Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
854 resultate gevind
1 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Di., 11 Junie 2019 05:35 «» deur: Leksikograaf
oog
…'n Oog. oog Afbreking: oog Uitspraak: /uə̯χ/ Selfstandige naamwoord: oog Meervoud: oë Verkleinwoord: ogie Meervoud van verkleining: ogies Betekenis: • Orgaan waarmee 'n mens of dier kyk en dinge sien; gesigsorgaan wat ligprikkels waarneem. • 'n Oogvormige opening in 'n voorwerp. • Blik wat mens op iets rig. • 'n Fontein of plek waar gedrink word. Gebruik: • My een oog wil nie mooi fokus nie. • Sy trek 'n garing deur die oog van 'n naald. • Gooi 'n oog oor die artikel. Alle oë …
2 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: Vr., 19 Januarie 2007 07:42 «» deur: Fritz Wuehler
Totius - Trekkerswee
…ls, heuwels, heuwels net sover 'n mens se oog kan speur; grasheuwels waar ook riwwe gaan, met enkele stroompies tussendeur. Daar is geen hoë berge nie, want hoog is daar die wêreld self; en luggies waai daar dun en fris, of dit stroom uit die blou gewelf. Die baie dale en klowe wat die hoogland kruis en dwars deursny, bied winterskuiling vir die vee wat anders al te koud sal kry. En as die eerste rypies val trek bosveld toe wat kan, om daar in lekker warrem son …
3 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di., 04 Desember 2001 06:16 «» deur: T de Wet
Bo(e)llies in die oog!
O jhel! As Hessie hom in ogen het sal hy maar swaar leef... Maar sy sallie weetie want sien sy's daklk hier die NG bo(e)llie! Thys (ja die enigste een) "Annette" skryf in boodskap news:9u85ht$6m0iu$2@ID-92016.news.dfncis.de... > :)))) Neemaargaaf!! > Laat hy maar weet hier is 'n klomp mense hier wat hom nou gaan dophou:)) > Annette >
4 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 17 Junie 2001 19:40 «» deur: Anoniem
Uit "Rooi Oog" van D.J. OPPERMAN
Oorspronklik gepos deur: @home.com Uit “Rooi Oog” van D.J. OPPERMAN Wie… maar eenmaal in Sy vuur van vygies kyk, word dol van al die lig: hy mompel en sy oë stig voortaan in klip en mense vure soortgelyk.
5 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 20 Oktober 2000 00:00 «» deur: lou[1]
Re: Blommetjie en Israel
…vuur gewerp te word. 9. En as jou oog jou laat struikel, ruk dit uit en werp dit weg van jou af. Dit is vir jou beter om met een oog in die lewe in te gaan, as om twee oë te hê en in die helse vuur gewerp te word. > Matt.25: 41. 41. "Dan sal die Koning vir die aan sy linkerkant sê: `Gaan weg van My af, julle vervloektes! Gaan na die ewige vuur wat vir die duiwel en sy engele voorberei is, > Mark.9: 43,44,46,47,48. 43. "As jou hand jou van My afvallig laat word…
6 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Vr., 12 Mei 2023 10:23 «» deur: Leksikograaf
knipoog
…'n Knipoog. knipoog Afbreking: knip•oog Samestelling: knip + oog Werkwoord: knipoog Verlede tyd: het geknipoog Betekenis: • Om 'n oog te knip; om met die oog te wenk. Gebruik: • Sy bloos toe ek vir haar knipoog. Afgelei: • knipogend Vertaling: Engels: to wink Nederlands: knipogen Selfstandige naamwoord: knipoog Meervoud: knipoë Verkleinwoord: knipogie Meervoud van verkleining: knipogies Betekenis: • 'n Oog wat knip (toe en oopmaak). • (figuurlik) 'n Flikkerlig of …
7 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Do., 05 Maart 2020 19:35 «» deur: Leksikograaf
blinkoog
… Afbreking: blink•oog Samestelling: blink + oog Selfstandige naamwoord: blinkoog Meervoud: blinkoë Betekenis: • 'n Vryerige persoon. • Iemand met 'n oog wat blink of iets of wat skitter (soos 'n diamant). • 'n Bynaam vir die duiwel. Gebruik: • Hy is 'n regte blinkoog, die meisies kan nie genoeg van hom kry nie. • Hierdie is die mooiste blinkoog wat die diamantmyn nog opgelewer het. • Ou Blinkoog sal jou kom haal as jy stories aandra. Vertaling: Engels: bright-eye; a flirt; devil …
8 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Do., 07 November 2019 08:26 «» deur: Leksikograaf
