Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
1054 resultate gevind
1 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo, 09 Augustus 2000 00:00 «» deur: Davie Davis
Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS
'ENCORE' op dié een Grahame! jy's sê reg... nie 'n Ferdi Hartzenberg, Eugene of Constant nie maar Oom Jaap! * Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is Beautiful
2 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma, 07 Augustus 2000 00:00 «» deur: Davie Davis
Re: Was dit jý Elaine?
…al reeds te lank in die kroeg/biertent voordat hulle vir Brak en sy Davie beoordeel het! Ten minste kan daar darem van die brak gesê word dat hy 'n 'pedigree' het! Was sy ma en pa altwee honde? Thys oppie Bos ******************** Lou wrote in message ... Soos jy kan sien Davie - hier is 'n totale gebrek aan 'n humorsin by sommige op die nuusgroep * Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is Beautiful…
3 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma, 07 Augustus 2000 00:00 «» deur: www.eep.co.za
! TOLLA DIES AFTER CRASH !
…hospital following a car accident on Monday, SABC radio news reported. The accident took place on the N4 toll road in Mpumalanga. Van der Merwe was the host of "Maak 'n Las", an Afrikaans comedy programme. A frequent guest on the show, Koos Meyer, was also injured in the accident. A third person, who has not been named, was killed. The group was returning to Johannesburg from an arts festival in White River when the accident happened. www.eep.co.za - South Africa's top newsbot v1.01…
4 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So, 06 Augustus 2000 00:00 «» deur: Davie Davis
Re: Davie Davis en pornografie
…om te weet dat jy nie stupid is nie (en ek aanvaar dat jy nie onder 'n kalkoen uitgebroei is nie!) maar dat jy beinvloedbaar is liefie..., is verseker! Ek het so idee dat die Minnehaha aan jou geskryf het en gesê het dat ek die ouderling is. Hy het reeds sy eerste fout erken sonder 'n verskoning (die Greenwich tyd fout), gaan jy darem skuus sê? * Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is Beautiful…
5 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So, 06 Augustus 2000 00:00 «» deur: Davie Davis
Re: Was dit jý Elaine?
Gewoonlik as mans so dink kan jy hulle foto gebruik as n voelverskrikker. Reenen van Niekerk Reenen Reenen Reenen, die feit dat my hond en ek die 'Look Alike' prys by die skou gewen het beteken steeds nie dat ek kan voëlverskrikker speel nie. Selfs nie die feit dat dit 'n steekbaard is ondersteun jou stelling nie. Want die brak het 'n pedigree! * Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is Beautiful
6 Forum: Kos & resepte «» Gepos op: Sa, 05 Augustus 2000 00:00 «» deur: us...
Re: biltong ?
Elaine Jy wil maar nie leer van netiket nie, ne? Sien die laaste reel oor [knip Also sprach "Elaine" -> Dankie -> -> Liza wrote in message -> news:8m9gi4$fev$1@ctb-nnrp2.saix.net... -> > Ja, so om en by. -> > -> > Liza -> > -> > [knip sewe agtstes}
7 Forum: Kos & resepte «» Gepos op: Sa, 05 Augustus 2000 00:00 «» deur: us...
Re: biltong ?
Also sprach "Elaine" -> Die ding waarvoor ek die meeste gril is bloedwors, gelukkig eet my man dit -> nie, hy eet ook nie afval nie, en ek ook nie so ons stry darem nie baie oor -> die kos storie nie. Dom kinderS
8 Forum: Kos & resepte «» Gepos op: Sa, 05 Augustus 2000 00:00 «» deur: us...
Re: biltong ?
Also sprach "Elaine" -> Ek eet piesangs, bladjang en klapper in kerrie en rys. Ek's mal daaroor, my -> man dink ek's mal, maar dis nou maar net soos hy is. Hy eet rou vis, een of -> ander vreeslike lekker delikatesse vir die duitsers, ek wil my doodgril. Dom kind
9 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa, 05 Augustus 2000 00:00 «» deur: Davie Davis
Was dit jý Elaine?
