| |
3830 resultate gevind |
| 1 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Wo., 05 Junie 2019 12:40 «»
deur: Leksikograaf
soek
…
Afbreking: soek
Werkwoord: soek
Verlede tyd: het gesoek
Teenwoordige deelwoord: soekend, soekende
Verlede deelwoord: gesoekte, gesogte
Betekenis:
• Om iets wat verlore/versteek is te probeer vind; op te spoor.
• Om rusie te wil maak; skoor soek; iemand opsetlik kwaad maak.
Gebruik:
• Help my om na my brille te soek.
• Jy soek vir my!
Spreekwoord:
• Soek herwaarts en derwaarts. [In alle rigtings soek.]
• Witvoetjie soek. [Probeer om in iemand se guns te kom.]
• Spykers op …
|
| 2 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 28 Oktober 2000 09:18 «»
deur: Reenen van Niekerk
soek
Ek soek die Xhosa of Zulu woorde vir die volgende as iemand my kan help.
visarend of arend
soek
Dankie
Reenen van Niekerk
|
| 3 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 11 Februarie 2001 07:49 «»
deur: Dingus
Ek soek...
Hi Julle ouens.
Ek soek 'n 'on-line Afrikaanse Woorde Boek'
Weet iemand waar ek kan soo ding in die hande kry ?
.... nogal, weet een van julle ouens waar en kan
miskien 'on-line' Boere Musiek kry.
Ek is nou a helle klomp jaare uit SA uit en stadig
begin vergeet die regte spel vir seeker woorde.
En die musiek - musiek soos die wat gespeel
was op TV in die reeks 'Boere Musiek Kompetisie'
en soo aan.
Lekker bly,
Dingus.
|
| 4 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 22 Julie 2000 00:00 «»
deur: Hein van Wyk
Soek Penvriende
Ek is op soek na Afrikaanssprekende Penvriende regoor Suid-Afrika en elders.
Hoop om gou van jou te hoor. Skryf gerus as jy van plan is om 'n gereelde
kommunikeerder te word / Nie net eenkeer skryf en dan hoor ek nooit weer van
jou nie!
Mooi Bly / Hein
Hein & Elsje van Wyk / P.E (S.A)
h...@iafrica.com
Tel/H: 041-3793513
Cell: 083 310 1963
ICQ: 7733122
|
| 5 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 26 Junie 2000 00:00 «»
deur: Reenen van Niekerk
soek help
Ek soek raad asb met my rekenaar
So 3 dae terug het my internet begin probleme gee. Hy wil nie sites oop maak
nie en dan gooi hy die volgende boodskap uit. " The aplication called an
interface that was marshalled for a different thread"
Ek het reeds verskei mense gevra maar almal gee raad maar niks help nie.Ek
het Explorer 5. Ek het alles afgehaal en weer gelaai sonder sukses.
As iemand raad het sal ek dit waardeer
Dankie
Reenen van Niekerk
|
| 6 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 07 Maart 2000 00:00 «»
deur: Willi Lottering
Op soek
Ek is op soek na Brian Choveaux, 'n Kaapse tjellis. As iemand my sy e-mail
kan stuur, of enige vorm van kontak, sal ek dit hoog waardeer. Groete uit
Kanada!
|
| 7 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 11 Julie 1999 00:00 «»
deur: Hein van Wyk
Soek Vriende
…gehad, maar almal van hulle het so
met die tyd opgehou om te skryf. Deesdae is my posbus net vol gemorspos /
Weet nie van jou nie, maar ek sou regtig weer 'n lekker geselsbriefie in my
posbus wil kry. As jy net soos ek op soek is na Afrikaanse E-pos vriende,
kontak my gerus.
Dit sal goed wees om van jou te hoor; vanwaar ookal op die aardbol.
Mooi Bly!
Hein
Hein & Elsje van Wyk / Port Elizabeth (S.A)
hei...@mjvn.co.za
els...@mjvn.co.za
Cell: 083 310 1963
Home/Tel: 041-733513
Fax: 0838 310 1963…
|
| 8 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 28 September 1998 00:00 «»
deur: Hein van Wyk
Soek Hoek!
Ek sou graag wou hoor wie belangstel sou stel as ek 'n soek hoek vir verlore
vriende begin. Moet ek 'n ekstra nuusgroep daarvoor begin, of kan ons dit
sommer in hierdie nuusgroep hardloop?
Groetnis!
Hein
Hein van Wyk
Cell: 083 3101963
H/Tel: 041-733513
ICQ: 7733122
hei...@intekom.co.za
|
| 9 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 23 Junie 2004 12:09 «»
deur: Riaan
Soek nog
…almal
Ek weet die volgende stukkie is in engels, maar dit was vir my baie snaaks.
