|
|
|
|
|
|
| Re: Nuusberig [boodskap #90860 is 'n antwoord op boodskap #90852] |
Di., 02 Maart 2004 22:13   |
Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221 Geregistreer: Junie 2004
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 02 Mar 2004 10:41:30 -0500, Katryn wrote:
> On Tue, 02 Mar 2004 17:07:55 +0200, bolander
> wrote:
>
>> Gaan sien hierdie nuusberig. Dit is kommerwekkend om die minste te se.
>
> ROTFL!! Kommerwekkend se voet. Dit is heel waarskynlik white
> supremacists wat die snert versprei in die hoop om verdere rassehaat
> te versnel in die armblanke gebiede en blankes wat gedroogde
> ertjiepitte vir breins het.
> Ek lag my morsdood, want ek sien julle storie het so bietjie verander:
> "One of the operations planned entails 70,000 armed black men "being
> transported to the Johannesburg city center within an hour" in
> taxicabs to attack whites."
>
> So ruk terug het julle oral op die Internet vir almal vertel dat
> daardie aand gaan duisende swartmense 'n lugaanval loods, en op die
> stede neerdaal in valskerms.
> Gie gieeee giieeee....Wat het gebeur met daardie plan? Agter gekom
> dit is nie juis haalbaar nie, en mense het julle nie geglo nie. Toe
> besluit julle dat die taxi storie sal dalk makliker geglo word?
>
> Die bangmaak stories gaan nie werk nie, hoor, want ek dink die
> gemiddelde Suid Afrikaners is bietjie slimmer as dit.
> Maar naais traai.
> Gie gie gieeeeee
>
Dankie vir jou kommentaar, Danielle. Dis 'n pak van me hart.
Norbert (uit Vlaandere)
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuusberig [boodskap #90880 is 'n antwoord op boodskap #90876] |
Wo., 03 Maart 2004 11:16   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink ek het gehoor die "aanval" is tussen 12,01nm en 1nm - dit gaan
wraggies 'n logistiese nagmerrie wees om die mense almal per taxi betyds in
die middestad te kry, om nie te praat van die aflaai van die wapens nie:)))
Ons moet tog vir die plaser van die oorspronklike berig vertel dit was nog
nooit 'n nuusberig nie - net 'n soort fantasie-verhaal deur 'n paar
angstiges.
--
Annette
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:vocb40p28p5mbsu9nub2adotrfuof24i6p@4ax.com...
> On Tue, 02 Mar 2004 10:41:30 -0500, Katryn
> wrote:
>
> verander:
>> "One of the operations planned entails 70,000 armed black men "being
>> transported to the Johannesburg city center within an hour" in
>> taxicabs to attack whites."
>
> ... en wanneer hulle in die nag in Jhb se middestad aankom vind hulle:
> 1. Nie baie mense bly daar nie. Op straat is daar in die nag meestal
> straatkinders en boemelaars.
> 2. In die dag is daar wel duisende mense, maar hulle is almal swart!
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuusberig [boodskap #90957 is 'n antwoord op boodskap #90953] |
Do., 04 Maart 2004 21:08  |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: Oktober 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 04 Mar 2004 20:52:43 +0200, DD wrote:
> On Thu, 4 Mar 2004 04:48:36 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Ferdietjiekie - dar is absoluut niks wat jou verhinder om as 'n
>> kenner-getuie ("expert witness") in daaai saak te getuig nie. As jy so wil
>> kan ek jou besonderhede deurgee na die aanklaer toe - of is dit net op die
>> nuusgroep waar jy jou drieletter rioliese taal gebruik.
>> Jy is 'n duimsuig joernalissie wat gatkruip by die ANC - bepaal jou by jou
>> lees.
>
> wat gaan jy maak as Ferdietjiekie weer soos 'n stout kind kwaad word
> en wegloop? Weer na die ander groepe toe waar hulle sy geselsskap
> kan waardeer (ek ken jou goedgenoeg om te weet jy gaan 'opgeskeep'
> lees:-)
>
> DD
>
Of gemeen genoeg gaan wees om te bly:-(((
DD
|
|
|
|