| |
97 resultate gevind |
| 1 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Sa., 25 Julie 2020 14:10 «»
deur: Leksikograaf
gril
…
Afbreking: gril
Selfstandige naamwoord: gril
Meervoud: grille
Verkleinwoord: grilletjie
Meervoud van verkleining: grilletjies
Betekenis:
• 'n Rilling deur die liggaam, soos veroorsaak deur afsku of skielike koue.
• Onredelike of willekeurig gedrag wat gou weer verbygaan.
Gebruik:
• My hare rys en ek voel 'n gril in my nek.
• Moet jou nie aan sy grille steur nie.
Sinoniem:
• bevlieging
• gier
• mode
• nuk
• rilling
• streek
• wispelturigheid
Hiponiem:
• jongmeisiegril
• …
|
| 2 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Ma., 19 Julie 2021 09:09 «»
deur: Leksikograaf
grille
…
Afbreking: gril•le
Selfstandige naamwoord: gril
Meervoud: grille
Verkleinwoord: grilletjie
Meervoud van verkleining: grilletjies
Betekenis:
• Meervoud van gril; meer as een gril. Onvoorspelbare en wisselvallige gedrag.
Gebruik:
• Hy is vol nukke en grille.
Sinoniem:
• aanstellerighede
• draadwerk
• eienaardighede
• fiemies
• giere
• nukke
• streke
Vertaling:
Engels: horripilation
Nederlands: grillen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 3 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Wo., 13 Oktober 2021 17:48 «»
deur: Leksikograaf
grillerig
…
Afbreking: gril•le•rig
Samestelling: gril + -lerig
Byvoeglike naamwoord: grillerig
Vergrotende trap: grilleriger
Oortreffende trap: grillerigste
Attributief: grillerige
Partitief: grillerigs
Betekenis:
• Wat 'n mens laat gril.
Gebruik:
• Die meeste meisies dink wurms is grillerig.
Sinoniem:
• afskuwelik
• afstootlik
• angswekkend
• grieselrig
• grillig
• grusaam
• rillend
Afgelei:
• grillerig
Vertaling:
Engels: creepy, gruesome, shivering, chilly
Nederlands: griezelig…
|
| 4 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 18 Augustus 2004 21:53 «»
deur: Dee Dee
Re: Hijackers execute young father
… julle versagting voorstaan wil sien nie,
en gril wanneer julle dit sien, omdat julle gril vir
julle eie siek voorstelle.
Waar julle twee wat geen tyd vir mekaar gehad het nie,
en dit vir etlike jare, sulke hegte vriende geword het,
soos (ten minste ek) dit raak sien, sal nogal
interessant wees, om te hoor. (Nie dat ek werklik
belangstel nie)
Op my verjaardag vandag, met vriende en gesinslede wat
my skakel en mooi wense toewens, het ek ook gewonder
oor hierdie siek groep waarvan ek heelwat jare al lid is…
|
| 5 |
Forum: Prosa & poësie «»
Gepos op: Do., 05 Augustus 2004 22:20 «»
deur: Pieter Claassen
Re: " Oud-digter " deur D.J. OPPERMAN
…associate with.- kontex 0
{Die groot toon gril
Die gril van die groet toon
Moet NIE suig!!!!} kontex 1
false: Die skrywer rook dagga.
wat jy hoor en wat jy sien
wat ritsel in jou oor en jou oog
Is nie die enkele waarheid van realiteit, want is die pan regtig droog en
net omdat ek dit verloor betekin nie dit het verdwyn.
Die skalkende gedagtes wat ek kan voer
is niks meer as a dwelm waas nie.
Die sterkte kom van die malheid
Malheid gee visie
Die visie van a sirkel
van a gedig geskryf deur die hand van …
|
| 6 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 10 Oktober 2001 03:07 «»
deur: Streepmuis
Re: Meat Loaf
On Wed, 10 Oct 2001 12:53:23 +1000, "me & bobby magee" wrote:
> So terloops, vanaand het ons Meat Loaf vir ete...
