|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Anglo Boere Oorlog [boodskap #23044 is 'n antwoord op boodskap #22439] |
Wo., 19 Mei 1999 00:00  |
Boerseun[1]
Boodskappe: 15 Geregistreer: Mei 1999
|
Junior Lid |
|
|
Gaan na verskeie "search engines" en soek na woorde soos :- boer, boere,
afrikaner, boerwar ens. en jy sal verbaas wees hoeveel daar op die net is.
OPPAS net vir valse inligting - die is byna net so veel.
Boerseun
[anton.raath] wrote in message ...
> Jannie Du Plessis wrote:
>>
>> Kan iemand my help met inligting oor die Anglo Boere Orlog op die
>> Internet
|
|
|
|