Die meisie vandag by die Decorex uitstalling by Gallagher Estates wat vir my geknipoog, haar lippe getuit en toe vir my 'n soentjie gegooi het terwyl my vrou weggekyk het, was dit j� Elaine? * Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is Beautiful
10 Forum: Kos & resepte «» Gepos op: Sa, 05 Augustus 2000 00:00 «» deur: us...
Re: biltong ?
Also sprach "Liza" -> Myne is ook Duits en my ma is half Duits, so ek het ook maar met snaakse -> goed grootgeword, maar eet al die ander lekker "boertjie" kosse. NET AFVAL -> NIE!!!!! Dom kind.
11 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa, 05 Augustus 2000 00:00 «» deur: Elaine
Re: Was dit jý Elaine?
… Jammer om jou teleur te stel. Elaine Davie Davis skryf in boodskap news:0fdb6e06.e1367b6e@usw-ex0108-061.remarq.com... > Die meisie vandag by die Decorex uitstalling by Gallagher > Estates wat vir my geknipoog, haar lippe getuit en toe vir > my 'n soentjie gegooi het terwyl my vrou weggekyk het, was > dit j� Elaine? > > > * Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is Beautiful…
12 Forum: Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe «» Gepos op: Vr, 04 Augustus 2000 00:00 «» deur: Alex koster
Dutch grammar puts off Afrikaans speakers
…to Dutch speakers in the context of a sentence. But its still nice to almost share a common language in a foreign, far away country. I'm Dutch but I've lived in England since I was five. I've a number of (historic) links with the Boers, including my French Huguenot connections. For various personal reasons there are many aspects of Boer history which also appeal to me. So, although I'm not an Afrikaner/Boer, I do have Afrikaner/Boer sympathies. Best wishes, Alex Koster, Cambridge, The United Kingdom…
13 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do, 03 Augustus 2000 00:00 «» deur: OUT of Africa[1]
Re: die verbanne woord 'ka'..er
…SA for a few years, then we'll see if you also become one of the tragic cases, or not. Until then, keep your ideas of SA for yourself!!! You're welcome to ask questions, but to say we've got the nerve... That previlige will NEVER be yours!!! > Firstly , there's so much negativeness > associated with the word ka..er and to even suggest that blacks are > being oversensative is just so arrogant. And to sit in the rest of the world and throw stones is not...??? > You as white people will …
14 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So, 30 Julie 2000 00:00 «» deur: Davie Davis
Re: Gloudina en Elaine
en �K, wat aan die mense verduidelik waarom jy optree soos jy optree, kry hierdie behandeling van jou? Terwyl ek verskoning maak vir jou en verduidelik dat jy redes het om te wees soos jy is? Jy wil tog nie gehad het ek moet vir hulle sê dat jy 'n niggie van oom Jaap is nie? * Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is Beautiful
15 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So, 30 Julie 2000 00:00 «» deur: Davie Davis
Re: Gloudina en Elaine
…eens daar blyk so 'n verwarring nie. Toe Gloudina hierdie woorde sê: "Ek was nogal gevlei dat hulle hierdie oulike "Elaine" as my maaksel sien. Jy is verfrissend op hierdie nuusgroep en ek hoop ons sal jou nog 'n lang tyd hier sien." het sy slimmer as gewoonlik geklink. En vir die eerste keer stem heelwat van ons saam met haar. * Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is Beautiful…
16 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr, 28 Julie 2000 00:00 «» deur: Davie Davis
re: 'n Vraag aan Gloudina
…apartheidsjare. Toe dit aan haar verduidelik is, het sy die pad gevat en 'n wrok jeens die wit mense ontwikkel. Ek is bewus van ál die dinge en het slegs haar briewe oorgeslaan en af en toe weer gekyk watter snert sy nou weer kwytraak maar het besluit om dit tog nou bekend te maak. Sorry Gloudina maar jy het nou hiervoor gesoek. Kleinbaas Davie * Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is Beautiful…
17 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di, 25 Julie 2000 00:00 «» deur: Davie Davis
re: WVK van Parra Doks
Daar is heelwat dinge wat ek met jou saamstem. Indien ek jou slegs op jou noemnaam wil noem en nié naam en van nie, kan ek jou 'parra' noem? * Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is Beautiful
18 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di, 25 Julie 2000 00:00 «» deur: Davie Davis
Re: Vic se 'Gloudina?'
