| |
64 resultate gevind |
| 1 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Do., 13 Junie 2024 15:30 «»
deur: Leksikograaf
genereer
…
Afbreking: ge•ne•reer
Werkwoord: genereer
Verlede tyd: het gegenereer
Betekenis:
• Om voort te bring; te laat ontstaan.
Gebruik:
• As jy nie werk nie kan jy nie inkomste genereer nie.
• Elektrisiteit word deur die beweging van 'n spoel tussen die pole van 'n magneet gegenereer.
Sinoniem:
• fabriseer
• induseer
• maak
• ontwikkel
• opwek
• produseer
• teweegbring
• vervaardig
• voortbring
Hiponiem:
• degenereer
• regenereer
Afgelei:
• generasie
• generator
• …
|
| 2 |
Forum: Geloof & kerksake «»
Gepos op: Di., 26 Desember 2006 05:49 «»
deur: PietR
Re: Geloof
…terwyl alles goed gaan word hierdie geboue
kollektief tot voordeel van die kerk aangewend en om inkomste genereer.
Sal jy my kan vertel of die kerk belasting betaal? Ek weet jy gaan vir my
sê dat die kerk 'n nie-winsgewende organisasie is, maar die grense word
lelik gerek in die dat die inkomste wat genereer word, aangewend word bloot
nie net vir welsyn nie, maar ook om amptenary te vergoed. Maw dis 'n
besigheid wat net lekker gelyk breek en nie wins maak nie, maar al die
onkostes word gedek…
|
| 3 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 19 Januarie 2005 07:07 «»
deur: ff
Misdaad
…e." Hier is 'n paar
daarvan:
Misdaad genereer vir die regering van Suid-Afrika miljoene der
miljoene rande!!!! Kom ons kyk na 'n paar voorbeelde, as u my sou vergun.
Een
miljoen huis-eienaars in Gauteng (1 provinsie uit 9) maak gebruik van die
dienste van 'n gewapende reaksie-mag (let wel, nie 'n misdaadvoorkomingsmag
nie, slegs een wat kan reageer nadat die misdaad plaasgevind het). Die
dienste van so 'n mag beloop gemiddeld R240,00 per maand per huishouding.
Die eenvoudige berekening wat …
|
| 4 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Di., 05 Augustus 2025 19:43 «»
deur: Leksikograaf
opwek
…
Sinoniem:
• aanhits
• aanmoedig
• aanspoor
• aanwakker
• animeer
• besiel
• genereer
• ontwikkel
• opstook
• opvrolik
• opwakker
• prikkel
• stimuleer
• verlewendig
• voortbring
• wakkermaak
Afgelei:
• opwekker
• opwekking
• opwekmiddel
Vertaling:
Engels: to raise from the dead; to cheer up; to excite, stimulate; to generate
Nederlands: opwekking
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 5 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Wo., 30 Julie 2025 07:18 «»
deur: Leksikograaf
magnetisme
…van 'n materiaal om 'n magnetiese veld te genereer en ander materiale aan te trek of af te stoot.
Gebruik:
• 'n Kompas gebruik die aarde se magnetisme om die magnetiese noord aan te dui.
Sinoniem:
• aantrekkingskrag
• kragveld
• magneetkrag
• magneetveld
Hiponiem:
• aardmagnetisme
• biomagnetisme
• elektromagnetisme
• ferromagnetisme
• geomagnetisme
• rotasiemagnetisme
Afgelei:
• magnetismeleer
• magnetismewerend
Afkorting:
• magn.
Vertaling:
Engels: magnetism
Nederlands: …
|
| 6 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Wo., 27 Maart 2024 18:06 «»
deur: Leksikograaf
oplewer
…
Werkwoord: lewer op, oplewer
Verlede tyd: het opgelewer
Betekenis:
• Om as resultaat te hê.
