| frommel [boodskap #153660] |
Di., 24 November 2026 12:06 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 27228 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
frommel
Afbreking: from•mel
Werkwoord: frommel
Verlede tyd: het gefrommel
Teenwoordige deelwoord: frommelend, frommelende
Verlede deelwoord: gefrommelde
Betekenis:
• Om iets te kreukel deur dit saam te druk.
• Om iets te verkrummel deur dit tussen die vingers te vryf.
Gebruik:
• Jou klere frommel as jy so lelik sit.
• Die kok het die botter oor die deeg gefrommel.
Sinoniem:
• kreukel
• plooi
• rimpel
Antoniem:
• gladstryk
Hiponiem:
• ineenfrommel
• inmekaarfrommel
• opfrommel
• saamfrommel
Afgelei:
• frommelaar
• frommeling
• verfrommel
Vertaling:
Engels: to crumple, crease, scrunch
Nederlands: frommelen
Selfstandige naamwoord: frommel
Meervoud: frommels
Verkleinwoord: frommeltjie
Meervoud van verkleining: frommeltjies
Betekenis:
• 'n Plooi of kreukel.
Gebruik:
• Sy stryk die frommels uit.
Afgelei:
• frommeloor
• frommelplooi
• frommelwerk
Vertaling:
Engels: crease, crumple
Nederlands: frommel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Di., 24 November 2026 12:18] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|