Dis nou een dis wat my man en seun absoluut voor gril. Ek kan dit nie
verstaan nie. En dis nie net my resep nie. Hulle gril vir ander
mense s'n ook. Ek kan glad nie agterkom wat presies dit is wat hulle
so afsit nie, want hulle eet tog frikkadelle en ander soort van
soortgelyke goed. Dis net die meatloaf wat hulle totaal niks van hou
nie.
|
| 7 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 15 Desember 1999 00:00 «»
deur: STR@NGE
Re: Ons lus vir Engels
Gloudina skryf: Ek moet bieg: die
Engels wat hulle op die BBC praat, laat my
gril. Ek is seker maar net te gewoond aan die
Noord-Amerikaanse variasie daarvan.
Daar sê jy dit nou self! En die Afrikaans wat
jy hier pleeg laat my gril. Jy is net te lank
uit die land uit, nè?
|
| 8 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 03 Desember 1998 00:00 «»
deur: Errol Back-Cunningham
Re: Die gemoedsbekaktes (Waarskuwing: Mag krag woorde bevat!)
…se! Vertel, vertel, dis
erg, dis waar, ek gril, ek gril - ek bly in so 'n nagmerrie van 'n
plek waar iemand VERMOOR word!!!!!!! OOOEEEEEEE!!!!!!!!
| dakke wat inval?
Sommer so aspris, net om te kyk of daar nie meer mense gedood kan word
nie en aan Johan kan vertel word wat 'n geweldige slegte plek hy nou
in bly nie!!!!!!!!
|
| Gloudina
|
22 dae van die maand is jou redenasies meesal so op die level (so
ervaar ek dit - let op die disclaimer), maar laat die maan nou net
vollerig begin word …
|
| 9 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 13 November 1998 00:00 «»
deur: Leendert van Oostrum
Varkgedrag (was: Normale gedrag)
…es.
Ek het in Europa gesien hoe die mense gril oor die boosheid van die boer -
stories soos joune en Sizwe s'n. Dan skakel hulle oor na die sepieskanaal en
gril net so lekker vir die vuige streke van JR Ewing en Alexis Carrington.
Die WVK het vele van hierdie urban legends tot "waarheid" verhef (wat anders
moet ons verwag as die eerbiedwaardige Biskop Tutu in sy inleiding tot sy
verslag 'n stelling kwytraak soos "Racism came to South Africa in 1652".
Watter uiters …
|
| 10 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 01 Augustus 1997 00:00 «»
deur: At de Lange
Re: Nou word rassisme GEKWEEK!
… Leendert, as "skepheid" jou laat
gril, wat dan van "skeplikheid"? Die laaste laat my weer gril. Moet 'n
mens regtig die "-heid" net aan 'n bywoord las? Kan 'n mens nie die
"-heid" sommer direk aan die werkwoord las sonder die -lik- nie. Ek
vra want as ons na die woord 'werklikheid', is die stamwoord 'werk'. Die
woord 'realitiet' kom van die latynse woord "re-alis" wat [weer ding]
beteken, sover ek kon vasstel. (Waar is julle Latyners?) Is dit nie …
|
| 11 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: So., 09 April 2023 18:09 «»
deur: Leksikograaf
fieterjasie
…
Meervoud van verkleining: fieterjasietjies
Betekenis:
• 'n Aanstellerigheid aan iemand.
• 'n Onnodige versiering of bykomstigheid.
Gebruik:
• Sy is 'n plaasmeisie met geen fieterjasies nie.
• Vanaand maak ons eenvoudige kos sonder fieterjasies.
Sinoniem:
• fiemies
• gril
• katoeter
• nuk
• streek
• tierlantyntjie
• tooisel
Vertaling:
Engels: frill
Nederlands: franje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 12 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Ma., 10 Mei 2021 09:44 «»
deur: Leksikograaf
mode
… te bly.]
