| Bobby? [boodskap #45175] |
Di., 26 Junie 2001 16:11  |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
|
Senior Lid |
|
|
|
Wat sê julle nou ?
|
|
|
|
| Re: Bobby? [boodskap #45200 is 'n antwoord op boodskap #45175] |
Di., 26 Junie 2001 20:36   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Danielle, ek weet nie of jy van Bobby Skinstadt weet nie.
As ek nou sommetjies doen van hoe oud hy is en wanneer jy hier weg is, dan
behoort jy nie van hom te weet nie:))
Annette
Danielle skryf in boodskap news:kljhjtsk4nucno84um44l6grfveba4io7o@4ax.com...
> On Tue, 26 Jun 2001 07:09:56 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> 'n Droewe Dag, Helaas!!
>
> Wat wat WAT? Eers dog ek julle praat van onse Bobby Magee, maar nou
> weet ek nie meer nie. Vertel net so bietjie meer seblief. :-))
>
> 'n Baie konfoesde Danielle...:-)
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Bobby? [boodskap #45237 is 'n antwoord op boodskap #45175] |
Wo., 27 Junie 2001 05:07   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nie 'n slegte speler nie, maar definitief nie die beste speler nie.
Annette
me & bobby magee skryf in boodskap news:%Ic_6.3540$e5.20580@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Danielle" wrote in message
> news:sgbijt0qm1jufenchd7lc3luhral0h1dfj@4ax.com...
>
>> Jy's reg. Dankie in elkgeval - tenminste weet ek nou dat Bobby Magee
>> is nog veilig daar doer in Ozland, en het niks verkeerd gedoen nie!!!
>> :-)))
>
> Ek's hier, ek lewe nog, en is self sommer baaaie happy dat ek niks verkeerd
> gedoen het nie! Mens weet nooit op die groep nie. Maar ek dog dan Bobby
> Skinstadt is nie 'n slegte speler nie? En 'n naamgenoot... kan mos nie te
> erg wees nie?
>
|
|
|
|
| Re: Bobby? [boodskap #45258 is 'n antwoord op boodskap #45175] |
Wo., 27 Junie 2001 09:30   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Potensieel. Dit is die sleutelwoord. Nie almal op hierdie ou aardbol bereik
hulle potensiaal nie:)))
Ons hoop maar die 3 nasies demp nie heeltemal Bobby se potensiële potensiaal
nie:))
Annette
Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b399a83.0@news1.mweb.co.za...
> Bobby
> Maar ek dog dan Bobby Skinstadt is nie 'n slegte speler nie? En 'n
> naamgenoot... kan mos nie te erg wees nie?
>
> Wouter
> Potensieel die beste rugbyspeler op die aardbol, Bobby. En met die tyd aan
> sy kant om daar te om. Maar in SA is provinsialisme is 'n baie sterker
> faktor as gesonde oordeel.
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Bobby? [boodskap #45265 is 'n antwoord op boodskap #45175] |
Wo., 27 Junie 2001 09:49   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy moet maar op jou tande byt me, en die vernedering probeer verwerk. Ek het
nie veel hoop vir ons span in die 3 nasies nie.
Bobby Skinstadt is eintlik 'n gebore Nataller - maak dit hom minder
goed?:)))
Annette
me & bobby magee skryf in boodskap news:ezh_6.3760$e5.20773@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3b399a83.0@news1.mweb.co.za...
>
>> Wouter
>> Potensieel die beste rugbyspeler op die aardbol, Bobby. En met die tyd aan
>> sy kant om daar te om. Maar in SA is provinsialisme is 'n baie sterker
>> faktor as gesonde oordeel.
>>
>
> Van watter provinsie is hy? Ek het so half 'n idee gehad dat hy van die
> Kaap af is? Dan MOET hy mos goed wees?
>
> So terloops, ek hoop die Springbokke kom gou reg en kan die Wallabies en All
> Blacks pakgee. Die kinders gee my hel hier elke keer as die Bokke
> verloor... My ore suis nog na hulle teen die Hane verloor het. Ek verloor
> geld en die bietjie aansien wat ek ingewin het hier...
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Bobby? [boodskap #45324 is 'n antwoord op boodskap #45260] |
Wo., 27 Junie 2001 21:35  |
Mafuta
Boodskappe: 196 Geregistreer: April 1998
|
Senior Lid |
|
|
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3b399a83.0@news1.mweb.co.za...
> Wouter
> Potensieel die beste rugbyspeler op die aardbol, Bobby. En met die tyd aan
> sy kant om daar te om. Maar in SA is provinsialisme is 'n baie sterker
> faktor as gesonde oordeel.
>
Van watter provinsie is hy? Ek het so half 'n idee gehad dat hy van die
Kaap af is? Dan MOET hy mos goed wees?
So terloops, ek hoop die Springbokke kom gou reg en kan die Wallabies en All
Blacks pakgee. Die kinders gee my hel hier elke keer as die Bokke
verloor... My ore suis nog na hulle teen die Hane verloor het. Ek verloor
geld en die bietjie aansien wat ek ingewin het hier...
|
|
|
|