Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » diereoffer
diereoffer [boodskap #153618] Vr., 20 November 2026 13:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27189
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
diereoffer
Afbreking: die•re•of•fer
Samestelling: diere + offer


Selfstandige naamwoord: diereoffer
Meervoud: diereoffers

Betekenis:
• Die handeling om diere as deel van 'n godsdienstige ritueel te offer.

Gebruik:
• Dit is nie diereoffers of graanoffers wat U wil hê nie, nie brandoffers of sondeoffers wat U vra nie; U wil gehoorsaamheid hê. [Psalms 40:7]

Verwant:
• offerdier

Vertaling:
Engels: animal sacrifice
Nederlands: dierenoffer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: steekvlieg
Volgende onderwerp: graanoffer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Nov. 20 14:47:46 UTC 2026