Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sprinkaanplaag
sprinkaanplaag [boodskap #153602] Do., 19 November 2026 18:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27178
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
sprinkaanplaag
Afbreking: sprin•kaan•plaag
Samestelling: sprinkaan + plaag


Selfstandige naamwoord: sprinkaanplaag
Meervoud: sprinkaanplae

Betekenis:
• 'n Groot swerm treksprinkane wat 'n die plantegroei en gewasse vernietig soos hulle oor 'n gebied beweeg.

Gebruik:
• Die sprinkaanplaag van 1746 was so groot dat alle groenigheid in die Boland opgevreet is.

Hiperoniem:
• insekplaag

Vertaling:
Engels: locust plague, locust infestation
Nederlands: sprinkhanenplaag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: neergooi
Volgende onderwerp: paddaplaag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Nov. 19 19:31:05 UTC 2026