Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » steekvlieg
steekvlieg [boodskap #153617] Vr., 20 November 2026 13:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27190
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
steekvlieg
Afbreking: steek•vlieg
Samestelling: steek + vlieg


Selfstandige naamwoord: steekvlieg
Meervoud: steekvlieë
Verkleinwoord: steekvliegie
Meervoud van verkleining: steekvliegies

Betekenis:
• 'n Vlieg met 'n suigsnoet waarmee dit onder andere bloed suig.

Gebruik:
• Die tsetsevlieg is 'n groot bytende steekvlieg wat siektes versprei.
• Die vierde plaag wat Egipte getref het was steekvlieë.

Verwant:
• steekmuggie

Vertaling:
Engels: biting fly, bloodsucking fly, gadfly
Nederlands: steekvlieg, bijtende vlieg

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geslagsregister
Volgende onderwerp: diereoffer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Nov. 20 20:19:15 UTC 2026