… dit 'n simpel vraag is, maar wie is Gloudina? Vic ***************** Sy het by 'n wit boer op 'n plaas gewerk Vic. Oorspronklik in die varkhokke waar die boervrou haar oor Gloudina ontferm het en haar toe in die kombuis laat werk het. Die stank vir dank wat sy teenoor die witmense openbaar is tog tipies van haar ras, is dit nie? Groetnis Davie Davis * Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is …
19 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma, 24 Julie 2000 00:00 «» deur: Davie Davis
Re: dubbel koste
Skuus vir die dubbel 'dubel koste' wat ek dubbel gestuur het "Dan word die inwoners seker Tshwape genoem? " ABC ek hou van jou sin vir humor. Ek dink net nie die Tshwape gaan dit so waardeer soos ek nie! * Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is Beautiful
20 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So, 23 Julie 2000 00:00 «» deur: Davie Davis
dubbel koste
…vigs hulle die minderheid in die SA bevolking kan maak. Wat dink julle kos dit slegs om nuwe padtekens op te rig? Wat gaan dit die volgende blanke regering kos om al die name weer 'wit' te maak? En... Mbeki to plead for more debt relief top www.eep.co.za Back from the G8 summit in Tokyo where he asked for African debt to be written off Davie Davis * Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is Beautiful…
21 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So, 23 Julie 2000 00:00 «» deur: Dries Venter
Re: Bookstores in South Africa
…Books or Facts & Fiction. There is also a CNA in almost all towns - but they cater mostly for the mass market. If you lean towards Christian lecture, try C.U.M (Christelike Uitgewers Maatskappy) or Lux Verbi. Dries Venter Marc Mertens wrote in message ... > Hello, > > I'm gooing on holiday to South Africa and I was wondering > if someone > could point me to some goog bookshops in Cape Town, JohannesBurg or > Pretoria. > > > Thanks a lot in advance > &…
22 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa, 22 Julie 2000 00:00 «» deur: Davie Davis
die bankrot SA
…Noord Transvaal aan Apartheid toegedig het nie). Pieter Groenewald het die arme Africa toe daarop gewys dat 28 uit die 29 swart plaaslike owerhede in Noordwes dienstegelde verskuldig deur inwoners in 1994 afgeskryf het ingevolge 'n ooreenkoms tussen De Klerk en Mandela. As Darkey Africa toe gebloos het, was hy seker nog Darkey_er - re Davie Davis * Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is Beautiful…
23 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo, 19 Julie 2000 00:00 «» deur: us...
Re: Mbeki en Vigs
Also sprach leswinl...@cs.com (LeswinLaubscher) -> Leendert van Oostrum" leen...@geocities.com -> -> >Rome se toepassing van die besginsels van -> >wetenskaplike bewysvoering was reg. -> -> Wat was hierdie beginsels? Kom nou, Leswin, erken dat jy ook soms verblind is deur deur die Internet waar jy water moet drink asof by 'n brandkraan. Onse Thabo -- wat 'n klomp ander dinge reg gedoen het -- het hier 'n paar helse winde gesluk by die brandkraan.
24 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di, 18 Julie 2000 00:00 «» deur: Anoniem
Re: sizwe se Feyerabend
… the flat Earth & the Sea in such an order'd Space: The Starry heavens reach no further, but here bend and set on all sides, & the two Poles turn on their valves of gold: And if he move his dwelling-place, his heavens also move Where'er he goes, & all his neighbourhood bewail his loss. Such are the Spaces called Earth & such its dimension. As to that false appearance which appears to the reasoner As of a Globe rolling thro' Voidness, it is a delusion of Ulro. (ingetik deur Gloudina) >…
25 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa, 15 Julie 2000 00:00 «» deur: us...
