Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » offerdier
offerdier [boodskap #153648] Ma., 23 November 2026 19:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
offerdier
Afbreking: of•fer•dier
Samestelling: offer + dier


Selfstandige naamwoord: offerdier
Meervoud: offerdiere

Betekenis:
• 'n Dier wat as offerande aan 'n godheid geoffer word.

Gebruik:
• In die Ou Testament is 'n lam dikwels as offerdier gebruik.

Sinoniem:
• slagoffer

Verwant:
• diereoffer
• offerlam

Vertaling:
Engels: sacrificial animal
Nederlands: offerdier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: omstamp
Volgende onderwerp: hoëpriester
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Nov. 23 22:21:27 UTC 2026