| Gekke koei [boodskap #41909] |
Vr., 11 Mei 2001 18:45  |
Hein Paul
Boodskappe: 21 Geregistreer: Augustus 2000
|
Junior Lid |
|
|
Hi, sorry as die een 'n bietjie "stout" is maar ek het dit nou regtig
geniet
Een vrouwelijke TV reporter doet onderzoek naar de oorzaak van de Gekke
Koeien Ziekte en heeft daarvoor een gesprek met een boer.
De reporter: "Goedemiddag meneer, ik ben hier om informatie te
verzamelen voor ons onderzoek naar de oorzaak van de
Gekke Koeien Ziekte. Heeft u enig idee wat de reden is?"
De boer staart de reporter aan en vraagt: "
Wist u dat een koeien maar iin maal per jaar gedekt
wordt?"
De vrouw (blozend): "Dat is zeker nieuwe informatie,
maar wat heeft het te maken met de Gekke
Koeien Ziekte?"
De boer: "Wist u, mevrouw, dat een koeien vier keer per dag gemolken
wordt?"
De vrouw: "Meneer, dat is echt waardevolle informatie, maar waar wilt
u nu eigenlijk heen?"
De boer: "Eigelijk heb ik het al gezegd mevrouw. Stelt u zich eens voor
dat ik vier keer per dag met uw tetten speel, maar ik neuk u
maar iin
keer per jaar, zou u niet gek worden?
|
|
|
|
| Re: Gekke koei [boodskap #41923 is 'n antwoord op boodskap #41909] |
Sa., 12 Mei 2001 04:38   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Baie snaaks. Ek het gewonder hoekom bulle nie die siekte kry nie:))))
Annette
Hein wrote in message ...
> Hi, sorry as die een 'n bietjie "stout" is maar ek het dit nou regtig
> geniet
>
>
> Een vrouwelijke TV reporter doet onderzoek naar de oorzaak van de Gekke
> Koeien Ziekte en heeft daarvoor een gesprek met een boer.
>
> De reporter: "Goedemiddag meneer, ik ben hier om informatie te
> verzamelen voor ons onderzoek naar de oorzaak van de
> Gekke Koeien Ziekte. Heeft u enig idee wat de reden is?"
>
> De boer staart de reporter aan en vraagt: "
> Wist u dat een koeien maar iin maal per jaar gedekt
> wordt?"
> De vrouw (blozend): "Dat is zeker nieuwe informatie,
> maar wat heeft het te maken met de Gekke
> Koeien Ziekte?"
> De boer: "Wist u, mevrouw, dat een koeien vier keer per dag gemolken
> wordt?"
> De vrouw: "Meneer, dat is echt waardevolle informatie, maar waar wilt
> u nu eigenlijk heen?"
> De boer: "Eigelijk heb ik het al gezegd mevrouw. Stelt u zich eens voor
> dat ik vier keer per dag met uw tetten speel, maar ik neuk u
> maar iin
> keer per jaar, zou u niet gek worden?
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Gekke koei [boodskap #42163 is 'n antwoord op boodskap #42083] |
Do., 17 Mei 2001 21:57   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))))))) En onder tannies met blou hare wat 'n mooi jong man sien:))))
Annette
Davie Davis wrote in message ...
> On Tue, 15 May 2001 00:15:48 +0200, "Simon van der Schans"
> wrote:
>
>> Davie Davis wrote in message
>> ...
>>> On Sat, 12 May 2001 06:38:50 +0200, "Annette"
>>
>>> wrote:
>
>
>>> Een van daardie werklik toevalle -
>> Hoe is dit dan nou dat jy van 'toeval' praat asof dit werklik
>> bestaan? Glo jy daaraan?
>> Swart Simon
>
>
> Toeval is 'n woord wat veral in 'n myngemeenskap bekend is.
>
> DD
|
|
|
|
| Re: Gekke koei [boodskap #42164 is 'n antwoord op boodskap #41949] |
Do., 17 Mei 2001 21:59   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wel, ek weet nie so mooi nie - al gehoor van die seunskinders in
Namakwaland - hulle broeksakke word Kersfees oopgetorring sodat hulle iets
het om mee te speel:))))
Annette
Sterrenkijker wrote in message ...