Sinoniem:
• fatsoen
• gier
• gril
• styl
• tendens
• trant
Hiponiem:
• damesmode
• kindermode
• kleremode
• mansmode
Afgelei:
• modeartikel
• modebedryf
• modeboek
• modegek
• modegier
• modegril
• modehuis
• modemal
• mode-ontwerp
• mode-ontwerper
• modeontwerp
• modeontwerper
• modeparade
• modepop
• modesiek
• modeskou
• modestyl
• modesug
• modeverskynsel
• modevertoning
Vertaling:
Engels: fashion, style, vogue
Nederlands: mode
Laat weet asb as …
|
| 13 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Di., 20 April 2021 11:01 «»
deur: Leksikograaf
spoeg
… kos uit die mond te werp.
Gebruik:
• Ek gril as die rugbyspelers so op die veld spoeg.
Spreekwoord:
• Vuur en vlam spoeg. [Baie kwaad wees.]
Wisselvorm:
• spu
• spuug
Afgelei:
• uitspoeg
Vertaling:
Engels: to spit, expectorate
Nederlands: spugen, spoegen
Selfstandige naamwoord: spoeg
Meervoud: spoeë
Betekenis:
• Slym wat deur die kliere in die mond afgeskei word.
Gebruik:
• Hy praat laat die spoeg spat.
Sinoniem:
• kwyl
• mondslym
• mondvog
• saliva
• speeksel…
|
| 14 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: So., 05 Julie 2020 11:29 «»
deur: Leksikograaf
lekkerny
…naamwoord: lekkerny
Meervoud: lekkernye
Verkleinwoord: lekkernytjie
Meervoud van verkleining: lekkernytjies
Betekenis:
• 'n Smaaklike happie, gewoonlik 'n soetigheid of iets wat lekker proe.
Gebruik:
• 'n Gebakte skaapkop is vir sommige mense 'n lekkerny, maar dit laat my gril.
Sinoniem:
• delikatesse
• hoes d'oeuvre
• versnapering
Vertaling:
Engels: delicacy, dainty, nicety
Nederlands: lekkerny
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 15 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Sa., 22 Februarie 2020 11:42 «»
deur: Leksikograaf
nuk
…wat onredelik of eiesinnig voorkom en waarvan iemand nie wil afsien nie; 'n weerbarstige luim; nors stemming.
Gebruik:
• Sy het die nuk om altyd teë te praat.
• As hy eers 'n nuk kry, help my pratery mos nie.
• As ek die nuk kry om alleen te wees moet mense my net uitlos.
Sinoniem:
• bui
• gier
• gril
• laai
• luim
Afgelei:
• nukkerig
Vertaling:
Engels: whim, impulse
Nederlands: nuk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 16 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Wo., 22 Mei 2019 15:37 «»
deur: Leksikograaf
streek
… 'n landstreek; gewes.
• 'n Poets; gekheid; gril; slimmigheid.
Gebruik:
• Die streek is bekend vir sy groot pampoene.
• Dit is 'n slegte streek. Moenie jou streke hier kom uithaal nie.
Hiponiem:
• koringstreek
• kusstreek
• poolstreek
• skaamstreek
• woestynstreek
• aapstreek
• bobbejaanstreek
• malstreek
• skelmstreek
Afgelei:
• streeksbestuurder
• streekhof
• streekskongres
• streekskonferensie
• streeksnaam
• streeknuus
• streeksowerheid
• streektaal
Vertaling:
Engels: …
|
| 17 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Vr., 15 Maart 2019 06:59 «»
deur: Inligting
Re: Afrikaanse Woorde: G
…
griffoen
griffoene
griffon
grifweg
gril
grilboek
grille
grillerig
grillerige
grillerigheid
grilletjie
grillig
grillige
grilligheid
grilprent
grilprente
grilroman
grilromans
grilstuk
grilverhaal
grilverhale
grim
grimas
grimasse
grime
grimeer
grimeerder
grimeerders
grimeerkunstenaar
grimeermiddels
grimeersel
grimeersels
grimeerspieël
grimering
grimeringsbenodigdhede
grimeringsmiddel
grimeringsmiddels
grimes
grimeur
grimeurs
grimlag
grimlagge
grimmig
grimmige
…
|
| 18 |
Forum: Onderwys & opvoeding «»
Gepos op: Vr., 12 Oktober 2007 13:30 «»
deur: PietR
Re: Plathand ontwettig - is dit nou demokrasie?