Gebruik:
• Omdat die grond niks oplewer nie, is die boere moedeloos, hulle koppe hang. [Jeremia 14:4]
Sinoniem:
• afwerp
• baar
• genereer
• lewer
• produseer
• teweegbring
• voortbring
Afgelei:
• oplewering
Vertaling:
Engels: to yield, produce, result, bring about
Nederlands: opleveren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 7 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Wo., 31 Mei 2023 17:52 «»
deur: Leksikograaf
myner
…
Meervoud: myners
Verkleinwoord: mynertjie
Meervoud van verkleining: mynertjies
Betekenis:
• Iemand wat in 'n myn werk.
• (rekenaars) Persoon of rekenaar wat kriptogeld genereer.
Gebruik:
• Die myners eis 'n hoër loon.
• Myners is duur en gebruik baie krag.
Sinoniem:
• delwer
• mynwerker
• prospekteerder
Afgelei:
• kriptomyner
Vertaling:
Engels: miner
Nederlands: mijnwerker; mijner
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 8 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Ma., 10 Oktober 2022 14:50 «»
deur: Leksikograaf
bedryfsuitgawe
…
Samestelling: bedryf + -s- + uitgawe
Selfstandige naamwoord: bedryfsuitgawe
Meervoud: bedryfsuitgawes
Betekenis:
• 'n Onkoste wat 'n sakeonderneming aangegaan om inkomste te genereer.
Gebruik:
• Uitgawes soos salarisse, versekering, waardevermindering, skryfbehoeftes, die huur van kantore, ens. is voorbeelde van bedryfsuitgawes.
Vertaling:
Engels: operating expenditure
Nederlands: bedrijfsuitgaven
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 9 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Sa., 09 Julie 2022 17:52 «»
deur: Leksikograaf
degenereer
…
Afbreking: de•ge•ne•reer
Samestelling: de- + genereer
Werkwoord: degenereer
Verlede tyd: het gedegenereer
Betekenis:
• Om af te neem of te verminder.
Gebruik:
• Voor die oorplanting word skenker se hart verkoel om te keer dat dit degenereer.
• Daarna het die situasie vinnig gedegenereer.
Sinoniem:
• agteruitgaan
• ontaard
• versleg
• verswak
Verwant:
• degenerasie
• degeneratief
• degenereerde
Vertaling:
Engels: to degenerate
Nederlands: degenereren
Laat weet asb as …
|
| 10 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Di., 28 September 2021 20:39 «»
deur: Leksikograaf
induseer
induseer
Afbreking: in•du•seer
Werkwoord: induseer
Verlede tyd: het geïnduseer
Teenwoordige deelwoord: geïnduseerde
Betekenis:
• Om deur indirekte (tussen)stappe iets af te lei of teweeg te bring.
Gebruik:
• Peperwortel kan geëet word om braking te induseer.
Sinoniem:
• aktiveer
• genereer
• teweegbring
• veroorsaak
• voortbring
Vertaling:
Engels: to induce
Nederlands: induceren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
| 11 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Sa., 08 Mei 2021 07:56 «»
deur: Leksikograaf
fabriseer
…fabriseer Suid-Afrika duisende motors per maand.
• Hy fabriseer dinge om sy eie siening te pas.
Sinoniem:
• aanmekaarsit
• bedink
• bou
• genereer
• lewer
• maak
• produseer
• saamflans
• skep
• uitdink
• versin
• vervaardig
• voortbring
Verwant:
• fabriek
• fabrikaat
• fabrisering
Vertaling:
Engels: to manufacture; fabricate, concoct
Nederlands: fabriceren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 12 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Sa., 27 Maart 2021 18:47 «»
deur: Leksikograaf
voortbring
…soorte, vrugte dra, waarin hulle saad is, op die aarde. [Genesis 1:11]
Sinoniem:
• baar
• fabriseer
• genereer
• induseer
• kraam
• konstrueer
• kweek
• maak
• ontstaan
• oplewer
• oprig
• skep
• teel
• uitbroei
• vervaardig
• verwek
• voortplant
Afgelei:
• voortbringer
• voortbringsel
Vertaling:
Engels: to bear, generate, produce
Nederlands: voortbrengen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 13 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Vr., 12 Maart 2021 14:45 «»
deur: Leksikograaf
verwek
…
Betekenis:
• In die lewe roep; kinders kry.
