Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
3830 resultate gevind
1 Forum: Nuus «» Gepos op: Vr., 04 Augustus 2006 12:01 «» deur: bouer
Kolonialisme
… eens die moeite gedoen om te reageer op versoeke van die ANC vir gesprekke nie. Dit was baie verkeerd van die NP. Praat is beter as bomme en swart Suid-Afrikaners was 'n feit van die fisieke werklikheid. Net diegene wat aan ernstige grade van verwarring gely het, het daardie feit omseil of, nog erger, eenvoudig geïgnoreer. Die feit het natuurlik nie weggegaan nie en in 1994 het Suid-Afrika demokraties geraak met die kinders van diegene wat nie eens met die ANC wou praat nie, in besit van 'n …
2 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 29 Julie 2006 09:30 «» deur: Suidwester
Re: Wit misdaad
…l. As jy daai wonderwerk eerder by jouself soek en besef dat jy jou eie wonderwerk self moet maak, dan gaan dit beter met jou. Dan begin jy werk en nie van ander verwag om vir jou 'n lewe te verskaf nie. > Ek het nêrens beweer dat my kind nie kan skeef uitdraai ondanks die goeie > opvoeding nie. Maar die gesprek het gegaan oor 4 jong wittes wat 'n > swarte doodgeslaan het. Gloudina het gesê hulle het die rassehaat > waarskynlik by hulle ouers geleer en ek stem saam met …
3 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 28 Julie 2006 19:48 «» deur: bouer
Re: briefie vir antie gloudiena
… Ossewabrandwag of die Nasionaliste nie. Ek hoor Oom Mbeki soek 'n vrou vir die job. Jou ma behoort genoeg hare op haar tande te hê, na al die smart wat sy met jou pa moet verduur, om te dink dat om staatspresident te word, kinderspeletjies is. ( Ekskuus vir my asseblief as tannie miskien te derogatief van kinders se speletjies praat. Grootmense is maar so. Tant Hessie ( wat vieslik warm kry op die walle van die Ottawa-rivier…
4 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 28 Julie 2006 04:40 «» deur: Otterkop
Re: Wit misdaad
…op 'n "jol" en hulle wil baklei soek hulle enige iemand uit, nie net swartes nie, so sal een van jou nerd seuns ook maklik deur hulle betrek word "Hessie" wrote in message news:1154011590.646021.92710@s13g2000cwa.googlegroups.com... Suidwester skryf As ek die ding reg verstaan het > hulle die ou net so bietjie rondgeklap om met hom te 'speel' en toe dooi > hy. > Dis geen verskoning nie, MAAR die rede hiervoor sien ek as 'n totale > gebrek >…
5 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 22 Julie 2006 03:04 «» deur: Diek Henning
werkservaring
My seun is 26 jaar oud en het homself gekwalifiseer as tekenaar deur twee sertifikate te verwerf nl. MPOD (multidisciplinary draughting office practice) en N3 (Engineering Science, Mathematics, Mechanotechnics, Technical Drawing). Nou soek hy werk as tekenaar, maar al die plekke vereis 3 jaar of meer ervaring. Waar kry 'n mens ervaring?
6 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 18 Julie 2006 11:49 «» deur: Torreke
Re: Hoe laag is die IK?
…wil "oorsee" gaan "werk soek." Die meisies wat universiteit toe is en nou aan hulle meestersgrade werk, het baie goeie werk. Al is hulle wit en Afrikaanssprekend. Gloudina 'n Jong wit Afrikaanse meisie met 'n doktorsgraad in waterbestuur huur tans 'n woonstel by my en my eggenote - sy's briljant! - en sy loop nie met haar kwalifikasies op haar skouer vasgespeld rond en dink sy's beter as haar swart kollegas nie! Sy het onlangs by Dept …
7 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 18 Julie 2006 08:51 «» deur: PietR
Re: Hoe laag is die IK?
…wil "oorsee" gaan "werk soek." Die meisies wat universiteit toe is en nou aan hulle meestersgrade werk, het baie goeie werk. Al is hulle wit en Afrikaanssprekend. -----Ja waaragtig, jou familie is eenvoudig wonderlik! Vir 'n aartsrassis soos jy het jy duidelik nie te sleg gedoen nie? Ek sit nou juis aan een miesie en dink wat 'n meestersgraad het in haar veld, maar agter die toonbank van 'n boekwinkel moet werk omdat die departemente haar nie wil …
8 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 17 Julie 2006 12:55 «» deur: bouer
Re: Hoe laag is die IK?
