Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Geskiedenis - goed of sleg ?
Geskiedenis - goed of sleg ? [boodskap #27461] Di, 19 Oktober 1999 00:00
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Francois de Wet wrote in message ...
> Gloudina,
>
> Ek wil nie hou wat my pas nie. Ek se alle geskiedenis is goed en dit moet
> bly, my punt is was dit nou regtigwaar nodig om al die goed te verander.
> Mens verander nie geskiedenis terwille van versoening nie.
>
> As SA i.e. sy vierkleur moes opgee terwille van versoening, hoekom kan die
> PAC nie sy hammer en sekel laat gaan nie.
>
> A change is as good as a holiday , maar nie as dit kom by geskiedenis nie.
>
> Francois
>
> @sympatico.ca wrote in message
> ...
>> Francois de Wet wrote:
>>
>>> Selfs die Voortrekker Monument staan nie meer in Voortrekker hoogte nie.
> En
>>> al die ou groot krokkedille en messteek gevalle se borsbeelde het
> verdwyn.
>>>
>>> En jy se die geskiedenis is altyd met ons.
>>>
>>> Geskiedenis is goed , maar dan moet jy alles behou en nie selektief wees
>>> nie.
>>>
>>
>> Die moeilikheid is dat jy selektief net wil hou wat vir jou pas
>> Al die dinge uit die verlede wat jou idee van jouself en jou groep
>> staaf. Maar daar is ook ander met 'n geskiedenis, en daar
>> moet kompromiste aangegaan word. Ek verwonder my nog
>> altyd oor die feit dat die naam "Vrystaat" behou is, en ook die
>> naam Bloemfontein. Toe ons die vorige High Commissioner
>> hier uitvra oor die dinge (hy kom van Mangaung af, die
>> swart area om Bloemfontein) toe lag hy en sê dat meeste
>> mense Bloemfontein al klaar Mangaung genoem het.
>> Terloops, ons het nou 'n SA High Commissioner met 'n
>> Franse naam.
>>
>> Gloudina
>>
>
Vorige onderwerp: Geskiedenis - Goed of sleg ?
Volgende onderwerp: Ministers en gloeilampe.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 20:59:23 MGT 2024