• (figuurlik) Iets veroorsaak of teweegbring.
Gebruik:
• Lameg was 182 jaar oud toe hy Noag verwek het. [Genesis 5:28]
• Die spotprent het groot opspraak verwek.
Sinoniem:
• baar
• genereer
• kweek
• oplewer
• produseer
• teel
• voortbring
Vertaling:
Engels: to father, sire, beget; cause, stir up, provoke, excite
Nederlands: verwekken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 14 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Wo., 18 Desember 2019 19:59 «»
deur: Leksikograaf
generator
…energie omsit.
• 'n Apparaat of persoon wat iets genereer (laat ontstaan).
Gebruik:
• Die middelpunt van byna alle kragsentrales is die generator, 'n roterende masjien wat meganiese energie omskakel na elektriese energie deur die skepping van 'n relatiewe beweging tussen 'n magnetiese veld en 'n geleier.
Sinoniem:
• dinamo
Verwant:
• alternator
Vertaling:
Engels: generator
Nederlands: generator
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
|
| 15 |
Forum: Woordeboek «»
Gepos op: Vr., 15 Maart 2019 06:58 «»
deur: Inligting
Re: Afrikaanse Woorde: G
…
gedeformeer
gedeformeerde
gedegenereer
gedegenereerd
gedegenereerde
gedegradeer
gedegradeerd
gedegradeerde
gedehidrateer
gedehidrateerde
gedehidreer
gedehidreerde
gedein
gedek
gedeklameer
gedeklameerde
gedeklasseer
gedeklasseerd
gedeklasseerde
gedeklineer
gedekodeer
gedekodeerde
gedekolleteer
gedekolleteerd
gedekonsentreer
gedekonsentreerde
gedekoreer
gedekoreerde
gedekressendeer
gedekressendeerde
gedekreteer
gedekreteerde
gedekte
gedelabialiseer
gedelabialiseerde
…
|
| 16 |
Forum: Kennisgewings «»
Gepos op: So., 05 Augustus 2018 08:23 «»
deur: Voortrekker
Re: Stand van Afrikaanse Forums
Dankie vir hierdie inligting Admin en vir die noem van kampforum.co.za
Ons (kampforum) probeer om Afrikaans hoog te hou, die webwerf is darem al 95% vertaal. Ons moet kyk na 'n manier om die afrikaanse platforms te "verenig" ? Ek sal die ander ook besoek en probeer vriende maak met tyd, dalk kan hier iets mooi van kom wat eenheid kan genereer. Facebook het ook sy tekortkominge en ons vind oor die algemeen is FB 'n plek waar mense respek vir mekaar verloor.
|
| 17 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 03 Junie 2008 06:30 «»
deur: PietR
Re: Uit 'n brief van SA
…dat ek vir
myself werk en my eie inkomste genereer! Het die antie al ooit iets anders
gedoen as om vir 'n salaris te werk en 'n ander se genadebrood te eet?
Daai skop onder die agterent is nie nodig vir ons wat WERK nie, dis nodig
juis vir die swart massas wat nie wil selfverbetering toepas nie en sit en
wag vir iemand om dit vir hulle te kom doen! Ek sê dit duidelik vir jou:
As die huisvrouens [oorwegend wit] sou besluit om hulle eie huiswerk vir 'n
slag te doen en van hulle meme's ontslae te raak, …
|
| 18 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 21 Mei 2008 09:42 «»
deur: Torreke[1]
Re: Barbaarse strawwe...
… briljante breins
kan inspan om weer geld te genereer en terug te betaal wat hulle gesteel
het.