…hierdie klaende jong wit mans nie kundighede wil leer nie. Daar is genoeg werk vir enige wit jong mans met kwalifikasies. Ek sien dit in ons eie families wat nog in SA is. Die seuns met die net graad 12 stuk papier wil "oorsee" gaan "werk soek." Die meisies wat universiteit toe is en nou aan hulle meestersgrade werk, het baie goeie werk. Al is hulle wit en Afrikaanssprekend. Gloudina…
9 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 17 Julie 2006 05:16 «» deur: IS
Re: Hoe laag is die IK?
… eks reg maar nie fanaties nie. Ek glo soort soek soort. As die lam by die leeu wil gaan le dan is dit maar so, ek sal dit nie keer nie, het niks met my te doen nie, maar mense moet dit nie afdwing of verwag dit moet gebeur nie. Kyk wat geberu nou weer in PE, jou dorp as ek reg onthou. Die 2000 plakkers wat grond beset het lans 'n rykmanshuurt gou nou daai grond kry en huise gaan daar gebou word vir hulle. Wat is die ekonomiese skade vir daai mense wat in daai buurte bly ? Wat van misdaad ens ens ? Alles …
10 Forum: Onderwys & opvoeding «» Gepos op: Wo., 05 Julie 2006 10:37 «» deur: PietR
Re: Universiteitskoshuise en lyfstraf
… en ek stap saam met hom om sy skoen te gaan soek. Ons lsuip toe maar in die donker rond om nie gevang te word deur die spul vroumense nie. Ons beland teen die gebou en op die eerste vloer bo ons staan twee meisiekinders en lag en gesels oor die 'faait' en die een sê vir die ander: 'Het jy daai ou met die groen sweetpakbroek se groot 't...l' gesien?' Die ou is 'n baie bekende persoonlikheid in SA se jonger boet en hy is welbedeeld. Ek wat heel onskuldig grootgeword het, het nie geweet …
11 Forum: Onderwys & opvoeding «» Gepos op: Di., 04 Julie 2006 13:14 «» deur: wynand...
Universiteitskoshuise en lyfstraf
…dieselfde vrae vra, en toe ek so bietjie soek, sien ek die Amerikaners het ook 'n sterk tradisie van lyfstraf as deel van ontgroening en mans se universiteitslewe. Die eerste link is na die SA ou se site, die tweede is na 'n foto van hoe dit soms in Amerika gaan. Interessant, en nogals in Afrikaans : http://lyfstraf.sa.googlepages.com/home Waarskuwing, die volgende link kan sensitiewe kykers ontstel, maar ek voel tog dit is nodig, want ek het al in SA koshuise PRESIES dieselfde gesien, en wil weet hoe …
12 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 16 Junie 2006 12:42 «» deur: PietR
Re: Rassisme in Kanada
"Hessie" wrote in message news:1150122362.504923.94030@h76g2000cwa.googlegroups.com... Oral waar daar whiteys is, is daar rassisme, lyk dit vir my. -----Sê die grootste rassis van ons almal! Sal natuurlik ook wees, want die darkies soek altyd iemand om te blameer vir hulle ei onbevoegdheid, of hoe antie tantie vanuit Marchand wat nie kan kwalifiseer om 'n rasegte Kanaalaap te wees nie? Jou ras is nie reg nie!!
13 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 12 Junie 2006 17:28 «» deur: Torreke
Re: Boeres want their own country and Cricket team
"fire_" wrote in message news:1150117054.818486.313790@c74g2000cwc.googlegroups.com.. . > > Torreke wrote: >> "fire_" wrote >>> lol >> Lag jy vir jouself? >> Dan het jy ten minste 'n goeie sin vir humor! > > > nee, net vir jou!! > > lol > Nou's ek seker jou bont varkie is soek.
14 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 08 Junie 2006 07:23 «» deur: Torreke
Re: Rassisties - Nou nog meer
…hulle daardie tyd van sy nag op sy plaas soek, is hy eenvoudig met 'n reënbui van koeëls doodgeskiet. Moet asseblief nie vaskyk teen die swart-wit issue nie, maar leer om raak te sien dat misdaad en geweld nie kleur ken nie. Almal ly daaronder. Daar is en was eweveel wit teen swart misdaad. Dink maar net aan die witte wat 'n swarte agter sy bakkie vasgemaak het en hom gesleep het tot hy dood is! Dit is inderdaad die ANC-regering se grootste mislukking - dat hulle nie daarin kon slaag om hulle mees …
15 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 06 Junie 2006 13:26 «» deur: Torreke
Re: torrek , net vir jou!
