| |
125 resultate gevind |
| 1 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 22 November 2005 16:59 «»
deur: PietR
Re: Suid-Afrika, 'n land van diewe!..
…'n
houtkassie gestuur, maar dit het my nooit gehaal nie. Gelukkig drink ek
nie rooiwyn nie [net mal mense kan hulleself sê straf!] en dit het nie veel
saakgemaak nie. Navrae egter by die poskantoor? 'Hoekom is jy so laf om
wyn in die pos te stuur? Jy weet mos die versoeking gaan groot wees.'
Ons leef in Gloudinaland waar daar 'n verskoning is vir mense [eintlik net
swart mense] se indiskressies.........
>
> Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
> www.strandkruier.tk
>…
|
| 2 |
Forum: Sport & ontspanning «»
Gepos op: Di., 27 September 2005 11:27 «»
deur: bouer
Re: Ontwikkeling werk nie so lekker nie
…wat hulle beste probeer gee,
sit en uitkryt vir al wat sleg is. Ek wonder of meeste
ander lande so op die sylyne sit en knetter. Asof
die toeskouers enigsins beter kan doen. Skud op.
Die Kanadese is nie so laf om as 'n groep so te
sit en kritiseer as hulle sportsverteenwoordigers
nie te goed doen nie. En sover ek kan sien, doen
SA verbasend goed. Hulle name duik gereeld op
in gholf, baiekeer in tennis, hulle het al 'n Olimpiese
goud in die marathon gehad. Vir 'n klein landjie
is dit baie goed.
Gloudina…
|
| 3 |
Forum: Prosa & poësie «»
Gepos op: Sa., 30 Julie 2005 20:59 «»
deur: news[3]
Re: " Droë Waterval " deur FERDI GREYLING
…naam Droëwaterval is snaaks.
Ek weet dis laf.
Donker vlekke op rots is nie water nie.
Ons klim in die kar en ry.
My kinders giggel om verveling te besweer.
Agter hulle oë, diep in die toekoms,
bruis hul dade reeds onkeerbaar oor dae.
(Kyk!
Hulle ry alleen oor die oop Karoo
en los my by die gevlekte rotse
van my berg!
Op die dun pad
na Beaufort-Wes
en verder noord,
verby Zimbabwe
tot oorkant Olduvai
waar die horing van Afrika
afsplit in 'n nuwe land
ry hulle steeds!
Dit pla hulle nie
Dat vroeë mens en …
|
| 4 |
Forum: Prosa & poësie «»
Gepos op: Sa., 30 Julie 2005 20:38 «»
deur: bouer
" Droë Waterval " deur FERDI GREYLING
…naam Droëwaterval is snaaks.
Ek weet dis laf.
Donker vlekke op rots is nie water nie.
Ons klim in die kar en ry.
My kinders giggel om verveling te besweer.
Agter hulle oë, diep in die toekoms,
bruis hul dade reeds onkeerbaar oor dae.
(Kyk!
Hulle ry alleen oor die oop Karoo
en los my by die gevlekte rotse
van my berg!
Op die dun pad
na Beaufort-Wes
en verder noord,
verby Zimbabwe
tot oorkant Olduvai
waar die horing van Afrika
afsplit in 'n nuwe land
ry hulle steeds!
Dit pla hulle nie
Dat vroeë mens en …
|
| 5 |
Forum: Ruil, koop & verkoop «»
Gepos op: Do., 26 Mei 2005 07:58 «»
deur: Ferdi Greyling
Re: Nog oor ingevoerde goed
… Indien nie, bly ek daarsonder.
Dan is jy laf. En ek is seker jy self doen dit nie. Het jy 'n PC? Hert
jy gaan vasstel watter komponente kom van die Ooste? Het jy iemand in
Taiwan, Suid-Korea en China leer ken en vir hulle ekwivalente goed van
jou land gestuur toe jy daai Dell gekoop het?
En het jy dan sommer nog die ekwivalente waarde in geld vir Michael
Dell ook gestuur?