ooglid
'n Ooglid. ooglid Afbreking: oog•lid Samestelling: oog + lid Uitspraak: /ˈʊə̯χ.lət/ Selfstandige naamwoord: ooglid Meervoud: ooglede Verkleinwoord: ooglidjie Meervoud van verkleining: ooglidjies Betekenis: • Beskermende vlies wat oor die oog beweeg kan woord. Gebruik: • As jy jou oog knip, beweeg jou ooglid oor die oog. Vertaling: Engels: eyelid Nederlands: ooglid Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
9 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Wo., 15 Mei 2019 20:42 «» deur: Leksikograaf
sien
…oog van 'n tier. sien Afbreking: sien Uitspraak: /sin/ Werkwoord: sien Verlede tyd: het gesien Teenwoordige deelwoord: siende, sienende Betekenis: • Om iets in die oog te kry; met die oog kyk en waarneem; gesigsvermoë hê. • Om te begryp; verstaan; insien. • Om nie te weet nie; nog 'n besluit moet neem. • Om bymekaar te kom (byvoorbeeld om te kuier). Gebruik: • Ek sien 'n kameelperd doer agter die bome. • Dit is so koud, ek kan nie sien hoe ons gaan braai nie. • Ons sal maar sien …
10 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Di., 18 Oktober 2022 18:28 «» deur: Leksikograaf
oogpoeding
oogpoeding Afbreking: oog•poe•ding Samestelling: oog + poeding Selfstandige naamwoord: oogpoeding Meervoud: – Betekenis: • Iets of iemand wat mooi lyk; esteties goed vertoon ('n lus vir die oog). Gebruik: • Die fliek is vol oogpoeding, maar sonder enige diepte. Vertaling: Engels: eye candy, a feast for the eyes Nederlands: een lust voor het oog Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
11 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Sa., 15 Mei 2021 09:43 «» deur: Leksikograaf
valkoog
valkoog Afbreking: valk•oog Samestelling: valk + oog Selfstandige naamwoord: valkoog Meervoud: valkoë Betekenis: • Die oog van 'n valk, of figuurlik, 'n baie skerp oog. Gebruik: • Hy hou my met 'n valkoog dop. Vertaling: Engels: falcon's eye Nederlands: valkenoog Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
12 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Sa., 10 April 2021 18:38 «» deur: Leksikograaf
oogkas
…'n Oogkas oogkas Afbreking: oog•kas Samestelling: oog + kas Selfstandige naamwoord: oogkas Meervoud: oogkasse Verkleinwoord: oogkassie Meervoud van verkleining: oogkassies Betekenis: • Benerige holte in die skedel waarin die oog sit. Gebruik: • Die oogbal is in die oogkas geleë en is ingebed in vetweefsel, wat die oog teen skokke beskerm. Sinoniem: • oogholte • orbita Afgelei: • linkeroogkas • regteroogkas Vertaling: Engels: eye socket, orbit Nederlands: oogkas Laat …
13 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Sa., 23 November 2019 13:59 «» deur: Leksikograaf
knip
… Betekenis: • 'n Vinnige beweging van die oog; oogknip. • 'n Klein metaal- of plastiekvoorwerp wat in die hare gesit word; haarknippie. • 'n Klein hoeveelheid van iets. Gebruik: • Toe sy vir hom kyk, het sy vir hom 'n knip met die oog gegee. • Sy sit 'n knippie in haar hare. • Gooi 'n knippie sout in die sop. Vertaling: Engels: wink; clip Nederlands: knip Werkwoord: knip Verlede tyd: het geknip Teenwoordige deelwoord: knippende Betekenis: • Met 'n skêr of 'n ander werktuig (uit)…
14 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Sa., 02 Maart 2019 08:04 «» deur: Leksikograaf
oogappel
… Afbreking: oog•ap•pel Samestelling: oog + appel Selfstandige naamwoord: oogappel Meervoud: oogappels Verkleinwoord: oogappeltjie Meervoud van verkleining: oogappeltjies Betekenis: • (figuurlik) Iemand in die oog en in die hart. • (letterlik) Die binneste deel (iris en pupil) of die bal van die oog. Gebruik: • Jannie is sy ouma se oogappel. • Hy het vir die Jode wat uit Babilon teruggekeer het, gesê: "Wie aan julle raak, raak aan my oogappel" (Sagaria 2:8). Sinoniem: • …
15 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 25 Februarie 2008 10:02 «» deur: Riaan
Re: Gloudina, wat is jou reaksie hier op?
