Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuusberig
Nuusberig [boodskap #90849] Di, 02 Maart 2004 15:07 na volgende boodskap
bolander  is tans af-lyn  bolander
Boodskappe: 27
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Junior Lid
Gaan sien hierdie nuusberig. Dit is kommerwekkend om die minste te se.


http://www.worldnetdaily.com/news/article.asp?ARTICLE_ID=370 10
Re: Nuusberig [boodskap #90850 is 'n antwoord op boodskap #90849] Di, 02 Maart 2004 15:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Klink nes die getuies wat in Pta gegee is in die hofsaak teen die
regses.
Hulle het mos ook sulke planne geformuleer as rede hoekom hulle die
land moet oorvat.

On Tue, 02 Mar 2004 17:07:55 +0200, bolander wrote:

> Gaan sien hierdie nuusberig. Dit is kommerwekkend om die minste te se.
>
>
> http://www.worldnetdaily.com/news/article.asp?ARTICLE_ID=370 10
Re: Nuusberig [boodskap #90852 is 'n antwoord op boodskap #90849] Di, 02 Maart 2004 15:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 02 Mar 2004 17:07:55 +0200, bolander wrote:

> Gaan sien hierdie nuusberig. Dit is kommerwekkend om die minste te se.

ROTFL!! Kommerwekkend se voet. Dit is heel waarskynlik white
supremacists wat die snert versprei in die hoop om verdere rassehaat
te versnel in die armblanke gebiede en blankes wat gedroogde
ertjiepitte vir breins het.
Ek lag my morsdood, want ek sien julle storie het so bietjie verander:
"One of the operations planned entails 70,000 armed black men "being
transported to the Johannesburg city center within an hour" in
taxicabs to attack whites."

So ruk terug het julle oral op die Internet vir almal vertel dat
daardie aand gaan duisende swartmense 'n lugaanval loods, en op die
stede neerdaal in valskerms.
Gie gieeee giieeee....Wat het gebeur met daardie plan? Agter gekom
dit is nie juis haalbaar nie, en mense het julle nie geglo nie. Toe
besluit julle dat die taxi storie sal dalk makliker geglo word?

Die bangmaak stories gaan nie werk nie, hoor, want ek dink die
gemiddelde Suid Afrikaners is bietjie slimmer as dit.
Maar naais traai.
Gie gie gieeeeee
Re: Nuusberig [boodskap #90860 is 'n antwoord op boodskap #90852] Di, 02 Maart 2004 22:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 02 Mar 2004 10:41:30 -0500, Katryn wrote:

> On Tue, 02 Mar 2004 17:07:55 +0200, bolander
> wrote:
>
>> Gaan sien hierdie nuusberig. Dit is kommerwekkend om die minste te se.
>
> ROTFL!! Kommerwekkend se voet. Dit is heel waarskynlik white
> supremacists wat die snert versprei in die hoop om verdere rassehaat
> te versnel in die armblanke gebiede en blankes wat gedroogde
> ertjiepitte vir breins het.
> Ek lag my morsdood, want ek sien julle storie het so bietjie verander:
> "One of the operations planned entails 70,000 armed black men "being
> transported to the Johannesburg city center within an hour" in
> taxicabs to attack whites."
>
> So ruk terug het julle oral op die Internet vir almal vertel dat
> daardie aand gaan duisende swartmense 'n lugaanval loods, en op die
> stede neerdaal in valskerms.
> Gie gieeee giieeee....Wat het gebeur met daardie plan? Agter gekom
> dit is nie juis haalbaar nie, en mense het julle nie geglo nie. Toe
> besluit julle dat die taxi storie sal dalk makliker geglo word?
>
> Die bangmaak stories gaan nie werk nie, hoor, want ek dink die
> gemiddelde Suid Afrikaners is bietjie slimmer as dit.
> Maar naais traai.
> Gie gie gieeeeee
>
Dankie vir jou kommentaar, Danielle. Dis 'n pak van me hart.

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Nuusberig [boodskap #90863 is 'n antwoord op boodskap #90852] Wo, 03 Maart 2004 06:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Werner  is tans af-lyn  Werner
Boodskappe: 37
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Volle Lid
Wie is die JULLE waarna jy so gereeld verwys.

