Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sondeoffer
sondeoffer [boodskap #153700] Sa., 28 November 2026 09:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27266
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
sondeoffer
Afbreking: son•de•of•fer
Samestelling: sonde + offer


Selfstandige naamwoord: sondeoffer
Meervoud: sondeoffers

Betekenis:
• 'n Offerande volgens godsdienstige voorskrifte om vergifnis vir sondes te verkry.

Gebruik:
• Volgens die Ou Testament moes die sondaar 'n sondeoffer aan die Here bring om vir sy oortreding versoening te doen.

Sinoniem:
• skuldoffer
• sondoffer
• versoeningsoffer

Hiperoniem:
• offerande

Afgelei:
• sondeofferbok
• sondeofferbul
• sondeofferdier
• sondeofferlam

Vertaling:
Engels: sin offering, atoning sacrifice
Nederlands: zondoffer, zoenoffer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Sa., 28 November 2026 09:41]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: vuuroffer
Volgende onderwerp: skuldoffer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Nov. 28 16:45:26 UTC 2026