| frommeloor [boodskap #153661] |
Di., 24 November 2026 12:25 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 27228 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
frommeloor
Afbreking: from•mel•oor
Samestelling: frommel + oor
Selfstandige naamwoord: frommeloor
Meervoud: frommelore
Betekenis:
• 'n Misvormde oor wat deur die beskadiging aan die oorskulp se kraakbeen ontstaan.
Gebruik:
• Frommeloor kom veral by gevegsporte soos stoei en kontaksporte soos rugby voor.
Sinoniem:
• blomkooloor
• koolblaaroor
• skrumoor
Vertaling:
Engels: crumpled ear, cauliflower ear
Nederlands: bloemkooloor, schrompeloor
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Di., 24 November 2026 13:06] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|