> Tweedens het ek werklik nie 'n probleem met die fat cat in Sandton
> nie, want ek reken hy het sy geld op 'n eerlike manier…
|
| 6 |
Forum: Prosa & poësie «»
Gepos op: Di., 09 November 2004 15:07 «»
deur: bouer
Bram Fischer ( Rubriek deur Ferdi Greyling)
… kan die ivoortorings van universiteite soms
laf voorkom.
Veral die debatte, gelaai met die cliches van die tyd, wat van die' torings
van babbel (soos Breyten destyds gesê het) afdaal strate toe, kan soms 'n
onaardsheid weerspieel.
Soos die debat wat deesdae van daar ver in die suide opklink - of die
Universiteit van Stellenbosch vir die lank reeds ontslape kommunis adv. Bram
Fischer 'n ere-doktersgraad moet gee of nie.
Die eerste ding om vanaf hier op die strate te laat weet, is dat gewone
mense nie …
|
| 7 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 09 September 2004 13:14 «»
deur: Ferdi Greyling
Re: Goeie Nuus
… werklikheid nie want 'n salaristrekker wat maandeliks bakhandstaan vir
> 'n salaris het nie 'n idee wat die mense wat vir hulleself werk op 'n
> daaglikse basis moet deurgaan net om 'n bestaan te maak nie.
Moenie dwaal nie. As jy die New York Times ingesleep het as my
werkgewer was jy bloot fokken laf.
Die feit is dat jy my werkgewer ingesleep het omdat dit my werkgewer
is.
Rakende die vreemde res van jou pos. Wat het dit te doen met die
oorlog in Suidwes? Of met die lafhartigheid van wegkruipers…
|
| 8 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 31 Julie 2004 15:17 «»
deur: Ellie
Re: Bobbejaan klim die berg.....
…sy nou laf of wat, 'n bobbejaan is nie eens swart nie, maar grys (altans
die bobbejane wat ek laas gesien het by Kaap punt).
Ek wonder hoekom die boere nie vir die bobbejane kos uitsit elke dag nie,
dan sal hulle mos nie lemoene en ander kos hoef te steel nie? Dit hoef nie
vars kos te wees nie (ek weet ook nie presies wat hulle eet behalwe vrugte
nie). Maar daar is mos altyd oorgenoeg kos op 'n plaas. Dis soos die
werfhonde wat ook elke dag kos kry, sit net nog uit, op 'n ander kol, vir die
…
|
| 9 |
Forum: Prosa & poësie «»
Gepos op: Do., 27 Mei 2004 17:59 «»
deur: bouer
" Villanelle (vir Paul Verlaine) " deur BREYTEN BREYTENBACH
… die ruimte byt, maar die spuiteinde lag was laf
nou hou jy, jonker, gebreek die veertjie in jou hande
dood het jy in jou asem geproe, die amandel
smaak van miere, bouende aan die donker, af
wat sê jy, reisiger, van die stasies en die lande?
en oor al jou landskappe kruip die brande
van die ysseisoen, ons dae is wit al kaf
nou hou jy, jonker, gebreek die veertjie in jou hande
skryf, skryf, pronker, soos 'n eendvoël rou om die rande
sy snoerspoor moet borduur om die graf:
wat sê jy, reisiger, van die …
|
| 10 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 19 Mei 2004 09:59 «»
deur: Ferdi Greyling
Re: Daar gaan die plase in Namibië!
…uit (kyk maar na koloinhiale Afrika
ens ens ) en omdat jy wit is gaan jy sonder twyfel ook ongebreideld
aan die steel gaan onder swartmense die oomblik as jy die kans kry.
Dis natuurlik kak. Albei kante toe.
As die swart en wit mense van SA gedoen het op die patroon, dan was
ons nou al 10 jaar in die bittere rasse-oorlog en wat party mense vir
ons voorspel het.
Jy moenie so laf wees nie. Dis soos om te se n Duitser sal altyd n
Jood probeer doodmaak. Of n Fransman sal altyd n beret dra en knoffel
eet…
|
| 11 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 08 April 2004 08:28 «»
deur: Paul de Dilbeek
Re: 10 Jaar
…wat vermoor is door die skuld van jou vuil laf Dallaire wat
die pedale verlies en nou probeer sy eie verantwoordelikheid te ontloop door
met modder te gooi.Dis een héél klein mannetjie met een héél klein hart wat
die naam generaal onwaardig is.