Jy soek my agter die deur waar jy staan. "fire_" wrote in message news:1149591431.542427.157470@i40g2000cwc.googlegroups.com.. . > Tipical --- just wararwarawarw arwrarwrarwrarwr > .......................... > > > No sense what so ever jus more waffling > > Torrek , is that what your live is based on ? >
16 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 05 Junie 2006 05:17 «» deur: Annette
Re: Hello, Africa! Boer Holocaust
…het? Ek het in die eerste plek gaan soek na "pat" in die HAT - niks nie. So waarvan presies praat jy as jy woorde gebruik wat nie in Afrikaans bestaan nie? Tweedens vermoed ek jy wonder watter lande in Afrika Suid van die Sahara is suksesvol ( ekonomies neem ek aan). ( jy het bietjie haastig geskryf en nie presies gemeld wat jy van praat nie) Laat ek dink. Mmmmmm. Malawi Suid-Afrika Aan die ander kant wonder ek of daar enige land ter wêreld is wat Zimbabwe kan nadoen aangaande die …
17 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa., 03 Junie 2006 14:14 «» deur: bouer
Wie in glashuise woon.....
… oom en saggeaarde tannie oorgeneem is. Die soeke na die waarheid het hom twee huwelike, gebroke verhoudings met sy kinders en 'n drankprobleem gekos. Hoewel hy nie veel antwoorde op die tergende vrae het nie, is hy vandag beslis 'n wyser man. Die lewe van sy neef mnr. Robert Smit jr., seun van die vermoorde Smit-egpaar, is uiteraard ingrypend geraak deur die trauma van destyds. Hy was 15 jaar oud toe sy ouers vermoor is. Dit was moeilike jare daarna, sê hy - daardie gevoel van alleenheid, om groot te …
18 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 01 Junie 2006 07:46 «» deur: Suidwester
Re: Gondwanaland
… in haar jeug gaan "diamante soek" het in die uitgewerkte kleims wat in die heuwels rondom Marchand gevind kon word, is dit nogal van persoonlike belang. Blykbaar het die Oranje oor die eeue effens van vloei verskuif, en was daar dus alluviale diamante in die heuwels rondom Marchand. Ons het nooit diamante gekry nie. Wel soms klein robyne. Robyne is altyd teenwoordig waar daar diamante is. …
19 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 31 Mei 2006 22:06 «» deur: bouer
Re: Gondwanaland
…wat in haar jeug gaan "diamante soek" het in die uitgewerkte kleims wat in die heuwels rondom Marchand gevind kon word, is dit nogal van persoonlike belang. Blykbaar het die Oranje oor die eeue effens van vloei verskuif, en was daar dus alluviale diamante in die heuwels rondom Marchand. Ons het nooit diamante gekry nie. Wel soms klein robyne. Robyne is altyd teenwoordig waar daar diamante is. Gloudina…
20 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 31 Mei 2006 05:18 «» deur: Otterkop
Re: Robbie Robertson
…Britse sanger is Robbie Williams, soek sy song Supreme en Feel dan sal jy weet jy het hom al oor die radio gehoor "Hessie" wrote in message news:1149043489.710222.265850@i40g2000cwc.googlegroups.com.. . Ek verbeel my dat ek 'n ruk gelede in Beeld gelees het dat daar 'n Robbie Robertson vir Suid-Afrika besoek het. Is daar twee Robbie Robertsons, want ek verbeel my hulle het gesê dat hy 'n Britse sanger is. Ek het onlangs baie geinteresseerd geraak in die Robbie Robertson wat in Kanada gebore …
21 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: Ma., 29 Mei 2006 12:15 «» deur: Suidwester
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
Foeitog ja, en jy soek 'n reaksie? "Ferdi Greyling" wrote in message news:57fl72hahincihbk2ak3orna8q9dcoq55e@4ax.com... >>>> > Die intellektuele reaksie van n onder-offisier van die SAW. >>>> > Baie van hulle geken in die army.>> > > > Nog 'n intellektuele reaksie van 'n onder-offisier in die SAW. >