Weet julle dalk van 'n website met meer van die tipe van goed. Indien wel
laat weet my asb
Groete
Riaan
The sky was dark, the moon was high
All alone just her and I,
Her hair so soft, her eyes so brown,
I know just what she wanted to do,
Her skin so soft, her legs so fine,
I ran my fingers down her spine,
I didn't know how but I tried my best,
I started by placing my hands on her breast,
I remember my fear, my …
|
| 10 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 25 Januarie 2003 02:57 «»
deur: Dingus
Soek iets
Waar is die Ali Bama?
Onthou - 'n Dingus is 'n woderliKKe ding!
|
| 11 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 27 Februarie 2002 05:10 «»
deur: Annette
Soek raad
Enigiemand wat weet hoe om iemand gesond te hou sodat hy in die Argus
fietstoer kan ry?
Hy is van Kanada - en ons kry altyd 'n vreeslike verkoue as ons van die koue
af hiernatoe terugkeer in die hitte.
Annette
|
| 12 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 03 Desember 2000 00:00 «»
deur: Reenen van Niekerk
soek raad
Ek wonder of iemand my kan help met die volgende probleem.
As ek n prent wil oop maak op die internet kry ek die volgende boodskap:
The MSVCIRT>DLL file is linked to missing export MSVCRT>DELL??-U@YAPAXI@Z en
a divice attached to the system is not functioning
Wat is n DO991E80.htq file en wat is sy doel. Die file was onder
C:\windows\sys
Dit het gewys dat die file n virus in gehad het en na ek dit herstel het het
ek probleme met my rekenaar
Sal dit wardeer
Reenen van Nielkerk
|
| 13 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 12 Julie 2000 00:00 «»
deur: Krokkie
Soek hulp
Weet enigeiemand dalk van 'n plek in PTA wat ou boeke restaureer ?
Dankie
Krokkie
|
| 14 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 01 Oktober 1997 00:00 «»
deur: Your Name
Soek geselskap
Gegroet aan almal wat voel dat Afrikaans hul na aan die hart lê.
My naam is Alfred Steinhobel - ek woon in Auckland in Nieu Seeland en sal
ordentlike Afrikaanse kommunikasie waardeer. Laat hom wat moed het skryf.
Vreugde
Alf
|
| 15 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 15 Augustus 1997 00:00 «»
deur: JP
Soek woonstel
Kan iemand my miskien help met 'n woonstel
Ek moet die 1 ste Oktober uit my huis uit wees.
E-mail my: jha...@usa.net
|
| 16 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 31 Januarie 1996 00:00 «»
deur: reyn...
soek kritiese lesers
…van afstandsonderrig-studiemateriaal soek ek namens
my departement kundiges/tweedetaalsprekers/streektaalkenners/opvoedkundiges
met 'n Afr taalagtergrond wat as kritiese lesers kan optree en ons kan help om
ons fokus (pitch) te verbeter of te verander indien dit nodig sou blyk te
wees. Ons het begroot hiervoor, so u sal vir u tyd vergoed word (mits u aan
ons behoeftes voldoen, natuurlik). Belangstellendes of diegene wat nog
inligting soek, kan direk e-pos stuur aan rey...@alpha.unisa.ac.za.
Baie dankie…
|
| 17 |
Forum: Musiek & liriek «»
Gepos op: Sa., 16 September 2006 21:06 «»
deur: Musiekman
Soek Afrikaanse musiek
Waar kan ek Afrikaanse musiek aflaai? Ek wil nie pirate nie. Ek sal
betaal daarvoor. Soek veral na "Stoutgat treffers". Of as iemand vir my
kan aanstuur.
|
| 18 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 24 Augustus 2003 13:58 «»
deur: jcw
Onnies soek gewere
…dan nou ?
Kort kort is daar stories in die nuus van kinders wat deur onderwysers
aangerand, gemolesteer en self verkrag word, maar nou soek die onderwysers
in Mpumalanga vuurwapens ter beskerming van hul persoon ?
Iets of iemand is mos nou besig om heeltemal mal te word, of is dit ek wat
nie tred hou nie ?
Behoed my tog van die dag wat vuurwapens nodig raak om onderwysers te
beskerm, want dan sal leerlinge seker ook wapens nodig he om hulle teen
onnies te beskerm - watse onderwys stelsel het ons tog…
|
| 19 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 30 Maart 2001 04:59 «»
deur: Krokkie
Soek Huis planne
Ek het onlans vir my 'n erf aangeskaf in Woodlands in PTA
www.lifestyle-estate.co.za . Die boustyl word vooraf gespesifiseer en ek
soek na links na sites waar ek voorbeelde van die spesifieke styl (American
southwest coast) kan kry.