"@rogers.com" schreef in bericht
news:%1Ycc.14662$SQE.9549@news01.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>
> "Paul de Dilbeek" skryf
>
>> Het kwam ei zo na tot een fysieke botsing tussen Dallaire en Destexhe. Ook
>> andere …
|
| 12 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 26 Augustus 2003 20:21 «»
deur: Willem-Jan Markerink
Re: Seniele Mandela
"Zutphense patriot" wrote in news:3f4bc0a0$0$49109
$e4fe...@news.xs4all.nl:
>
> "Willem-Jan Markerink" wrote in message >
>
>> Ik plaats geen bommen lieverd.
>
> Daar ben je te laf voor dan.
Om onschuldigen mee de lucht in te jagen?
Dan maar liever laf.
--
Bye,
Willem-Jan Markerink
The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand
[note: 'a-one' & 'en-el'!]
|
| 13 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 26 Augustus 2003 20:20 «»
deur: Zutphense patriot
Re: Seniele Mandela
"Willem-Jan Markerink" wrote in message >
> Ik plaats geen bommen lieverd.
Daar ben je te laf voor dan.
|
| 14 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 21 Augustus 2003 01:51 «»
deur: Lorinda
Re: Steve se relaas ...
…bly hier en ons sal moet besluit of ons
> bereid is om rondgestooit te word of nie.
> Dit is waaroor Steve se relaas gaan. Kom ons bepaal ons daarby.
>
Moenie laf wees nie Jonas:-) Waar sou ons op hierdie nuusgroep wees as ons
ons by die oospronklike onderwerpe bepaal?:-) Afdwalings is mos maar deel
van Usenet. Dit verander nie jou reg om die "ons sal moet besluit of ons
rondgestoot wil word of nie" debat te voer nie..... Dit word dan slegs twee
verskillende temas, dis al.
Lorinda…
|
| 15 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 26 Julie 2003 20:12 «»
deur: Speedy Gonzales
Re: Suidwester
On Sat, 26 Jul 2003 15:46:36 -0400, Katryn wrote:
> Speedy Gonzales wrote:
>
>> Die katman, Rico?
>
> LOL,
> jaaaa moenie jy ook nou begin nie. :-)
>
> En vir wat raas jy met my omdat ek maar net ewe onskuldig vir Henri
> van NZ vra waarom hy so "roer" met sy houtlepel vandag, huh?
>
> :-))
Nie met jou geraas nie! Is jy laf!!! (miskien op 'n dom manier)
reaksie probeer uitlok. Wie is die Henri ou? Het jy enige idee?
|
| 16 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 26 Julie 2003 18:05 «»
deur: Speedy Gonzales
Re: Geraamte in die kas
On Sun, 27 Jul 2003 01:31:18 +1200, "Henri" wrote:
> Haai nee Gloudina, diskreet is mos goeie Afikaans. As jy verleenthede
> probeer vermy, of dit vermy om ander mense te ontstel, dan is jy diskreet.
>
>
Jy's laf, Henri. My buurvrou en ek probeer om geen geleenthede te
vermy nie
Speedy
|
| 17 |
Forum: Nuus «»
Gepos op: Sa., 19 April 2003 01:15 «»
deur: W
Waffer gigolo's?
…sy het vroeër 'n verhouding met 'n blanke
gehad wat duidelik agter haar geld/posisie aan was, maar
sy het gelukkig die lig gesien. Daarna het sy volgens
vriende geen verdere verhoudings gehad nie.
Sy was nie by almal gewild nie, maar met gigolo's van
enige ras omgaan, no way, dit klop glad nie met haar
persoonlikheid of styl nie. Ek reken jy is laf om dit te beweer.
.
Terloops, die dansinstrukteur is gay, sy het nooit 'n verhouding
met hom gehad nie. En hy is hoog aangeskrewe, blykbaar
goed in sy werk…
|
| 18 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 01 Desember 2002 13:42 «»
deur: W
Re: Ferdi en oneerlikhied
…d? Jy is wierd, Ferdi. Baie wierd.
En totaal laf. As dit die gronde is vir jou beskuldiging dat
ek oneerlik is, verstaan ek ook jou gebrek aan oordeel
oor ander dinge.