22 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 23 Mei 2006 05:41 «» deur: Torreke
Re: 3768
…na die filosofiese agtergrond te gaan soek van baie goed wat ons as vanselfsprekend aanvaar, is seker. Hy het sy D in Nederland gedoen, het sedertdien baie ure in baie biblioteke in Europa, ook in die eertydse Oos-Blok lande deurgebring. Uitnodigings as gasdosent aan verskeie Wes- en Oos-Europese Universiteite en uitnodiging om vir 6 maande as gasdosent aan 'n Universiteit in die Verre Ooste te doseer, dink ek, getuig oor die erkenning vir sy werk. wrote in message news:1148333124.914970.114900@…
23 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 22 Mei 2006 12:35 «» deur: Otterkop
Re: 3768
… aanrand gaan hulle nie die ring om jou nek soek nie , hulle gaan jou hard moer en 10 teen 1 nog skiet ook, maak nie saak of jy die "verligte" tor om die kers is nie "Torreke" skryf in boodskap news:e4s49b$lno$1@ctb-nnrp2.saix.net... > Hi Katryn en Hessie > > Julle raak nou heetemal te filosofies en intellektueel vir my. Komende > van > iemand > met filosofie 3 agter sy naam (jare gelede verwerf) en 'n ouboet wat > proffie in filosofie is, sê …
24 Forum: Afrikaans, ons taal «» Gepos op: Do., 18 Mei 2006 19:49 «» deur: Willie
Positief Suid Afrikaans
…n. Ek glo in die waarde van samewerking. Kom ons soek na positiewe nuus- gebeure. Kom ons spoor mekaar aan om hoogtes te bereik. Kom ons motiveer mekaar tot uitstekende prestasie en diens. Kom ons word 'n nasie wat kwaliteit weer nastreef. Help my om 'n positiewe bydrae te lewer. Om welwillendheid en basiese liefde te bevorder in Suid Afrika. Skryf oor goed wat 'n verskil in mense se lewens kan maak. Kom ons verander gesindheid met dit wat ons praat en met dit wat ons doen. Willie Oosthuizen…
25 Forum: Sport & ontspanning «» Gepos op: Ma., 15 Mei 2006 07:36 «» deur: Suidwester
Re: Bulle kraai koning
…soos De Wet Barry nog in die Stormers soek, is 'n groot vraag en om hom dan weer nog vir die Bokke nader te hark?! Lyk my Jake wil nie wen nie! Maar hy glo mos verdediging wen die WB en so sal hy met sy patroontjierugby ook rustig ondergaan..... Jonas" wrote in message news:1147579615.391239.108530@j73g2000cwa.googlegroups.com.. . > Naelskraap - maar nou gaan die Bulle Suid-Afrika verteenwoordig in die > semi's. > Ek hoop net hulle sal hulle land met dieselfde passie …
26 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 05 Mei 2006 08:42 «» deur: Gerald Latimer
Re: oud-SABC man
…verwag. Hoeveel Amerikaners moet nog in bomaanvalle sterf in lande waar die bevolking hulle nie soek nie? Hoeveel Iraqui, Afghaan en Serbiese mense moet nog deur Amerikaanse uraankoeels vermink word en sterf voordat die Amerikaanse volk tot hulle besinning kom en van hulle verkose diktator en die onsinnige tweepartystelsel ontslae raak? Die moord van die SAUK-man was 'n afgryslike daad - maar kan mens beter verwag as die wereld se selfverkose 'polisieman' so 'n voorbeeld stel? Die uwe Gerald Latimer…
27 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 04 Mei 2006 11:49 «» deur: PietR
Re: Nog steeds erge diskriminasie
So jy soek 'n Parradag? "Annette" skryf in boodskap news:fIKdnWH9V--4AsTZRVn-gA@is.co.za... > Ons kry Jeugdag > Moedersdag > Vadersdag > Vrouedag. > Maar > VoëlWEEK > > > -- > Groetnis > Annette >
28 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 27 April 2006 05:43 «» deur: Annette
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