Re: America en nuwe Rodney King
Also sprach "Elaine" -> Die woord neger kom oorspronklik van Amerika af. Ne? Al gehoor van die rivier in Afrika met die naam Niger? Of noem jy dit African American-rivier?
26 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa, 15 Julie 2000 00:00 «» deur: us...
Re: Skaam julle!!
…sprach "Elaine" -> Ek weet van netiket. Nee, jy weet nie. Anders sal jy sny aan aan die >>>> > > > > > > Elaine > > > > > > > > > > > > > > > > > > > > > > > > > > > > > > > > > > > > > > > > > > > > > > > > > > > > > >…
27 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa, 15 Julie 2000 00:00 «» deur: us...
Re: America en nuwe Rodney King
Also sprach "Elaine" -> Aaag tog...Ek het bedoel ONS het die word oorspronklik begin gebruik in Suid -> Afrika om Nigeriers te beskryf... Sit. En gaan doen jou huiswerk.
28 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Sa, 15 Julie 2000 00:00 «» deur: ferdinand
Re: Mbeki en Vigs
…on a single virus. It seemed to me also that every living African, whether in good or ill health, is prey to many enemies of health that would interact one upon the other in many ways, within one human body. "And thus I came to conclude that we have a desperate and pressing need to wage a war on all fronts to guarantee and realise the human right of all our people to good health." The difference between Mbeki and his critics is not over whether HIV is causative of AIDS that is a bizarre red …
29 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr, 14 Julie 2000 00:00 «» deur: us...
Re: Skaam julle!!
Also sprach "Elaine" -> Ek het nie oppie draad gesit nie!! Dis nie die sit op die draad wat pla nie, maar die probleem dat jy nie stront in die draad knip en weggooi voor jy wegstuur nie. Ons het geen erg aan al die straaltjies wat al die ander vorige deelnemers aan die draad gepie het nie. Smyt die gemors en herhalings weg, want ons bandbreedte kraak. Dis nie teen jou alleen gemik nie, Elaine, maar aan die hele boel nuwelinge van julle. As julle ons vra, leer ons julle van netiket.
30 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr, 14 Julie 2000 00:00 «» deur: us...
Re: Skaam julle!!
Also sprach "Bep Nieuwhof" -> Bla-bla-bla-bla Nieuwhof, is jy die ou wie se naam sekere verwarde outjies hier dalk verkeerdelik Neuhoff soos in Duits uitgespreek het? As dit is moet jy dalk verneem van die nuwe ooreenkoms met Interpol.
31 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do, 13 Julie 2000 00:00 «» deur: us...
Re: O ja, Ferdi!
Also sprach Boer...@eskom.co.za -> Ek raak regtig nou moeg van jou getjank oor rassisme en my affiliasie -> teenoor eskom,wat is jou probleem? Ferdi oorweeg dit waarskynlik nog of dit regtig die moeite werd sal wees om eskom te bel of te e-pos en jou water en ligte te laat afsny. Dis dalk belangriker om te besluit om 'n bier te gaan drink...
32 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do, 13 Julie 2000 00:00 «» deur: us...
Re: Skaam julle!!
Also sprach "Elaine" over Bep Nieuwhof -> Ja, maar jy het my nog steeds nie geantwoord nie. Is jy in Suid Afrika of -> Nederland? Doen 'n ordentlike internet-soek na die van (familienaam) N*hof .... en, og, kameraad, kyk wat dra die hond in...
33 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di, 11 Julie 2000 00:00 «» deur: us...
Re: Siener van Rensburg
Also sprach Chr...@eskom.co.za -> Boertjie en 'n paar -> ander is goed op hoogte met Siener se voorspellings en boeke. Dit is baie -> interessante feite daardie. Feite? FEITE??
