Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » frommeloor
frommeloor [boodskap #153661] Di., 24 November 2026 12:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27228
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
frommeloor
Afbreking: from•mel•oor
Samestelling: frommel + oor


Selfstandige naamwoord: frommeloor
Meervoud: frommelore

Betekenis:
• 'n Misvormde oor wat deur die beskadiging aan die oorskulp se kraakbeen ontstaan.

Gebruik:
• Frommeloor kom veral by gevegsporte soos stoei en kontaksporte soos rugby voor.

Vertaling:
Engels: crumpled ear, cauliflower ear
Nederlands: bloemkooloor, schrompeloor

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Di., 24 November 2026 12:34]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: frommel
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Nov. 24 13:01:42 UTC 2026