> "Annette" schreef:
>
>> Baie snaaks. Ek het gewonder hoekom bulle nie die siekte kry nie:))))
>> Annette
>
> Nou.., bulle het eintlik nie soveel nie om mee te speel!
>
> Die groete van
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Gekke koei [boodskap #42295 is 'n antwoord op boodskap #42166] |
So., 20 Mei 2001 03:15   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Haai nooit!!! Ek het 'n vrugbare verbeelding;))
Annette
Davie Davis wrote in message ...
> On Thu, 17 May 2001 23:57:25 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> :)))))))) En onder tannies met blou hare wat 'n mooi jong man sien:))))
>> Annette
>
> Skimp jy vir 'n foto?
>
> DD
|
|
|
|
| Re: Gekke koei [boodskap #42296 is 'n antwoord op boodskap #42212] |
So., 20 Mei 2001 03:18   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mmmmm. Interessante konsep - mens wonder net of die verskil so opmerklik sal
wees as met die wonder bra.
Ek daarna uit om die advertensies te sien:))))
Annette
Max wrote in message ...
> :-)
>
> Hoor nou die dag op die radio dat ons manne ook nou Wonder Onderbroeke
> kan koop. En dit was nie een of ander sex shop reklame nie...
> _______________________________________________________
> "Annette" wrote in message
> news:9e1iaq$mgr$5@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Wel, ek weet nie so mooi nie - al gehoor van die seunskinders in
>> Namakwaland - hulle broeksakke word Kersfees oopgetorring sodat hulle
> iets
>> het om mee te speel:))))
>> Annette
>> Sterrenkijker wrote in message ...
>>> "Annette" schreef:
>>>
>>>> Baie snaaks. Ek het gewonder hoekom bulle nie die siekte kry
> nie:))))
>>>> Annette
>>
>>>
>>> Nou.., bulle het eintlik nie soveel nie om mee te speel!
>>>
>>> Die groete van
>>>
>>> Norbert (uit Vlaanderen)
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: It's a man's man's world!!! [boodskap #42502 is 'n antwoord op boodskap #42337] |
Di., 22 Mei 2001 15:00   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hulle was nie halfnaak nie!!! Hulle was etnies geklee:)))
Annette
poppie wrote in message ...
> Ons het met blote borse grootgeword. Elke keer as mens
> in die landelike gebiede gekom het van veral Natal en
> Gauteng ens., was dit glad nie snaaks om halfnaakte vroue
> te sien nie.
>
> Pop
>
> Max skryf in boodskap news:9e7qoe$4hr$5@azure.nl.gxn.net...
>> Ek weet nie of jy die advertensies op TV sal sien nie... Ons manne rule
>> mos dié wêreld. Hier adverteer hulle tot tandepasta op die TV met blote
>> borste!!! Maar mans laat ons julle nie veel sien nie!!!
>> _________________________________________________________
>> "Annette" wrote in message
>> news:9e7dho$sfs$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> mmmmm. Interessante konsep - mens wonder net of die verskil so
>> opmerklik sal
>>> wees as met die wonder bra.
>>> Ek daarna uit om die advertensies te sien:))))
>>> Annette
>>>
>>> Max wrote in message ...
>>>> :-)
>>>>
>>>> Hoor nou die dag op die radio dat ons manne ook nou Wonder
>> Onderbroeke
>>>> kan koop. En dit was nie een of ander sex shop reklame nie...
>>>> _______________________________________________________
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:9e1iaq$mgr$5@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> > Wel, ek weet nie so mooi nie - al gehoor van die seunskinders in
>>>> > Namakwaland - hulle broeksakke word Kersfees oopgetorring sodat
>> hulle
>>>> iets
>>>> > het om mee te speel:))))
>>>> > Annette
>>>
>>>> > Sterrenkijker wrote in message ...
>>>> > >"Annette" schreef:
>>>> > >
>>>> > >>Baie snaaks. Ek het gewonder hoekom bulle nie die siekte kry
>>>> nie:))))
>>>> > >>Annette
>>>> >
>>>> > >
>>>> > >Nou.., bulle het eintlik nie soveel nie om mee te speel!