Kom ek vertel jou wat is oneerlik.
Jy noem my Sadie en jy sê ek pos uit Stellenbosch.
Ek woon en werk al meer as 30 jaar lank in die Kaapse
metropool, wat nou Stad Kaapstad genoem word, en
nie in Stellenbosch nie. En my van is nie Sadie nie.
Dis twee direkte leuens daardie. Dis oneerlik, jy
het geen gronde daarvoor nie, behalwe dat 'n …
|
| 19 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 26 November 2002 06:53 «»
deur: W
Re: Die gemene spel
…toppunt van goeie oordeel
aandui, aangeneem dat hy heelwaarskynlik
gevra is om hom daaroor uit te spreek in
die Parlement, en dus op sy voete moes
gedink het.
Wouter
Moet liewers nie uit Kanada jouself so belaglik maak nie.
Dit was nie in die parlement nie, dit was in 'n ander forum
waar hy dit nie hoef op te gehaal het nie. En dit was
alles vooraf opgesit, moenie laf wees nie. Gaan speel
op jou Kanadese erf, jy het geen idee wat hier gebeur nie…
|
| 20 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 03 Oktober 2002 13:17 «»
deur: Wouter Plaasvark
Re: Suidwester Gebonde?
Annette
Hoor vanmiddag oor die nuus dat vanaf einde Desember 2002 geen
vlugte meer van en na Johannesburg of Kaapstad na Eros sal wees nie.
Die rede (geraas) klink nie so lekker nie.
Wouter
Dis bleddie jammer, dit was baie gerieflik. Eros lughawe lê vas
teen Windhoek, hoor. Eintlik al binne Windhoek, so die rede is
nie so laf nie. Daar is ander 'n groot lughawe (ver) buite die dorp.
|
| 21 |
Forum: Prosa & poësie «»
Gepos op: Di., 01 Oktober 2002 23:29 «»
deur: Anoniem
" Droë Waterval " deur FERDI GREYLING
…naam Droëwaterval is snaaks.
Ek weet dis laf.
Donker vlekke op rots is nie water nie.
Ons klim in die kar en ry.
My kinders giggel om verveling te besweer.
Agter hulle oë, diep in die toekoms,
bruis hulle dade reeds onkeerbaar oor dae.
(Kyk!
Hulle ry alleen oor die oop Karoo
en los my by die gevlekte rotse
van my berg!
Op die dun pad
na Beaufort-Wes
en verder noord,
verby Zimbabwe
tot oorkant Olduvai
waar die horing van Afrika
afsplit in 'n nuwe land
ry hulle steeds!
Dit pla hulle nie
dat vroeë mens en…
|
| 22 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 19 September 2002 01:18 «»
deur: NoS...[2]
Re: Decriminalise dagga, says top expert
…het, sal weet presies hoe tandpyn is.
En dis laf om sy enkele ervaring van tandpyn as ongeldig te
verwerpomdat dit "anekdoties"is.
Dit se ek ja. Dat net hy weet hoe tandpyn is. En toe verwerp jy dit as
"anekdoties". En jy vergeet dat alle sodanige mediese kennis
(simptome) op 'n basis van anekdotiese kennis rus. Baie anekdotes, ja.
Maar anekdotes. Mens kan selfs argumenteer dar ALLE wetenskaplike
kennis op 'n anekdotiese basis berus, dis after all waarnemings en
berekeninge van mense …
|
| 23 |
Forum: Prosa & poësie «»
Gepos op: Do., 22 Augustus 2002 02:55 «»
deur: Anoniem
" Villanelle " deur BREYTEN BREYTENBACH
… die ruimte byt, maar die spuiteinde lag was laf
nou hou jy, jonker, gebreek die veertjie in jou hande
dood het jy in jou asem geproe, die amandel
smaak van miere, bouende aan die donker, af
wat sê jy, reisiger, van die stasies en die lande?