Die feit dat jy iewers oorsee sit maak jou nou regtig nie spesiaal nie.
Inteendeel gemeet aan van jou vorige skrywes dink ek jy is 'n doos

> So ruk terug het julle oral op die Internet vir almal vertel dat
> daardie aand gaan duisende swartmense 'n lugaanval loods, en op die
> stede neerdaal in valskerms.
> Gie gieeee giieeee....Wat het gebeur met daardie plan? Agter gekom
> dit is nie juis haalbaar nie, en mense het julle nie geglo nie. Toe
> besluit julle dat die taxi storie sal dalk makliker geglo word?
Re: Nuusberig [boodskap #90876 is 'n antwoord op boodskap #90852] Wo, 03 Maart 2004 10:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 02 Mar 2004 10:41:30 -0500, Katryn wrote:

> Ek lag my morsdood, want ek sien julle storie het so bietjie verander:
> "One of the operations planned entails 70,000 armed black men "being
> transported to the Johannesburg city center within an hour" in
> taxicabs to attack whites."

... en wanneer hulle in die nag in Jhb se middestad aankom vind hulle:
1. Nie baie mense bly daar nie. Op straat is daar in die nag meestal
straatkinders en boemelaars.
2. In die dag is daar wel duisende mense, maar hulle is almal swart!
Re: Nuusberig [boodskap #90880 is 'n antwoord op boodskap #90876] Wo, 03 Maart 2004 11:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink ek het gehoor die "aanval" is tussen 12,01nm en 1nm - dit gaan
wraggies 'n logistiese nagmerrie wees om die mense almal per taxi betyds in
die middestad te kry, om nie te praat van die aflaai van die wapens nie:)))
Ons moet tog vir die plaser van die oorspronklike berig vertel dit was nog
nooit 'n nuusberig nie - net 'n soort fantasie-verhaal deur 'n paar
angstiges.
--
Annette

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:vocb40p28p5mbsu9nub2adotrfuof24i6p@4ax.com...
> On Tue, 02 Mar 2004 10:41:30 -0500, Katryn
> wrote:
>
> verander:
>> "One of the operations planned entails 70,000 armed black men "being
>> transported to the Johannesburg city center within an hour" in
>> taxicabs to attack whites."
>
> ... en wanneer hulle in die nag in Jhb se middestad aankom vind hulle:
> 1. Nie baie mense bly daar nie. Op straat is daar in die nag meestal
> straatkinders en boemelaars.
> 2. In die dag is daar wel duisende mense, maar hulle is almal swart!
>
Re: Nuusberig [boodskap #90890 is 'n antwoord op boodskap #90880] Wo, 03 Maart 2004 14:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 3 Mar 2004 13:16:32 +0200, "Annette" wrote:

> Ek dink ek het gehoor die "aanval" is tussen 12,01nm en 1nm - dit gaan
> wraggies 'n logistiese nagmerrie wees om die mense almal per taxi betyds in
> die middestad te kry, om nie te praat van die aflaai van die wapens nie:)))
> Ons moet tog vir die plaser van die oorspronklike berig vertel dit was nog
> nooit 'n nuusberig nie - net 'n soort fantasie-verhaal deur 'n paar
> angstiges.

Met ander woorde die aanval is 12 uur die middag?

Good luck to them om daai tyd met so baie voertuie die stad in te ry.
Besides, hulle gaan dan hard moet soek na whiteys om te vermoor. seker
95% van die middestad se mense is dan swart!

Sandton City, nou daar is n ander storie....

Makliker bereikbaar ook, maar hulle sal roof parking moet vat en hulle
gaan kak om by daai roetes op te ry. Dis net 'n stuk of 6 hekke en die
toevoerpaaie is dun.

Dis nie n grap deesdae om baie groot massamoorde in n stad te organise
nie. Besides is hierdie mense bewus van die vlakke van road rage in
Jo'Burg se verkeer? HUlle gaan uitgewis word laaank voor hulle in die
middestad aankom.

Die storie is deiselfde een as wat verlede jaar al in die regses se
hofsaak in Pta vertel is. Dit kom van n paar jaar gelede en dis deel
van n hoogs onwaarskynlike scenario wat n groepie regses vir mekaar
vertel het (waarskynlik oo n bottel of wat) as rede waarom hulle die
land wil oorvat.
Re: Nuusberig [boodskap #90903 is 'n antwoord op boodskap #90890] Wo, 03 Maart 2004 20:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 03 Mar 2004 16:41:47 +0200, Ferdi Greyling wrote:

> Die storie is deiselfde een as wat verlede jaar al in die regses se
> hofsaak in Pta vertel is. Dit kom van n paar jaar gelede en dis deel
> van n hoogs onwaarskynlike scenario wat n groepie regses vir mekaar
> vertel het (waarskynlik oo n bottel of wat) as rede waarom hulle die
> land wil oorvat.