…wat het hulle met hul rollies in Bop loop soek. Behalwe vir jou eerste sin, stem ek volmondig met die res van jou stelling saam. Politiek is praat. En praat beteken niks as dit nie met daadwerklike optrede opgevolg word nie. -- Groetnis Annette "Suidwester" skryf in boodskap news:v4ydnXpUgPE7rNLZnZ2dnUVZ_smdnZ2d@is.co.za... > Annette jy het dit mis, die AWB het mooi gaan vertoon juis dat hulle 'n > gepoep in die wind was. Dis maklik om geweld van die verhoog af te > propageer, …
29 Forum: TV, flieks & vermaak «» Gepos op: Ma., 24 April 2006 09:51 «» deur: nospam
Re: Hotel Rwanda
…gepleit toe hy Suid-Afrika verlede week besoek het. Liezel de Lange doen verslag. 'Ek weet daar is 'n God, want in Rwanda het ek die duiwel se hand geskud. Ek het hom gesien, geruik en aan hom geraak. "Ek weet die duiwel bestaan. Daarom weet ek ook daar is 'n God." Lt.genl. Roméo Dallaire, hoof van Unamir - die Verenigde Nasies (VN) se vredesending in Rwanda - tydens die menseslagting in 1994, kon eers nege jaar daarna sy ervarings neerpen in die boek Shake hands with the devil: The…
30 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 20 April 2006 16:12 «» deur: PietR
Re: Die gevaar van romp dra
…s, maar sy kan vrot van karate wees en net 55kg weeg, gaan sy steeds sukkel teen 'n man van 100kg plus. Veral as hy 'n wapen in sy hand het...... > > Sover die Utopia aanbetref: ek sal jou definitief op hoogte hou van > verwikkelinge. ------As jy dit regkry moet jy dit patenteer want jy gaan donners ryk word! Die hele wêreld soek na daai misdaadlose toestand en kon dit in die bestaan van die wêreld nog nie eintlik regkry nie. Onthou net ek wil ook van die geld hê!! > > ;-) >…
31 Forum: Sport & ontspanning «» Gepos op: Di., 18 April 2006 14:33 «» deur: Suidwester
Re: Katte val uit die boom uit ...
…is wet. As hy vir sy skrumskakel sê hy soek vinniger bal, dan doen die skrummie dit. As hy sien die voorspelers beskerm nie die bal vir die skrumskakel nie, dan klap hy sy sweep en daai voorspelers luister onmiddellik...of hy jaag hom af. Net so 'n teken na die afrigter toe en hy haal die oortreder van die veld af. Dissipline. Dis die wagwoord. Mense misverstaan dissipline in die dat almal opgemoer word met 'n Kamp Staaldraad. Dis nie so nie. Die manne in jou span móét weet wie…
32 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 18 April 2006 10:31 «» deur: Otterkop
Re: Die gevaar van romp dra
…verstaan wat jy bedoel dat jy nie moet kak soek nie , maar dit is nie veronderstel om so te wees nie. Jy moet volkome vry wees en nie jou bewegings om krims of moontlike krims beplan nie. "Suidwester" skryf in boodskap news:S_-dnRR8atxNNNnZnZ2dnUVZ_v-dnZ2d@is.co.za... > Dis nie waaroor ek redeneer nie. Wat ek sê, is dat as jy WEET daar is 'n > groot risiko dat jy jouself in gevaar kan stel, dan sekerlik moet jy > versigtiger wees? As ons jou houding aanvaar, dan weet ons hoekom…
33 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 18 April 2006 08:12 «» deur: PietR
Re: Die gevaar van romp dra
…uot; > > Steek daar nie dalk ook so bietjie waarheid in bogenoemde sin nie? -----Definitief. Die verkragter sal mos altyd redes soek vir sy misdaad. Ek reken egter hoewel die verkragtingsdaad veragtelik is, onthef dit nie die slagoffer [oor die algemeen] van die verantwoordelikheid van wat gebeur het nie. In baie, baie gevalle verhoog die slagoffer haar eie risiko deur willens en wetens by te dra tot die situasie en dan wil sy totaal onskuldig pleit? So eenvoudig kan dit nie wees nie! >…
34 Forum: Sport & ontspanning «» Gepos op: Di., 18 April 2006 07:52 «» deur: Suidwester
Re: Katte val uit die boom uit ...