Brown het nie sy B.Com graad klaar gemaak nie, en hy is deur die media op 'n
baie negatiewe wyse voorgestel, maar feit is: Hy het 'n fenomeniale
besigheidsbrein! Noseweek het verlede Maart - toe die ondersoek pas begin
het! - 'n artikel gepubliseer waarin aangetoon is hoe hy vanuit 'n motorhuis
begin het en binne twee of drie jaar 'n reuse finansiële instelling opgebou
het - ook hoe hy ABSA ore aangesit het …
|
| 19 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 10 Maart 2008 14:28 «»
deur: PietR
Re: Die Kovsie Video (0/1)
…te roei om drinkgeld vir Intervarsity te genereer. Ons het die
uitlate van die duikweg toegestop met plestieksakke vol koerantpapier. Ons
het besproeiingspype van reg oor die kampus aangery om soveel krane moontlik
te koppel om die inloopproses te versnel. Hier het die groot kak natuurlik
begin want dit was moerse pret om so rondom middernag 'n pyp deur een van
die vroumenskoshuise se kamervensters te druk en dan in die pyp te skree.
Dit klink amper soos 'n olifant se trompetter. Wat dan …
|
| 20 |
Forum: Geloof & kerksake «»
Gepos op: Di., 05 Februarie 2008 16:54 «»
deur: bihvn...
Inter-godsdienstige Kerk(e) om te verhoog ? en/of Meemaak van Kosmiese Reise om te verhoog ? Vorentoe vervorming (aansluiting) voorstel (Inisiatief)
…
self te besluit,
hoeveel geluk gesamentlik,
genereer gaan word.
In die versoek van die blou-groen lig,
om (Mev. en) President J Zuma verby te draf,
om die President van
die Vereenigde (Volksgroepe en/of) Nasie(s)
en/of
Suid-Afrika, Saog en/of AU, te word.
Voor, tydens en/of na,
beraadslaag (is), is en/of gaan word,
met (Lede en/of) Leiers van -
G-20, G-8, G-7 (Lid), en/of EU, VSA, VK Land(e),
(indien wel nodig),
en/of
(soos verkies en/of ondersteun).
(By voorbaat baie dankie. )
(U ondersteuning, (in …
|
| 21 |
Forum: Ekonomie & geldsake «»
Gepos op: Wo., 17 Oktober 2007 08:27 «»
deur: Riaan
Re: Olieprys..!
…is, is die feit dat olie, wat teen 'n stygende
> fel tempo uit die aarde gepomp word, gaan opgebruik word.
> Daar is slegs 'n spesifieke hoeveelheid olie in die aardbol, onthou.
Ja ek sien op Discovery dat die manne in Dubai net so 7 jaar se olie oor
het, en nou al begin plan maak om die stad in so 'n toeriste atraksie te
verander sodat hulle sodoende 'n inkomste sal kan genereer.
Ek was vir 2 jaar in Nigeria, en as ek reg kan onthou is daar toe gese dat
hulle ook net so 15 jaar oor het…
|
| 22 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 14 September 2007 09:16 «»
deur: Torreke
Re: Spesifiek vir Suidwester, maar almal is welkom om hulle eirtjie te lê
…of vertroosting behalwe dit wat jyself kan genereer nie. Gaan soek hierdie tipe mens en jy sal hulle vind in topbestuur, groot sportpersoonlikhede. Mense wat hulle eie 'geluk' kweek om bo uit te kom deur harde werk....daar's nie tyd om daaroor te teoretiseer nie!
Van die suksesvolste mense in die geskiedenis was kinderlik afhanklik van God, Michelangelo, Leonardo da Vinci, Desederius Erasmus, Isaac Newton, Abraham Lincoln, Koos de la Rey!
Natuurlik het jy weer hierdie een …
|
| 23 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 14 September 2007 08:36 «»
deur: PietR
Re: Spesifiek vir Suidwester, maar almal is welkom om hulle eirtjie te lê
…of vertroosting behalwe dit wat jyself kan genereer nie. Gaan soek hierdie tipe mens en jy sal hulle vind in topbestuur, groot sportpersoonlikhede. Mense wat hulle eie 'geluk' kweek om bo uit te kom deur harde werk....daar's nie tyd om daaroor te teoretiseer nie!
Van die suksesvolste mense in die geskiedenis was kinderlik afhanklik van God, Michelangelo, Leonardo da Vinci, Desederius Erasmus, Isaac Newton, Abraham Lincoln, Koos de la Rey!
