Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Geskiedenis - Goed of sleg ?
Geskiedenis - Goed of sleg ? [boodskap #27455] Di., 19 Oktober 1999 00:00
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Senior Lid
Gloudina,

Ek sien al klaar hoe lag ek myself 'n papie vir 'n toeris wat Mangaung
probeer uitspreek.

Wie is die nuwe HC van SA in Kanada ?

Francois

@sympatico.ca wrote in message
...
> Die moeilikheid is dat jy selektief net wil hou wat vir jou pas
> Al die dinge uit die verlede wat jou idee van jouself en jou groep
> staaf. Maar daar is ook ander met 'n geskiedenis, en daar
> moet kompromiste aangegaan word. Ek verwonder my nog
> altyd oor die feit dat die naam "Vrystaat" behou is, en ook die
> naam Bloemfontein. Toe ons die vorige High Commissioner
> hier uitvra oor die dinge (hy kom van Mangaung af, die
> swart area om Bloemfontein) toe lag hy en sê dat meeste
> mense Bloemfontein al klaar Mangaung genoem het.
> Terloops, ons het nou 'n SA High Commissioner met 'n
> Franse naam.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Zojuist verschenen.
Volgende onderwerp: Geskiedenis - goed of sleg ?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jul. 30 18:20:40 UTC 2026