| Re: Vraagje (tjie) - Is toe al die tyd 'n "vragie". [boodskap #42572] |
Wo., 23 Mei 2001 16:48  |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
TV in SA is vandag nog steeds 'n politieke kassie. Tyd dat daar
onafhanklike kanale kom wat op advertensiegeld alleen survive... Hoeveel
kanale het julle nou om uit te kies? Almal van die SABC...
____________________________________________________________ _
"Danielle" skryf in boodskap news:gaolgtsdjqq634f7lf3p0rpbl2dr0g1shi@4ax.com...
> On Tue, 22 May 2001 12:15:39 +0200, "emmy" wrote:
>
>
>> Je kan TV heel goed voor indoctrinatie gebruiken en in die tijd
>
> Die SA'nse regering het besef dat dit meer effektief was om skole en
> die kerk te gebruik vir ons indoktrinasie. Dit was baie suksesvol.
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Vraagje (tjie) - Is toe al die tyd 'n "vragie". [boodskap #42603 is 'n antwoord op boodskap #42599] |
Do., 24 Mei 2001 03:50  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy het vergeet om te meld dat Etv 'n uurlange nuusprogram het saans om 7nm,
en soggens word die nuus in ten minste 4 tale uitgesaai.
Annette
Kris wrote in message ...
>
> Max ...
>> TV in SA is vandag nog steeds 'n politieke kassie. Tyd dat daar
>> onafhanklike kanale kom wat op advertensiegeld alleen survive... Hoeveel
>> kanale het julle nou om uit te kies? Almal van die SABC...
>> ____________________________________________________________ _
>
> Nee, buiten SABC 1, 2 & 3, is daar darem nog steeds M-Net (vir die wat dit
> kan bekostig), maar wat nie nuus mag uitsaai nie. Dan is daar ETV, wat
> gratis is en slegs op advertensiegeld oorleef. Dit word besit deur
> swartbemagtigingsgroepe, tesame met een of twee groot Amerikaanse media
> maatskappye.
>
> Vir die rykes is daar natuurlik DSTV ook.
>
|
|
|
|