Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Weet iemand dalk 'n goeie Suidafrikaanse woordeboek en 'n spraakkuns op CD-ROM?
| Weet iemand dalk 'n goeie Suidafrikaanse woordeboek en 'n spraakkuns op CD-ROM? [boodskap #42230] |
Sa., 19 Mei 2001 05:05  |
Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393 Geregistreer: November 2000
|
Senior Lid |
|
|
Hallo, elkeen!
Ek is op soek na 'n goeie Suidafrikaanse woordeboek (algemeen
verklarend) en ook 'n spraakkuns, indien moontlik op CD-ROM.
Want eintlik is dit woordeboekjie wat ek van Kramers (Elsevier) het
nie toereikend nie. Dis goed vir 'n vis en 'n brood aan te koop op
die mark maar meer kan ek daar nie mee doen nie. Wat is daar vir
goeie uitgewery daar in Suid-Afrika? (Graag e-posadres)
Vyf maand gelede het ek nie gedog nie dat ek nog in Afrikaans
sou geskryf het. Ek weet nie waarom nie maar die taal werk
aansteeklik! Daar is al oomblikke wat my doen vergeet ek is 'n
Vlaming!
Die groete vir almal!
Norbert (uit Vlaanderen)
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Weet iemand dalk 'n goeie Suidafrikaanse woordeboek en 'n spraakkuns op CD-ROM? [boodskap #42242 is 'n antwoord op boodskap #42230] |
Sa., 19 Mei 2001 07:24   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Norbert,
Ek sal vir jou uitvind of die HAT enigsins deur middel van die
Staatsbiblioteek op die internet beskikbaar is.
Glo nie, maar mens kan maar vra.
Dit is nie net die taal wat so aansteeklik is nie - ons stuurs Afrikaners is
ook:)))
Annette
Sterrenkijker wrote in message ...
> Hallo, elkeen!
>
> Ek is op soek na 'n goeie Suidafrikaanse woordeboek (algemeen
> verklarend) en ook 'n spraakkuns, indien moontlik op CD-ROM.
> Want eintlik is dit woordeboekjie wat ek van Kramers (Elsevier) het
> nie toereikend nie. Dis goed vir 'n vis en 'n brood aan te koop op
> die mark maar meer kan ek daar nie mee doen nie. Wat is daar vir
> goeie uitgewery daar in Suid-Afrika? (Graag e-posadres)
> Vyf maand gelede het ek nie gedog nie dat ek nog in Afrikaans
> sou geskryf het. Ek weet nie waarom nie maar die taal werk
> aansteeklik! Daar is al oomblikke wat my doen vergeet ek is 'n
> Vlaming!
>
> Die groete vir almal!
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Weet iemand dalk 'n goeie Suidafrikaanse woordeboek en 'n spraakkuns op CD-ROM? [boodskap #42383 is 'n antwoord op boodskap #42358] |
So., 20 Mei 2001 18:54   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vaak beteken nie slaap nie - dit beteken slaperig.
'n Mens kan nie vaak nie, maar 'n mens kan slaap.
'n Mens lan vaak wees, of vaak lyk.
Dit is al wanneer ons vaak gebruik ( en selfs al skryf ek dit net, dan gaap
ek:)) )
Annette
emmy wrote in message ...
> Je kent wel Klaas Vaak misschien.......die komt namelijk zand in de ogen
> strooien
> als het bedtijd is bij kleine kinderen.;-)))
>
> Vaak betekend dikwijls.....
> Is het woord vaak ook niet slaap in het ZA?
>
> Grt Emmy
>
> Davie Davis schreef in berichtnieuws
>
>> Emmy, ek het nou lank gesukkel om uit te vind wat hoesjes beteken net
>> omdat ek nie wou vra nie. Ek weet nou wat hoesjes is maar weet steeds
>> nie wat 'vaak' is nie en dit is 'n woord wat heel dikwels gebruik
>> word. Beteken dit dalk 'heeltemal'?
