| mooi avi files [boodskap #4115] |
Wo., 03 Maart 2004 23:51  |
MoerFie
Boodskappe: 94 Geregistreer: Maart 2004
|
Volle Lid |
|
|
Ek is tans met 'n projek vir ons gemeente om sommige van die meer
hedendaagse gospel liedjies in oudio-visuele formaat met 'n data projektor
op 'n skerm weer te gee om dit meer stimulerend te maak vir die tieners. Ek
het egter video files nodig wat so tussen 30sek en 2 minute lank is om as
agtergrond te dien ens. Goed soos groepe mense wat doen wat mense doen,
natuurtonele, babetjies wat kruip of loop, tieners wat skateboard ry,
(skaatsplank OK?) ens so aan. Kan iemand my help of in 'n rigting kan stuur
waar ek hulp sal kry.
*kruisgepos met opset*
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: mooi avi files [boodskap #4127 is 'n antwoord op boodskap #4123] |
Do., 04 Maart 2004 19:58  |
MoerFie
Boodskappe: 94 Geregistreer: Maart 2004
|
Volle Lid |
|
|
Ag nee komaan ouens, man
julle helpie vir sooisie nie
wees nice.
Soois die desperate
"DD" skryf in boodskap news:g9ue405mv7s4mep6mrk3olo85o0kuin34m@4ax.com...
> On Thu, 4 Mar 2004 04:39:13 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Moerfie - as ek jou my AVI's stuur sal julle kerk baie gewild word, maar
>> ongelukkig koers verloor....
>>
>
> gewild of wild Jonas?:-)))
>
> DD
>
|
|
|
|