>>>> > >
>>>> > >Die groete van
>>>> > >
>>>> > >Norbert (uit Vlaanderen)
>>>
>>>
>>>>
>>>>
>>>
>>>
>
|
|
|
|
| Re: It's a man's man's world!!! [boodskap #42503 is 'n antwoord op boodskap #42344] |
Di., 22 Mei 2001 15:01   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) Dit is moeilik om dit raak te sien:)))
Annette
Max wrote in message ...
> Funny hoe swart borste nooit as porno gesien is nie...
> ______________________________________________
> "poppie" wrote in message
> news:9e8h0r$3g4$1@slb3.atl.mindspring.net...
>> Ons het met blote borse grootgeword. Elke keer as mens
>> in die landelike gebiede gekom het van veral Natal en
>> Gauteng ens., was dit glad nie snaaks om halfnaakte vroue
>> te sien nie.
>> Pop
>> Max skryf in boodskap news:9e7qoe$4hr$5@azure.nl.gxn.net...
>>> Ek weet nie of jy die advertensies op TV sal sien nie... Ons manne
> rule
>>> mos dié wêreld. Hier adverteer hulle tot tandepasta op die TV met
> blote
>>> borste!!! Maar mans laat ons julle nie veel sien nie!!!
>>> _________________________________________________________
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9e7dho$sfs$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> mmmmm. Interessante konsep - mens wonder net of die verskil so
>>> opmerklik sal
>>>> wees as met die wonder bra.
>>>> Ek daarna uit om die advertensies te sien:))))
>>>> Annette
>>>>
>>>> Max wrote in message ...
>>>> >:-)
>>>> >
>>>> >Hoor nou die dag op die radio dat ons manne ook nou Wonder
>>> Onderbroeke
>>>> >kan koop. En dit was nie een of ander sex shop reklame nie...
>>>> >_______________________________________________________
>>>> >"Annette" wrote in message
>>>> >news:9e1iaq$mgr$5@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> >> Wel, ek weet nie so mooi nie - al gehoor van die seunskinders
> in
>>>> >> Namakwaland - hulle broeksakke word Kersfees oopgetorring sodat
>>> hulle
>>>> >iets
>>>> >> het om mee te speel:))))
>>>> >> Annette
>>>>
>>>> >> Sterrenkijker wrote in message
> ...
>>>> >> >"Annette" schreef:
>>>> >> >
>>>> >> >>Baie snaaks. Ek het gewonder hoekom bulle nie die siekte kry
>>>> >nie:))))
>>>> >> >>Annette
>>>> >>
>>>> >> >
>>>> >> >Nou.., bulle het eintlik nie soveel nie om mee te speel!
>>>> >> >
>>>> >> >Die groete van
>>>> >> >
>>>> >> >Norbert (uit Vlaanderen)
>>>>
>>>>
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>>
>>>
>>>
>
|
|
|
|
| Re: It's a man's man's world!!! [boodskap #42504 is 'n antwoord op boodskap #42359] |
Di., 22 Mei 2001 15:02   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
O ja!!!! Dit was so hier!!!! Net verlede week nog pre-1994 Scopes weggegooi
met dames wat bedek was met 2 sterretjies:)))
Annette
emmy wrote in message ...
>
> Max schreef in berichtnieuws 9e8jr6$cib$1@azure.nl.gxn.net...
>> Funny hoe swart borste nooit as porno gesien is nie...
>
> Porno!!! Naakte borsten is geen porno.........
>
> Grt emmy
>
>> ______________________________________________
>> "poppie" wrote in message
>> news:9e8h0r$3g4$1@slb3.atl.mindspring.net...
>>> Ons het met blote borse grootgeword. Elke keer as mens
>>> in die landelike gebiede gekom het van veral Natal en
>>> Gauteng ens., was dit glad nie snaaks om halfnaakte vroue
>>> te sien nie.
>>>
>>> Pop
>>>
>>> Max skryf in boodskap news:9e7qoe$4hr$5@azure.nl.gxn.net...