…goggatjies wat so teen die oor sit. Hoe gril ek nou!
Hehe! So 'n paar dae gelede was hier so 'n koekie-verfrep in my kantoor
en sy het een van daai goggatjies aan't oor. Terwyl jy nog sit en
onderhandel dan hoor jy uh-uh van haar af, dan is sy besig om te luister na
haar selfoon. Toe sê ek vir haar sy moet opstaan, uit my kantoor waai met
'n 'f' en terugkom sonder daai ding aan haar kop...as sy nog besigheid wil
praat en 'n bestelling wil hê. Sy't nie te gelukkig gelyk nie, maar geld
praat …
|
| 19 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 25 April 2007 10:23 «»
deur: duif
Re: Die Jode : Die Feite !
…en ek sê dat dit perd
>> is. Jy sal gril né... en nie weer by my eet nie. Terugkeer na jou
>> rooster waarop die kannibaal lê en braai.
>> Het jy geweet 'n Large White sog vreet maklik haar eerste werpsel? As
>> jy 'n dier eet wat vleis vreet eet, kan jy mons 'n hond en 'n kat ook
>> eet.So terloops, Moses se waarskuwing teen varkvleis was 'n
>> gesondheidswet.
>> Waarom vreet diere terwyl mense eet? En waarom roep ons steak
>> beeshaas? (of wat is …
|
| 20 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 25 April 2007 09:15 «»
deur: duif
Re: Die Jode : Die Feite !
… donkie tjop aanbied.
Of as jy vir my vra watse steak is op die vuur en ek sê dat dit perd
is. Jy sal gril né... en nie weer by my eet nie. Terugkeer na jou
rooster waarop die kannibaal lê en braai.
Het jy geweet 'n Large White sog vreet maklik haar eerste werpsel? As
jy 'n dier eet wat vleis vreet eet, kan jy mons 'n hond en 'n kat ook
eet.So terloops, Moses se waarskuwing teen varkvleis was 'n
gesondheidswet.
Waarom vreet diere terwyl mense eet? En waarom roep ons steak
beeshaas? (of wat is beeshaas…
|
| 21 |
Forum: Kos & resepte «»
Gepos op: Wo., 09 November 2005 08:02 «»
deur: PietR
Re: Wat is die verskil...
…is
> in die kook en bak taal van die Britse gemenebes
> nie.
------Dis nou die een nasie vir wie se kos ek niks voor omgee nie. Ek gril
nou nog oor die snotterige hoenderboudjies wat ons op ge-'treat' was deur
ons Engelse gasheer in 'n tipiese Engelse pub. Hulle sny nie die hoender
se klou af nie en dan kook hulle die hoender op tot so 'n vaal, snotterige
substansie. Van daar af het ons maar na die naaste Wimpy gehou! Nee hel
man, mens lewe mos om te lewe en die lewe te geniet…
|
| 22 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 31 Oktober 2005 19:25 «»
deur: news[3]
Re: Om te jag
… rot te eet as dit moet nie. Ek sal net effe gril
met die afslagslag:))
--
Groetnis
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:IsGdnR3eI8ucfPjenZ2dnUVZ_s2dnZ2d@is.co.za...
> Weet jy dait in China het hulle 'n rotteplaag gehad en hoe het hulle dit
> opgelos? Hulle het dit opgeëet! Kakkerlakke ook. Sit hom b lykbaar in
> 'n lekker stropie........dan kraak dit beter.
> "Annette" wrote in message
> news:dk4ggm$dm3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Miskien moet …
|
| 23 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 31 Oktober 2005 09:24 «»
deur: Annette
Re: Om te jag
… rot te eet as dit moet nie. Ek sal net effe gril
met die afslagslag:))
--
Groetnis
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:IsGdnR3eI8ucfPjenZ2dnUVZ_s2dnZ2d@is.co.za...