…f86c-f0ec-460a-a772-bad838ff5e19@k2g2000hse.googleg roups.com... > Wanneer 'n klomp mense privaat wil vergader, > wil jy hulle hul reg ontneem? Het die Broeder- > bonders ander mense toegelaat in hulle > geslote vergaderings? Bogenoemde deel se vir my basies een ding Gloudina en dit is jy glo aan 'n oog vir 'n oog, en 'n tand vir 'n tand. Indien dit wel so is moet jy bekommerd wees vir wat in die toekoms dan kan gebeur. 'n Wit seun wat gebore is in 1994 kan …
16 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 13 Oktober 2006 08:13 «» deur: Torreke
Re: Torreke en sy werk.....
…seks! > Wil jy nou beweer dat melk droogmaak jou nie laat gorrel nie? >  -----Jou onkunde is skrikwekkend. Nee, joune is! - dat jy so waar melk droog maak en dít nie wéét nie!  Of maak jy dan tog iets anders droog? >>  Ek het gedink jy is 'n bruin gebrande Suidwester met borshare...  Nou >>  moet >>  ek agterkom 'n man moet liewers vermy om met jou alleen gesien te word, >>  anders dink hulle jy's skeef. >  ----Ek skik …
17 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma., 05 September 2005 19:10 «» deur: Francois Human
Re: Is dit Naasteliefde?
… uit, want ek het nog nooit myself as 'n teoloog gesien nie. In die ou testament is baie uitsprake gemaak soos "'n Oog vir 'n oog" ens. Daar was ook spesifieke reinheidsreëls wat nagekom moes word en so aan. Maar deurentyd het God gesoek na mense met 'n rein hart en 'n skoon gewete om sy volk te lei. Oral kan 'n mens ook sien dat dit God is wat in die mensdom ingryp van Sy kant af. In die nuwe testament gaan dit oor Jesus en die reddingsplan. Die fokus verskuif vanaf wettiese navolging na …
18 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: Vr., 24 Januarie 2003 21:36 «» deur: Anoniem
" Die man met die helm " deur C. LOUIS LEIPOLDT
…het in my siel getrek Voor ooit my oog die onweerlig kon merk - Die smart wat siel en sin uit lid verrek En krag verswak - al is my krag ook sterk; Waaronder ek moet ly my lewe lang; Wat ek moet dra, my dae deur, bedwelm Tot byna dood en byna stuipe-bang - Ek, hard getergde mens gebore met die helm. Dit was my wens nie deur die wand te skou, Nie grendelvaste blindings oop te slaan, Dat vroeë môrelig met môredou Die lang-gesluite kamers in kon gaan. Ek wou geen kers hê vir die donker nag, Geen sluiers …
19 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: Do., 20 Desember 2001 13:46 «» deur: Anoniem
Uit " Rooi Oog" deur D.J. OPPERMAN
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com Uit "Rooi Oog" van D.J. OPPERMAN Wie... maar eenmaal in Sy vuur van vygies kyk, word dol van al die lig: hy mompel en sy oë stig voortaan in klip en mense vure soortgelyk.
