Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » niefiksie
niefiksie [boodskap #153629] So., 22 November 2026 07:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27208
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
niefiksie
Afbreking: nie•fik•sie
Samestelling: nie + fiksie


Selfstandige naamwoord: niefiksie
Meervoud: –

Betekenis:
• 'n Werk wat nie fiksie is nie, maar op werklike feite, gebeure of persone berus.

Gebruik:
• Ek verkies om eerder niefiksie as fiksie te lees.

Wisselvorm:
• nie-fiksie (informeel)

Sinoniem:
• feiteliteratuur

Antoniem:
• fiksie

Afgelei:
• niefiksie-afdeling
• niefiksiewerk
• niefiksieskrywer
• niefiksieboek

Vertaling:
Engels: nonfiction, non-fiction
Nederlands: non-fictie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: So., 22 November 2026 20:00]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: wegdra
Volgende onderwerp: beraadslaging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Nov. 22 23:30:50 UTC 2026