>> DD
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Weet iemand dalk 'n goeie Suidafrikaanse woordeboek en 'n spraakkuns op CD-ROM? [boodskap #42437 is 'n antwoord op boodskap #42419] |
Ma., 21 Mei 2001 16:56   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Spokie? Klaas Vakie is werklik!! Hy is 'n klein ronde mannetjie met 'n groot
sak slaapsand wat hy in kinders se oë strooi sodat hulle kan aan die slaap
raak. Hier in SA loop hy op stelte om hoog genoeg by te kom, want die
beddens staan hoog sodat die tokkelossie onder kan deurloop:))
Annette
emmy wrote in message ...
>
>
>> Vaak beteken nie slaap nie - dit beteken slaperig.
>> 'n Mens kan nie vaak nie, maar 'n mens kan slaap.
>
>> 'n Mens lan vaak wees, of vaak lyk.
> een mens kan moe zijn....en er vermoeid uit zien...>
>> Dit is al wanneer ons vaak gebruik ( en selfs al skryf ek dit net, dan
> gaap
>> ek:)) )
>
> Dan hebben jullie in ZA het sprookje Klaas Vaak letterlijk genomen
> Klaas Vaak ...maakt kinderen slaperig en dan is het bedtijd ;-))
>
> Grt Emmy
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Weet iemand dalk 'n goeie Suidafrikaanse woordeboek en 'n spraakkuns op CD-ROM? [boodskap #42460 is 'n antwoord op boodskap #42420] |
Ma., 21 Mei 2001 20:33   |
Danielle
Boodskappe: 157 Geregistreer: Desember 2000
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 21 May 2001 15:21:33 +0200, "emmy" wrote:
> Is wel makkelijk..... even doorzetten en je verstaat NL snel als je tweede
> taal ;-)))
Ha!! Maklik vir jou om te praat! :-))
> Ben je al eens in Nederland ( Europa) geweest??
O ja. En ek het baie van julle kase en gebak gehou! :-)
> Vind je Spaans een mooie taal??
Interessante vraag hierdie. :-) Ek weet nie of ek dit sommer net kan
antwoord met 'n "ja" of "nee" nie, want kultuur en taal is so
nougebonde aan mekaar. "Taal" simboliseer vir my die allesomvattende
verhouding tussen die mens en sy of haar kultuur. Ek vind die
Mexikaanse(veral Mesoamerikaanse) kultuur (antropologies en
geskiedkundig) baie interessant.
Dus, ek sou Spaans wou leer, nie omdat dit noodwendig 'n "mooi" taal
vir my is nie, maar eerder omdat ek dit as 'n noodsaaklikheid sou
beskou hier in Amerika. Of eerder meer spesifiek, hier in die VSA.
Sodat wanneer ek weer gevra word om asseblief 'n onderhoud met "Jesus"
te voer, ek nie weer so "ongemaklik" gaan voel nie. En besef dat dit
nie Jesus van die bybel is nie, maar dat dit 'n algemene naam is onder
die Mexikane en dit uitgespreek word as "Hysoes" of so iets..:-)))
Maar nou ja, dit is meer as wat jy wou geweet het, nê? :-))
So te nagedagte, "Amerikaanse Spaans" word na verwys as "Spanglish".
So, wat ek probeer leer is "spanglish" en nie Spaans nie. :-))
|
|
|
|
| Re: Weet iemand dalk 'n goeie Suidafrikaanse woordeboek en 'n spraakkuns op CD-ROM? [boodskap #42484 is 'n antwoord op boodskap #42230] |
Di., 22 Mei 2001 11:50   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie Danielle - ek kon nie uitpluis hoekom Emmy die tokkelossie 'n spook
wil noem nie;))))
Ons weet almal die tokkolos is 'n rêrige ding;)))
Dit is die minister van onderwys in KZN wat 3 maande nie op kantoor kon kom
nie agv die tokkelos daar:)))
Annette
Danielle wrote in message ...
> On Mon, 21 May 2001 22:06:45 +0200, "emmy" wrote:
>
>
>>> beddens staan hoog sodat die tokkelossie onder kan deurloop:))
>> Ik dacht dat alleen Engelse aan spoken geloofden ;-))
>
> Haai nee Emmy! Die tokkelossie is rerig! Gaan vra vir die Minister
> van Gesondheid daar in SA. Sy sal jou vertel! :-)
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Weet iemand dalk 'n goeie Suidafrikaanse woordeboek en 'n spraakkuns op CD-ROM? [boodskap #42497 is 'n antwoord op boodskap #42487] |
Di., 22 Mei 2001 13:47   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Net in Natal:)))))
Miskien moet ons 'n gerug die wêreld instuur dat daar 'n tokkelos in die
Uniegebou is - daarom dat Mbeki nie graag op kantoor wil wees nie:)))
Annette
emmy wrote in message ...
