Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verskroei
verskroei [boodskap #153585] Ma., 16 November 2026 14:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27155
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
verskroei
Afbreking: ver•skroei
Samestelling: ver- + skroei


Werkwoord: verskroei
Verlede tyd: het verskroei
Teenwoordige deelwoord: verskroeiend, verskroeiende
Verlede deelwoord: verskroeide

Betekenis:
• Om die oppervlakte deur hitte te beskadig (sonder om heeltemal te verbrand).

Gebruik:
• Die bloedige somerson het die plante in die tuin verskroei.

Sinoniem:
• verseng

Afgelei:
• verskroeiing

Vertaling:
Engels: to scorch, parch, singe
Nederlands: verschroeien

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitwaai
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Nov. 16 16:45:01 UTC 2026