Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » salfolie
salfolie [boodskap #153693] Sa., 28 November 2026 08:00
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27261
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
salfolie
Afbreking: sal•fo•lie
Samestelling: salf + olie


Selfstandige naamwoord: salfolie
Meervoud: salfolies

Betekenis:
• Olie wat tydens 'n godsdienstige seremonie of kroning gebruik word om iets of iemand mee te salf.

Gebruik:
• Hy het ook van die salfolie op Aäron se kop gegooi om hom te salf en aan die diens van die Here te wy. [Levitikus 8:12]

Verwant:
• salwing

Vertaling:
Engels: anointing oil, chrism
Nederlands: zalfolie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: salwing
Volgende onderwerp: regsit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Nov. 28 09:09:09 UTC 2026