Natuurlik het jy weer hierdie een uitgevee…
|
| 24 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 14 September 2007 08:11 «»
deur: Torreke
Re: Spesifiek vir Suidwester, maar almal is welkom om hulle eirtjie te lê
…of vertroosting behalwe dit wat jyself kan genereer nie. Gaan soek hierdie tipe mens en jy sal hulle vind in topbestuur, groot sportpersoonlikhede. Mense wat hulle eie 'geluk' kweek om bo uit te kom deur harde werk....daar's nie tyd om daaroor te teoretiseer nie!
Van die suksesvolste mense in die geskiedenis was kinderlik afhanklik van God, Michelangelo, Leonardo da Vinci, Desederius Erasmus, Isaac Newton, Abraham Lincoln, Koos de la Rey!
Natuurlik het jy weer hierdie een uitgevee! - …
|
| 25 |
Forum: Geloof & kerksake «»
Gepos op: Di., 12 Desember 2006 12:23 «»
deur: Torreke
Geloof
…rtbring..." dus die aarde moet die lewe genereer! -
evolusie! Gen
1:1 sê dat daar duisternis was na die skepping van alle dinge en dat die
eerste ding wat God gemaak het lig was; ek het 'n artikel wat in April 2006
in Popular Mechanics gepubliseer het wat presies net dit sê: Aanvanklike
duisternis na die "Big Bang" en dan lig wat ontstaan en deurbreek. Die
Bybel sê dat God 'n "diep slaap" op die mens laat val het en 'n ribbebeen
uit die mens geneem het - 'n operasie onder …
|
| 26 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 17 September 2006 07:48 «»
deur: Liewe Lulu
Re: Hoe het ons hier gekom?
… te kry...
As jy sowat 30 stukke papier moet genereer om een aankoop te maak...
As dit 'n halfuur of langer neem om een transaksie op die rekenaar te kry
van weë die probleme met 'n rekenaar program en jy het 'n stuk of 20
transaksies om in te voer...
As die rekenaarprogram dikwels weier om jou toe te laat om in te gaan...
As jy 10 verskillende funksies het wat deur 10 verskillende persone verrig
moet word, omdat die wet so sê, maar jy het net 5 persone in diens en jy mag
nie nog aanstel nie...
Dan kan jy…
|
| 27 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 22 Februarie 2006 12:26 «»
deur: Torreke
Re: Blair by Hammanskraal
…uot;Laat die aarde. voortbring"
("genereer")? 'n Mens sou dit ook kon vertaal met: "Laat die aarde geboorte
gee aan." Beteken dit "abbra kedabra en daar spring 'n haas, 'n leeu, 'n
perd, ens. ens. uit 'n gat in die grond?
> Jer. 13: 23 : "Kan 'n Kusiet sy vel verander of 'n
> luiperd sy vlekke ?"
Wanneer het enigiemand - selfs die grootste Darwinis beweer! - dat 'n Kussiet sy
vel kan verander en 'n luiperd sy kolle? Maar sê my, Jim, brand jy nie
bruid…
|
| 28 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 08 Oktober 2005 13:48 «»
deur: Vusi
Re: Al Gore ..
…mens om die "waarheid" te "genereer nie"?
(Jy kan gerus vir koerant gaan werk - jy het mos die patentereg op die
waarheid.)
Maar, al lewer jy 'n toespraak dan kom jy tot die punt. Dit is hoe mense
deesdae waarneem. Mense is nie meer so dom soos in jou dae nie. Toe elke
tweede aap 'n doktorsgraadtjie kon losskrop nie.Vandag het hulle nie tyd vir
slimpraatjies nie. Hulle weet dat die waarheid baie kort en verstaanbaar is.
En daar is 'n inligtingsontploffing wat plaasvind - enige mens wat …
|
| 29 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 15 Desember 2004 06:01 «»
deur: PietR
Re: Fahrenheit 9/11
…betaling van geld wat julleself nie kan genereer nie. Wat
dink jy sou met daai ysgat van julle gebeur het as die VSA nie meer julle
produkte koop nie? Dis presies hoekom julle so suurgat oor Irak is! As
dinge daar regkom, gaan die VSA goedkoper olie daar kry en dan die prop vir
ou Kanada uittrek.
afhanklik van ons om vir julle
> kandidate te voorsien
---wat verloor!
vir omroepers van
> TV programme, om vir julle te voorsien
> van komediante.