>
> Annette schreef in berichtnieuws
> 9edk97$klq$6@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> Dit is die minister van onderwys in KZN wat 3 maande nie op kantoor kon
> kom
>> nie agv die tokkelos daar:)))
>
> En zo iemand is verantwoordelijk voor goed onderwijs in ZA ;-))
> Grt Emmy
>
>
>> Annette
>> Danielle wrote in message ...
>>> On Mon, 21 May 2001 22:06:45 +0200, "emmy" wrote:
>>>
>>>
>>>> > beddens staan hoog sodat die tokkelossie onder kan deurloop:))
>>
>>>> Ik dacht dat alleen Engelse aan spoken geloofden ;-))
>>>
>>> Haai nee Emmy! Die tokkelossie is rerig! Gaan vra vir die Minister
>>> van Gesondheid daar in SA. Sy sal jou vertel! :-)
>>>
>>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Weet iemand dalk 'n goeie Suidafrikaanse woordeboek en 'n spraakkuns op CD-ROM? [boodskap #42604 is 'n antwoord op boodskap #42230] |
Do., 24 Mei 2001 04:00   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die tokkolossie is 'n kort, maer, en vreeslik lelike ou mannetjie met rooi
glimmende oë ( volgens die wat hom gesien het, en bly leef het)
Die tandmuis het 'n kort stert sodat sy nie per ongeluk gesien kan word nie.
Vader Kersfees is lewensgroot, mooi vet, vriendelike gesig met 'n wit baard,
en hy hou daarvan om rooi pakkies te dra.
Die Paashaas kan nie spring nie, en sluip rond onder struike.Die Paashaas
het ook nie die vermoë om aan te teel soos gewone hase nie - iets te doen
met te besig om sjokolade te eet.
Annette
Danielle wrote in message ...
> On Wed, 23 May 2001 21:44:54 +0200, Davie Davis
> wrote:
>
>> On Tue, 22 May 2001 18:12:41 -0400, Danielle
>> wrote:
>>> Natuurlik!
>>> Het jy hom al gesien? Lyk hy soos Klaas Vakie?
>>> Ek wonner maar net...
>
>> Kort en klein - waarom anders dink jy word die swart werkers op die
>> plase se katels op bakstene staan gemaak?
>
> Nee, ek weet van die bakstene ens. Maar Annette se Klaasvakie het so
> bietjie anders as myne gelyk. Myne het altyd meer soos Peter Pan
> gelyk, terwyl haar beskrywing meer dwergie-rig was. :-))
> Toe wonder ek maar net hoe haar Tokkelossie lyk....of hy ook 'n kort
> vet, ronde mannetjie was. :-)
>
> Netnou wil julle vir ons vertel dat die paashaas, vader kersfees, die
> tandmuis ens ook nie bestaan nie!! Humph! :-)))
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
|
|
|
|
| Re: Weet iemand dalk 'n goeie Suidafrikaanse woordeboek en 'n spraakkuns op CD-ROM? [boodskap #42626 is 'n antwoord op boodskap #42604] |
Do., 24 Mei 2001 07:14   |
emmy[1]
Boodskappe: 865 Geregistreer: April 2001
|
Senior Lid |
|
|
Annette schreef in berichtnieuws
9ei2k7$o0c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die tokkolossie is 'n kort, maer, en vreeslik lelike ou mannetjie met rooi
> glimmende oë ( volgens die wat hom gesien het, en bly leef het)
Lijkt wel een Trol uit Noorwegen ;-)) Ook akelige sprookjesachtige
mannetjes....
( waarom geen vrouwtjes ?)
Grt Emmy
> Die tandmuis het 'n kort stert sodat sy nie per ongeluk gesien kan word nie.
