| regsit [boodskap #153694] |
Sa., 28 November 2026 08:12 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 27261 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
regsit
Afbreking: reg•sit
Samestelling: reg + sit
Werkwoord: sit reg, regsit
Verlede tyd: het reggesit
Betekenis:
• Om iets op die gewenste posisie of orde te plaas.
Gebruik:
• Hy sit die horlosie se wysers reg.
• Sy het die borde op die tafel reggesit.
Sinoniem:
• instel
• korrigeer
• regmaak
• verstel
Vertaling:
Engels: to put right, correct, rectify
Nederlands: rechtzetten, gereedzetten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Sa., 28 November 2026 08:27] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|