> Weet jy dait in China het hulle 'n rotteplaag gehad en hoe het hulle dit
> opgelos? Hulle het dit opgeëet! Kakkerlakke ook. Sit hom b lykbaar in
> 'n lekker stropie........dan kraak dit beter.
> "Annette" wrote in message
> news:dk4ggm$dm3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Miskien moet …
|
| 24 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 13 Oktober 2005 14:50 «»
deur: PietR
Re: Gloudina [en Kanada] se robbe...
…so laag moet
wees, hm? Die gedagte gril my so dat ek my smaak vir vroumense vir 10
minute sal verloor!
"@rogers.com" skryf in boodskap news:aqSdnVeVm6M5xdPeRVn-rA@rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
>> Ek het nog nooit die stelling gemaak dat ek slim is nie - bloot uitgewys
>> dat jy nie intelligent kan redeneer nie.
> ----En jy redeneer intelligent?
>> En ek weet Katryn self het dit nog nooit
>> gesê nie.
> ---Versigtig! Hoe sal…
|
| 25 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 12 Oktober 2005 10:22 «»
deur: Bobby[1]
Re: Gloudina [en Kanada] se robbe...
…Griet, daai woord pas glad nie in by een van jou poste
nie! Snotsiekte? Net nog 'n kinderagtige ou belediging waardeur ek nou
vreeslik gekwets moet voel? Jinne, jy raak darem nou erg verbeeldingloos.
> ----en wat wil ek met 'n karakter in jou en Katryn se teenwoordigheid
> maak? Ek skik my na omstandighede....
Gelukkig is jy nie (en sal hopelik nooit wees) in ons teenwoordigheid nie -
soos Katryn sê, ek gril my dood as ek net daaraan dink... Jy's reg, Katryn,
ek dink ek sal nou gaan stort…
|
| 26 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 11 Oktober 2005 12:04 «»
deur: Waaierstertmuis
Vir Bobby
…skakel. :) Dit was lekker en interessant om weer
daardeur te blaai.
Terloops Bobby, laat die ou Suidwester nie ook vir jou so "vuil" voel
as jy sy kinderagtige walglikhede op die groep lees nie? Dit voel
altyd vir my asof ek NOU moet gaan stort as ek per ongeluk een van sy
walglike boodskappe oopmaak. :(
UGH, ek gril myself morsdood elke keer.
Jy het BAIE meer geduld as ek, en ek admireer jou daarvoor, maar soos
jy ook seker alreeds agtergekom het, is daar nie salf aan hom te smeer
nie…
|
| 27 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 11 Februarie 2005 06:08 «»
deur: PietR
Re: Kry die Engelse - charles.jpg (0/1)
…Nee, ek gril vir daai tampon-storie. Die broek-oor-die-kop-storie is met
die vrou harde werklikheid!
"Annette" skryf in boodskap news:cuhh1u$2c6$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> :))) Is jy OOK verlief op haar?:))))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:65-dneAHR40B2JHfRVn-pQ@is.co.za...
>> As ek na haar kyk, dan verstaan ek......
>> "Annette" wrote in message
>> news:cufot4$9h3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>&…
|
| 28 |
Forum: Troeteldiere «»
Gepos op: So., 21 November 2004 13:16 «»
deur: Ellie
Re: Die Gogga in my swembad
…en rooi, nogal
mooi kleure as jy by die gril kan verbykom ;-)
Ellie
"Elaine" wrote in message
news:cnpfe0$7ev$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Ek moet eerder sê goggas. Ons is nie seker wat dit is nie, my man reken dis
een of ander kokkerot, ek reken dis 'n kriekerige ding. Wat ookal dit is,
die goggas is rofweg dieselfde grote as 'n muis. Ek vermoed as ons vleis
opraak kan ek net so tweetjies in die tuin gaan grawe en die sal ons redelik
goed aan die gang hou vir 'n rukkie.