> Vader Kersfees is lewensgroot, mooi vet, vriendelike gesig met 'n wit baard,
> en hy hou daarvan om rooi pakkies te dra.
> Die Paashaas kan nie spring nie, en sluip rond onder struike.Die Paashaas
> het ook nie die vermoë om aan te teel soos gewone hase nie - iets te doen
> met te besig om sjokolade te eet.
> Annette
>
>
> Danielle wrote in message ...
>> On Wed, 23 May 2001 21:44:54 +0200, Davie Davis
>> wrote:
>>
>>> On Tue, 22 May 2001 18:12:41 -0400, Danielle
>>> wrote:
>
>>>> Natuurlik!
>>>> Het jy hom al gesien? Lyk hy soos Klaas Vakie?
>>>> Ek wonner maar net...
>>
>
>>> Kort en klein - waarom anders dink jy word die swart werkers op die
>>> plase se katels op bakstene staan gemaak?
>
>>
>> Nee, ek weet van die bakstene ens. Maar Annette se Klaasvakie het so
>> bietjie anders as myne gelyk. Myne het altyd meer soos Peter Pan
>> gelyk, terwyl haar beskrywing meer dwergie-rig was. :-))
>> Toe wonder ek maar net hoe haar Tokkelossie lyk....of hy ook 'n kort
>> vet, ronde mannetjie was. :-)
>>
>> Netnou wil julle vir ons vertel dat die paashaas, vader kersfees, die
>> tandmuis ens ook nie bestaan nie!! Humph! :-)))
>>
>>
>>
>> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
>> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
>> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
>
|
|
|
|
| Re: Weet iemand dalk 'n goeie Suidafrikaanse woordeboek en 'n spraakkuns op CD-ROM? [boodskap #42634 is 'n antwoord op boodskap #42626] |
Do., 24 Mei 2001 08:53  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daar is slegs mooi vroulike spoke.
Geen vroulike trolls of gorgons nie:)))
Annette
emmy wrote in message ...
>
> Annette schreef in berichtnieuws
> 9ei2k7$o0c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die tokkolossie is 'n kort, maer, en vreeslik lelike ou mannetjie met rooi
>> glimmende oë ( volgens die wat hom gesien het, en bly leef het)
>
> Lijkt wel een Trol uit Noorwegen ;-)) Ook akelige sprookjesachtige
> mannetjes....
>
> ( waarom geen vrouwtjes ?)
>
> Grt Emmy
>
>
>
>> Die tandmuis het 'n kort stert sodat sy nie per ongeluk gesien kan word
> nie.
>> Vader Kersfees is lewensgroot, mooi vet, vriendelike gesig met 'n wit
> baard,
>> en hy hou daarvan om rooi pakkies te dra.
>> Die Paashaas kan nie spring nie, en sluip rond onder struike.Die Paashaas
>> het ook nie die vermoë om aan te teel soos gewone hase nie - iets te doen
>> met te besig om sjokolade te eet.
>> Annette
>> Danielle wrote in message ...
>>> On Wed, 23 May 2001 21:44:54 +0200, Davie Davis
>>> wrote:
>>>
>>>> On Tue, 22 May 2001 18:12:41 -0400, Danielle
>>>> wrote:
>>
>>>> >Natuurlik!
>>>> > Het jy hom al gesien? Lyk hy soos Klaas Vakie?
>>>> >Ek wonner maar net...
>>>
>>
>>>> Kort en klein - waarom anders dink jy word die swart werkers op die
>>>> plase se katels op bakstene staan gemaak?
>>
>>>
>>> Nee, ek weet van die bakstene ens. Maar Annette se Klaasvakie het so
>>> bietjie anders as myne gelyk. Myne het altyd meer soos Peter Pan
>>> gelyk, terwyl haar beskrywing meer dwergie-rig was. :-))
>>> Toe wonder ek maar net hoe haar Tokkelossie lyk....of hy ook 'n kort
>>> vet, ronde mannetjie was. :-)
>>>
>>> Netnou wil julle vir ons vertel dat die paashaas, vader kersfees, die
>>> tandmuis ens ook nie bestaan nie!! Humph! :-)))
>>>
>>>
>>>
>>> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
>>> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
>>> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
>
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Jul. 28 21:44:46 UTC 2026
|