20 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 22 Augustus 2001 23:05 «» deur: pop
Re: Heerlike rotbraai...:-)
…was billy bok, en die groot treat was die oog. Ian kry toe die een oog, en wou hom doodgril, maar die hele village het vir hom gesit en kyk hoe hy die spesiale treat van die aand kry, en hy kon nie weier nie. Hy kon swaarlik die groot oog geeët kry, want trek hy sy neus op, dan voel hulle aan die gesig gevat. Hy het toe op die ou end die oog opgetel en n hapdaarvan gevat, maar het sy gesig lekker getrek vir die kamera. Ons het vreeslik gelag vir sy ordeal. Pop Danielle© skryf in boodskap news:…
21 Forum: Emigrasie & buiteland «» Gepos op: So., 08 November 1998 00:00 «» deur: Leendert van Oostrum[2]
Oor Landsverlaters
…tyd gewoond raak daaraan om die Boere vaarwel toe te wuif, die grootvaders van Afrika se immigrante. Ek neem aan die skok sal vervaag, maar ek is nogtans jammer daaroor. Ek hoop net hulle kyk met albei oë voordat hulle die stap die vreemde in neem; met die oog wat vreugde sien, en met die oog wat hartseer kwellinge sien; die oog vir more en die oog vir die dag daarna. Aldus Dennis Beckett. Groete, Leendert…
22 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Di., 28 Oktober 2025 18:36 «» deur: Leksikograaf
ooginfeksie
ooginfeksie Afbreking: oog•in•fek•sie Samestelling: oog + infeksie Selfstandige naamwoord: ooginfeksie Meervoud: ooginfeksies Betekenis: • 'n Infeksie van die oog. Gebruik: • Druipoog is 'n soort ooginfeksie. Sinoniem: • oogbesmetting • oogontsteking Vertaling: Engels: eye infection Nederlands: ooginfectie Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
23 Forum: Woordeboek «» Gepos op: So., 31 Augustus 2025 18:44 «» deur: Leksikograaf
oogbal
Deursnee van die menslike oogbal. oogbal Afbreking: oog•bal Samestelling: oog + bal Selfstandige naamwoord: oogbal Meervoud: oogballe Betekenis: • Die ronde, bolvormige deel van die oog wat in die oogholte/oogkas lê. Gebruik: • Die oogbal word van agter deur die retina en van voor deur die kornea begrens. Sinoniem: • oogbol Vertaling: Engels: eyeball Latyn: bulbus oculi Nederlands: oogbol Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
24 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Di., 29 April 2025 19:35 «» deur: Leksikograaf
oogkleur
oogkleur Afbreking: oog•kleur Samestelling: oog + kleur Selfstandige naamwoord: oogkleur Meervoud: oogkleure Betekenis: • Die kleur van die iris van die oog. Gebruik: • Die mees algemene oogkleur in die wêreld is bruin. Vertaling: Engels: eye color Nederlands: oogkleur Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
25 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Do., 09 Januarie 2025 16:04 «» deur: Leksikograaf
oogopslag
oogopslag Afbreking: oog•op•slag Samestelling: oog + opslag Selfstandige naamwoord: oogopslag Meervoud: – Betekenis: • 'n Vinnige kyk (of blik) van die oog. Gebruik: • Dit was liefde met die eerste oogopslag. Sinoniem: • aanblik • aankyk • aanskouing • blik • kyk Vertaling: Engels: glance Nederlands: oogopslag Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
26 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Ma., 09 Desember 2024 08:42 «» deur: Leksikograaf
oogsiekte
… Afbreking: oog•siek•te Samestelling: oog + siekte Selfstandige naamwoord: oogsiekte Meervoud: oogsiektes Betekenis: • 'n Aandoening of afwyking van die oog. Gebruik: • As jy 'n oogsiekte het moet jy 'n oogdokter of oftalmoloog gaan sien. • Katarakte en gloukoom is voorbeelde van oogsiektes. Sinoniem: • oogaandoening • oogprobleem Vertaling: Engels: eye disease Nederlands: oogziekte Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
27 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Di., 26 September 2023 07:40 «» deur: Leksikograaf
linkeroog
linkeroog Afbreking: lin•ker•oog Samestelling: linker + oog Selfstandige naamwoord: linkeroog Meervoud: linkeroë Verkleinwoord: linkerogie Meervoud van verkleining: linkerogies Betekenis: • Die oog aan die linkerkant van die lyf (aan die kant waar die hart is). Gebruik: • Die man dra 'n oogklap op sy linkeroog. Vertaling: Engels: left eye Nederlands: linkeroog Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