Die eerste…
|
| 29 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 07 Oktober 2004 14:44 «»
deur: Annette
Hoesmedisyne
Nou die dag by MTN wetenskapsentrum in KanaalStap se winkel, verkoop hulle
vir R19,95 'n pakkie gedroogde gemaalde kakkerlakke. Buite-op vertel hulle
mens moenie so gril nie, daar is glo 'n stewige skeppie van die gedroogde
gemaalde kakkerlakke in hoesmedisyne.
--
Groetnis
Annette
|
| 30 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 07 September 2004 16:27 «»
deur: Waaierstertmuis
Re: Goeie Nuus
…ryf:
> Mag ek vra hoekom nie? Ek dink nie iemand hier sal maklik raai presies
> wat ek doen nie.
Wel, die manier waarop jy my geantwoord en reageer het op die IP
storie was 'n dead give away.
Dis nie nodig om te sê wat jy presies doen nie, maar was ek verkeerd
dat jy nie IT is nie?
Ek hou rerig NIKS van katvis nie, en gril myself siek daarvoor. Maar
as jy wel 'n IT professional is....wel...
dan moet ek my woorde sluk en katvis eet. Dis ten minste seker beter
as "humble pie" - yuck…
|
| 31 |
Forum: Nuus «»
Gepos op: Wo., 04 Augustus 2004 03:19 «»
deur: bouer
Re: Gru-moord op boer skok wyd
"Ellie" skryf
> Jaloesie is nooit n mooi ding om te aanskou nie!
Ek kan vir jou verseker dat ek nog nooit
begeer het om in die VSA te bly nie. Ek
gril ook altyd as die VSA politici so gereeld
praat van "the most wonderful country
in the world" en van die VSA as die bastion
van demokrasie. Geen ander land in die
wêreld is so vol bravado nie.
Gloudina
|
| 32 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 22 Junie 2004 06:58 «»
deur: PietR
Re: Kleinboer se Kontrei
Hoe gril ek nou!!!
"Annette" skryf in boodskap news:cb77l7$ev3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit het glo die Rabieboekprys gewen. Volgens die skrywer gaan die boek
> hoofsaaklik oor sy eie ervarings wat hy die meeste geniet, nl seks met swart
> dames.( hetsy sy vaste vriendin of prostitute) Hy vind hul lippe wat eindig
> waar hul neuse begin hoogs sensueel, en blanke dames met smal tiklippies
> staan hom glad nie aan nie.
> --
> Groetnis
> Annette
>
|
| 33 |
Forum: Prosa & poësie «»
Gepos op: Do., 25 Maart 2004 03:40 «»
deur: bouer
" Ag wat, dis maar 'n hond " deur C.J. LANGENHOVEN
…daar nooit weer oor.
O spraakloos, sielloos, reedloos dier!
Waar is 'n mens soos jy?
O ongeloonde lewensslaaf!
Waar's so 'n vriend te kry?
Jou lus is in jou baas se lief -
In sy verdriet jou leed;
Sy nuk en gril - jou wet en wil,
Wyl jy jouself vergeet.
En is jou troue diens verby
Met laaste lewensstond,
Dan gooi jou baas jou uit sy pad -
Wat is 'n dooie hond?
Maar is dit hy wat eerste gaan,
Dan lê jy op sy graf,
En pas sy rusplaas op, en wag
Vergeefs 'n weersiens af…
|
| 34 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 19 Maart 2004 06:37 «»
deur: Werner
Re: Highveld 94.7
Ek gee nie om of 'n sanger gay is of nie. Persoonlik hou ek baie van Elton
John se songs. Ek gril net so bietjie vir Will Young se laaste song se
video. Miskien is ek maar net 'n bietjie konserwatief.
GAIL DAWSON skryf in boodskap news:%rm6c.1169$TS5.489@newsfe1-gui.server.ntli.net...
> Well Werner,
>
> They play Will Young constantly in England as well.
> He has brought out a new song which is quite good. And I am not so sure
> that Gareth is not a moffie as well.
|
| 35 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 07 Maart 2004 11:22 «»
deur: Lorinda[2]
Re: Lorinda - Muldersdrift15Feb2004.exe (0/1)
…
> mooi foto is.
