|
|
| Re: Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans - webwerf [boodskap #49164 is 'n antwoord op boodskap #49163] |
Vr., 31 Augustus 2001 14:26   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wat is dit? 'n Advertensie?
Volgens my beskeie mening ( vmbm) al wat hulle met hulle vorige storie
gedoen het was om geld in te samel - vir wat nou weer?
Dus, a-la ons Nuwe Verbeterde SA , word die naam verander en die ou in die
mou voerdery gaan maar net aan?
Annette
--
> Wat het geword van die Stigting van Afrikaans? Hulle staan nou bekend as
> die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans. Wat voer hulle in die mou?
> Gaan loer gerus by die nuwe webwerf, te http://www.afrikaans.com/. Oop vir
> kommentaar :)).
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: volgens my beskeie mening [boodskap #49351 is 'n antwoord op boodskap #49349] |
Ma., 03 September 2001 14:03   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Voetleuce wrote:
> "volgens my beskeie mening" is 'n gruwelike anglisisme :)). Die korrekter
> (en baie korter) Afrikaans vir "in my humble opinion" is "myns insiens".
Dankie, Samuel. Hoop jy loer gereeld in. Ons klomp hierhet dit nodig, myns
insiens.
Tant Hessie van die taalkomitee van die Republiek
gestig na die Derde Vryheidsoorlog.
|
|
|
|
| Re: volgens my beskeie mening [boodskap #49475 is 'n antwoord op boodskap #49349] |
Wo., 05 September 2001 06:35   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja, ek weet Voetluis:))) Maar die mense praat vreeslik anglisisties deesdae
hier, en ek wil tog nie hê hulle verstaan nie wat ek sê nie;)))
Annette
--
> Volgens my beskeie mening ( vmbm)...
>
> Leuce:
> "volgens my beskeie mening" is 'n gruwelike anglisisme :)). Die korrekter
> (en baie korter) Afrikaans vir "in my humble opinion" is "myns insiens".
>
|
|
|
|
| Re: volgens my beskeie mening [boodskap #49476 is 'n antwoord op boodskap #49349] |
Wo., 05 September 2001 06:38  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Voetluis, verduidelik tog assebleif aan Gloudina waar, wanneer en hoe sy
"myns insiens" taalkundig korrek moet gebruik.
Annette
>
>> "volgens my beskeie mening" is 'n gruwelike anglisisme :)). Die korrekter
>> (en baie korter) Afrikaans vir "in my humble opinion" is "myns insiens".
>
> Dankie, Samuel. Hoop jy loer gereeld in. Ons klomp hierhet dit nodig, myns
> insiens.
>
> Tant Hessie van die taalkomitee van die Republiek
> gestig na die Derde Vryheidsoorlog.
>
|
|
|
|