>>>> Ek weet nie of jy die advertensies op TV sal sien nie... Ons manne
>> rule
>>>> mos dié wêreld. Hier adverteer hulle tot tandepasta op die TV met
>> blote
>>>> borste!!! Maar mans laat ons julle nie veel sien nie!!!
>>>> _________________________________________________________
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:9e7dho$sfs$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > mmmmm. Interessante konsep - mens wonder net of die verskil so
>>>> opmerklik sal
>>>> > wees as met die wonder bra.
>>>> > Ek daarna uit om die advertensies te sien:))))
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> > Max wrote in message ...
>>>> > >:-)
>>>> > >
>>>> > >Hoor nou die dag op die radio dat ons manne ook nou Wonder
>>>> Onderbroeke
>>>> > >kan koop. En dit was nie een of ander sex shop reklame nie...
>>>> > >_______________________________________________________
>>>> > >"Annette" wrote in message
>>>> > >news:9e1iaq$mgr$5@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> > >> Wel, ek weet nie so mooi nie - al gehoor van die seunskinders
>> in
>>>> > >> Namakwaland - hulle broeksakke word Kersfees oopgetorring sodat
>>>> hulle
>>>> > >iets
>>>> > >> het om mee te speel:))))
>>>> > >> Annette
>>>> >
>>>> > >> Sterrenkijker wrote in message
>> ...
>>>> > >> >"Annette" schreef:
>>>> > >> >
>>>> > >> >>Baie snaaks. Ek het gewonder hoekom bulle nie die siekte kry
>>>> > >nie:))))
>>>> > >> >>Annette
>>>> > >>
>>>> > >> >
>>>> > >> >Nou.., bulle het eintlik nie soveel nie om mee te speel!
>>>> > >> >
>>>> > >> >Die groete van
>>>> > >> >
>>>> > >> >Norbert (uit Vlaanderen)
>>>> >
>>>> >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>>
>>>
>
|
|
|
|
| Re: It's a man's man's world!!! [boodskap #42505 is 'n antwoord op boodskap #42391] |
Di., 22 Mei 2001 15:03   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Trosse piesangs?:))))
Annette
Kris wrote in message ...
> emmy ...
>
>> Porno!!! Naakte borsten is geen porno.........
>
> Wat van kaal trosse? Is dit pornografie? Mens sien dit nogal dikwels hier
> op die Durbanse strande. ;-)
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: It's a man's man's world!!! [boodskap #42581 is 'n antwoord op boodskap #42512] |
Wo., 23 Mei 2001 17:38   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Max, ek is vreeslik jammer om jou mee te deel dat Scope nie meer met ons is
nie.
Annette
Max wrote in message ...
> Ek het 'n paar jaar terug deur 'n Scope geblaai, daar was toe géén kaal
> vroue meer in nie...??? Hoe 'n tydskrif is dit nou?
> ___________________________________________________________
>
> "Annette" wrote in message
> news:9edvil$8e6$6@ctb-nnrp1.saix.net...
>> O ja!!!! Dit was so hier!!!! Net verlede week nog pre-1994 Scopes
> weggegooi
>> met dames wat bedek was met 2 sterretjies:)))
>> Annette
>> emmy wrote in message ...
>>>
>>> Max schreef in berichtnieuws
> 9e8jr6$cib$1@azure.nl.gxn.net...
>>>> Funny hoe swart borste nooit as porno gesien is nie...
>>>
>>> Porno!!! Naakte borsten is geen porno.........
>>>
>>> Grt emmy
>>>
>>>> ______________________________________________
>>>> "poppie" wrote in message
>>>> news:9e8h0r$3g4$1@slb3.atl.mindspring.net...
>>>> > Ons het met blote borse grootgeword. Elke keer as mens
>>>> > in die landelike gebiede gekom het van veral Natal en
>>>> > Gauteng ens., was dit glad nie snaaks om halfnaakte vroue
>>>> > te sien nie.
>>>> >
>>>> > Pop
>>>> >
>>>> > Max wrote in message
> news:9e7qoe$4hr$5@azure.nl.gxn.net...