>
> Wolf
Liewe Wolf
Ek weet hoe 'n hyena lyk. Ja, daar was 'n mooi foto van 'n hyena, maar
om een of ander rede gril ek vir hulle. Ek dink luiperde is baie mooi,
en dit herhinner my ook aan daardie storie van Herman Charles Bosman
oor die luiperd. Op een stadium praat hy van twee soorte, omdat hulle
glo 'n verskillende getal kolle het (sê oom Schalk Lourens..), maar
dit maak nie saak nie "because if you see one you do only one kind of
running.." :-))
Hyena hater…
|
| 36 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 07 Februarie 2004 10:21 «»
deur: Annette
Re: Lactose intolerance
…wonder baie oor mense wat gril vir sekere goed.
By my is ek plein allergies, en dit wys gou - en die ergheid bepaal hoe gou
ek by die pilltjies moet uitkom.
Ek ken iemand wat glo glad nie uie kan eet nie, maar gewoonlik heerlik weglê
aan souttert en bredies, wat meestal uie in het.
So is daar ander wat sekere kosse nie kan eet nie, maar sodra hulle dit eet
sonder dat hulle dit weet, dan vra hulle soms selfs vir 'n tweede porsie.
Baie van die kan nie's het te doen met die persoon se eerste bewuste
…
|
| 37 |
Forum: Prosa & poësie «»
Gepos op: Vr., 28 November 2003 01:58 «»
deur: bouer
Re: " Boesmansriviermond " deur FERDI GREYLING
Ferdi Greyling wrote
> Siende dat hy op my killfile is, moet ek maar die boodskap met n ompad
> stuur: Se liefde vir ou Jonas. En soentjies.
OK, ek sal die boodskap vir hom gee. Maar
hy gril glo as mans met snorre vir hom soen,
so ek dink jy sal eers van die snor ontslae moet
raak, dan sal Jonas baie graag vir jou soen.
Penkop wat ook 'n snor probeer kweek
|
| 38 |
Forum: Reis & vakansie «»
Gepos op: Di., 25 November 2003 19:34 «»
deur: Pete
Re: Sonsondergang
Shame Norbert, dit lyk regtig koud daarso. Ten minste is jy in 'n landelike
omgewing, lekker spasie en hopelik vars lug.
Ek wonder partykeer of HEL nie gedefinieer kan word as 'n stad vol Gloudinas
nie en julle almal vir ewig lewe met geen manier om uit die stad uit te kom
nie.
Niks so irriterend soos 'n gedigvoorlesing op 'n koue aand nie. Jig, hoe
gril ek nou!
|
| 39 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 07 Oktober 2003 20:37 «»
deur: Katryn
Re: Van vyebome
…twyfel en onseker geraak daar.
:-)
> Daarvan gepraat, die Nederlandse drop het 'n baie souter smaak as daai
> stringe licorice wat ons as kinders in SA geeet het, dink jy nie so nie?
Jaaaaa...ek dink definitief ook so. Dit was mos altyd sulke swart
stringe, nè? Hier is dit weer sulke lang rooi stringe, maar die
Hollanders wat hier woon gril vir die goed, en sê dis g'n drop nie!
:-) Laas het ons drop gekoop in Amsterdam, en ek dink amper die
pakkie lê nogsteeds hier iewers in 'n laai…
|
| 40 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 06 Oktober 2003 19:36 «»
deur: Lorinda
Van vyebome
Ek was die laaste paar dae besig met allerhande werk dinge, selfs oor die
naweek. Ek sien dit was oor die algemeen stil hier. Waar is almal?? Andries
het blykbaar steeds nie sy weerlig verwoesde modem vervang nie.....
Ek is besig om vye te eet. Hulle is net so 'n maand of twee hier
beskikbaar, so ek koop hulle by die hope terwyl ek die kans kry....Meeste
mense hier ken nie vye nie, en gril hulle dood as hulle iemand dit sien eet.
Maar miskien is dit net die manier waarop EK vye eet...:-))
Lorinda
|