| Bagasie by lughawens [boodskap #48358] |
Do., 16 Augustus 2001 08:53  |
Sakkie[3]
Boodskappe: 488 Geregistreer: Mei 2001
|
Senior Lid |
|
|
Ek het sopas vir die hoeveelste keer 'n probleem opgetel met my aktetas. Ek
weier om werk te doen op die vliegtuig daarom gooi ek my tas saam met die
res van my bagasie. Die tasse kom almal uit met die sekuriteitsnommers op
0-0-0. Dit verander jy natuurlik nadat jy dit gekoop het.
Elke keer as ek vlieg stel ek die nommers op 3-4-5 wat nie my oopmaak nommer
is nie. Elke keer as ek my tas terugkry staan dit op 0-0-0. Die bagasie
gaan saam in, as dit uitkom aan die anderkant is dit soveel as 15 minute
uitmekaar met die aktetas heel laaste. Ek wens ek kan die perd vang wat my
tas probeer oopmaak.
|
|
|
|
| Re: Bagasie by lughawens [boodskap #48364 is 'n antwoord op boodskap #48358] |
Do., 16 Augustus 2001 11:50   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy is nog gelukkig dat jy jou tas terugkry.
Miskien moet jy 'n satelietopsporingstelsel - wat hulle aan karre sit - in
jou tassie sit - dan kan jy mos optel waar hulle met jou tassie sukkel.
Annette ( het ek nou 'n entrepeneursgeleentheid hier oopgeboor?)
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Sakkie skryf in boodskap news:3b7b89ad$0$227@hades.is.co.za...
> Ek het sopas vir die hoeveelste keer 'n probleem opgetel met my aktetas. Ek
> weier om werk te doen op die vliegtuig daarom gooi ek my tas saam met die
> res van my bagasie. Die tasse kom almal uit met die sekuriteitsnommers op
> 0-0-0. Dit verander jy natuurlik nadat jy dit gekoop het.
>
> Elke keer as ek vlieg stel ek die nommers op 3-4-5 wat nie my oopmaak nommer
> is nie. Elke keer as ek my tas terugkry staan dit op 0-0-0. Die bagasie
> gaan saam in, as dit uitkom aan die anderkant is dit soveel as 15 minute
> uitmekaar met die aktetas heel laaste. Ek wens ek kan die perd vang wat my
> tas probeer oopmaak.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Bagasie by lughawens [boodskap #48603 is 'n antwoord op boodskap #48522] |
Ma., 20 Augustus 2001 15:21  |
Raai Wie
Boodskappe: 6 Geregistreer: Augustus 2001
|
Junior Lid |
|
|
Baie dankie Speedy en dieselfde vir jou. Ek sien jy skryf en "send" ook
baie vinnig :-))
"Speedy" skryf in boodskap news:6v2rntglpcrfesgvvl58kltu04a9hed2l4@4ax.com...
> On Fri, 17 Aug 2001 16:23:27 +0200, "Sakkie"
> wrote:
>
>> Jy probeer darem wragtag hard om my terneergedruk te laat voel, en dit so op
>> my verjaarsdag. Kom nou man, "give me a break" :-)))))))
>>
>
> Congrats Sakkie ! Jy een dag ouer dan Speedy
>
> Speedy
|
|
|
|