>>>> > > Ek weet nie of jy die advertensies op TV sal sien nie... Ons
> manne
>>>> rule
>>>> > > mos dié wêreld. Hier adverteer hulle tot tandepasta op die TV
> met
>>>> blote
>>>> > > borste!!! Maar mans laat ons julle nie veel sien nie!!!
>>>> > > _________________________________________________________
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:9e7dho$sfs$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > mmmmm. Interessante konsep - mens wonder net of die verskil
> so
>>>> > > opmerklik sal
>>>> > > > wees as met die wonder bra.
>>>> > > > Ek daarna uit om die advertensies te sien:))))
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > > Max wrote in message ...
>>>> > > > >:-)
>>>> > > > >
>>>> > > > >Hoor nou die dag op die radio dat ons manne ook nou Wonder
>>>> > > Onderbroeke
>>>> > > > >kan koop. En dit was nie een of ander sex shop reklame
> nie...
>>>> > > > >_______________________________________________________
>>>> > > > >"Annette" wrote in message
>>>> > > > >news:9e1iaq$mgr$5@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> > > > >> Wel, ek weet nie so mooi nie - al gehoor van die
> seunskinders
>>>> in
>>>> > > > >> Namakwaland - hulle broeksakke word Kersfees oopgetorring
> sodat
>>>> > > hulle
>>>> > > > >iets
>>>> > > > >> het om mee te speel:))))
>>>> > > > >> Annette
>>>> > > >
>>>> > > > >> Sterrenkijker wrote in message
>>>> ...
>>>> > > > >> >"Annette" schreef:
>>>> > > > >> >
>>>> > > > >> >>Baie snaaks. Ek het gewonder hoekom bulle nie die siekte
> kry
>>>> > > > >nie:))))
>>>> > > > >> >>Annette
>>>> > > > >>
>>>> > > > >> >
>>>> > > > >> >Nou.., bulle het eintlik nie soveel nie om mee te speel!
>>>> > > > >> >
>>>> > > > >> >Die groete van
>>>> > > > >> >
>>>> > > > >> >Norbert (uit Vlaanderen)
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>
>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>
|
|
|
|
| Re: It's a man's man's world!!! [boodskap #42582 is 'n antwoord op boodskap #42531] |
Wo., 23 Mei 2001 17:43   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
O ja, helaas. 'n Opgaarder. Ek het Mad Magazines van 1976 en elke uitgawe
van Your Family vanaf 1979.
'n Bottel 50 jaar oud whisky gebottel in Griekeland, 10!! bottels 1978/1979
KWV Roodeberg - en ek drink nie eers KWV se wyne nie:)))
Dit breek my hart gereeld as ek moet boeke uitgooi, maar mens moet soms
harteloos met jouself wees:))
Annette
poppie wrote in message ...
> Is jy n iemand wat opgaar Annette? 1994!! Hoekom sou jy
> sulke ou Scopes hou, vir die resepte dalk ;-)
>
> Pop
>
> Annette wrote in message
> news:9edvil$8e6$6@ctb-nnrp1.saix.net...
>> O ja!!!! Dit was so hier!!!! Net verlede week nog pre-1994 Scopes
> weggegooi
>> met dames wat bedek was met 2 sterretjies:)))
>> Annette
>> emmy wrote in message ...
>>>
>>> Max schreef in berichtnieuws 9e8jr6$cib$1@azure.nl.gxn.net...
>>>> Funny hoe swart borste nooit as porno gesien is nie...
>>>
>>> Porno!!! Naakte borsten is geen porno.........
>>>
>>> Grt emmy
>>>
>>>> ______________________________________________
>>>> "poppie" wrote in message
>>>> news:9e8h0r$3g4$1@slb3.atl.mindspring.net...
>>>> > Ons het met blote borse grootgeword. Elke keer as mens
>>>> > in die landelike gebiede gekom het van veral Natal en
>>>> > Gauteng ens., was dit glad nie snaaks om halfnaakte vroue
>>>> > te sien nie.
