| Tyd dat die skole weer begin [boodskap #37843] |
Vr., 15 Desember 2000 07:23  |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: Maart 2006
|
Senior Lid |
|
|
Ek is seker daarvan dat Mel, Cleopatra, RamSys en kie almal 'n klomp skool
laaities is wat te donners lelik is om 'n girl te kry om die vakansie by te
gaan kuier. Nou sit hulle die hele vakansie hier en cross postings doen. Hel
dit moet boring wees
Shame boys, ons weet dit is maar moeilik op die ouderdom waar hulle nou in
is, die hormone is omgekrap en as gevolg daarvan is die gesigies so vol
puisies dat jy nie by die huis kan / wil uitkom voor 22:00 nie want anders
spot almal julle.
En omdat jy nie gedurende die dag kan / wil uitkom nie kan jy ook nie eers
'n ou vakansie werkie kry nie, so julle is nog 'n klomp arm gatte ook
Ha Ha Ha .... BUSTED !
|
|
|
|
|
|
| Re: Tyd dat die skole weer begin [boodskap #37859 is 'n antwoord op boodskap #37843] |
Vr., 15 Desember 2000 20:08  |
Magnificent Mel
Boodskappe: 5 Geregistreer: Desember 2000
|
Junior Lid |
|
|
"Danielle Jackson" wrote in message
news:lqlk3ts5rg69cgjain5ansbs374kcfnaoj@4ax.com...
> On Fri, 15 Dec 2000 09:23:41 +0200, "Riaan" wrote:
>> Ek is seker daarvan dat Mel, Cleopatra, RamSys en kie almal 'n klomp skool
>> laaities is wat te donners lelik is om 'n girl te kry om die vakansie by te
>> gaan kuier. Nou sit hulle die hele vakansie hier en cross postings doen. Hel
>> dit moet boring wees
>> Shame boys, ons weet dit is maar moeilik op die ouderdom waar hulle nou in
>> is, die hormone is omgekrap en as gevolg daarvan is die gesigies so vol
>> puisies dat jy nie by die huis kan / wil uitkom voor 22:00 nie want anders
>> spot almal julle.
>> En omdat jy nie gedurende die dag kan / wil uitkom nie kan jy ook nie eers
>> 'n ou vakansie werkie kry nie, so julle is nog 'n klomp arm gatte ook
>> Ha Ha Ha .... BUSTED !
> Riaan, jy is 'n DOOS!
Erm... did I start this? Sorry if I did....
Note the new nic.... the more gentle sophisticated me... with an abundance
of tolerance for people who need tolerance... :-)
--
http://AdderleyStreet.co.za is where I keep my most succulent slaves.
FU if you don't click...
|
|
|
|