Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoëpriester
hoëpriester [boodskap #153649] Ma., 23 November 2026 19:47
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
hoëpriester
Afbreking: ho•ë•pries•ter
Samestelling: hoë + priester


Selfstandige naamwoord: hoëpriester
Meervoud: hoëpriesters

Betekenis:
• Die leier van die priesters wat tempeldiens verrig.

Gebruik:
• Volgens die Ou Testament was Aäron die eerste hoëpriester van Israel.

Sinoniem:
• opperpriester

Afgelei:
• hoëpriesterlik
• hoëpriesterskap

Vertaling:
Engels: high priest
Nederlands: hogepriester

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Ma., 23 November 2026 19:49]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: offerdier
Volgende onderwerp: amandelbloeisel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Nov. 23 20:14:34 UTC 2026