----Kanades het rede om te lag as hulle in die…
|
| 30 |
Forum: Ekonomie & geldsake «»
Gepos op: Vr., 24 September 2004 23:05 «»
deur: Paul
SAAMBOU is vermoor
…en goeie ekonome ontslae te raak?
Al hierdie dinge laat my maar net wonder!
Internet in Afrikaans word nou aangebied in samewerking van Tiltron en die
Huis Van Oranje.
www.onsweb.co.za
Tiltron het ook 'n program ontwikkel in samewerking met TABOK om ons
Afrikaanse skole te bemagtig om fondse te genereer deur die verkoop van
internet lugtyd vanaf R70-00 per maand.
HUIS VAN ORANJE
www.hvo.co.za
Ek het die blad as insiggewend beskou en dit is 'n duursame glans tydskrif
met goeie finansiele raad ens…
|
| 31 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 14 September 2004 15:26 «»
deur: Ferdi Greyling
SA tien jaar van nou
…en meer ekonomiese aktiwiteite te
genereer. Dan was daar 'n paar klein aankondigings ook: die
Lughawensmaatskappy maak bekend dat hy maniere soek om te noteer; 'n
voorgestelde wetswysiging in die parlement bring ons 'n stap nader aan
die deregulering van die brandstofbedryf. Alles tekens van 'n oper
ekonomie.
Hierdie stappe kon nie sonder baie sterk politieke rugsteun
aangekondig word nie. Trouens, die Transnet- en telekom- aankondigings
kom regstreeks uit die prioriteite wat Mbeki tydens sy staatsrede ná…
|
| 32 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 11 September 2004 06:44 «»
deur: PietR
Re: Toordokters en die ANC
…kon
julle gemeenskap nie julle eie fondse genereer nie? As jy mooi daarooor
dink, watter reg het jy om aan te dring dat 'n spesifieke kerk met jou, of
enigiemand anders, te moet deel?
Daar is 'n spesiale plek in die hel vir
> mense wat sulke opmerkings maak soos jy
> hierbo maak.
-----Omdat ek sê dat 'n persoon [LW nie swart of wit of pienk spesifiek
nie!] het geen reg tot 'n aandeel in 'n bedryf na hy 'n aantal jare vir die
bedryf gewerk het nie EN betaling daarvoor gekry het nie? Jou kop …
|
| 33 |
Forum: Rekenaars & selfone «»
Gepos op: Wo., 28 Januarie 2004 11:07 «»
deur: Werner
IT Hulp
Is daar 'n program op die Net beskikbaar wat jou instaat stel om te kan sien
watter persoon op ons netwerk gebruik 'n sekere IP adress (ons gebruik 'n
DHCP server)
Ons probleem is dat volgens ons ISP daar 'n persoon is wat baie verkeer op
ons stelsel genereer en dit kom van 'n spesifieke IP af. Hoe gaan soek jy
vir die ou.
Dankie
|
| 34 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 15 Januarie 2004 05:51 «»
deur: PietR
Re: Erwe op Walvisbaai
…gegee het en
die kapitaal daarvoor moes genereer? In die beginjare, toe sake nog nie
floreer het nie en hy oortrokke rente moes betaal dat die biesies bewe net
om die spul aan die gang te hou? Het enigeen van die werkers toe gesê
hulle is bereid om hulle salarisse te verminder net om die eienaar te help?
Nie in hierdie wêreld van ons nie! En nou, nou dat alles OK is, NOU wil
hulle beter deel?
Jy weet, 'n werker kom mos in vir 'n onderhoud en daar word hy kans
gegee om te sê wat hy as …
|
| 35 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 06 Desember 2003 03:12 «»
deur: Jonas
Re: Jonas
…aphics"
ens. laat weet. "Ons" genereer so +/- 6 Gig se ware p/maand - danksy TELKOM
se "caps".