Pieter
|
| 20 |
Forum: Ruil, koop & verkoop «»
Gepos op: So., 07 Januarie 2001 15:52 «»
deur: Villa39
op soek na
Enige een wat kan help,
Ek is op soek na ongesensorde kassette of wat okal van Leon Schuster se
Vrypostige mikrofoon radioprogramme en Waar of Wolhaar
Kontak my asb by vil...@mweb.co.za
Wimpie Nel
|
| 21 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 13 Februarie 2000 00:00 «»
deur: Hein van Wyk
Soek E-Pos Vriende
Ek is op soek na Afrikaanssprekende E-Pos vriende van regoor die kontinent /
Tree gerus met my in verbinding.
Mooi Bly / Hein
Hein & Elsje van Wyk / P.E (S.A)
h...@iafrica.com
Tel/H: 041-733513
Cell: 083 310 1963
ICQ: 7733122
|
| 22 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 24 September 1998 00:00 «»
deur: Hein van Wyk
Soek Afrikaanse Vriende!
Ek & vroulief is op soek na Afrikaanse penvriende / Hetsy plaaslik of vanaf
anderkant die water. Ons is woonagtig in die winderige Baai & hou nogal van
korrespondeer!
Mooi Bly!
Hein
Hein van Wyk
Cell: 083 3101963
H/Tel: 041-733513
ICQ: 7733122
hei...@intekom.co.za
|
| 23 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 25 Junie 1998 00:00 «»
deur: Colin Beazley
Op soek na...
Ek is op soek na 'n Gert Rautenbach wat van George/Oudshoorn se omgewing
kom. Kan iemand help?
|
| 24 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 17 Desember 1997 00:00 «»
deur: Gerhard Louw[2]
Soek dringend werk!!!!!!!!!!
Hi
Ek is 21 en ek gaan nou my finale jaar doen in BA Vertaalkunde en
skryfkuns ek wil net graag geld maak om dit te kan betaal. Dus soek
ek dringend werk anders kan ek nie verder swot nie. Enige werk in
Potchefstroom en Pretoria sal goed wees. Ek is veral goed met kinders
en bejaardes. Dis regtig dringend en ek kan naweek en vakansiewerk in
Pretoria doen. Bel my asseblief vir verdere inligting, by die vlg.
nommer 012-8074098 (Willa)
Ek hoop werklik iemand kan my help daarmee.
Dankie
Levinia
|
| 25 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 07 Februarie 1996 00:00 «»
deur: Martin Knoetze
Soek verlore vriend
Ek is op soek na 'n ou vriend van my. Ons was 'n hele klompie jare terug saam op
Tuks gewees. Hy het vir predikant geswot (Vir die wat nie weet nie, dis nou vir 'n
Pastorale Ingenieur). Later het hy meer sielkunde in beweeg. Sy naam is Arnold
Muller en sy vrou se naam Lianti. Ons het 'n klompie jare terug kontak verloor, en
ek kon hom nog nie weer opspoor nie. Ken iemand hom dalk ?
Martin Knoetze
|
| 26 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 26 Junie 2005 08:21 «»
deur: Anonymous via the Cyp
Ek soek advis
…Hello.
Eck zoek advis om virj iemand kan mei tel of ik is a doos of ik is nee n doos ne.
Ik dink jul almalle ist groet doose.
Neigh ik weet jul is almal groet doose.
Mei buurman is ein afrikaaner en hy tel mei dat julle is almal groot doose.
Mei buurman is ook n doos.
Hy en julle praat kakalak in julle leilikke taal.
Ik is n wonderbar persoon ik weet julle gaan vir mei n groot hello se as ik in zui afrika kom bezoeken.
Ik en jul sal moet in die kroeg saam piss vol beer.
Lijke jou mense beer to piss. Ik is …
|
| 27 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 23 November 2004 08:22 «»
deur: P_65
Kanada soek Mugabe
Planne om pres. Robert Mugabe van Zimbabwe in Kanada weens misdade teen
die mensdom te vervolg, kan Suid-Afrika in 'n erge diplomatieke
verleentheid dompel, meen 'n volkeregkenner.
--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
|
| 28 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 14 Julie 2004 20:08 «»
deur: Noddy
Wie soek werk?
…vir my sê hierdie laat julle dink aan SA se berugte regstellende aksie
nie...
Kantelberg.
>
> FOOLPROOF EMPLOYEE SELECTION TECHNIQUE
>
>
> Does your company have a problem in recruiting
> the right person for the right job?
>
> If yes, try out this simple experiment.
> Put around 100 bricks in some particular
> order in a closed room with an open window.
> Then send 2-3 candidates at a time into the room and close it
> from the outside.