…is om te speel nie....as ek Steyn was, soek ek vir my 'n ander span. Vir my is 'n algemene probleem die feit dat ons spelers die verkeerde lyn aanval. Hulle probeer oor die voordeellyn kom en dan val hy daar om en lê pens na bo gelukkig met sy prestasie. Miskien moet iemand hulle vertel dat die werklike doel is om oor die DOELLYN te kom? Soos Joost verbied was, so word Fourie du Preez ook in die afgrond in ge-'coach'. "Ferdi Greyling" wrote in message news:44437b4b.…
35 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: Wo., 12 April 2006 13:22 «» deur: Jonas
Re: "Ketter" deur CHARL DURAND
…het dit nog in die klas behandel. Ek gaan soek toe my kortverhale van Van Melle en vir die eerste keer in dekades lees ek weer "Oom Diederik", en die keer vir haar. Toe ek klaar was het sy gesit en huil. Sy wou toe weet waarom ek so 'n treurige storie lees. Ek het nie geweet waarom nie maar siende dat sy reeds in trane was toe lees ek sommer ook vir haar "Oom Karel neem sy geweer saam." Beide stories van ou Boeremans wat aan die einde van hulle lewens gekom het. In die twee verhale is …
36 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 07 April 2006 19:58 «» deur: Norbert de strandkruier
Re: KKNK en klaar
…kuns en dit was slegs vir 'n enkel seisoen. En ons mense het dit gemaak van 'n mielieveld wat meerdere hektares groot was! Op die pade van die dwaaltuin was geen mieliesaat gesaai nie. Nou weet ek julle het in Suid-Afrika nog baie grotere milievelde as ons hier het. Julle sou 'n mieliedoolhof kan maak waarin mense gedurende 'n ganse week na die uitgang moet soek! Dis wat ek net so mooi vind an kuns: kuns is universeel en word deur elkeen verstaan! Vriendelike groete! Norbert die strandkruier…
37 Forum: Sport & ontspanning «» Gepos op: Wo., 29 Maart 2006 16:51 «» deur: Suidwester
Re: Nagmerrie op Loftus
…se dinkwerk vir hom te doen. Jake White soek stampkarre in sy agterlyn en Steyn is nie sterk genoeg daarvoor nie. > > Die Bulls het 'n great pak. ----Stem saam, maar hoekom kan Bakkies Botha net 60 minute lank speel? Wonderlike vleuels, ----Ek is sekerlik die enigste ou hierlangs wat reken dat Habana glad nie so wonderlik is nie. Nie oor sy persoonlike vermoë nie, maar oor die Bulle en die Bokke hom so opgefok het. Hy ly aan 'Slaptjips-koors' en probeer elke bal onderskep en mis meeste …
38 Forum: Emigrasie & buiteland «» Gepos op: Di., 28 Maart 2006 11:51 «» deur: Suidwester
Re: Oppad terug na SA
…na die stedelike gebiede, sekerlik op soek na die beter lewe wat die politici vir hulle belowe het. Dit het nie gebeur nie en nou is hulle in 'n ongenaakbare stad met geen natuurlike bronne nie. Jy eet wat jy kan betaal voor en om geld in die hande te kry, is misdaad die enigste uitweg. > Wat my ook pla is dat apartheid ook die skuld kry vir die > verstedeliking van die swartmense. -----Miskien moet mens by die histerie van apartheid verbykyk en dalk erkenning gee vir die wit politici wat …
39 Forum: Emigrasie & buiteland «» Gepos op: Di., 28 Maart 2006 07:35 «» deur: Basjan
Re: Oppad terug na SA
"Otterkop" wrote in message news:h9ednUAJrtXEfbXZnZ2dnUVZ_vWdnZ2d@is.co.za... > Waar in PTA kom julle bly ? > Ons is nog maar aan't huis soek - ons kyk maar of na Pretoria-Oos, of -Noord. Tyd sal leer! Basjan
40 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 26 Maart 2006 11:19 «» deur: Anoniem
Re: 'n Vraagjie oor geskiedenis
…waardeer. > > Norbert die strandkruier (uit Vlaandere) Ek was baie baie lank gelede in die skool gewees, maar kan iets onthou dat die Boere wapens ingevoer het deur Mosambiek. Het Oom Paul Kruger nie ook op 'n stadium gaan hulp soek in die buiteland nie. (Sal bietjie moet kyk waar daai geskiedenis boeke is) Ek wil my ook verbeel dat die wapens uit Duitsland gekom het. Dit kan verklaar hoekom daar so baie Mausers was en hoekom die Mauser (en al die Clones) vandag nog so gewild in SA is…
Bladsye (96): [ «    20  21  22  23  24  25  26  27  28  29  30  31  32  33  34  35    »]

Tyd nou: Ma. Des. 22 23:29:34 UTC 2025