Ek kyk nou baie ernstig na SENTECH se fasiliteit wat in Januarie beskikbaar
raak - aanvanklik met geen "cap" nie, maar hulle voorsien reeds "misbruik"
van hulle fasiliteit - en instede van 'n cap sal hulle addisionele fooie hef
wanneer die maks volume oorskry word.
"DD" skryf in boodskap news:ksh1tv096udg92bkf6s2k2rp5hr0vehcgo@4ax.com...
>
>
>>…
|
| 36 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 22 Oktober 2003 06:54 «»
deur: Annette
Sekuriteit
…beïndruk is met hulle
sekuriteitsfirma, tot waar mense op die lug sekuriteitsmaatskappye beskuldig
dat hulle hul eie werk genereer.
Een dame vertel dat sy gereeld 'n sekuriteitsmaatskappy se voertuig naby
haar huis geparkeer sien staan het, en toe daarop gewys is deur 'n buurman
dat, wanneer daar 'n inbraak sou plaasvind, sy heelwaarskynlik daardie
maatskappy sal skakel, omdat hul naam in haar onderbewussyn is. Die
suggestie was dat die inbraak ook deur die sekuriteitsmaatskappy gedoen is.
--
Annette…
|
| 37 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 11 Julie 2003 07:05 «»
deur: PietR
Re: Werkverskaffing
…ekonomie nie.
Ek sê hy moet die behoefte genereer en dan die privaatsektor in staat stel
om met sy hulp daardie items te lewer. Miskien moet ek vir jou 'n
voorbeeld gee [ek kan myself beter verduidelik so!]: Sê jy maak 'n wapen
en jy het 'n slagpen nodig wat spesiale tegnologie nodig het. Jy kan die
ding self vervaardig deur 'n masjien in te voer, of jy kan die bestelling
gee aan 'n private firma en hom help met die finansiering van die masjien
met die gepaardgaande kontrak. Die uiteinde is dat jy…
|
| 38 |
Forum: Prosa & poësie «»
Gepos op: Di., 06 Mei 2003 14:12 «»
deur: Vusi
Re: " die kierie is nie nodig nie, faan " deur CHARL DURAND
… wanneer jy bang
is vir slange genoeg geraas genereer om hul tydig die geleentheid te gee om
weg te kom.
Maar - ek is nie 'n kenner of 'n slang nie.
skryf in boodskap news:3EB7B52A.5000103@rogers.com...
>
> Kwarantyn wrote:
>
>
>> Durand se gedig lyk op die oog af oppervlakkig
>
>
> Ek wonder altyd, as ek die ding lees,
> hoe waar dit is dat 'n slang kan hoor.
> Want vir my is die kruks van die hele
>…
|
| 39 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 03 April 2003 12:01 «»
deur: Annette
Re: Nie meer CNN
…eie
onafhanklik opereer en hul eie fondse genereer en aanwend?
Of dat al die TV-lisensiegeld mooi netjies opgedeel word tussen die drie
stasies?
Annette
> skryf in boodskap news:b6h2d9$ohg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het DSTV - maar ek betaal ook steeds vir SABC-TV. Op die SABC1 is daar
> ook nie veel advertensies nie - so ek weet nie hoe genereer hulle fondse en
> regverdig hul bestaan nie?
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e8c011c.0@news1.mweb.co.za...
>>…
|
| 40 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 03 April 2003 10:28 «»
deur: Vusi
Re: Nie meer CNN
…veel advertensies nie - so ek weet nie hoe genereer hulle fondse en
regverdig hul bestaan nie?
"Suidwester" skryf in boodskap news:3e8c011c.0@news1.mweb.co.za...
> Kry DStv....moenie so ingat wees nie!
> "Annette" wrote in message
> news:b6gkuo$51vrb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Daar is baie meer kanale as hulle wat lieg dat daar 'n oorlog is:))
>> Dit is nie van oor nie, maar hoe.
>> Nietemin, dis nie oor die oorlog dat CNN nie meer hier is nie - …
|