i ad01.newshosting.com!news.cambrium.nl!news.cambrium.nl!feede r.enertel.nl!nntpfeed-01.ops.asmr-01.energis-idc.net!news.za nker.org!news.bananasplit.info!news.dizum.com!sewer-output!m …
32 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 28 September 2004 14:44 «» deur: PietR
Re: Lokvinke
…'s die deure van die saal toe en hulle begin soek na die skuldige. Daar het ek toe gestaan en gesles met 'n diamantspeurder en die onderwerp was juis die gebruik van lokvinke en of hulle nie die onskuldige publiek uitlok nie? Toe sê hy vir my ons dink te algemeen en nie spesifiek nie. Hulle vat nie 'n telefoonboek en besluit vandag gaan ons 20 lede van die publiek kans gee om hulle 'luck' te 'try' nie. Hy sê toe hulle werk daagliks met mense wat hulle vermoed met diamante smokkel en dis die mense…
33 Forum: Veiligheid & wapens «» Gepos op: Di., 28 September 2004 12:22 «» deur: P_65
Re: Minister van Sekuriteit is verbaas
…aan enigiemand uitgereik word, sal elke aansoeker eers 'n praktiese en teoretiese opleidingskursus by 'n geakkrediteerde opleidingsinstansie moet ondergaan. Ek verneem dat só 'n kursus 'n mens ongeveer R500 tot R600 sal kos en dat die kursus ongeveer 6 dae sal duur. Wie dié kursus slaag, kry 'n vaardigheidsertifikaat. (Tot dusver lyk dit asof daar slegs vyf geakkrediteerde opleidingsinstansies in die hele Suid-Afrika is. Hoe op áárde gaan hulle die aantal aansoekers hanteer?) Hierna gaan 'n mens na jou …
34 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 28 September 2004 10:14 «» deur: PietR
Re: Hei, Suidwester
…die motors oorprys is. So wat doen jy? Jy sit 'n tender uit vir 'n goedkoop motor en vra die motorvervaardigers om te kom met ontwerpe en voorstelle vir 'n goedkoop motor vir die massas wat argumentsonthalwe nie vir meer as sê R30 000 nuut mag verkoop nie. Kom ek wed jou dat al die vervaardigers sal kom met 'n mededingende antwoord? Jy soek die beste een uit, en bepaal die kriteria waarvolgens 'n persoon kwalifiseer vir 'n 'regstellende' motor [he-he!] en verkoop dit aan die wragtag armgatte…
35 Forum: Veiligheid & wapens «» Gepos op: Di., 28 September 2004 10:00 «» deur: PietR
Re: Minister van Sekuriteit is verbaas
…jy nie nuwe lisensies nodig gehad nie. Soek die onwettige wapens en vernietig dit. Eenvoudig, maar nie polities korrek nie. "Annette" skryf in boodskap news:cjbav5$o3v$1@ctb-nnrp2.saix.net... > Is nie. Die doel van die wet is nie om die gepeupel te ontwapen nie, maar op > die ou end, so oor 50 jaar, sal almal wat 'n wapen het, 'n wettige > wapenlisensie moet besit. > -- > Groetnis > Annette > "Plato" wrote in message > news:cjb9pk$ijo$1…
36 Forum: Emigrasie & buiteland «» Gepos op: So., 26 September 2004 09:06 «» deur: Ferdi Greyling
Re: Soek inligting oor au pairs in Holland
…sy nie regkom in Holland nie. Thanks. Ek soek eintlik spesifiek Holland. en die genoemde organisasie omdat dit die een si waardeur gewerk word. Die kontrak wat hulle opstel, byvoorbeeld, vereis dat die mense by wie gewerk word mediese versekering uitneem. My nit-picking is onder meer (op die kwessie) soos volg: Dis goed en wel om te vereis dat sulke versekering uitgeneem word, maar se nou dit word nie gedoen nie en mediese aandag is nodig? Die reg werk dan omslagtig. JY betaal die miljoene en het dan '…
37 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 25 September 2004 13:35 «» deur: DiDi[1]
Re: Me and DD (Magee)
…jdlclb@4ax.com... > On Sat, 25 Sep 2004 06:55:01 +0200, "Annette" > wrote: > >> So, ek was nog nooit reg oor iets nie?:) > > Hier sal ek vir jou instaan > dat jy somtyds tog reg is:-) > > DD > > Ek sou se jy is altyd reg Annette! :-) > > -e- Ek kan onthou, Annette, dat jy eendag iets gesê het waaroor jy reg was. En enige iemand hier, wat jou wil beskuldig dat jy nooit reg is nie, moet my net kans gee, en ek sal op die argiewe gaan soek daarna. DD…
38 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 25 September 2004 12:13 «» deur: Ferdi Greyling
Re: Stroop van wild...
…met Rammstein se Amerika. Blykbaar nuut. Soek daarvoor en gee dit 'n luister as jy van harde rock hou. > Dit maak dit heel interessant. Dit beteken dat jy vir enigiemand 'n > copy kan maak, solank hy net sy vriend s'n saambring. En sê dat dit > syne is. Op voorwaarde jy weet nie. Die blote fisieke daad van copy is nie 'n onwettige daad nie. Net soos die fisieke daad van photo copy nie onwettig is nie. As jy 'n masjien het en ek se fotokopieer gou asb vir my die hoofstuk. Ek het dit self geskryf…
39 Forum: Genealogie & famieliesake «» Gepos op: Di., 21 September 2004 10:38 «» deur: PietR
Re: Julle is almal familie
…boere die inisiatief gehad het om grond te soek en daarvoor te betaal en dan dit ontwikkel het. Kyk rond in SA en jy sal massas grond onder swart beheer vind wat glad nie ontwikkel nie. Hoeveel nog wil jy verniet weggee? "Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:f6vvk0dh694k0fnengc80fhb8td1ignilj@4ax.com... > On Mon, 20 Sep 2004 16:48:02 +0200, "Suidwester" > wrote: > > opgelos word. >> Hoe kan ek iets 'gesteel' het wat die houer op sy beurt voor my 'gesteel…
40 Forum: Genealogie & famieliesake «» Gepos op: Ma., 20 September 2004 14:39 «» deur: Ferdi Greyling
Re: Julle is almal familie
…in die naweek met 'n kunsprojek gehelp en soek toe 'n klomp gedigte op in die Groot Verseboek met nasionalisme/apartheid as tema. En daar klim 'n baie interresante lyn van denke uit van SJ du Toit deur tot Johan van Wyk. Het dit by die huis vergeet. Sal dit more pos. In hierdie hoogs onwetenskaplike poetiese analise van ons samelewing, lyk dit toe vir my swart Suid-Afrikaners in die algemeen is in die "Leipoldt-fase". Leipoldt was net so outraged oor die Boere-oorlog as wat swart intellektuele …
Bladsye (96): [ «    27  28  29  30  31  32  33  34  35  36  37  38  39  40  41  42    »]

Tyd nou: Ma. Des. 22 23:17:15 UTC 2025