>>>> >
>>>> > Pop
>>>> >
>>>> > Max skryf in boodskap news:9e7qoe$4hr$5@azure.nl.gxn.net...
>>>> > > Ek weet nie of jy die advertensies op TV sal sien nie... Ons manne
>>>> rule
>>>> > > mos dié wêreld. Hier adverteer hulle tot tandepasta op die TV met
>>>> blote
>>>> > > borste!!! Maar mans laat ons julle nie veel sien nie!!!
>>>> > > _________________________________________________________
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:9e7dho$sfs$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > mmmmm. Interessante konsep - mens wonder net of die verskil so
>>>> > > opmerklik sal
>>>> > > > wees as met die wonder bra.
>>>> > > > Ek daarna uit om die advertensies te sien:))))
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > > Max wrote in message ...
>>>> > > > >:-)
>>>> > > > >
>>>> > > > >Hoor nou die dag op die radio dat ons manne ook nou Wonder
>>>> > > Onderbroeke
>>>> > > > >kan koop. En dit was nie een of ander sex shop reklame nie...
>>>> > > > >_______________________________________________________
>>>> > > > >"Annette" wrote in message
>>>> > > > >news:9e1iaq$mgr$5@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> > > > >> Wel, ek weet nie so mooi nie - al gehoor van die seunskinders
>>>> in
>>>> > > > >> Namakwaland - hulle broeksakke word Kersfees oopgetorring
> sodat
>>>> > > hulle
>>>> > > > >iets
>>>> > > > >> het om mee te speel:))))
>>>> > > > >> Annette
>>>> > > >
>>>> > > > >> Sterrenkijker wrote in message
>>>> ...
>>>> > > > >> >"Annette" schreef:
>>>> > > > >> >
>>>> > > > >> >>Baie snaaks. Ek het gewonder hoekom bulle nie die siekte kry
>>>> > > > >nie:))))
>>>> > > > >> >>Annette
>>>> > > > >>
>>>> > > > >> >
>>>> > > > >> >Nou.., bulle het eintlik nie soveel nie om mee te speel!
>>>> > > > >> >
>>>> > > > >> >Die groete van
>>>> > > > >> >
>>>> > > > >> >Norbert (uit Vlaanderen)
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>
>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: It's a man's man's world!!! [boodskap #42607 is 'n antwoord op boodskap #42587] |
Do., 24 Mei 2001 04:16   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
O ja, baie goeie artikels, en David Mulvany se brieweblad was skreeusnaaks
en baie meer pret om te lees as Huisgenotjies:))
Ek het veral die artikels oor motors en motorfietse geniet - die foto's
daarvan was baie mooi:))
Ek het nie die Scope nodig gehad om na groot borste te kyk nie;)))
Annette
Max wrote in message ...
> My engels was destyds nie goed genoeg nie, so ek het hom nooit gelees
> nie, maar ek het gehoor dat die artikels so goed was...!!! Lyk my dit
> was dus tóg die (oorgroot) borste...
> __________________________________________________________
> "Annette" wrote in message
> news:9egu16$885$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Max, ek is vreeslik jammer om jou mee te deel dat Scope nie meer met
> ons is
>> nie.
>> Annette
>> Max wrote in message ...
>>> Ek het 'n paar jaar terug deur 'n Scope geblaai, daar was toe géén
> kaal
>>> vroue meer in nie...??? Hoe 'n tydskrif is dit nou?
>>> ___________________________________________________________
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9edvil$8e6$6@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> O ja!!!! Dit was so hier!!!! Net verlede week nog pre-1994 Scopes
>>> weggegooi
>>>> met dames wat bedek was met 2 sterretjies:)))
>>>> Annette
>>
>>>> emmy wrote in message ...
>>>> >
>>>> >Max schreef in berichtnieuws
>>> 9e8jr6$cib$1@azure.nl.gxn.net...
>>>> >> Funny hoe swart borste nooit as porno gesien is nie...
>>>> >
>>>> >Porno!!! Naakte borsten is geen porno.........
>>>> >
>>>> >Grt emmy
>>>> >
>>>> >> ______________________________________________
>>>> >> "poppie" wrote in message
>>>> >> news:9e8h0r$3g4$1@slb3.atl.mindspring.net...
