Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beraadslaging
beraadslaging [boodskap #153630] So., 22 November 2026 07:25
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27202
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
beraadslaging
Afbreking: be•raad•sla•ging
Samestelling: beraadslaag + -ing


Selfstandige naamwoord: beraadslaging
Meervoud: beraadslaginge, beraadslagings

Betekenis:
• Die handeling van beraadslaag; om 'n saak deeglik te bespreek en te oorweeg.

Gebruik:
• Die wetsontwerp is ná deeglike beraadslaging deur die parlement aanvaar.

Sinoniem:
• bespreking
• kajuitraad
• oorlegpleging
• raadpleging
• samespreking

Vertaling:
Engels: deliberation, consultation, counsel
Nederlands: beraadslaging, overleg

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: So., 22 November 2026 07:26]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: niefiksie
Volgende onderwerp: menselewe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Nov. 22 08:08:54 UTC 2026