>
> Leave …
|
| 29 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 20 April 2004 20:38 «»
deur: Claymor
Soek na kontrakte
Ek is 'n lyfwag en tans tussen kontrakte. My besonderhede is op
http://home.intekom.com/bodyguard vir enige belangstellendes. Ek doen ook
hoë risiko sekuriteitswerk en is noodmedies gekwalifiseer.
|
| 30 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 04 Februarie 2004 11:16 «»
deur: TJ
Phantom stem soek
Die rolspelers is amper volledig vir "Phantom" van die Opera behalwe vir
een:
"We need a mezzo soprano who can do a top E in the age range 30 / 55. Anyone
interested can call Ande at Cape Town 021 438 3301."
www.artslink.co.za NEWS
:-)
TJ
|
| 31 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 08 April 2003 08:27 «»
deur: Annette
Ek soek moeiliheid:))
Ek het nou aan elke vreemde kruisposter mooi vertel hoe om dit nie te doen
nie;)))
Annette
|
| 32 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 11 Julie 2002 09:37 «»
deur: Waaierstertmuis
Soort soek soort
> "Suidwester" wrote:
> Sit enige groep
> mense net onder druk en kyk wat gebeur........soort soek soort.
Katryn:
Ja, en in Engels sê ons weer: "opposites attract".
:-)
|
| 33 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 20 Mei 2002 18:59 «»
deur: Marlo
ek soek werk!!
Is daar enige iemand van julle wat dalk weet van 'n pos
in die informasie tegnologie(IT) veld.
Ek is baie desperaat.
Byvoorbaat dankie
Marlo
ma...@websurfer.co.za
|
| 34 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 04 Februarie 2002 12:58 «»
deur: James Most
Soek raad asseblief
Is daar iemand wat iets weet van invoere vanaf Suid Afrika na Amerika? Ons
wil 'n kleinhoewe of plasie koop in Suid Afrika en dan ons Emu's uitvoer na
Suid Afrika. Enige idee wie ons kan kontak of wat die uitvoerkostes is.
Ons is bewus van die feit dat hulle onder kwarentein sal wees ons weet net
nie van kostes of waar om uit te vind nie.
|
| 35 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 12 Julie 2000 00:00 «»
deur: foilcut
I/S Soek Hulp
Probeer Pretoria Bookbinders
Susan
|
| 36 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 17 April 1999 00:00 «»
deur: Hein van Wyk
Soek E-Pos Vriende!
My naam is Hein van Wyk & ek kom van Port Elizabeth Suid-Afrika. Dit sou
wonderlik wees om met Afrikaanse vriende van regoor Suid-Afrika sowel as
oorsee te kommunikeer.
Gooi gerus vir my 'n briefie in die pos / Sal later meer oor myself vertel.
Mooi Bly!
Hein
Hein van Wyk / Port Elizabeth (S.A)
hei...@mjvn.co.za
Cell: 083 310 1963
Fax: 0838 310 1963
ICQ: 7733122
|
| 37 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 28 Desember 1998 00:00 «»
deur: Hein van Wyk
Soek Afrikaanse Geselskap!
Dalk is daar iemand wat graag met my wil kommunikeer in Afrikaans? Of jy nou
in Suid-Afrika is of iewers in die Buiteland, jy is welkom om aan my te
skryf / Hoop om dus gou van jou te hoor.
Mooi Bly!
Hein
Hein van Wyk / Port Elizabeth (S.A)
hei...@intekom.co.za
Cell: 083 310 1963
Fax: 0838 310 1963
ICQ: 7733122
|
| 38 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 31 Augustus 1998 00:00 «»
deur: Henry van Zyl
Ek soek na...
…...'n ou skoolvriend uit toeka se dae. Sy naam is Gerhard Maré, en ons
was saam in Hoërskool Nelspruit in 1959 - 1961. In 1962 het my ouers (en
ek) weggetrek uit Nelspruit. Gerhard het matriek gemaak in Nelspruit, en
is daarna na Wits toe. Van toe af het ek kontak verloor. Sy pa was
destyds (bestuurder, dink ek) by Sanlam op die dorp.
Dalk ken iemand hier hom, of dalk was iemand hier ook destyds in
Nelspruit op skool. Dis nou baie jare gelede - ek weet dit. Maar dit sal
darem lekker wees om weer kontak te…
|
| 39 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 24 Augustus 1998 00:00 «»
deur: ferdinand
soek Usenet inligting
Iemand het n tydjie gelede 'n lys van gratis NG-versswartes gepos. Ek
het gedink ek het dit gemerk om te behou, maar ....
Het iemand nog die lys?
Dankie,
Ferdi
|
| 40 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 11 Junie 1996 00:00 «»
deur: JF Dullaart
Soek Eben Venter
Het iemand dalk 'n e-pos adres vir Eben Venter in Oz ?
Dankie
Franz
_________________________________
Franz Dullaart (021) 650 3053
j...@its.uct.ac.za
http://www-jfd.its.uct.ac.za/
_________________________________
Snoepie oor sy inkleurboek:
"Ek maak altyd die lug blou"
|