>>>> >> > Ons het met blote borse grootgeword. Elke keer as mens
>>>> >> > in die landelike gebiede gekom het van veral Natal en
>>>> >> > Gauteng ens., was dit glad nie snaaks om halfnaakte vroue
>>>> >> > te sien nie.
>>>> >> >
>>>> >> > Pop
>>>> >> >
>>>> >> > Max wrote in message
>>> news:9e7qoe$4hr$5@azure.nl.gxn.net...
>>>> >> > > Ek weet nie of jy die advertensies op TV sal sien nie... Ons
>>> manne
>>>> >> rule
>>>> >> > > mos dié wêreld. Hier adverteer hulle tot tandepasta op die
> TV
>>> met
>>>> >> blote
>>>> >> > > borste!!! Maar mans laat ons julle nie veel sien nie!!!
>>>> >> > > _________________________________________________________
>>>> >> > > "Annette" wrote in message
>>>> >> > > news:9e7dho$sfs$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> >> > > > mmmmm. Interessante konsep - mens wonder net of die
> verskil
>>> so
>>>> >> > > opmerklik sal
>>>> >> > > > wees as met die wonder bra.
>>>> >> > > > Ek daarna uit om die advertensies te sien:))))
>>>> >> > > > Annette
>>>> >> > > >
>>>> >> > > > Max wrote in message ...
>>>> >> > > > >:-)
>>>> >> > > > >
>>>> >> > > > >Hoor nou die dag op die radio dat ons manne ook nou
> Wonder
>>>> >> > > Onderbroeke
>>>> >> > > > >kan koop. En dit was nie een of ander sex shop reklame
>>> nie...
>>>> >> > > > >_______________________________________________________
>>>> >> > > > >"Annette" wrote in message
>>>> >> > > > >news:9e1iaq$mgr$5@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> >> > > > >> Wel, ek weet nie so mooi nie - al gehoor van die
>>> seunskinders
>>>> >> in
>>>> >> > > > >> Namakwaland - hulle broeksakke word Kersfees
> oopgetorring
>>> sodat
>>>> >> > > hulle
>>>> >> > > > >iets
>>>> >> > > > >> het om mee te speel:))))
>>>> >> > > > >> Annette
>>>> >> > > >
>>>> >> > > > >> Sterrenkijker wrote in message
>>>> >> ...
>>>> >> > > > >> >"Annette" schreef:
>>>> >> > > > >> >
>>>> >> > > > >> >>Baie snaaks. Ek het gewonder hoekom bulle nie die
> siekte
>>> kry
>>>> >> > > > >nie:))))
>>>> >> > > > >> >>Annette
>>>> >> > > > >>
>>>> >> > > > >> >
>>>> >> > > > >> >Nou.., bulle het eintlik nie soveel nie om mee te
> speel!
>>>> >> > > > >> >
>>>> >> > > > >> >Die groete van
>>>> >> > > > >> >
>>>> >> > > > >> >Norbert (uit Vlaanderen)
>>>> >> > > >
>>>> >> > > >
>>>> >> > > > >
>>>> >> > > > >
>>>> >> > > >
>>>> >> > > >
>>>> >> > >
>>>> >> > >
>>>> >> >
>>>>
>>>>
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>
>>
>>>
>>>
>
|
|
|
|
| Re: It's a man's man's world!!! [boodskap #42608 is 'n antwoord op boodskap #42598] |
Do., 24 Mei 2001 04:17  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Internasionaal met 'n Suid-Afrikaanse sterretjie:))))
Annette
Davie Davis wrote in message ...
> On Wed, 23 May 2001 21:04:26 +0200, "Max" wrote:
>
>> My engels was destyds nie goed genoeg nie, so ek het hom nooit gelees
>> nie, maar ek het gehoor dat die artikels so goed was...!!! Lyk my dit
>> was dus tóg die (oorgroot) borste...
>> __________________________________________________________
>
> Was daar dan artikels ook in Max? Die foto_taal was internasionaal.
>
> DD
|
|
|
|