| Vakansie [boodskap #44993] |
Ma., 25 Junie 2001 08:59  |
Sakkie[3]
Boodskappe: 488 Geregistreer: Mei 2001
|
Senior Lid |
|
|
Ek gaan julle ouens 'n paar dae verlaat. Die kinders se skool maak Vrydag
toe en ek het 'n breek nodig. Ek hoop as ek terugkom is die burgeroorloë
verby. Ek los julle met die een. Ek het die laaste twee weke met verskeie
oud-onderwysers en oud-skoolhoofde van albei kante van die politieke en
velkleur spektrum persoonlik, van aangesig tot aangesig, gepraat.
Interressante dinge wat gesê word oor Dina Rijkheer. My ouers het my beter
geleer as om op bejaardes te trap. Ek kan maar net hoop dat sy rus vir haar
siel kry voordat sy eendag haar kop neerlê.
Groetnis
Sakkie
|
|
|
|
| Re: Vakansie [boodskap #45001 is 'n antwoord op boodskap #44993] |
Ma., 25 Junie 2001 10:28   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nou vir wat vertel jy ons van die vakansie 5 dae voor die tyd?:))))
Ons verwag insette van jou tot Vrydag ten minste.
DAN sal ek jou 'n lekker rus toewens:)))
Annette
Sakkie skryf in boodskap news:3b36fcfb$0$224@hades.is.co.za...
> Ek gaan julle ouens 'n paar dae verlaat. Die kinders se skool maak Vrydag
> toe en ek het 'n breek nodig. Ek hoop as ek terugkom is die burgeroorloë
> verby. Ek los julle met die een. Ek het die laaste twee weke met verskeie
> oud-onderwysers en oud-skoolhoofde van albei kante van die politieke en
> velkleur spektrum persoonlik, van aangesig tot aangesig, gepraat.
> Interressante dinge wat gesê word oor Dina Rijkheer. My ouers het my beter
> geleer as om op bejaardes te trap. Ek kan maar net hoop dat sy rus vir haar
> siel kry voordat sy eendag haar kop neerlê.
>
> Groetnis
> Sakkie
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Vakansie [boodskap #45014 is 'n antwoord op boodskap #45004] |
Ma., 25 Junie 2001 11:55   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
OKOKOK!!! Davie, mag ek maar vir Sakkie 'n rustige vakansie Vrydag
toewens?:)))
Annette
Davie Davis skryf in boodskap news:gv5ejtc74r5nbah4h3aq4shjnaa12luitj@4ax.com...
> On Mon, 25 Jun 2001 12:28:49 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Nou vir wat vertel jy ons van die vakansie 5 dae voor die tyd?:))))
>> Ons verwag insette van jou tot Vrydag ten minste.
>> DAN sal ek jou 'n lekker rus toewens:)))
>> Annette
>
> En ek sien ook nêrens dat jy toestemming gevra het nie - jy gebruik
> nou eie reg
>
> DD
|
|
|
|
|
|
| Re: Vakansie [boodskap #45045 is 'n antwoord op boodskap #44993] |
Ma., 25 Junie 2001 16:08   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Sakkie wrote:
> Ek het die laaste twee weke met verskeie
> oud-onderwysers en oud-skoolhoofde van albei kante van die politieke en
> velkleur spektrum persoonlik, van aangesig tot aangesig, gepraat.
> Interressante dinge wat gesê word oor Dina Rijkheer. My ouers het my beter
> geleer as om op bejaardes te trap. Ek kan maar net hoop dat sy rus vir haar
> siel kry voordat sy eendag haar kop neerlê.
>
So, in jou baie kosbare tyd, gaan jy nou uit jou pad om
"navorsing" te doen oor my. Figures. En dan die innuendo's.
Also figures. Hoekom kontak jy nie vir Pius Langa, jou land
se hoofregter van die konstitusionele hof nie, en vra hom wat
hy van my onthou. Ek is amper seker dat hy my nog sal
onthou. Of jy nog enigiemand anders daar in Amanzimtoti,
wit of swart, sal vind wat my kan onthou, twyfel ek. Maar as
jy 'n man is, vertel wat mense jou van my vertel. AS JY "N
MAN IS.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Vakansie [boodskap #45317 is 'n antwoord op boodskap #44993] |
Wo., 27 Junie 2001 19:02  |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
|
Senior Lid |
|
|
Sakkie
KLink vir my jy vertel nie jou volle storie nie. Laat die tabernakel se voorhangsel skeur
my maat...
Die karakter Rijkheer klink na 'n ongure ene - vertel meer.....
"Sakkie" skryf in boodskap news:3b36fcfb$0$224@hades.is.co.za...