28 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Di., 26 September 2023 07:37 «» deur: Leksikograaf
regteroog
… Afbreking: reg•ter•oog Samestelling: regter + oog Selfstandige naamwoord: regteroog Meervoud: regteroë Verkleinwoord: regterogie Meervoud van verkleining: regterogies Betekenis: • Die oog aan die regterkant van die lyf (teenoor die kant waar die hart is). Gebruik: • En as jou regteroog jou laat struikel, pluk dit liewer uit en gooi dit weg van jou af. [Matteus 5:29] Vertaling: Engels: right eye Nederlands: rechteroog Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter …
29 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Do., 10 Augustus 2023 19:56 «» deur: Leksikograaf
oogklap
…met 'n oogklap. oogklap Afbreking: oog•klap Samestelling: oog + klap Selfstandige naamwoord: oogklap Meervoud: oogklappe Verkleinwoord: oogklappie Meervoud van verkleining: oogklappies Betekenis: • 'n Skermpie om 'n seer of beskadigde oog toe te maak. • 'n Skermpie aan die toom van 'n perd, sodat hy net vorentoe kan sien. Gebruik: • Die seerower het 'n woeste baard, 'n oogklap en 'n houtbeen. • Perde waarmee resies gejaag word dra oogklappe sodat hulle net sal fokus op wat voor hulle …
30 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Ma., 06 Maart 2023 12:11 «» deur: Leksikograaf
oogwink
… Afbreking: oog•wink Samestelling: oog + wink Selfstandige naamwoord: oogwink Meervoud: oogwinke Verkleinwoord: oogwinkie Meervoud van verkleining: oogwinkies Betekenis: • 'n Knip van die oog, meestal figuurlik, 'n baie kort tyd. Gebruik: • 'n Mens se lewe kan in 'n oogwink verander. Wisselvorm: • oogwenk Sinoniem: • handomdraai • handomkeer • kits • moment • omsientjie • oogknip • oomblik • rukkie Vertaling: Engels: eyewink; short moment Nederlands: oogwenk Laat …
31 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Wo., 23 Junie 2021 10:06 «» deur: Leksikograaf
oogheelkunde
… Afbreking: oog•heel•kun•de Samestelling: oog + heelkunde Selfstandige naamwoord: oogheelkunde Meervoud: – Betekenis: • Leer en heelkunde van siektes en afwykings van die oog. Gebruik: • Ondanks vooruitgang in die oogheelkunde is die einde van blindheid nog lank nie in sig nie. Sinoniem: • oogsiekteleer • oftalmologie Afgelei: • oogheelkundig • oogheelkundige Vertaling: Engels: ophthalmology Nederlands: oogheelkunde Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder …
32 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Di., 25 Augustus 2020 10:37 «» deur: Leksikograaf
balk
…eval. Spreekwoord: • Jy is 'n balk in my oog. ['n Ergernis vir iemand.] • 'n Kruisie aan die balk maak. [Iets as 'n buitengewone dag aanteken.] • Die balk in jou eie oog nie opmerk nie. [Jou eie groot foute nie raaksien nie.] • Hy sien die splinter in my oog, maar vergeet die balk in sy eie. [Klein tekortkomings in ander opmerk, maar jou eie groter gebreke vergeet.] Afgelei: • blaasbalk • dakbalk • musiekbalk • notebalk Vertaling: Engels: beam, bar, rafter Nederlands: balk Werkwoord…
33 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Wo., 24 Junie 2020 10:29 «» deur: Leksikograaf
pieringoog
… Afbreking: pie•ring•oog Samestelling: piering + oog Byvoeglike naamwoord: pieringoog Attributief: pieringoog Betekenis: • Met oë so groot so pierings (gewoonlik oopgerek uit skrik of verbasing). Gebruik: • Ons hoor 'n harde knal en kyk mekaar pieringoog aan. Sinoniem: • grootoog Vertaling: Engels: big-eyed Nederlands: grootogig Selfstandige naamwoord: pieringoog Meervoud: pieringoë Verkleinwoord: pieringogie Meervoud van verkleining: pieringogies Betekenis: • 'n Groot …
34 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Wo., 29 Januarie 2020 19:11 «» deur: Leksikograaf
argusoog