34 Forum: Geloof & kerksake «» Gepos op: Ma, 19 Junie 2000 00:00 «» deur: Anoniem
Re: JESUS IS LORD
Oorspronklik gepos deur: @home.com A.S. Pris wrote: > Also sprach Gloudina: > -> Kaapse Kind, baie dankie vir hierdie plasings. > -> Kan jy my geheue weer verfris: was die plae van Egipte > -> een van die oorsake van die Eksodus? > > Watter eksodus? Daar is omtrent sewe > eksodusse geboekstaaf. Nie een van hulle is > gelei deur iemand met die naam Moses nie. So waarom vertel jy nie vir ons van al seweeksodusse nie. Also sprach Tante Hessie
35 Forum: Geloof & kerksake «» Gepos op: So, 18 Junie 2000 00:00 «» deur: us...
Re: JESUS IS LORD
Also sprach Gloudina: -> Kaapse Kind, baie dankie vir hierdie plasings. -> Kan jy my geheue weer verfris: was die plae van Egipte -> een van die oorsake van die Eksodus? Watter eksodus? Daar is omtrent sewe eksodusse geboekstaaf. Nie een van hulle is gelei deur iemand met die naam Moses nie.
36 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: So, 18 Junie 2000 00:00 «» deur: us...
Re: Vulkane en Ys
Also sprach Boer...@eskom.co.za -> So,waar is die veiligste plek op aarde ?,ons moet solank maar daar gaan plak. -> -> Boertjie Voor die Tweede wereldoorlog het 'n Amerikaner vir hom 'n Suidsee-eiland gekoop om uit die oorlog te bly. Raai watter eiland is die eerste deur dfie Jappanners ingeval?
37 Forum: Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe «» Gepos op: Ma, 22 Mei 2000 00:00 «» deur: Dries Venter
Re: word meaning.
…word can also mean something akin to "yo-yo" when used in a sentence like "He is playing yo-yo with me". Dries Venter @home.com wrote in message ... > Bill wrote: > >> Could someone please tell me what the word woerwoer means? I have a >> S.African friend who won't tell me. :o) >> >> Thank you > > 'n Woerwoer word in ons Afrikaans-Engelsewoordeboek 'n "whirligig" of 'n > "whirr-whirr" > genoem. Die woord &…
38 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do, 18 Mei 2000 00:00 «» deur: A.S. Pris
Re: Vir al die Kaasneuse op hierdie NG
Also sprach "Reenen van Niekerk" -> Do you say that my blood is mixed. Yes. Seven per cent of it. According to very reputable research. Accept it and adapt or die.
39 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do, 18 Mei 2000 00:00 «» deur: A.S. Pris
Re: Landswapen se leuse beteken 'om te gaan pis'
Also sprach "Gary Bartholomew" antwoordende op een morone bericht van Reenen van Niekerk: -> Ek hou daarvan dat ek in 'n -> land woon met 'n Hotazel, en 'n -> Tweebuffelsmeteenskootmorsdoodgeskietfontein, so as die nuwe spreuke uitwerk -> as iets soos "ons pis hier" sal dit my net so blymaak as fyn woorde. Juis! Dis die enigste tyd wanneer die Boere ooit saamstaan, is wanneer hulle saam gaan pis.
40 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo, 17 Mei 2000 00:00 «» deur: b...
Re: Vir al die Kaasneuse op hierdie NG
…? Although I'm english and has a pure pedigree (no mixed blood) I also have a view of certain things and I am entitled to say what I want to. At least in a proper way, not using foul language like some other members on the newsgroup Bob lou wrote: > b...@eskom.co.za wrote: >> >> Charles van der Wath wrote: >> > TROLL WARNING!!! Ignoreer Bob en Charles asseblief tog! > > Ek dog die nuusgroep kry nou lewe toe het ons net 'n klomp trolle wat > erkenning soek bygekry…
Bladsye (27): [ «    12  13  14  15  16  17  18  19  20  21  22  23  24  25  26  27    »]

Tyd nou: Ma Sep 16 14:21:48 MGT 2024