en oor al jou landskappe kruip die brande
van die ysseisoen, ons dae is wit al kaf
nou hou jy, jonker, gebreek die veertjie in jou hande
skryf, skryf, pronker, soos 'n eendvoël rou om die rande
sy snoerspoor moet borduur om die graf:
wat sê jy, reisiger, van die …
|
| 24 |
Forum: Troeteldiere «»
Gepos op: Ma., 15 Julie 2002 19:41 «»
deur: Drom[1]
Re: Honde en pap
…(sukrose) is. Amerikaners is mos bietjie laf en glo
allerhande goed, suiker ingesluit, sleg is vir jou. Op die
soetheidsskaal het sukrose 'n waarde van 100, glukose net oor 60 en
fruktose net oor 170, dus sal selfs 'n mengsel van eweveel glukose en
fruktose soeter as suiker wees en sal mens dan nou hopelik minder
gebruik.
Mielies (die graan) bestaan hoofsaaklk uit stysel en stysel betaan uit
glukose. Wat hulle nou doen is om al die vesel en wat nog uit die
mieliemeel te sif, die stysel af te breek (…
|
| 25 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 20 Junie 2002 15:53 «»
deur: Wouter Plaasvark
Re: Oor net-etiket....
…voorsiening dat jy direk na
die skrywer kan antwoord (bv. "Reply" op Outlook Express)
want netiket vereis dat jy sekere dinge direk opneem eerder
as om dit op die ng te pos.
Poslyste, waar fiktiewe adresse nie moontlik is nie, werk
identies. Daar is altyd 'n manier om direk te kan reageer. Die
klomp fiktiewe adresse hier maak dit wel moeiliker, maar die rede
daarvoor is vermoedelik om spam te vermy, nie boodskappe van
ander lede van die ng nie.
Onvergeeflike sonde? Jy is lekker laf, hoor…
|
| 26 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 09 Junie 2002 07:14 «»
deur: Anoniem
Re: Oor rook en feite
…hiermee, maar ek laaik dit nie.
Jy's sommer laf. Eers sê jy vir my jy het donkiejare gelede opgehou
rook en nou vertel jy my jy staan tou om in donker, toegerookte
afskortings te sit. Moet ons jou rerig ernstig opvat of is dit 'n gly
van die sleutelbord?
> 3. SA het 'n onlangse geskiedenis van wette op die wetboek wat nie
> toegepas word nie.
Dis waar, maar moet ons ophou wette maak? Ry eerder stadiger, moenie
jou rommel in die rivier gooi nie, moeinie praat en bestuur nie en
moenie ander …
|
| 27 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 04 Junie 2002 17:37 «»
deur: Anoniem
Re: Onaangename Rokers
…> 4X4-garde ...
> Ek moes al die heelpad tussen Pta en Jhb agter so 'n voertuig ry.
Mense wat tabakrook met voertuig en fabrieksbesoedeling vergelyk is
laf. Jy het skynbaar nog nooit die moeite gedoen om die verskil uit te
vind nie, het jy?
Die swart gas in dieselrook is meestal onskadelilke koolstof en in die
verdunning wat jy op die pad ervaar is dit geensins so dodelik soos
tabakrook in 'n vertrek nie.
Eendag as ek tyd het sal ek jou leer, maar dan wil ek weet met wie ek
praat.
Johan Bornman…
|
| 28 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 11 April 2002 15:32 «»
deur: Sakkie[4]
Re: Hoe gaan ons nou tee drink?
…nt, België is gek oor bossiestee. Hy is ook laf oor ons
rooiwyn.
"Annette" skryf in boodskap news:a8v7tm$336$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Natuurlik!!
> Clanwilliam is die Rooibostee mekka van die Wêreld!
> Annette
>
>
>> ... etniese wortels ...
>>
>> "root tea" of "roots tea"?
>>
>> Maak hulle nog sulke lekker bossies tee in Clanwilliam distrik (ook bekend
>> vir sy vellies)?
>>
>> :-)
>>
>&…
|
| 29 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 21 Maart 2002 06:26 «»
deur: Wouter Plaasvark
Re: Statebond Skorsing
…uitgewys dat die parlement
darem nie so laf was om die woorde "vry en/of regverdig" te gebruik nie.
Jou implikasie dat ek die "geldig"-etiket wil verdedig is oneindig valser
as wat enige woordspeling ooit kan wees.