… Afbreking: ar•gus•oog Samestelling: argus + oog Selfstandige naamwoord: argusoog Meervoud: argusoë Verkleinwoord: argusogie Meervoud van verkleining: argusogies Betekenis: • 'n Wantrouige oog wat alles raaksien; besonder waaksaam en oplettend, soos die oë van Argus. Gebruik: • Die kinders wou kattekwaad aanvang, maar die ouderling op diens het 'n argusoog gehad. Vertaling: Engels: vigilant eye Nederlands: argusoog Nota: • Argus is 'n mensagtige monster in antieke Griekse stories …
35 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Wo., 17 Julie 2019 10:37 «» deur: Leksikograaf

…/, /ˈuə̯gə/ Selfstandige naamwoord: oog Meervoud: oë Verkleinwoord: ogie Meervoud van verkleining: ogies Betekenis: • Meervoud van oog; meer as een oog. Organe waarmee gesien word of wat daaraan herinner. Gebruik: • My oë wil nie mooi fokus nie. • Sy het die pragtigste groen oë. Spreekwoord: • Hy het oë soos 'n valk. [Baie skerp oë.] Sinoniem: • oge (digterlik) Vertaling: Engels: eyes, fountains Nederlands: ogen Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder …
36 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo., 01 Julie 2009 06:27 «» deur: Nou....@gmail.com
paginamagina – Breyten Breytenbach
… versinde bergtoppe aai en ’n kraai soos ’n oogknip van verganklikheid die sneeu so ’n koue asem tussen bome die nat as van laatsomernagte die teer binneboudsvlees van die vrou en dan van watter sin sou die letterspoeling wees wanneer die hand van die kind blind opgemaakte bergtoppe aai en kraai die boomkruine kraak soos ’n dooie skarnier tussen lewe en grond? mik niks maar wag stadig kom ons drink die wyn en eet die brood tjoeftjaf is ons albei dood baie is aan ons gegee voëlsang…
37 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do., 14 Julie 2005 06:39 «» deur: Deneile
Re: Lesersbrief in Beeld
…van 'n oog vir 'n oog? Dit is nie net Islam wat geweld dmv van godsdiens aanvuur nie. So ook is alle Moslems nie terroriste nie, in elke geloof kry jy fanatics, kyk maar na die klomp christen sekte wat dan moord pleeg as 'n weg na die hemel of god. Die ANC en die islam terroriste strike net terug nadat hulle selfs teikens was van aanvalle waar onskuldige mense en geliefdes om gekom het. Destyds het ANC terroriste 'n bevrydings oorlog gevoer en vandag is hulle 'n regering so as 'n regering en regerende …
38 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: Di., 19 Maart 2002 14:44 «» deur: Kwarantyn
Tom Gouws en Guido Gezelle
…geskryf word. Toe ek Tom Gouws se "oogappel" lees, het dit my baie sterk herinner aan Gezelle. Hier is albei gedigte. Die ou Vlaams is nie so moeilik om te lees as wat dit op die oog af lyk nie. Onthou dat die "-ke" uitgang dieselfde is as ons verkleinwoord uitgang "-kie" of "-tjie". Gouws se gedig eindig op 'n verrassende, byna skokkende wyse. Amper soos John Donne se "Batter my heart, three person'd God; for, you". HET SCHRIJVERKE (Guido …
39 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So., 06 Mei 2001 23:28 «» deur: Anoniem
Re: Iets om oor na te dink.
…wrote: > Ons regering draai 'n blinde oog na die wit mense wat vermoor word op plase > en in die stede, maar die plaasmoorde is regtig erg. Draai "die regering" werklik 'n blinde oog op die "plaasmoorde."Ondersoek die polisie dit nie? Wanneer ek die name van baie kommanderende polisie-amptenare in die Beeld lees, is hulle omtrent almal Afrikaanse name. Wil jy vir my sê hierdie Afrikaner-polisiemanne en vroue draai ook 'n blinde oog op die plaasmoorde? Of is "blinde oog …
40 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr., 20 Junie 1997 00:00 «» deur: At de Lange
Re: Dimensionele eienskappe van Taal (lank)
… is veel beter ingestel op ontluiking as die oog. Dien jou 'n guns en herhaal die my eksperiment. Maak jou een oog 'n hele dag lank toe met 'n oogklap. Bedink hoe die dag vir jou afgeloop het. Maak daarna jou een oor die hele dag toe met 'n pluisie. Bedink weer hoe die hele dag verloop het. Vir my is dit veel erger om net een oor te h^e as een oog. Netso het ek al gehoor dat dit veel erger is om doof as blind te wees. Die rede waarom ons so baie soorte skilderkuns (realsime, impressionalisme, surrealisme…
Bladsye (22): [1  2  3  4  5  6  7  8  9  10  11  12  13  14  15    »]

Tyd nou: Wo. Des. 24 09:51:52 UTC 2025