Baie interessant, Ferdi. Boodskappe soos die "nuusberig" is dan
duidelik 'n tegniek wat hulle probeer gebruik om hulle skewe agenda te
probeer bevorder. Nogal baie dieselfde as die Bush regime en selfs
die ou Nazi's ook. Hopelik sal dit nie die effek hê wat hulle hoop om
te kry nie. Die klein handjievol wat die tipe snert propaganda glo en
in vrees leef, verdien dit dan maar seker.
Die "nuusberig" was toevallig ook woord vir woord (soos in identies)
uit gesprekke tussen 'n spul wat o.a op 'n "stormfront.org" hulle
gemors kwetter en mekaar opvryf. Dit is 'n Internet forum vir die
radikale regses/KKK tipes. As hulle dit maar net daar gehou het, het
ons nie nodig gehad om die gemors hier ook te lees nie.
Re: Nuusberig [boodskap #90904 is 'n antwoord op boodskap #90863] Wo, 03 Maart 2004 20:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 3 Mar 2004 08:29:18 +0200, "Werner" wrote:

> Wie is die JULLE waarna jy so gereeld verwys.

Pas die skoen?
Re: Nuusberig [boodskap #90915 is 'n antwoord op boodskap #90890] Do, 04 Maart 2004 02:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ferdietjiekie - dar is absoluut niks wat jou verhinder om as 'n
kenner-getuie ("expert witness") in daaai saak te getuig nie. As jy so wil
kan ek jou besonderhede deurgee na die aanklaer toe - of is dit net op die
nuusgroep waar jy jou drieletter rioliese taal gebruik.
Jy is 'n duimsuig joernalissie wat gatkruip by die ANC - bepaal jou by jou
lees.
Re: Nuusberig [boodskap #90935 is 'n antwoord op boodskap #90904] Do, 04 Maart 2004 12:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Werner  is tans af-lyn  Werner
Boodskappe: 37
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Volle Lid
Nee

Katryn skryf in boodskap news:s1gc409m095gtngrmqtdk8evtqisc7i2p0@4ax.com...
> On Wed, 3 Mar 2004 08:29:18 +0200, "Werner"
> wrote:
>
>> Wie is die JULLE waarna jy so gereeld verwys.
>
> Pas die skoen?
>
Re: Nuusberig [boodskap #90953 is 'n antwoord op boodskap #90915] Do, 04 Maart 2004 18:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 4 Mar 2004 04:48:36 +0200, "Jonas" wrote:

> Ferdietjiekie - dar is absoluut niks wat jou verhinder om as 'n
> kenner-getuie ("expert witness") in daaai saak te getuig nie. As jy so wil
> kan ek jou besonderhede deurgee na die aanklaer toe - of is dit net op die
> nuusgroep waar jy jou drieletter rioliese taal gebruik.
> Jy is 'n duimsuig joernalissie wat gatkruip by die ANC - bepaal jou by jou
> lees.
>

wat gaan jy maak as Ferdietjiekie weer soos 'n stout kind kwaad word
en wegloop? Weer na die ander groepe toe waar hulle sy geselsskap
kan waardeer (ek ken jou goedgenoeg om te weet jy gaan 'opgeskeep'
lees:-)

DD
Re: Nuusberig [boodskap #90957 is 'n antwoord op boodskap #90953] Do, 04 Maart 2004 21:08 Na vorige boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 04 Mar 2004 20:52:43 +0200, DD wrote:

> On Thu, 4 Mar 2004 04:48:36 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Ferdietjiekie - dar is absoluut niks wat jou verhinder om as 'n
>> kenner-getuie ("expert witness") in daaai saak te getuig nie. As jy so wil
>> kan ek jou besonderhede deurgee na die aanklaer toe - of is dit net op die
>> nuusgroep waar jy jou drieletter rioliese taal gebruik.
>> Jy is 'n duimsuig joernalissie wat gatkruip by die ANC - bepaal jou by jou
>> lees.

>
> wat gaan jy maak as Ferdietjiekie weer soos 'n stout kind kwaad word
> en wegloop? Weer na die ander groepe toe waar hulle sy geselsskap
> kan waardeer (ek ken jou goedgenoeg om te weet jy gaan 'opgeskeep'
> lees:-)
>
> DD
>

Of gemeen genoeg gaan wees om te bly:-(((

DD
Vorige onderwerp: mooi avi files
Volgende onderwerp: Re: KIJKTIP: BBC 1 23.15 Zimbabwe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 03:16:23 MGT 2024