In die boodskap waarop jy reageer skryf ek:
> Al waar ek verskil is dat die parlement en/of Mbeki nooit
> gesê het dit was vry of dit was regverdig nie. Dit was ook nie.
> Ek koop ook nie die legitiem-storie nie, hoe weet hulle hoeveel
> bedrog daar was, wie die …
|
| 30 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 11 Maart 2002 18:00 «»
deur: Wouter Plaasvark
Re: afrikaanse canon
…ek stem met Sakkie saam, Arthur se 98% is laf.
Meer soos 48% en dis 'n hoë korrelasie vir 'n taal
waarmee ons erg sukkel. Verklaar vir my hoekom
jy omtrent geen Afrikaanssprekendes op Nederlandse
nuusgroepe sien nie, en heelwat meer Nederlanders
op Afrikaanse nuusgroepe en poslyste. As dit 98%
dieselfde was, dan sou dit mos interessant gewees
het vir ons om daar deel te neem. Maar dis te moeilik
om te volg..
Dalk 98% korrelasie met 'n kombinasie van verskeie
Nederlandse dialekte, ja. Maar dié ken ons nie…
|
| 31 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 29 Januarie 2002 09:54 «»
deur: Sakkie[4]
Re: stupid mense
…bigpond.com...
>
>>
>> On a Swedish chainsaw:
>> "Do not attempt to stop chain with your hands or genitals."
>> (Was there a lot of this happening somewhere?)
>>
> As jy nou kyk na mense wat Volvo's en Saabs bestuur, sal jy begin
> verstaan...
>
Ek is laf oor die nuwer reeks Volvo's, en presies wat bedoel jy met jou
opmerking :-)))) Moet ek dit lees dat hulle soveel in die genoemde area het
dat hulle dit moet snoei alvorens dit gebruik kan word…
|
| 32 |
Forum: Prosa & poësie «»
Gepos op: Vr., 18 Januarie 2002 04:03 «»
deur: Anoniem
" Villanelle " deur BREYTEN BREYTENBACH
… die ruimte byt, maar die spuiteinde lag was laf
nou hou jy, jonker, gebreek die veertjie in jou hande
dood het jy in jou asem geproe, die amandel
smaak van miere, bouende aan die donker, af
wat sê jy, reisiger, van die stasies en die lande?
en oor al jou landskappe kruip die brande
van die ysseisoen, ons dae is wit al kaf
nou hou jy, jonker, gebreek die veertjie in jou hande
skryf, skryf, pronker, soos 'n eendvoël rou om die rande
sy snoerspoor moet borduur om die graf:
wat sê jy, reisiger, van die …
|
| 33 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 11 Januarie 2002 07:54 «»
deur: Sakkie[4]
Re: Homoseksualiteit
… ek gehoor BUIGBAAR!!! Jy's seker heeltemal laf en van
jou kop af!! Ek staan hier in 'n hoeke met my gat teen die muur en so
pennetjie orent dat dit lyk of jy 'n laaistok in my agterkant opgedruk het.
Ons praat hier van 'n "geen-buk-sone" :-))))))))
moet wees, en ook probeer
> verstaan dat met die bietjie wetenskaplike/feitlike of watookal kennis
> wat tot ons beskikking is, 'n mens die moontlikheid dat "iets anders"
> ook bydrae kan lewer tot die "geheel&…
|
| 34 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 03 Januarie 2002 22:08 «»
deur: hennerietjie
grap vannie jaar antie
…sport verbied word. my pa
sê hy moenie laf wees nie oom persie sonn is die grootbaas van ons
krieket hy ken seker die verskil tussen 'n boks en 'n kopskerm. oom
hansie sê hy wonner of oom persie die verskil tussen 'n boks en 'n
doos ken. toe raas my pa met oom hansie oor hy lelik praat voor die
kinders ma' hy hoef nie antie want ek weet in krieket is 'n boks daai
ding wat jy voor by jou broek indruk lat hille jou nie bvp kan boul
nie. en 'n doos is wat die anties skoene in koop antie.
enniewei antie nou …
|
| 35 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 03 Januarie 2002 21:49 «»
deur: Piet Pompdonkie
Re: Die Mishoop-vergadering
…iversiteit, navorsingseenheid of
vakbond sal laf genoeg wees om vir so iemand 'n beurs te gee. En
tradisoneel gee hulle min of geen beurse.
