Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » paddaplaag
paddaplaag [boodskap #153603] Do., 19 November 2026 18:25
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27177
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
paddaplaag
Afbreking: pad•da•plaag
Samestelling: padda + plaag


Selfstandige naamwoord: paddaplaag
Meervoud: paddaplae

Betekenis:
• 'n Buitengewoon groot aantal paddas wat 'n gebied binnedring en 'n oorlas veroorsaak.

Gebruik:
• Ná die swaar reën het 'n groot paddaplaag die dorp getref.

Vertaling:
Engels: frog infestation, plague of frogs
Nederlands: kikkerplaag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sprinkaanplaag
Volgende onderwerp: opskep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Nov. 19 19:04:50 UTC 2026