Of die betrokke twee daardie potensiaal het weet ek nie, die media
rapporteer die saak ongelukkig sensasioneel en eensydig. Maar
hulle sou 'n beter kans hê met 'n gemiddelde van 85% as met 98,8%.
En met 6 A's eerder as met 10 A's. Want dan neem hulle meer
waarskynlik aan sport en ander aktiwiteite deel, en is hulle
waarskynlik meer gebalanseerd.
Piet Akademiedonkie
…
|
| 36 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 02 Januarie 2002 07:12 «»
deur: Kinky[1]
Nuwejaarswens vir julle!
…die weg baan
Mag die pyn van hierdie jaar
en die konflik wat ons soms ervaar
ons sterk maak om die lewe te daag
met optimisme en sonder verdere klaag
Mag ons genoeg goed in ander vind
om in mekaar te glo soos n kind
n sagte anwoord keer die grimmigeheid af
al raak ons soms ook tog erg laf
My wens is n vreugde wens vir jou -
Mag 2002 een wees waaraan jy sal klou
Mag jy sommer baie goeie daaruit haal
sonder om een enkele keer te mag faal!
Dankie vir jou wat my lewe raak
dit maak tog vir my baie saak…
|
| 37 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 13 November 2001 04:38 «»
deur: Kinky
Re: Iets lekker lafs
Kinky: Primula Hardbottle!! Hoe laf!!
:-))
Drom skryf in boodskap news:1e507c17.0111120341.6d8271b8@posting.google.com...
> Dit wil voorkom asof almal 'n Hobbitnaam het waarvan ons nie geweet
> het nie. Gaan na www.chriswetherell.com/hobbit om joune te kry. Myne
> is Till Underhill of Frogmorton. Ek hou veral van die Frogmorton.
>
> Drom
|
| 38 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 19 Oktober 2001 16:28 «»
deur: Wouter Plaasvark
Re: Vra vir Ferdietjiekie
… dis toepaslik ja. Maar
ontsteld raak? Jy is laf, man. Totaal besimpeld. En weird. En dan wil
jy my aanvat oor oneerlikheid. Wow...
En wat die meeste van die verdere vaaghede waarna jy hier onder verwys
betref, net jy sal weet waarvan jy praat. Die wat wel effens herkenbaar is,
is verdraai en het met jou leuenagtige opmerking hier bo niks uit te waai
nie. Jy lieg soos 'n matroos, Ferdi. En jy probeer jou daaruit loswikkel
deur bont te praat. Erken liewers jou leuen, dan vergeet ons daarvan.
Praat van …
|
| 39 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 02 September 2001 16:16 «»
deur: Arthur
Re: Rassisme
…t;racist" krijg opgespeld, zal ik (heel laf) de
beschuldiging niet eens willen uiten.
> Dis vir my so interessant dat mens nou in die VSA wit mense sien objekteer
> teenoor die rassisme van swart mense. Gister glo het 'n wit tennisspeler kapsie
> gemaak teenoor die besluit van 'n lynsman, wat besluit het ten voorbaat van die
> swart speler. Hulle kon hom duidelik hoor sê:" kyk maar na sy kleur."
Ik heb dat ook gezien. Dat hij "kyk maar na sy kleur" zei is
…
|
| 40 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 27 Augustus 2001 16:41 «»
deur: Rennie Oster
Re: De Nederlandse Ondergang van Zuid-Afrika
…op zijn Afrikaans!
Rennie
Jy is lekker laf, jou stoepit Ollanger. :-) Hier is geen blanke ekonomiese
struktuur nie. Breek jy af, dan ly almal daaronder, die armes die meeste.
En jy kry geen prys as jy reg raai oor watter groep die swaarste sal kry
nie.
Nee, daar is net een manier. Ons moet die ekonomie uitbou, die welvaart
vergroot sodat daar meer vir almal is en sodat herverdeling relatief pynloos
kan geskied. Ons is besig daarmee. Europese wysneuse kan ons nie daarmee
help nie, los ons uit…
|